Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kom ons wees eerlik
Kom ons wees eerlik [boodskap #54469] Sa, 08 Desember 2001 07:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit help nou maar net nie om voor te gee oor goed net om polities korrek te
probeer wees nie.
Die feit bly staan dat mens opgroei met sekere vooropgestelde idees wat mens
van kleinsaf ingeprent word deur ouers, onderwysers, politici en die kerk.
Nie almal van ons op aarde is laterale denkers wat dinge vir hulself probeer
uitklaar, ongeag wat die media en watter organisasie hulle ookal aan behoort
vir hulle voorhou nie.
Dus tans kan mens seker met sekerheid sê die volgende algemene aannames word
deur die meeste Suid-Afrikaners gedoen ( ons praat nou van gewone mense -
nie politici nie)
As daar gepraat word van witboordjie misdaad - Afrikaanssprekende Suid-
Afrikaner.
Swart Suid-Afrikaners word eerste aan gedink as die die volgende misdade
deesdae genoem word:
Moord, verkragting, roof, diefstal, korrupsie en meineed.
Die feit dat veralgemenings 'n onding is, word weerspreek deur dat
bogenoemde aannames daagliks bevestig word deur inhegtenisnemings en
skuldigbevindings.
Ek voel bitter jammer vir die ander mense van daardie groepe wat eerlike,
wetsgehoorsame burgers is, maar slegs deur die algemeen aanvaarbare stigma
ook as misdadigers geklassifiseer word.
Ek dink ons moet gaan kyk wat die Engelssprekendes, Indiërs, Kleurlinge,
Oosterlinge, Grieke en Portugese nou juis so reg doen dat sulke misdade
nooit outomaties aan hulle toegedig word nie, al is daar van hulle wat hul
wel aan sulke misdade skuldig maak.
Annette
Re: Kom ons wees eerlik [boodskap #54474 is 'n antwoord op boodskap #54469] Sa, 08 Desember 2001 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette,

Oor misdaad kan mens maar net jou eie aannames maak en liefs aanvaar dat ons
baie maal verkeerd is. Juis oor my vooropgestelde idees, was ek oortuig dat
Mev. De Klerk deur 'n
blanke vermoor is omdat daar niks eiendom gesteel is nie en dat sy moontlik
"vyande" gehad het. Ons weet nog nie of dit wel die Kleurling was nie.

Maar van vooropgestelde idees: Sê of ek verkeerd is. Ons is so bereid om
Swart amptenare te veroordeel net omdat hulle nou kwansuis aan bewind is.
(Dit was baie dieselfde houding teenoor ons Afrikaners net na 1948). Ek
gaan nou 'n klip in die bos gooi.

Ek was verlede week by die plaaslike Telkom Kliënte dienssentrum om uit te
vind wat my huidige telefoonlesing (tot maandeinde) was aangesien ek 'n
diens aan 'n Instituut gestaak het en graag 'n finale rekening aan hulle wou
stuur. Ek was ewe stuurs deur die Blanke dame vertel dat dit nie deur haar
gedoen kan word nie en ek moet 10210 bel. Ek het vir haar gesê dat dit nie
werk nie en dat hierdie nommer so geprogrameer is om net sekere dienste te
lewer. ("for account queries press 1") en sovoorts totdat jy jouself met
knoppies druk weer by die agterdeur uitgevee word.) Sy was luidrigtig
adamant en ek het toe druipstert daar uitgestap. By die huis bel ek toe
net vir interesantheid 'n ander nommer 10219 en 'n Swart dame help my. Dit
was nie haar departement nie maar nietemin het sy my gehelp. Binne twee
minute het sy my die nodige inligting gegee en nog beleefd om verskoning
gevra dat die rekenaar so 'n bietjie stadig is. Kon die dame by die
Klientesentrum my dieselfde inligting gee? Natuurlik sê sy, sy is aan
dieselfde netwerk gekoppel.

Ek kan ander voorbeelde noem. My vyf maande se gesukkel om 'n telefoon te
kry, was nie veroorsaak deur Swart onbevoegdheid nie, maar deur Blanke
technicie se onwilligheid om hul agterente te lig en iets te doen. Ek kry
amper die indruk die spul hier is moedswillig net om die Swart beheer in 'n
swak lig te stel. Toe ek en my vrou die Albertonse paspoort kantoor twee
jaar gelede ingaan om aansoek te doen om 'n paspoort sien ons net SWART voor
die toonbank, SWART agter die toonbamk, SWART by die vingerafdrukke en SWART
orals en ek maak my vooropgestelde aanname vir die Tannie" "Nou's ons in ons
moer!" Was ek aangenaam verras: Deurgaans het ons vriendelike en
hulpvaardige diens gekry, en uitgestap met alles wat ons wou weet en 'n
telefoonnommer om te bel binne twee weke vir ons paspoorte. Twee weke later
het ons met ewe dienstelikheid daar met ons paspoorte uitgestap.

