Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » M-Web alweer
M-Web alweer [boodskap #55335] Vr, 11 Januarie 2002 12:37 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
" http://www.mweb.co.za/home/join/ - We provide a complete premium Internet
experience that's smarter, easier and designed to suit your daily needs.
Just R134.00 per month secures you: ..... "

Wanneer het dit gebeur? Op van R119.

--

Artslink.co.za gee jou internet en e-pos van slegs R95/maand
http://www.artslink.co.za

:-)

TJ
Artslink.co.za ISP

--

The South African Arts, Culture and Entertainment Hub

The Arts and Culture Trust of the President Awards:
Electronic Media of the Year in Support of the Arts
Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1

Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
Mike van Graan's The Cultural Weapon

IAWMD Golden Web Awards May 2001

Support South African Arts and Culture:
Dial-up with Artslink.co.za and save!
http://www.artslink.co.za
Re: M-Web alweer [boodskap #55339 is 'n antwoord op boodskap #55335] Vr, 11 Januarie 2002 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle het 'n fout gemaak - dis moes eintlik R135.66 gewees het;))))
Annette

TJ skryf in boodskap news:3c3edc7f$0$225@hades.is.co.za...
> " http://www.mweb.co.za/home/join/ - We provide a complete premium
Internet
> experience that's smarter, easier and designed to suit your daily needs.
> Just R134.00 per month secures you: ..... "
>
> Wanneer het dit gebeur? Op van R119.
>
> --
>
> Artslink.co.za gee jou internet en e-pos van slegs R95/maand
> http://www.artslink.co.za
>
> :-)
>
> TJ
> Artslink.co.za ISP
>
> --
>
> The South African Arts, Culture and Entertainment Hub
>
> The Arts and Culture Trust of the President Awards:
> Electronic Media of the Year in Support of the Arts
> Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1
>
> Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
> Mike van Graan's The Cultural Weapon
>
> IAWMD Golden Web Awards May 2001
>
> Support South African Arts and Culture:
> Dial-up with Artslink.co.za and save!
> http://www.artslink.co.za
>
Re: M-Web alweer [boodskap #55346 is 'n antwoord op boodskap #55339] Vr, 11 Januarie 2002 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die ekstra R1,66 voor? Ek sien dit tree in werking vanaf 1 Maart vir
huidige subs.

TJ
Re: M-Web alweer [boodskap #55351 is 'n antwoord op boodskap #55346] Vr, 11 Januarie 2002 17:57 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Enige ou wat by M-Web is moet sy kop laat lees .. M.i. oorskry hulle die
beginsels van die internet nl. vrye nuus ens. Maar nou ja, as jy daar wil
wees moet jy betaal - die IS-stal het my nog deurgaans baie goed behandel
....

"TJ" skryf in boodskap news:3c3ef1b7$0$228@hades.is.co.za...
> Wat is die ekstra R1,66 voor? Ek sien dit tree in werking vanaf 1 Maart vir
> huidige subs.
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: Fakkeldraers.
Volgende onderwerp: Xhosa Nostra woed voort ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 09:30:43 MGT 2024