Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » beboet vir persoonlikheid
beboet vir persoonlikheid [boodskap #57966] Wo, 27 Februarie 2002 14:43 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
iemand stuur nou vir my `n koerant berig oor die ou in new zealand wat
sy selfoon rekening kry en sien dat daar `n ekstra item vir nz$337.50
op is. toe hy die verduideliking hiervoor lees staan daar 'penalty for
being an arrogant bastard'. hy is gst ook gehef hierop. volgens die
service provide, telecom nz, is dit gedoen deur `n operateur wat daar
gewerk het en toe ongelukkig was oor iets.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: beboet vir persoonlikheid [boodskap #57986 is 'n antwoord op boodskap #57966] Wo, 27 Februarie 2002 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
message news:mprp7ukrd1g34megf8j30icr6i091f7d8j@4ax.com...
>
> iemand stuur nou vir my `n koerant berig oor die ou in new zealand wat
> sy selfoon rekening kry en sien dat daar `n ekstra item vir nz$337.50
> op is. toe hy die verduideliking hiervoor lees staan daar 'penalty for
> being an arrogant bastard'. hy is gst ook gehef hierop. volgens die
> service provide, telecom nz, is dit gedoen deur `n operateur wat daar
> gewerk het en toe ongelukkig was oor iets.
>
Nogal 'n baie goeie idee! Dit sal heel moontlik die mensdom 'n bietjie kan
verbeter...
Re: beboet vir persoonlikheid [boodskap #58001 is 'n antwoord op boodskap #57986] Do, 28 Februarie 2002 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Feb 2002 07:49:23 +1000, "me & bobby magee"
wrote:

> die ou in new zealand wat
>> sy selfoon rekening kry en sien dat daar `n ekstra item vir nz$337.50
>> op is. toe hy die verduideliking hiervoor lees staan daar 'penalty for
>> being an arrogant bastard'.

Sou sò goed wees as dieselfde selfoonbediener ook Kanada gediens het.
Re: beboet vir persoonlikheid [boodskap #58045 is 'n antwoord op boodskap #58001] Vr, 01 Maart 2002 17:49 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"
die ou in new zealand wat
>>> sy selfoon rekening kry en sien dat daar `n ekstra item vir nz$337.50
>>> op is. toe hy die verduideliking hiervoor lees staan daar 'penalty for
>>> being an arrogant bastard'.
>
>
> Sou sê goed wees as dieselfde selfoonbediener ook Kanada
gediens het.
~~
hmmmmm .......... nasty :-)
Vorige onderwerp: UNISA en die Xhosa Nostra
Volgende onderwerp: Soek raad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 16:01:04 MGT 2024