Het ons nie begin arrogant raak in die wete dat ons Blank en
"meerderwaardig" is nie? Is die Swart amptenaar nie juis 'n beter bediener
nie omdat hy sy lewe lank 'n bediende was nie? By plekke soos Game, Clicks,
Dions ens. verkies ek om deur 'n Swarte bedien te word, juis omdat Blankes
nou te kak sleg geword het om mens oordentlik te behandel.

Grahame

Annette skryf in boodskap news:9usg9j$atjth$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit help nou maar net nie om voor te gee oor goed net om polities korrek te
> probeer wees nie.
> Die feit bly staan dat mens opgroei met sekere vooropgestelde idees wat mens
> van kleinsaf ingeprent word deur ouers, onderwysers, politici en die kerk.
> Nie almal van ons op aarde is laterale denkers wat dinge vir hulself probeer
> uitklaar, ongeag wat die media en watter organisasie hulle ookal aan behoort
> vir hulle voorhou nie.
> Dus tans kan mens seker met sekerheid sê die volgende algemene aannames word
> deur die meeste Suid-Afrikaners gedoen ( ons praat nou van gewone mense -
> nie politici nie)
> As daar gepraat word van witboordjie misdaad - Afrikaanssprekende Suid-
> Afrikaner.
> Swart Suid-Afrikaners word eerste aan gedink as die die volgende misdade
> deesdae genoem word:
> Moord, verkragting, roof, diefstal, korrupsie en meineed.
> Die feit dat veralgemenings 'n onding is, word weerspreek deur dat
> bogenoemde aannames daagliks bevestig word deur inhegtenisnemings en
> skuldigbevindings.
> Ek voel bitter jammer vir die ander mense van daardie groepe wat eerlike,
> wetsgehoorsame burgers is, maar slegs deur die algemeen aanvaarbare stigma
> ook as misdadigers geklassifiseer word.
> Ek dink ons moet gaan kyk wat die Engelssprekendes, Indiërs, Kleurlinge,
> Oosterlinge, Grieke en Portugese nou juis so reg doen dat sulke misdade
> nooit outomaties aan hulle toegedig word nie, al is daar van hulle wat hul
> wel aan sulke misdade skuldig maak.
> Annette
>
Re: Kom ons wees eerlik [boodskap #54475 is 'n antwoord op boodskap #54474] Sa, 08 Desember 2001 23:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Grahame, ek dink dit hang van elke persoon af of hy/sy met vooropgestelde
idees deur die lewe wil gaan.
Ek verkies om dit nie te doen nie - en as ek swak diens kry, sien ek dit as
swak diens van 'n persoon - en wat die velkleur van daardie persoon is maak
werklik nie 'n aks by my saak nie.
Ek weier om te diskrimineer teen enige persoon.
Die feit bly dat vir elke storie wat jy kan vertel van goeie diens deur
swartes en swak diens deur wittes, gaan daar mense wees wat vir jou kan
vertel van presies die teenoorgestelde ondervinding.
Dit was juis die doel van my pos - om nie net goedsmoeds aannames te maak
nie, maar om elke persoon te takseer op die
diens/samewerking/behulpsaamheid/vriendelikheid wat jy van die persoon kry.

Re Marike de Klerk se moord: Daar was wel diefstal - en die feit dat die
persoon wat voor die regter 'n bekentenis afgelê het in Khayelitsha woon
toon aan dat hy wel miskien tog 'n swart man kan wees.
My eerste reaksie by die aanhoor van haar dood was selfmoord, my tweede
reaksie was verbasing dat haar seun Willem opgedaag het saam met 'n
prokureur, toe ek hoor dit was moord, was my eerste reaksie wie sou verby
sekuriteit kon kom - en aangesien ons voorheen hier 'n geval gehad het van
'n sekuriteitswag wat moord gepleeg het, het ek vermoed dat 'n
sekuriteitswag wel by die moord betrokke was - maar tot op daardie punt het
ek nog nie gedink aan die velkleur van die vermeende moordenaar nie.
Dit is maar hoe my kop nog altyd gewerk het..

