Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Soek raad asseblief
Soek raad asseblief [boodskap #56719] Ma, 04 Februarie 2002 12:58 na volgende boodskap
James Most  is tans af-lyn  James Most
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Is daar iemand wat iets weet van invoere vanaf Suid Afrika na Amerika? Ons
wil 'n kleinhoewe of plasie koop in Suid Afrika en dan ons Emu's uitvoer na
Suid Afrika. Enige idee wie ons kan kontak of wat die uitvoerkostes is.
Ons is bewus van die feit dat hulle onder kwarentein sal wees ons weet net
nie van kostes of waar om uit te vind nie.
Re: Soek raad asseblief [boodskap #56730 is 'n antwoord op boodskap #56719] Ma, 04 Februarie 2002 15:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
James, hang aan - ek stuur jou brif aan na iemand wat jou miskien kan help.
Annette

> Is daar iemand wat iets weet van invoere vanaf Suid Afrika na Amerika? Ons
> wil 'n kleinhoewe of plasie koop in Suid Afrika en dan ons Emu's uitvoer na
> Suid Afrika. Enige idee wie ons kan kontak of wat die uitvoerkostes is.
> Ons is bewus van die feit dat hulle onder kwarentein sal wees ons weet net
> nie van kostes of waar om uit te vind nie.
>
Re: Soek raad asseblief [boodskap #56733 is 'n antwoord op boodskap #56719] Ma, 04 Februarie 2002 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hi Annette

Hy kan direk skryf aan Jacques Galvin by die volgende adres - Jacques weet
presies wat al die kostes en "do's & don'ts" is.

gal...@mweb.co.za

Hoop dit help James.

Annette

James Most skryf in boodskap news:2Bv78.10$Uh3.20389@news.uswest.net...
> Is daar iemand wat iets weet van invoere vanaf Suid Afrika na Amerika? Ons
> wil 'n kleinhoewe of plasie koop in Suid Afrika en dan ons Emu's uitvoer na
> Suid Afrika. Enige idee wie ons kan kontak of wat die uitvoerkostes is.
> Ons is bewus van die feit dat hulle onder kwarentein sal wees ons weet net
> nie van kostes of waar om uit te vind nie.
>
Re: Soek raad asseblief [boodskap #56736 is 'n antwoord op boodskap #56719] Ma, 04 Februarie 2002 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kan mens biltong maak van Emu's...? ;- )

"James Most" skryf in boodskap news:2Bv78.10$Uh3.20389@news.uswest.net...
> Is daar iemand wat iets weet van invoere vanaf Suid Afrika na Amerika? Ons
> wil 'n kleinhoewe of plasie koop in Suid Afrika en dan ons Emu's uitvoer na
> Suid Afrika. Enige idee wie ons kan kontak of wat die uitvoerkostes is.
> Ons is bewus van die feit dat hulle onder kwarentein sal wees ons weet net
> nie van kostes of waar om uit te vind nie.
>
Re: Soek raad asseblief [boodskap #56811 is 'n antwoord op boodskap #56736] Di, 05 Februarie 2002 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf in boodskap news:a3mf8u$9fj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan mens biltong maak van Emu's...? ;- )
> "James Most" wrote in message
> news:2Bv78.10$Uh3.20389@news.uswest.net...
>> Is daar iemand wat iets weet van invoere vanaf Suid Afrika na Amerika? Ons
>> wil 'n kleinhoewe of plasie koop in Suid Afrika en dan ons Emu's uitvoer na
>> Suid Afrika. Enige idee wie ons kan kontak of wat die uitvoerkostes is.
>> Ons is bewus van die feit dat hulle onder kwarentein sal wees ons weet net
>> nie van kostes of waar om uit te vind nie.
>>
Ek het ook gewonder wat ons met die Emu's gaan maak. Wonder hoe dit gaan
smaak? Soos volstruis dalk? Dink net hoe groot gaan so 'n Emu-boutjie in
jou bord lê....

Ek weet hulle het volstruise gebruik om Natref se gronde op te pas. Skuif
jou waghonde (wat net heeldag vir hul kos sit en wag) eenkant, hier kom die
emu! Hy jaag dalk nog daai nare skoonma ook weg. Wat 'n aanwins! ;))
Re: Soek raad asseblief [boodskap #56816 is 'n antwoord op boodskap #56811] Di, 05 Februarie 2002 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink dis 'n opvoedkundige ding.
Dit is plein makliker om emu te spel as volstruis:))

