Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » stupid mense
stupid mense [boodskap #56330] Di, 29 Januarie 2002 06:19 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
nie julle nie. dis die mense wat bewoording op labels sit. dalk het
julle die al gesien. blykbaar waar maar ek het dit nog nie persoonlik
tee gekom nie. btw dis engels want labels is nou maar geneig om engels
te wees. behalwe natuurlik die op bles se cd's.


On a Sear's hair dryer:
Do not use while sleeping."
(Gee that's the only time I have to work on my hair.)

On a bag of Fritos:
You could be a winner! No purchase necessary. Details inside."
(The shoplifter special)

On a bar of Dial soap:
Directions: Use like regular soap."
(And that would be how ...?)

On some Swanson frozen dinners:
"Serving suggestion: Defrost."
(But its "just" a suggestion)

On Tesco's Tiramisu dessert (printed on bottom):
"Do not turn upside down."
(Too late!)

On Marks & Spencer Bread Pudding:
"Product will be hot after heating."
(As night follows day . . .)

On packaging for a Rowenta iron:
"Do not iron clothes on body."
(But wouldn't this save me more time?)

On Boot's Children Cough Medicine:
"Do not drive a car or operate machinery after taking this
medication."
(We could do a lot to reduce the rate of construction accidents if we
could just get those 5-year-olds with head-colds off those forklifts.)

On Nytol Sleep Aid:
"Warning: May cause drowsiness."
(One would hope.)

On most brands of Christmas lights:
"For indoor or outdoor use only."
(As opposed to what?)

On a Japanese food processor:
"Not to be used for the other use."
(I gotta admit, I'm curious.)

On Sainsbury's peanuts:
"Warning: contains nuts."
(Talk about a news flash.)

On an American Airlines packet of nuts:
"Instructions: Open packet, eat nuts."
( Step 3: Fly Delta.)

On a child's superman costume:
"Wearing of this garment does not enable you to fly."
(I don't blame the company. I blame parents for this one.)

On a Swedish chainsaw:
"Do not attempt to stop chain with your hands or genitals."
(Was there a lot of this happening somewhere?)

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: stupid mense [boodskap #56345 is 'n antwoord op boodskap #56330] Di, 29 Januarie 2002 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
message news:1ffc5u0intfns70rs2pbag2iu93ne554lf@4ax.com...

> On a Japanese food processor:
> "Not to be used for the other use."
> (I gotta admit, I'm curious.)
>
Nou hier gaat jy al weer... Wil jy nou rêrig my oplossing hoor?

>
> On a Swedish chainsaw:
> "Do not attempt to stop chain with your hands or genitals."
> (Was there a lot of this happening somewhere?)
>
As jy nou kyk na mense wat Volvo's en Saabs bestuur, sal jy begin
verstaan...
Re: stupid mense [boodskap #56348 is 'n antwoord op boodskap #56345] Di, 29 Januarie 2002 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee" skryf in boodskap news:54u58.82571$HW3.107556@newsfeeds.bigpond.com...
>
>>
>> On a Swedish chainsaw:
>> "Do not attempt to stop chain with your hands or genitals."
>> (Was there a lot of this happening somewhere?)
>>
> As jy nou kyk na mense wat Volvo's en Saabs bestuur, sal jy begin
> verstaan...
>

Ek is laf oor die nuwer reeks Volvo's, en presies wat bedoel jy met jou
opmerking :-)))) Moet ek dit lees dat hulle soveel in die genoemde area het
dat hulle dit moet snoei alvorens dit gebruik kan word.
Re: stupid mense [boodskap #56351 is 'n antwoord op boodskap #56330] Di, 29 Januarie 2002 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:

> On a Sear's hair dryer:

Hou op om dinge wat uit die VSA
na jou aangestuur word, weer
her te versprei uit Suid-Afrika.
Byvoorbeeld, is daar Sears
winkels in SA? Hoekom is jy so
vol Amerikaanse goeters? Wil jy
graag 'n Amerikaner wees? Dink
jy dit maak jou meer in die tel
as jy die Amerikaners na-aap?
En snaaks, ek kry nooit hierdie
soort goed aangestuur uit die
VSA nie. Maar dit word knaend
vir my uit SA gestuur, deur
almal en nog wat. Ek dink dis
hoofsaaklik 'n SA siekte, 'n
wit SA siekte ( want ek kry dit
nie van swart korrespondente nie.)
Wat is dit met julle?

