Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » slegs 'n lewensteken
slegs 'n lewensteken [boodskap #55214] Di, 08 Januarie 2002 16:56
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ons is nou in Walvisbaai - more gryp ons
die teerpad Vrystaat toe.
Suid-Wes is pragtig! - ons geniet!
die eerste week februarie vlieg
ons trug Nederland toe -
moenie boodskappies na my pos nie,
ek sal dese nie lees nie.
Patrick
Vorige onderwerp: Lekker by die see
Volgende onderwerp: Beplan jou Kaapstad vakansie hier - honderde brosjures!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:12:27 MGT 2024