Of miskien word die struis in volstruis gesien as 'n verwerking van stroois,
wat natuurlik vir sommige mense 'n negatiewe konnetasie het;)))
De maaind boghels.;)))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c5fa375.0@news1.mweb.co.za...
>
> Jonas wrote in message
> news:a3mf8u$9fj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kan mens biltong maak van Emu's...? ;- )
>> "James Most" wrote in message
>> news:2Bv78.10$Uh3.20389@news.uswest.net...
>>> Is daar iemand wat iets weet van invoere vanaf Suid Afrika na Amerika? Ons
>>> wil 'n kleinhoewe of plasie koop in Suid Afrika en dan ons Emu's uitvoer na
>>> Suid Afrika. Enige idee wie ons kan kontak of wat die uitvoerkostes is.
>>> Ons is bewus van die feit dat hulle onder kwarentein sal wees ons weet net
>>> nie van kostes of waar om uit te vind nie.
>>>
> Ek het ook gewonder wat ons met die Emu's gaan maak. Wonder hoe dit gaan
> smaak? Soos volstruis dalk? Dink net hoe groot gaan so 'n Emu-boutjie in
> jou bord lê....
>
> Ek weet hulle het volstruise gebruik om Natref se gronde op te pas. Skuif
> jou waghonde (wat net heeldag vir hul kos sit en wag) eenkant, hier kom die
> emu! Hy jaag dalk nog daai nare skoonma ook weg. Wat 'n aanwins! ;))
>
Re: Soek raad asseblief [boodskap #56933 is 'n antwoord op boodskap #56816] Wo, 06 Februarie 2002 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die duurste artikel aan die struisie is sy vel, sal die emu se vel ook
waardevol wees?
Sien ook van die 'posters' sê dat die struisie 'n goeie waghond is en as die
emu een is sal dit
nogal oulik wees om een aan te hou. In die vorige eeu toe ek nog 'n tv besit
het, het ek eenslag gesien
hoe 'n boer daar naby die Lesotho grens 'n blou wildbees gebruik het om sy
diere op die plaas op te pas. Vir die kameraman het hulle toe 'diewe' by die
draad gebring om die beeste te kom 'steel', boeta toe die wildebees sien wat
deur die draad kruip om sy 'trop' te kom molesteer, het hy op hulle
afgestorm. Ek sal twee keer dink om daardie drade plat te trap en die beeste
aan te jaag Lesotho toe.
moet vir vroulief vra wanneer sy weer volstruismaag gaan gaar maak
...... hoe lek my bek nou ............. :-P`````'''''**~~
--
------------------------------------------------------------ ----
In times long gone, men did not talk much
for fear that their deeds could not match their words.
------------------------------------------------------------ ----

> Ek het ook gewonder wat ons met die Emu's gaan maak. Wonder hoe dit gaan
> smaak? Soos volstruis dalk? Dink net hoe groot gaan so 'n Emu-boutjie in
> jou bord lê....
> Ek weet hulle het volstruise gebruik om Natref se gronde op te pas.
Emu biltong [boodskap #56948 is 'n antwoord op boodskap #56736] Wo, 06 Februarie 2002 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nognie teegekom hier nie Jonas, maar ek nie sien hoekom nie. As mens
volstruisbiltong kan maak, sal Emu ook doen. Maar swaer, as jy nognie 'n Emu
pasty geëet het nie, dan het jy nognie geëet nie. Yummy!

HK

"Jonas"
> Kan mens biltong maak van Emu's...? ;- )
>
Re: Soek raad asseblief [boodskap #57064 is 'n antwoord op boodskap #56933] Do, 07 Februarie 2002 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tobie skryf in boodskap news:a3rumg$6cu$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Die duurste artikel aan die struisie is sy vel, sal die emu se vel ook
> waardevol wees?
> Sien ook van die 'posters' sê dat die struisie 'n goeie waghond is en as die
> emu een is sal dit
> nogal oulik wees om een aan te hou. In die vorige eeu toe ek nog 'n tv besit
> het, het ek eenslag gesien
> hoe 'n boer daar naby die Lesotho grens 'n blou wildbees gebruik het om sy
> diere op die plaas op te pas. Vir die kameraman het hulle toe 'diewe' by die
> draad gebring om die beeste te kom 'steel', boeta toe die wildebees sien wat
> deur die draad kruip om sy 'trop' te kom molesteer, het hy op hulle
> afgestorm. Ek sal twee keer dink om daardie drade plat te trap en die beeste
> aan te jaag Lesotho toe.
> moet vir vroulief vra wanneer sy weer volstruismaag gaan gaar maak
> ...... hoe lek my bek nou ............. :-P`````'''''**~~

Spot jy nou met die eet daarvan? Dis die eerste keer dat ek daarvan hoor.
Hoe groot is die maag i.v.m. 'n slaap s'n? Proe dit baie anders?
Ha-ha-ha, asof ek nou ooit sal weet hoe 'n skaap se magie proe! As kind het
ek ons huis die heeldag vermy, sodra ek weet my ma gaan afval kook. Ek kon
die reuk nie verdra nie. So teen 5 uur het ek so teësinnig na die huis
gekeer en so in die erf gespeel tot ek oortuig was die reuk is uit!