Gloudina
Re: stupid mense [boodskap #56353 is 'n antwoord op boodskap #56351] Di, 29 Januarie 2002 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jan 2002 12:45:05 GMT, "@rogers.com" served
the following slop to the group:

> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
>
>
>> On a Sear's hair dryer:
>
> Hou op om dinge wat uit die VSA
> na jou aangestuur word, weer

snip... `n hele klomp bullshit uit gesny

my goeie bliksem sonskyn, wat krap jou gat. ek het dit nie vir jou
gestuur nie, ek wil dit nie vir jou stuur nie, ek sal dit nie vir jou
stuur nie, so get a live. as jy dit wil lees, lees dit, ander los dit.
use it, don't use it, whatever. ek is wit en trots daarop, trek jou
stert tussen jou bene uit en kom terug na jou roots toe sodat jy jou
comrades kan help bou aan die rainbow nasie. of in suiwer afrikaans -
trek jou vinger uit jou gat en gebruik hom vir iets nuttigs.

Threeships 'nou so de moer in ek gebruik sommer leestekens' McDuck
Re: stupid mense [boodskap #56355 is 'n antwoord op boodskap #56353] Di, 29 Januarie 2002 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:

so get a live

ek is wit en trots daarop

Eerstens, McStupid, as jy nog 'n keer
"live" skryf wanneer jy eintlik "life"
bedoel, dan gaan ek opgooi. Sien, dis
nou tipies van jou soort "wit en trots
daarop"-joggies dat julle
(a) vreeslik graag Engels praat
(b) dit gewoonlik nie korrek kan
skryf nie
(c) amper soos klokslag oorgaan
om swak en vuil taal te gebruik

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: stupid mense [boodskap #56360 is 'n antwoord op boodskap #56355] Di, 29 Januarie 2002 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jan 2002 14:18:18 GMT, "@rogers.com" served
the following slop to the group:

>
> Eerstens,McStupid , as jy nog 'n keer
> "live" skryf wanneer jy eintlik "life"
> bedoel, dan gaan ek opgooi.

ek het nie nou regtig tyd vir jou nie so druk jou kop in die toilet en
braak dan nou maar

> Sien, dis
> nou tipies van jou soort "wit en trots
> daarop"-joggies dat julle
> (a) vreeslik graag Engels praat
> (b) dit gewoonlik nie korrek kan
> skryf nie

kan nie regtig enige taal korrek skryf nie. dis seker hoekom ek dit
nie my werk gemaak het nie, seker hoekom dit nog nooit my claim to
fame was nie, seker omdat ek nie probeer nie.

> (c) amper soos klokslag oorgaan
> om swak en vuil taal te gebruik
>

so klokslag soos die afrikaner wat, in plaas van oor iets redeneer, in
ander se karakter te probeer in klim met goeters soos 'McStupid'. klim
maar in myne is in elk geval groter as joune. size does matter. o ja
dit was nou eerstens, wat is tweedens?

usted tiene la personalidad de un cerdo
pero eso es justo mi opinión
usted puede realmente ser una persona muy agradable en verdadero vive
Re: stupid mense [boodskap #56373 is 'n antwoord op boodskap #56360] Di, 29 Januarie 2002 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jan 2002 16:37:35 +0200, Threeships 'did you see that?? '
Mcduck wrote:

> usted tiene la personalidad de un cerdo
> pero eso es justo mi opinión
> usted puede realmente ser una persona muy agradable en verdadero vive

Jy moenie sommer so in tale praat nie, jong! Waarsku ons darem
eers! :-))) En ek het dit verstaan, hoor!! :-)))
Wouter plaasvark gaan nie heppie met jou wees nie!!
Un elogio ('n kompliment) [boodskap #56377 is 'n antwoord op boodskap #56373] Di, 29 Januarie 2002 23:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> usted tiene la personalidad de un cerdo
> pero eso es justo mi opinión
> usted puede realmente ser una persona muy agradable en verdadero vive

Jy moenie sommer so in tale praat nie, jong! Waarsku ons darem
eers! :-))) En ek het dit verstaan, hoor!! :-)))
Wouter plaasvark gaan nie heppie met jou wees nie!!

Wouter
As hy sê sy het 'n persoonlikheid soos die plaasvark, dan moet
dit 'n kompliment wees. Hoekom sou ek nie hêppie wees nie?

