Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: South African Culture?
Re: South African Culture? [boodskap #55155] So, 06 Januarie 2002 06:36 na volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 6 Jan 2002 08:09:27 +0200, "Pierre Roux" wrote:

> Just a spanner in the works: In the "New South Africa", what is the
> representative culture of our country?

Goeie vraag. :-) Mens moet seker eers probeer ooreenkom met die
definisie van "kultuur" per se?
Neem byvoorbeeld die VSA - dink jy die mense van die VSA (en ook ander
kulturele komplekse samelewings, soos die in SA) deel enigsins in
gemeenskaplike kulturele elemente?
Wie sou dan besluit wat hierdie gemeenskaplike elemente is?
En dink jy "nasionale identiteit" is dieselfde as "kultuur"?
Re: South African Culture? [boodskap #55157 is 'n antwoord op boodskap #55155] So, 06 Januarie 2002 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Definitief nie meer Voortrekker tipe volkspele nie, maar wel volk spele. ("A
nation at play")

www.artslink.co.za
Re: South African Culture? [boodskap #55158 is 'n antwoord op boodskap #55155] So, 06 Januarie 2002 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Pierre Roux wrote:

> Just a spanner in the works: In the "New South Africa", what is the
> representative culture of our country?
>
> --
> Pierre Roux
> Openwater.co.za Project
> http://www.openwater.co.za/

Hier is nou eers 'n paar vrae vir jou, Pierre Roux.
(Met jou mooi Franse Hugenoor-naam. Dis vir my altyd
so mooi as die naam en die van nog so Frans is, nadat
dit vir bietjie meer as 300 jaar in die suidelike land
rondgedwaal het. Wat 'n kultuurerfenis, n'est-ce-pas,
ou Pierre?)
Maar nou vra ek vir jou met trane in die oë, ou
Pierre, hoekom kom pos jy in Engels op hierdie AFRIKAANSE
nuusgroep? As jou vraag deel van jou "Openwater Project"
is, hoekom vertaal jy nie jou vraag in Afrikaans op 'n
Afrikaanse nuusgroep nie? Want sien, ou Pierre, deur die
Engels te besig, maak jy al klaar 'n kultuurbesluit wat
miskien die uitkoms van jou ondersoek kan beinvloed.
Ek sou graag meer van jou Openwater Project wou hoor.
Daarna sal ek kan oordeel of jy werklik na die waarheid
soek, en of jy maar ook een van hierdie joggies is wat
'n opening soek om hulle eie opinies in 'n mens se keel te
probeer afdruk. ( Dis nogal eienaardig hoeveel mense daar
is wat Engels gebruik om hulle regse of rassistiese opinies
op die net rond te strooi. Neem nou maar ons eie geliefde
rsaboy Frikkie, wat dink hy is 'n voorvegter vir die "Boere"
maar meeste van die tyd plaas hy Engelse geskrifte van mense
soos Fred Rundle. )

Tant Hessie van die Derde Republiek
(wat ontstaan het na die Derde Vryheidsoorlog
om te veg teen die hanskakies en die tweegat-
jakkalse en die kla-gatte.)
Re: South African Culture? [boodskap #55159 is 'n antwoord op boodskap #55158] So, 06 Januarie 2002 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tant Hessie sê: "om te veg teen die hanskakies en die tweegat-jakkalse en
die kla-gatte."

Pierre - onthou die volgende:

Hierdie "Tante" is eintlik die ere-president van die Hanskakies en
Tweegatjakkalse (een woord). Sy het weggehardloop en bly nou in Kanada. Sy
het tred verloor met Suid-Afrika. Sy praat nie eens meer Afrikaans aan huis
nie ...

Terwyl sy in Suid-Afrika was het sy gatgekruip by al wat swart was (lid van
die Swartserp - vrouens wat nie geredelik deur blankemans aanvaar is nie).

Sy het 'n doktorsgraadjie, nogal in Afrikaans - verwerf aan die Universiteit
van Natal (Pietermaritzburg) - waar Afrikaans eintlik volksvreemd is.