Ongelukkig val geen klip in die bos by my op enige plek vir noemenswaardige
bespreking as daar veralgemeende stellings gemaak word wat nog saamgaan met
'n vloekwoord ook nie.
Annette

Grahame skryf in boodskap news:9utusi$an9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Annette,
>
> Oor misdaad kan mens maar net jou eie aannames maak en liefs aanvaar dat ons
> baie maal verkeerd is. Juis oor my vooropgestelde idees, was ek oortuig dat
> Mev. De Klerk deur 'n
> blanke vermoor is omdat daar niks eiendom gesteel is nie en dat sy moontlik
> "vyande" gehad het. Ons weet nog nie of dit wel die Kleurling was nie.
>
> Maar van vooropgestelde idees: Sê of ek verkeerd is. Ons is so bereid om
> Swart amptenare te veroordeel net omdat hulle nou kwansuis aan bewind is.
> (Dit was baie dieselfde houding teenoor ons Afrikaners net na 1948). Ek
> gaan nou 'n klip in die bos gooi.
>
> Ek was verlede week by die plaaslike Telkom Kliënte dienssentrum om uit te
> vind wat my huidige telefoonlesing (tot maandeinde) was aangesien ek 'n
> diens aan 'n Instituut gestaak het en graag 'n finale rekening aan hulle wou
> stuur. Ek was ewe stuurs deur die Blanke dame vertel dat dit nie deur haar
> gedoen kan word nie en ek moet 10210 bel. Ek het vir haar gesê dat dit nie
> werk nie en dat hierdie nommer so geprogrameer is om net sekere dienste te
> lewer. ("for account queries press 1") en sovoorts totdat jy jouself met
> knoppies druk weer by die agterdeur uitgevee word.) Sy was luidrigtig
> adamant en ek het toe druipstert daar uitgestap. By die huis bel ek toe
> net vir interesantheid 'n ander nommer 10219 en 'n Swart dame help my. Dit
> was nie haar departement nie maar nietemin het sy my gehelp. Binne twee
> minute het sy my die nodige inligting gegee en nog beleefd om verskoning
> gevra dat die rekenaar so 'n bietjie stadig is. Kon die dame by die
> Klientesentrum my dieselfde inligting gee? Natuurlik sê sy, sy is aan
> dieselfde netwerk gekoppel.
>
> Ek kan ander voorbeelde noem. My vyf maande se gesukkel om 'n telefoon te
> kry, was nie veroorsaak deur Swart onbevoegdheid nie, maar deur Blanke
> technicie se onwilligheid om hul agterente te lig en iets te doen. Ek kry
> amper die indruk die spul hier is moedswillig net om die Swart beheer in 'n
> swak lig te stel. Toe ek en my vrou die Albertonse paspoort kantoor twee
> jaar gelede ingaan om aansoek te doen om 'n paspoort sien ons net SWART voor
> die toonbank, SWART agter die toonbamk, SWART by die vingerafdrukke en SWART
> orals en ek maak my vooropgestelde aanname vir die Tannie" "Nou's ons in ons
> moer!" Was ek aangenaam verras: Deurgaans het ons vriendelike en
> hulpvaardige diens gekry, en uitgestap met alles wat ons wou weet en 'n
> telefoonnommer om te bel binne twee weke vir ons paspoorte. Twee weke later
> het ons met ewe dienstelikheid daar met ons paspoorte uitgestap.
>
> Het ons nie begin arrogant raak in die wete dat ons Blank en
> "meerderwaardig" is nie? Is die Swart amptenaar nie juis 'n beter bediener
> nie omdat hy sy lewe lank 'n bediende was nie? By plekke soos Game, Clicks,
> Dions ens. verkies ek om deur 'n Swarte bedien te word, juis omdat Blankes
> nou te kak sleg geword het om mens oordentlik te behandel.
>
> Grahame
>
>
> Annette wrote in message
> news:9usg9j$atjth$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit help nou maar net nie om voor te gee oor goed net om polities korrek
> te
>> probeer wees nie.
>> Die feit bly staan dat mens opgroei met sekere vooropgestelde idees wat
> mens
>> van kleinsaf ingeprent word deur ouers, onderwysers, politici en die kerk.
>> Nie almal van ons op aarde is laterale denkers wat dinge vir hulself
> probeer
>> uitklaar, ongeag wat die media en watter organisasie hulle ookal aan
> behoort
>> vir hulle voorhou nie.
>> Dus tans kan mens seker met sekerheid sê die volgende algemene aannames
> word
>> deur die meeste Suid-Afrikaners gedoen ( ons praat nou van gewone mense -
>> nie politici nie)
>> As daar gepraat word van witboordjie misdaad - Afrikaanssprekende Suid-
>> Afrikaner.
>> Swart Suid-Afrikaners word eerste aan gedink as die die volgende misdade
>> deesdae genoem word:
>> Moord, verkragting, roof, diefstal, korrupsie en meineed.
>> Die feit dat veralgemenings 'n onding is, word weerspreek deur dat
>> bogenoemde aannames daagliks bevestig word deur inhegtenisnemings en
>> skuldigbevindings.
>> Ek voel bitter jammer vir die ander mense van daardie groepe wat eerlike,
>> wetsgehoorsame burgers is, maar slegs deur die algemeen aanvaarbare stigma
>> ook as misdadigers geklassifiseer word.
>> Ek dink ons moet gaan kyk wat die Engelssprekendes, Indiërs, Kleurlinge,
>> Oosterlinge, Grieke en Portugese nou juis so reg doen dat sulke misdade
>> nooit outomaties aan hulle toegedig word nie, al is daar van hulle wat hul
>> wel aan sulke misdade skuldig maak.
>> Annette
>>
>
Marike de Klerk [boodskap #54477 is 'n antwoord op boodskap #54475] So, 09 Desember 2001 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
Re Marike de Klerk se moord: Daar was wel diefstal - en die feit dat die
persoon wat voor die regter 'n bekentenis afgelê het in Khayelitsha woon
toon aan dat hy wel miskien tog 'n swart man kan wees.