Hier is 'n letterlike vertaling:
jy het die persoonlikheid van 'n vark
dis net my opinie
jy mag egter 'n baie aangename persoon in die werklike lewe wees
Re: Un elogio ('n kompliment) [boodskap #56379 is 'n antwoord op boodskap #56377] Wo, 30 Januarie 2002 00:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jan 2002 01:18:05 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Danielle
> Wouter plaasvark gaan nie heppie met jou wees nie!!
>
> Wouter
> As hy sê sy het 'n persoonlikheid soos die plaasvark, dan moet
> dit 'n kompliment wees. Hoekom sou ek nie hêppie wees nie?

Ek het bedoel dat jy sommer so onskuldig ingetrek was in die geveg,
terwyl jy ewe rustig en onskuldig in jou eie hok gewei het. Wei
varke? :-) Maar nou kan ek sien dat dit eintlik sommer 'n groot
kompliment was. Dankie vir die vertaling, vark! :-)
Re: stupid mense [boodskap #56382 is 'n antwoord op boodskap #56360] Wo, 30 Januarie 2002 01:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
message news:69cd5uohi74q0s56i2u4rurrdvtdudmprn@4ax.com...
> On Tue, 29 Jan 2002 14:18:18 GMT, "@rogers.com" served
> the following slop to the group:
>
>>
>> Eerstens,McStupid ,

> ek het nie nou regtig tyd vir jou nie so druk jou kop in die toilet en
> braak dan nou maar
>
Hie-hie-hie! Hoe lekker lag ek nou vir julle tweetjies! Julle maak my
dag... ek kan nou nie ophou giggel nie! Komaan, Skepies, leer die geheim!
Re: stupid mense [boodskap #56389 is 'n antwoord op boodskap #56373] Wo, 30 Januarie 2002 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jan 2002 15:25:12 -0500, Danielle
served the following slop to the group:

> On Tue, 29 Jan 2002 16:37:35 +0200, Threeships 'did you see that?? '
> Mcduck wrote:
>
>
>> usted tiene la personalidad de un cerdo
>> pero eso es justo mi opinión
>> usted puede realmente ser una persona muy agradable en verdadero vive
>
> Jy moenie sommer so in tale praat nie, jong! Waarsku ons darem
> eers! :-))) En ek het dit verstaan, hoor!! :-)))
> Wouter plaasvark gaan nie heppie met jou wees nie!!

uitgevang! ek het bedoel om te verwys na cerdo wat nie gehouse train
is nie. sorry wouter.
ek sal maar laat my kinders my chinees leer. is hier iemand wat
chinees verstaan?
Re: stupid mense [boodskap #56390 is 'n antwoord op boodskap #56382] Wo, 30 Januarie 2002 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jan 2002 11:17:26 +1000, "me & bobby magee"
served the following to the group:

>
> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
> message news:69cd5uohi74q0s56i2u4rurrdvtdudmprn@4ax.com...
>> On Tue, 29 Jan 2002 14:18:18 GMT, "@rogers.com" served
>> the following slop to the group:

>>>
>>> Eerstens,McStupid ,
>
>> ek het nie nou regtig tyd vir jou nie so druk jou kop in die toilet en
>> braak dan nou maar

> Hie-hie-hie! Hoe lekker lag ek nou vir julle tweetjies! Julle maak my
> dag... ek kan nou nie ophou giggel nie! Komaan, Skepies, leer die geheim!
>

dis hierdie goeters wat jou ure lank kan besig hou wat beteken dit hou
jou van die strate af. so bly jy uit die moeilikheid en spaar ook
sommer geld en dit alles terwyl jy lagspiere oefen. hey, dit klink mos
vir my soos `n oefen video. wag ek gaan net gou vir verimark bel om te
hoor of hulle dit sal bemark. en hoes die vir `n novel idee, ek gaan
dit in afrikaans doen, moet net eers `n woordeboek gaan koop.
Re: Un elogio ('n kompliment) [boodskap #56392 is 'n antwoord op boodskap #56377] Wo, 30 Januarie 2002 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 30 Jan 2002 01:18:05 +0200, "Wouter Plaasvark"
served the following to the group:

>> usted tiene la personalidad de un cerdo
>> pero eso es justo mi opinión
>> usted puede realmente ser una persona muy agradable en verdadero vive
>
> Jy moenie sommer so in tale praat nie, jong! Waarsku ons darem
> eers! :-))) En ek het dit verstaan, hoor!! :-)))
> Wouter plaasvark gaan nie heppie met jou wees nie!!
>
> Wouter
> As hy sê sy het 'n persoonlikheid soos die plaasvark, dan moet
> dit 'n kompliment wees. Hoekom sou ek nie hêppie wees nie?
>

nee, nee julle verstaan verkeerd. dis nie `n plaasvark of `n willevark
of enige van daai soort varke nie. al daai het die een of ander nut,
maar die figuurlike varkie het geen nut vir die mensdom nie behalwe om
lelik te wees.
Re: Un elogio ('n kompliment) [boodskap #56399 is 'n antwoord op boodskap #56392] Wo, 30 Januarie 2002 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Is daar iemand wat die "tale" kan uitlê?

