Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » 2 f..flinders
2 f..flinders [boodskap #568] Do, 05 Junie 2003 20:39 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe sit mens 'n kappie op 'n o?

Lorinda
Re: 2 f..flinders [boodskap #571 is 'n antwoord op boodskap #568] Do, 05 Junie 2003 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On 5 Jun 2003 13:39:46 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Hoe sit mens 'n kappie op 'n o?
>
> Lorinda

ôp 'n o? Ek het nie 'n idee nie:-)
Re: 2 f..flinders [boodskap #594 is 'n antwoord op boodskap #568] Vr, 06 Junie 2003 02:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

> Hoe sit mens 'n kappie op 'n o?
>
> Lorinda
Jy druk alt+ ......nog iets.

Speedy/Dave, help!!
--
Andries J. Kriel
Re: 2 f..flinders [boodskap #597 is 'n antwoord op boodskap #571] Vr, 06 Junie 2003 03:10 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:

> ôp 'n o? Ek het nie 'n idee nie:-)

Huh????
--
Andries J. Kriel
Vorige onderwerp: Nuus:
Volgende onderwerp: Linux
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 04:11:25 MGT 2024