Wouter
Joernaliste het 'n Xhosa-tolk die gebou sien binnegaan tydens die
verdagte se onderhoud met 'n landdros. Hy is dus waarskynlik 'n Xhosa.

Daar was diefstal, ja. Of dit die motief was, sal ons seker heelwat later
eers hoor. Die polisie maak tans min besonderhede bekend, hulle
ondersoek blykbaar ook ander verdagtes se moontlike betrokkenheid.
Re: sekuriteitsfirma se naam? [boodskap #54481 is 'n antwoord op boodskap #54477] So, 09 Desember 2001 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek sou wou weet wat die firma se naam is by wie die sekuriteitswag werk.
Re: sekuriteitsfirma se naam? [boodskap #54482 is 'n antwoord op boodskap #54481] So, 09 Desember 2001 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - my wanindrukke stem nie ooreen met joune nie. Ek het bepaalde
indrukke oor misdrywe wat vereenselwig word met Bruinmense en ook met
Indiërs.. Engelse en Jode kom ook onwillekeurig by my op as ek aan
witboordtjiemisdaad dink.
Ek dink nie dat hierdie voorafopgestelde idees volledig ongegrond is nie. So
is daar bepaalde misdrywe wat aan mans, en aan vroue gekoppel kan word.
Smeerbriewe en die toedien van gif is byvoorbeeld "vroue-misdrywe".

"Tobie" skryf in boodskap news:9uvcs7$29t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ek sou wou weet wat die firma se naam is by wie die sekuriteitswag werk.
>
Re: sekuriteitsfirma se naam? [boodskap #54485 is 'n antwoord op boodskap #54481] So, 09 Desember 2001 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gray Securicor - 'n firma met oorsese belange, en een van die grootste
sekuriteitsfirmas hier.
Annette

Tobie skryf in boodskap news:9uvcs7$29t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ek sou wou weet wat die firma se naam is by wie die sekuriteitswag werk.
>
Re: sekuriteitsfirma se naam? [boodskap #54486 is 'n antwoord op boodskap #54485] So, 09 Desember 2001 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: .com

En die ou het glo matriek en geen kriminele rekord nie. Iets moes
iewers los geraak het in sy kop.

Annette skryf in boodskap news:9uvp6i$bmsrh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gray Securicor - 'n firma met oorsese belange, en een van die grootste
> sekuriteitsfirmas hier.
> Annette
>
>
> Tobie wrote in message
> news:9uvcs7$29t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> ek sou wou weet wat die firma se naam is by wie die sekuriteitswag werk.
>>
>
Re: Kom ons wees eerlik [boodskap #54495 is 'n antwoord op boodskap #54475] So, 09 Desember 2001 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette,

Ek gaan akkoord en vra verskoning vir my beskrywende "sleg" van mense wat
met die publiek werk. Ek het die tema van jou inset gesien as
"vooropgestelde idees", (vooroordeel), en ek dink wat jou veral onstel is
die vooroordeel teen Afrikaners. Ek het slegs uitgebou op jou tema van,
nie net met betrekking tot misdaad nie, maar in die algemeen oor
dienslewering en wat die Regering noem: Delivery. Ek het wel vooroordeel
teenoor Swartes gehad en my insigte het baie verander oor die afgelope jare
namate ( veral hier in die Gauteng), dienslewering verswak het NIE as gevolg
van Swart beheer nie maar Blankes wat in baie opsigte nie meer belangstel in
en of om opgelei te word om 'n hoër standaard van dienslewering te gee nie.