Thys wat oppie Bos wil weet...
"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
message news:jg3f5u8enqf3dc7alj8l8bkkpad7b6u395@4ax.com...
> On Wed, 30 Jan 2002 01:18:05 +0200, "Wouter Plaasvark"
> served the following to the group:
>
>>> usted tiene la personalidad de un cerdo
>>> pero eso es justo mi opinión
>>> usted puede realmente ser una persona muy agradable en verdadero vive
>>
>> Jy moenie sommer so in tale praat nie, jong! Waarsku ons darem
>> eers! :-))) En ek het dit verstaan, hoor!! :-)))
>> Wouter plaasvark gaan nie heppie met jou wees nie!!
>>
>> Wouter
>> As hy sê sy het 'n persoonlikheid soos die plaasvark, dan moet
>> dit 'n kompliment wees. Hoekom sou ek nie hêppie wees nie?
>>
>
> nee, nee julle verstaan verkeerd. dis nie `n plaasvark of `n willevark
> of enige van daai soort varke nie. al daai het die een of ander nut,
> maar die figuurlike varkie het geen nut vir die mensdom nie behalwe om
> lelik te wees.
>
Re: Un elogio ('n kompliment) [boodskap #56401 is 'n antwoord op boodskap #56399] Wo, 30 Januarie 2002 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Watter een Thys

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:a38jln$13tg$1@news.adamastor.ac.za...
> Is daar iemand wat die "tale" kan uitlê?
>
> Thys wat oppie Bos wil weet...
> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
> message news:jg3f5u8enqf3dc7alj8l8bkkpad7b6u395@4ax.com...
>> On Wed, 30 Jan 2002 01:18:05 +0200, "Wouter Plaasvark"
>> served the following to the group:
>>
>>>> usted tiene la personalidad de un cerdo
>>>> pero eso es justo mi opinión
>>>> usted puede realmente ser una persona muy agradable en verdadero vive
>>>
>>> Jy moenie sommer so in tale praat nie, jong! Waarsku ons darem
>>> eers! :-))) En ek het dit verstaan, hoor!! :-)))
>>> Wouter plaasvark gaan nie heppie met jou wees nie!!
>>>
>>> Wouter
>>> As hy sê sy het 'n persoonlikheid soos die plaasvark, dan moet
>>> dit 'n kompliment wees. Hoekom sou ek nie hêppie wees nie?
>>>
>>
>> nee, nee julle verstaan verkeerd. dis nie `n plaasvark of `n willevark
>> of enige van daai soort varke nie. al daai het die een of ander nut,
>> maar die figuurlike varkie het geen nut vir die mensdom nie behalwe om
>> lelik te wees.
>>
>
Re: Un elogio ('n kompliment) [boodskap #56403 is 'n antwoord op boodskap #56379] Wo, 30 Januarie 2002 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> As hy sê sy het 'n persoonlikheid soos die plaasvark, dan moet
> dit 'n kompliment wees. Hoekom sou ek nie hêppie wees nie?

Danielle
Ek het bedoel dat jy sommer so onskuldig ingetrek was in die geveg,
terwyl jy ewe rustig en onskuldig in jou eie hok gewei het. Wei
varke? :-) Maar nou kan ek sien dat dit eintlik sommer 'n groot
kompliment was. Dankie vir die vertaling, vark! :-)

Wouter
Dis net 'n plesier, muis! ;-)
Re: Un elogio ('n kompliment) [boodskap #56404 is 'n antwoord op boodskap #56392] Wo, 30 Januarie 2002 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> As hy sê sy het 'n persoonlikheid soos die plaasvark, dan moet
> dit 'n kompliment wees. Hoekom sou ek nie hêppie wees nie?

Skippies
nee, nee julle verstaan verkeerd. dis nie `n plaasvark of `n
willevark of enige van daai soort varke nie. al daai het die een
of ander nut, maar die figuurlike varkie het geen nut vir die
mensdom nie behalwe om lelik te wees.

