Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Zoom Zoom Zoom
Zoom Zoom Zoom [boodskap #56415] Wo, 30 Januarie 2002 14:59 na volgende boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek sien dat Mazda se nuwe advertensie nou hier op ons tv kanale uitgesaai
word. Die agtergrond tonele laat my geweldig aan SA dink asook die liedjie
(hulle sing net zoom zoom zoom die heeltyd) met tipiese afrika ritmes.
Is dieselfde advertensie ook daar in SA?

Patricia
Re: Zoom Zoom Zoom [boodskap #56419 is 'n antwoord op boodskap #56415] Wo, 30 Januarie 2002 16:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nog nie Patricia, maar ek is seker ons sal dit een van die dae sien.
Nou die dag hier 'n verskriklike snaakse advertensie gesien - nog net een
maal tot dusver.
Dis 'n Jeyes Bloo advertensie van 'n kiem wat die ritmiese gimnastiek
lintoefening doen.
Ek het my behoorlik natgepiepie van die lag.:))
Annette

in message news:gbU58.32013$8s4.153714@news.indigo.ie...
> Ek sien dat Mazda se nuwe advertensie nou hier op ons tv kanale uitgesaai
> word. Die agtergrond tonele laat my geweldig aan SA dink asook die liedjie
> (hulle sing net zoom zoom zoom die heeltyd) met tipiese afrika ritmes.
> Is dieselfde advertensie ook daar in SA?
>
> Patricia
>
Re: Zoom Zoom Zoom [boodskap #56472 is 'n antwoord op boodskap #56415] Do, 31 Januarie 2002 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dis heer - maar hulle sing net BOOM BOOM BOOM in die agtergrond, of is
dit misien bomme wat ontplof?

Patricia skryf in boodskap news:gbU58.32013$8s4.153714@news.indigo.ie...
> Ek sien dat Mazda se nuwe advertensie nou hier op ons tv kanale uitgesaai
> word. Die agtergrond tonele laat my geweldig aan SA dink asook die liedjie
> (hulle sing net zoom zoom zoom die heeltyd) met tipiese afrika ritmes.
> Is dieselfde advertensie ook daar in SA?
>
> Patricia
>
Re: Zoom Zoom Zoom [boodskap #56474 is 'n antwoord op boodskap #56419] Do, 31 Januarie 2002 18:55 Na vorige boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Met daardie antwoord van jou het ek amper presies dieselfde gedoen! :-)

Patricia

"Annette" skryf in boodskap news:a3973d$16lt9i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nog nie Patricia, maar ek is seker ons sal dit een van die dae sien.
> Nou die dag hier 'n verskriklike snaakse advertensie gesien - nog net een
> maal tot dusver.
> Dis 'n Jeyes Bloo advertensie van 'n kiem wat die ritmiese gimnastiek
> lintoefening doen.
> Ek het my behoorlik natgepiepie van die lag.:))
> Annette
>
>
> in message news:gbU58.32013$8s4.153714@news.indigo.ie...
>> Ek sien dat Mazda se nuwe advertensie nou hier op ons tv kanale uitgesaai
>> word. Die agtergrond tonele laat my geweldig aan SA dink asook die liedjie
>> (hulle sing net zoom zoom zoom die heeltyd) met tipiese afrika ritmes.
>> Is dieselfde advertensie ook daar in SA?
>>
>> Patricia
>>
>
Vorige onderwerp: Fliek: The Dish
Volgende onderwerp: Fliek: Almal Beroemd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 15:30:06 MGT 2024