Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » potjie
potjie [boodskap #57801] So, 24 Februarie 2002 16:18
cybit friendly  is tans af-lyn  cybit friendly
Boodskappe: 20
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Naand almal

Voooolgende Saterdag kry ek mense (ek, vrou, en 4 gaste), en ek wil graag
die spulletjie beindruk met my potjievernuf.

Ek gaan maar die standaard skaapnek ding doen, maar ek weet ek weet nie wat
ek moet weet nie. Wenke sal waardeer word. Terugvoering word gewaarborg.

Hennie

PS "I don't like cricket....oh no...I loved it..." >:-P`
Vorige onderwerp: ---ane
Volgende onderwerp: Die prys van n' nuwe huis in Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 09:15:04 MGT 2024