Wouter
Hei watzjit, nou soek jy moeilikheid. Ons varke staan
bymekaar en ons is almal nuttig, hoor. Nuttig, HOOR?!
Re: Un elogio ('n kompliment) [boodskap #56406 is 'n antwoord op boodskap #56399] Wo, 30 Januarie 2002 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter (weer) :
Hier is 'n letterlike vertaling:
jy het die persoonlikheid van 'n vark
dis net my opinie
jy mag egter 'n baie aangename persoon in die werklike lewe wees

BTW, ek verstaan geen Spaans nie, ek het dit met
Altavista.com se masjienvertaler uitgepuzzle.

Thys de Wet skryf in boodskap news:a38jln$13tg$1@news.adamastor.ac.za...
Is daar iemand wat die "tale" kan uitlê?

Thys wat oppie Bos wil weet...

"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
message news:jg3f5u8enqf3dc7alj8l8bkkpad7b6u395@4ax.com...
> On Wed, 30 Jan 2002 01:18:05 +0200, "Wouter Plaasvark"
> served the following to the group:
>
>>> usted tiene la personalidad de un cerdo
>>> pero eso es justo mi opinión
>>> usted puede realmente ser una persona muy agradable en verdadero vive
Re: Un elogio ('n kompliment) [boodskap #56410 is 'n antwoord op boodskap #56406] Wo, 30 Januarie 2002 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Si eh senor Wouter!
Vir 'n vark met so 'n vermoë sal mens nogal wat wil gee nè!

Laat my dink aan die lat wat by 'n boer op die plaas aankom vir een of ander
besigheid. Word die perd toe genooi om middagete saam met die mense te
geniet. Maar daar sit 'n makvark ook aan tafel. En die vark is heel goed
gemanierd hoor! Eet mooi sy kos met 'n lepel en het ewe 'n gestyfde servet
om die nek. Maar die lat merk op dat die vark 'n hout been het in plek van
een van sy agterboude. Varkie is mooi geleer en doen allerhande toertjies
ook. Amper soos Wagter, net beter...
Verneem die perd toe oor die welgeleerde otterjasie, en kry hy toe die
verhaal van die varkie waarvan die ma gevrek het... ens.ens. "En waar kom
hy dan aan die houtbeen?" wil hy weet. "Kyk man, so 'n goeie en oulike vark
moet mens darem maar so stuk-stuk eet? Of hoe?"

Thys oppie Bos

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3c57ec80.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter (weer) :
> Hier is 'n letterlike vertaling:
> jy het die persoonlikheid van 'n vark
> dis net my opinie
> jy mag egter 'n baie aangename persoon in die werklike lewe wees
>
> BTW, ek verstaan geen Spaans nie, ek het dit met
> Altavista.com se masjienvertaler uitgepuzzle.
>
>
> Thys de Wet wrote in message
> news:a38jln$13tg$1@news.adamastor.ac.za...
> Is daar iemand wat die "tale" kan uitlê?
>
> Thys wat oppie Bos wil weet...
>
> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
> message news:jg3f5u8enqf3dc7alj8l8bkkpad7b6u395@4ax.com...
>> On Wed, 30 Jan 2002 01:18:05 +0200, "Wouter Plaasvark"
>> served the following to the group:
>>
>>>> usted tiene la personalidad de un cerdo
>>>> pero eso es justo mi opinión
>>>> usted puede realmente ser una persona muy agradable en verdadero vive
>
Vark!! [boodskap #56413 is 'n antwoord op boodskap #56410] Wo, 30 Januarie 2002 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Thys de Wet
Maar daar sit 'n makvark ook aan tafel. En die vark is heel
goed gemanierd hoor!

Wouter
Maar natuurlik, varke het gewoonlik fyn maniere.
Dus sommige mense wat soos varke eet ....

En die groot verskil tussen 'n mense en 'n vark is dat 'n
vark nie na 'n paar doppe in 'n mens verander nie.
Re: Vark!! [boodskap #56431 is 'n antwoord op boodskap #56413] Wo, 30 Januarie 2002 19:55 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
LOL ..........
--
"Wouter Plaasvark"
: En die groot verskil tussen 'n mense en 'n vark is dat 'n
: vark nie na 'n paar doppe in 'n mens verander nie.
Vorige onderwerp: Godsdiensonderig
Volgende onderwerp: Gesoek: wit rekrute vir die polisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 12:53:04 MGT 2024