> --
> ------------------------------------------------------------ ----
> In times long gone, men did not talk much
> for fear that their deeds could not match their words.
> ------------------------------------------------------------ ----
>
>> Ek het ook gewonder wat ons met die Emu's gaan maak. Wonder hoe dit gaan
>> smaak? Soos volstruis dalk? Dink net hoe groot gaan so 'n Emu-boutjie in
>> jou bord lê....
>> Ek weet hulle het volstruise gebruik om Natref se gronde op te pas.
>
Re: Soek jy meskien resep vir volstruispens gaarmaak? [boodskap #57186 is 'n antwoord op boodskap #57064] Sa, 09 Februarie 2002 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kekkelbek"
: Spot jy nou met die eet daarvan? Dis die eerste keer dat ek daarvan hoor.
: Hoe groot is die maag i.v.m. 'n slaap s'n? Proe dit baie anders?
~~
Week die pense oornag in sout en asyn water (koue water). Maak dit die
volgende oggend skoon. Water af. en kook dit vir ± 1 uur. (deesdae kom dit
skoongemaak. velletjies en vet klaar verwyder)
Voeg 'n bietjie fyn naeltjies, neut, gemengde kruie,
knoffelsout en koljander by, asook sout en peper en
suurlemoensap. Kook (± 2 uur) of stoom tot sag. Sny in skywe.
Pak lae in oondskottel en gooi (kwart koppie margarien gemeng
met een pakkie wit uiesop) oor tussen lae, asook kaas en uie
chips (fyngedruk). Bak ± half uur by 180 grade C. Sit voor
met kapokaartappels.


Dit is 'n spiermassa soos hoendermagie? (nie 'n los vel soos skaap nie)
lyk baie na beestong wanneer so gesny in skywe. Daar is geen afval reuk
aan volstruis maag nie. Dit het sy eie smaak, maar met die lekker goedjies
daaroor is dit net lekkerder. Ons koop maar die pense by die lokale slagter
of as iemand Oudtshoorn toe gaan vra ons maar om saam te bring. My familie
eet dit al vanaf die laat sewentigs. Dit het daardie dae R10 'n kunsmissak
vol gekos. Die maag is so die grote van 2 vuiste bymekaar en kleiner. Dit is
wit vleis.
Ek het bostaande vanuit vroulief se persoonlike 'Kook-en-Vreet' uitgehaal.
(As vroulief skaapafal voorberei, is daar geen reuk van afval in ons huis
nie.)
Sy borsel selfs die skaap se tande :-)
--
Re: Soek jy meskien resep vir volstruispens gaarmaak? [boodskap #57313 is 'n antwoord op boodskap #57186] Di, 12 Februarie 2002 12:54 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tobie skryf in boodskap news:a43vbd$4v4$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> "Kekkelbek"
> : Spot jy nou met die eet daarvan? Dis die eerste keer dat ek daarvan hoor.
> : Hoe groot is die maag i.v.m. 'n slaap s'n? Proe dit baie anders?
> ~~
> Week die pense oornag in sout en asyn water (koue water). Maak dit die
> volgende oggend skoon. Water af. en kook dit vir ± 1 uur. (deesdae kom dit
> skoongemaak. velletjies en vet klaar verwyder)
> Voeg 'n bietjie fyn naeltjies, neut, gemengde kruie,
> knoffelsout en koljander by, asook sout en peper en
> suurlemoensap. Kook (± 2 uur) of stoom tot sag. Sny in skywe.
> Pak lae in oondskottel en gooi (kwart koppie margarien gemeng
> met een pakkie wit uiesop) oor tussen lae, asook kaas en uie
> chips (fyngedruk). Bak ± half uur by 180 grade C. Sit voor
> met kapokaartappels.
>
>
> Dit is 'n spiermassa soos hoendermagie? (nie 'n los vel soos skaap nie)

Hoendermagie eet ek wel. Jou resep met die uie chips klink baie lekker. Ek
is verstom oor hoe klein die magie is, alhoewel, dit is seker manshande né.

> lyk baie na beestong wanneer so gesny in skywe. Daar is geen afval reuk
> aan volstruis maag nie. Dit het sy eie smaak, maar met die lekker goedjies
> daaroor is dit net lekkerder. Ons koop maar die pense by die lokale slagter
> of as iemand Oudtshoorn toe gaan vra ons maar om saam te bring. My familie
> eet dit al vanaf die laat sewentigs. Dit het daardie dae R10 'n kunsmissak
> vol gekos. Die maag is so die grote van 2 vuiste bymekaar en kleiner. Dit is
> wit vleis.
> Ek het bostaande vanuit vroulief se persoonlike 'Kook-en-Vreet' uitgehaal.
> (As vroulief skaapafal voorberei, is daar geen reuk van afval in ons huis
> nie.)
> Sy borsel selfs die skaap se tande :-)
> --
>
Vorige onderwerp: jy weet jy bly in suid afrika
Volgende onderwerp: Ou veldtog met 'n nuwe naam.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 23:40:33 MGT 2024