Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Polokwane
Polokwane [boodskap #57649] Di, 19 Februarie 2002 07:13 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Blou Willem in Beeld:

Oom Johnny sê hy's darem bly om te sien hulle het toe Pietersburg se
naam in Polokwane verander. "Dis hoog tyd dat hulle 'n dorp na Peter,
Graeme en Shaun Pollock noem," sê hy.
Re: Polokwane [boodskap #57650 is 'n antwoord op boodskap #57649] Di, 19 Februarie 2002 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie goed Drom - dit lyk of die mense ongelukkig is omdat net Afrikaanse
dorpsname verander word.

Het julle mense die groot ongeluk naby Kookhuis gesien?
Annette

news:1e507c17.0202182313.18b9fe56@posting.google.com...
> Blou Willem in Beeld:
>
> Oom Johnny sê hy's darem bly om te sien hulle het toe Pietersburg se
> naam in Polokwane verander. "Dis hoog tyd dat hulle 'n dorp na Peter,
> Graeme en Shaun Pollock noem," sê hy.
Re: Polokwane [boodskap #57654 is 'n antwoord op boodskap #57650] Di, 19 Februarie 2002 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
>
> Het julle mense die groot ongeluk naby Kookhuis gesien?
> Annette
>
Nee, watse ongeluk was dit? En waar het jy dit gesien? Die drie
grootste Oos Kaap koerante sê niks daarvan nie.
Drom
Re: Polokwane [boodskap #57657 is 'n antwoord op boodskap #57654] Di, 19 Februarie 2002 11:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oor die nuus vanoggend.
Een groot Lorrie het op die brug gaan staan , twee ander lorries het in dit
vasgejaag.
Ek weet nie hoeveel dood is nie, maar een het defnitief doodgebrand, en die
verkeer kon glad nie oor die brug beweeg nie.
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0202190301.6b53c0b0@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>>
>> Het julle mense die groot ongeluk naby Kookhuis gesien?
>> Annette
>>
> Nee, watse ongeluk was dit? En waar het jy dit gesien? Die drie
> grootste Oos Kaap koerante sê niks daarvan nie.
> Drom
Re: Polokwane [boodskap #57665 is 'n antwoord op boodskap #57657] Wo, 20 Februarie 2002 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Oor die nuus vanoggend.
> Een groot Lorrie het op die brug gaan staan , twee ander lorries het in dit
> vasgejaag.

Annette
Volgens vanoggend se Oos Kaap Burger was dit vier lorries. Een het
gaan staan, 'n tweede een het agter hom stilgehou, 'n derde wou van
agter af verbygaan en het toe, langs die ander twee, in een wat van
voor af gekom het vasgery. Daar is glo net een persoon dood en die pad
was vir baie ure gesluit.
Drom
Re: Polokwane [boodskap #57666 is 'n antwoord op boodskap #57665] Wo, 20 Februarie 2002 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Drom.
Jammer vir die verkeerde beriggewing - dit gebeur maar as mens na TV nuus
kyk, en nie die Engels verstaan nie;)))
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0202192217.7595ee1a@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Oor die nuus vanoggend.
>> Een groot Lorrie het op die brug gaan staan , twee ander lorries het in dit
>> vasgejaag.
>
> Annette
> Volgens vanoggend se Oos Kaap Burger was dit vier lorries. Een het
> gaan staan, 'n tweede een het agter hom stilgehou, 'n derde wou van
> agter af verbygaan en het toe, langs die ander twee, in een wat van
> voor af gekom het vasgery. Daar is glo net een persoon dood en die pad
> was vir baie ure gesluit.
> Drom
Re: Polokwane [boodskap #57696 is 'n antwoord op boodskap #57666] Wo, 20 Februarie 2002 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Se my, waarom het ons dan nou Cookhouse na Kookhuis verander? Kyk net vir
Great Brak River. Ek het eendag 'n ou vreeslik verkwalik omdat hy van
WienkleSprut (Winkelspruit) gepraat het. Hy het verduidelik dat die Wienkle
kom van die woord Peri-winkle en Sprut was eintlik 'n Skotse woord wat in
Afrikaans as Spruit opgeneem is. So Winkelspruit is eintlik 'n baie engelse
naam.

Annette skryf in boodskap news:a4vfgr$3ea6j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Drom.
> Jammer vir die verkeerde beriggewing - dit gebeur maar as mens na TV nuus
> kyk, en nie die Engels verstaan nie;)))
> Annette
>
>
> Drom wrote in message
> news:1e507c17.0202192217.7595ee1a@posting.google.com...
>> "Annette" wrote in message
> news:...
>>> Oor die nuus vanoggend.
>>> Een groot Lorrie het op die brug gaan staan , twee ander lorries het
in
> dit
>>> vasgejaag.
>>
>> Annette
>> Volgens vanoggend se Oos Kaap Burger was dit vier lorries. Een het
>> gaan staan, 'n tweede een het agter hom stilgehou, 'n derde wou van
>> agter af verbygaan en het toe, langs die ander twee, in een wat van
>> voor af gekom het vasgery. Daar is glo net een persoon dood en die pad
>> was vir baie ure gesluit.
>> Drom
>
Re: Polokwane [boodskap #57699 is 'n antwoord op boodskap #57696] Wo, 20 Februarie 2002 19:53 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het met die naam Kookhuis grootgeword - ek het eers baie jare later
agtergekom dit is eintlik Cookhouse toe ons vir Ant Matt daar gaan kuier
het.
Annette

Grahame skryf in boodskap news:a50qs1$90n$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Se my, waarom het ons dan nou Cookhouse na Kookhuis verander? Kyk net vir
> Great Brak River. Ek het eendag 'n ou vreeslik verkwalik omdat hy van
> WienkleSprut (Winkelspruit) gepraat het. Hy het verduidelik dat die Wienkle
> kom van die woord Peri-winkle en Sprut was eintlik 'n Skotse woord wat in
> Afrikaans as Spruit opgeneem is. So Winkelspruit is eintlik 'n baie engelse
> naam.
> Annette wrote in message
> news:a4vfgr$3ea6j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Drom.
>> Jammer vir die verkeerde beriggewing - dit gebeur maar as mens na TV nuus
>> kyk, en nie die Engels verstaan nie;)))
>> Annette
>>
>>
>> Drom wrote in message
>> news:1e507c17.0202192217.7595ee1a@posting.google.com...
>>> "Annette" wrote in message
>> news:...
>>>> Oor die nuus vanoggend.
>>>> Een groot Lorrie het op die brug gaan staan , twee ander lorries
het
> in
>> dit
>>>> vasgejaag.
>>>
>>> Annette
>>> Volgens vanoggend se Oos Kaap Burger was dit vier lorries. Een het
>>> gaan staan, 'n tweede een het agter hom stilgehou, 'n derde wou van
>>> agter af verbygaan en het toe, langs die ander twee, in een wat van
>>> voor af gekom het vasgery. Daar is glo net een persoon dood en die pad
>>> was vir baie ure gesluit.
>>> Drom
>>
>
Vorige onderwerp: REGTERBANE-GAUTENGSIEKTE
Volgende onderwerp: Padwoede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 22:40:03 MGT 2024