Haar ware identiteit is Gloudina Maria Bouwer (voorheen Bauer - nooiensvan
Rykheer/Rijkheer ). O ja, die Bauer is na Bouwer verander aangesien Bauer
klaarbluklik te veel "Joods" geklink het ...

So, Pierre - moet jou nie te veel aan die vieux femme steur nie - benewens
die wrok jeens Afrikaners word dit vermoed dat verkalking van die breinare
reeds ver gevorder het.

Meer om te volg ....

skryf in boodskap news:3C385BFB.4050900@rogers.com...
>
> Pierre Roux wrote:
>
>> Just a spanner in the works: In the "New South Africa", what is the
>> representative culture of our country?
>>
>> --
>> Pierre Roux
>> Openwater.co.za Project
>> http://www.openwater.co.za/
>
>
>
> Hier is nou eers 'n paar vrae vir jou, Pierre Roux.
> (Met jou mooi Franse Hugenoor-naam. Dis vir my altyd
> so mooi as die naam en die van nog so Frans is, nadat
> dit vir bietjie meer as 300 jaar in die suidelike land
> rondgedwaal het. Wat 'n kultuurerfenis, n'est-ce-pas,
> ou Pierre?)
> Maar nou vra ek vir jou met trane in die oë, ou
> Pierre, hoekom kom pos jy in Engels op hierdie AFRIKAANSE
> nuusgroep? As jou vraag deel van jou "Openwater Project"
> is, hoekom vertaal jy nie jou vraag in Afrikaans op 'n
> Afrikaanse nuusgroep nie? Want sien, ou Pierre, deur die
> Engels te besig, maak jy al klaar 'n kultuurbesluit wat
> miskien die uitkoms van jou ondersoek kan beinvloed.
> Ek sou graag meer van jou Openwater Project wou hoor.
> Daarna sal ek kan oordeel of jy werklik na die waarheid
> soek, en of jy maar ook een van hierdie joggies is wat
> 'n opening soek om hulle eie opinies in 'n mens se keel te
> probeer afdruk. ( Dis nogal eienaardig hoeveel mense daar
> is wat Engels gebruik om hulle regse of rassistiese opinies
> op die net rond te strooi. Neem nou maar ons eie geliefde
> rsaboy Frikkie, wat dink hy is 'n voorvegter vir die "Boere"
> maar meeste van die tyd plaas hy Engelse geskrifte van mense
> soos Fred Rundle. )
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
> (wat ontstaan het na die Derde Vryheidsoorlog
> om te veg teen die hanskakies en die tweegat-
> jakkalse en die kla-gatte.)
>
Re: South African Culture? [boodskap #55160 is 'n antwoord op boodskap #55159] So, 06 Januarie 2002 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Vusi wrote:

> Pierre - onthou die volgende:

> Meer om te volg ....

Ai, du Plessis, jy kan my darem net nie uit
jou hare was nie. Jy herhaal, soos 'n mantra,
my volle naam, my nooiensvan, my getroude naam,
ensovoorts, ensovoorts. Jy herhaal dit telkens,
of jou naam nou Davie Davis of Veldmuis of
Vusi is. Weet jy waaraan hierdie soort van
optrede mens herinner? Dis soos 'n liefherbber
oor sy geliefde praat. Arme du Plessis, jy met
die mooi Franse naam wat verkies om Vusi genoem
te word. Praat van kultuurverwarring.

Tant Hessie van Helsdingen-Cupid
Re: South African Culture? [boodskap #55163 is 'n antwoord op boodskap #55155] Ma, 07 Januarie 2002 05:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir wat vra jy die vraag hier in Engels?
Annette

Pierre Roux skryf in boodskap news:a18pho$p07$2@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Just a spanner in the works: In the "New South Africa", what is the
> representative culture of our country?
>
> --
> Pierre Roux
> Openwater.co.za Project
> http://www.openwater.co.za/
> ____________________
> The content of this message is intended to be read by the addressee only.
> Furthermore, this transmission and any attachments hereto, may contain
> privileged information belonging to the sender which is confidential and/or
> legally privileged. If you are not the intended recipient, any disclosure,
> distribution or action taken in reliance of the information contained
> herein, is strictly prohibited.
>
Re: South African Culture? [boodskap #55164 is 'n antwoord op boodskap #55159] Ma, 07 Januarie 2002 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 6 Jan 2002 17:19:09 +0200, "Vusi" send
the following message to space station Earth:

>
> Hierdie "Tante" is eintlik die ere-president van die Hanskakies en
> Tweegatjakkalse (een woord). Sy het weggehardloop en bly nou in Kanada. Sy
> het tred verloor met Suid-Afrika. Sy praat nie eens meer Afrikaans aan huis
> nie ...
>

al te mooi gese vusi. my opvoeding het my nie verleer om engels te
verstaan nie en ek praat nooit, en wil ok nie, suiwer afrikaans nie en
voordat iemand my weer uitkak, ek kan nie spel in enige amptelike taal
nie, ek verstaan nie tenses nie en ek eet eerder `n macdonalds burger
as `n jaffle by die boeremark.

>>> Just a spanner in the works: In the "New South Africa", what is the
>>> representative culture of our country?
>>>

wag, wag hierdie vraag is in engels reg? not to worry pierre ek dink
ekke het hom uit gefigure. die vraag dit is.
ek dink nie dat ons op die oomblik `n kultuur het wat as suid
afrikaans bestempel kan word nie. dalk is dit hoekom die grense tussen
rasse en tale nog niks vervaag het vanaf 94 nie. daar is wel mense wat
hulle beste doen om die grense te oorbrug, soos dozi met sy
zoeloe/boere fusion of beeskraal met hulle boeremusiek/rock fusion of
schuster met goed soos bones. almal slaag tot `n mate maar meeste
gehore geniet dit en sak dan terug in die gemak van hulle eie kultuur,
dit sluit my in. oplossing? ek dink ons sal altyd `n land van diverse
kulture wees, dis wat ons uniek maak, dan nie?

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: South African Culture? [boodskap #55165 is 'n antwoord op boodskap #55164] Ma, 07 Januarie 2002 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat van ons bobotie, en ons kierantjie, en ons Ag Pleeze Daddy, en ons
Zambesie, en ons fynbos, en ons padkos, en ons Kaapse Klopse, en ons
braaivleis, rugby, sunny skies en chevrolet?
Dit is ons kultuur:))
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:effi3u4pv38ui11967j4v1qgkeoh5c7q6s@4ax.com...
> On Sun, 6 Jan 2002 17:19:09 +0200, "Vusi" send
> the following message to space station Earth:
>
>>
>> Hierdie "Tante" is eintlik die ere-president van die Hanskakies en
>> Tweegatjakkalse (een woord). Sy het weggehardloop en bly nou in Kanada. Sy
>> het tred verloor met Suid-Afrika. Sy praat nie eens meer Afrikaans aan huis
>> nie ...
>>
>
> al te mooi gese vusi. my opvoeding het my nie verleer om engels te
> verstaan nie en ek praat nooit, en wil ok nie, suiwer afrikaans nie en
> voordat iemand my weer uitkak, ek kan nie spel in enige amptelike taal
> nie, ek verstaan nie tenses nie en ek eet eerder `n macdonalds burger
> as `n jaffle by die boeremark.
>
>>>> Just a spanner in the works: In the "New South Africa", what is the
>>>> representative culture of our country?
>>>>
>
> wag, wag hierdie vraag is in engels reg? not to worry pierre ek dink
> ekke het hom uit gefigure. die vraag dit is.
> ek dink nie dat ons op die oomblik `n kultuur het wat as suid
> afrikaans bestempel kan word nie. dalk is dit hoekom die grense tussen
> rasse en tale nog niks vervaag het vanaf 94 nie. daar is wel mense wat
> hulle beste doen om die grense te oorbrug, soos dozi met sy
> zoeloe/boere fusion of beeskraal met hulle boeremusiek/rock fusion of
> schuster met goed soos bones. almal slaag tot `n mate maar meeste
> gehore geniet dit en sak dan terug in die gemak van hulle eie kultuur,
> dit sluit my in. oplossing? ek dink ons sal altyd `n land van diverse
> kulture wees, dis wat ons uniek maak, dan nie?
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
Re: South African Culture? [boodskap #55168 is 'n antwoord op boodskap #55165] Ma, 07 Januarie 2002 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 7 Jan 2002 08:43:42 +0200, "Annette"
sent the following message to space station Earth:

> Wat van ons bobotie, en ons kierantjie, en ons Ag Pleeze Daddy, en ons
> Zambesie, en ons fynbos, en ons padkos, en ons Kaapse Klopse, en ons
> braaivleis, rugby, sunny skies en chevrolet?
> Dit is ons kultuur:))
> Annette
>

nettie, nettie dis maar een deel van ons ou multi coloured,
multilingual volkie se kulture.....boers? mnr naidoo onder in die
straat het vrede met jou padkos, jeremy taylor en braaivleis. mev
dlamini in attridgeville eet nie mince balls en gekookte eiers in die
karoo oppad kaap toe nie, sy een `n donnerse heel hoender van chicken
licken by haarself op. die klopse is net `n kultuur vir die kypies. by
die lys kon jy net sowel drive-in gevoeg het. die naaste aan `n suid
afrikaanse kultuur wat jy in jou lys kom is dalk rugby. dis die
enigste ding, dink ek, waarmee die grootste persentasie suid
afrikaners huidiglik kan identifiseer. vir die res gaan almal hulle
eie pad, gee hulle eie shows, sing hulle eie songs, begin hulle eie
news groups vir suiwer taal misbruikers en mense wat weg gesnol het
van hulle kultuur.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: South African Culture? [boodskap #55170 is 'n antwoord op boodskap #55168] Ma, 07 Januarie 2002 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is verkeerd liewe Drieboot:))
Op die oomblik is ons almal verenig in ons verbasing oor ons
Krieketspan:))))
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:ct2j3u8kqf171ccbjc8qfo7hj619tg302n@4ax.com...
> On Mon, 7 Jan 2002 08:43:42 +0200, "Annette"
> sent the following message to space station Earth:
>
>> Wat van ons bobotie, en ons kierantjie, en ons Ag Pleeze Daddy, en ons
>> Zambesie, en ons fynbos, en ons padkos, en ons Kaapse Klopse, en ons
>> braaivleis, rugby, sunny skies en chevrolet?
>> Dit is ons kultuur:))
>> Annette
>>
>
> nettie, nettie dis maar een deel van ons ou multi coloured,
> multilingual volkie se kulture.....boers? mnr naidoo onder in die
> straat het vrede met jou padkos, jeremy taylor en braaivleis. mev
> dlamini in attridgeville eet nie mince balls en gekookte eiers in die
> karoo oppad kaap toe nie, sy een `n donnerse heel hoender van chicken
> licken by haarself op. die klopse is net `n kultuur vir die kypies. by
> die lys kon jy net sowel drive-in gevoeg het. die naaste aan `n suid
> afrikaanse kultuur wat jy in jou lys kom is dalk rugby. dis die
> enigste ding, dink ek, waarmee die grootste persentasie suid
> afrikaners huidiglik kan identifiseer. vir die res gaan almal hulle
> eie pad, gee hulle eie shows, sing hulle eie songs, begin hulle eie
> news groups vir suiwer taal misbruikers en mense wat weg gesnol het
> van hulle kultuur.
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
Re: South African Culture? [boodskap #55177 is 'n antwoord op boodskap #55170] Ma, 07 Januarie 2002 14:27 Na vorige boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 7 Jan 2002 14:48:42 +0200, "Annette"
sent the following message to space station Earth:

> Jy is verkeerd liewe Drieboot:))
> Op die oomblik is ons almal verenig in ons verbasing oor ons
> Krieketspan:))))
> Annette
>

dis `n feit. eintelik het ek gedink dit is ons nuwe nationale sport,
naam gat maak (is dit dalk een woord, maakie saakie, beteken
dieselfde)

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Voorspoedige Nuwejaar
Volgende onderwerp: Hi honey, I'm home!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 05:41:46 MGT 2024