As jy nie die rasse-idioom in ons ontsettende misdaad dillema kan sien nie,
dan is jy beter as baie ander mense, myself insluitend. So tragies as wat
Marika de Klerk se moord was, hoeveel mense het werklik gesê of gedink dat
ras hier nie 'n rol gespeel het, op dieselfde manier as wat Swartes
rassehaat in die Odendaal en ander soortgelyke moordsake gesien het nie.
Dit is juis die rasse-idioom wat rede is waarom die Regering nie die
doodsvonnis wil terugbring nie. (Terloops, ek is totaal teen die
doodsvonnis as 'n oplossing.)

Wat dienslewering betref, is dit vir my opvallend dat Swartes vandag in
baie opsigte kop en skouers bo hul Blanke eweknieë staan. My vraag is:
Waarom word die positiewe kommentaar oor Swartes dan nou kwansuis as
rassisme gesien terwyl afbrekende kommentaar oor dieselfde mense in ons
denke, ons gesprekke en in ons algemene omgang aanvaarbaar is? Op dieselfde
vlak, is Blankes (en veral Blanke Afrikaners), dan bo enige kritiek as daar
leemtes in ons leefwyses uitgewys word?

Grahame

Annette skryf in boodskap news:9uu7al$b2ud2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Grahame, ek dink dit hang van elke persoon af of hy/sy met vooropgestelde
> idees deur die lewe wil gaan.
> Ek verkies om dit nie te doen nie - en as ek swak diens kry, sien ek dit as
> swak diens van 'n persoon - en wat die velkleur van daardie persoon is maak
> werklik nie 'n aks by my saak nie.
> Ek weier om te diskrimineer teen enige persoon.
> Die feit bly dat vir elke storie wat jy kan vertel van goeie diens deur
> swartes en swak diens deur wittes, gaan daar mense wees wat vir jou kan
> vertel van presies die teenoorgestelde ondervinding.
> Dit was juis die doel van my pos - om nie net goedsmoeds aannames te maak
> nie, maar om elke persoon te takseer op die
> diens/samewerking/behulpsaamheid/vriendelikheid wat jy van die persoon kry.
>
> Re Marike de Klerk se moord: Daar was wel diefstal - en die feit dat die
> persoon wat voor die regter 'n bekentenis afgelê het in Khayelitsha woon
> toon aan dat hy wel miskien tog 'n swart man kan wees.
> My eerste reaksie by die aanhoor van haar dood was selfmoord, my tweede
> reaksie was verbasing dat haar seun Willem opgedaag het saam met 'n
> prokureur, toe ek hoor dit was moord, was my eerste reaksie wie sou verby
> sekuriteit kon kom - en aangesien ons voorheen hier 'n geval gehad het van
> 'n sekuriteitswag wat moord gepleeg het, het ek vermoed dat 'n
> sekuriteitswag wel by die moord betrokke was - maar tot op daardie punt het
> ek nog nie gedink aan die velkleur van die vermeende moordenaar nie.
> Dit is maar hoe my kop nog altyd gewerk het..
>
> Ongelukkig val geen klip in die bos by my op enige plek vir noemenswaardige
> bespreking as daar veralgemeende stellings gemaak word wat nog saamgaan met
> 'n vloekwoord ook nie.
> Annette
>
> Grahame wrote in message
> news:9utusi$an9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Annette,
>>
>> Oor misdaad kan mens maar net jou eie aannames maak en liefs aanvaar dat
> ons
>> baie maal verkeerd is. Juis oor my vooropgestelde idees, was ek oortuig
> dat
>> Mev. De Klerk deur 'n
>> blanke vermoor is omdat daar niks eiendom gesteel is nie en dat sy
> moontlik
>> "vyande" gehad het. Ons weet nog nie of dit wel die Kleurling was nie.
>>
>> Maar van vooropgestelde idees: Sê of ek verkeerd is. Ons is so bereid om
>> Swart amptenare te veroordeel net omdat hulle nou kwansuis aan bewind is.
>> (Dit was baie dieselfde houding teenoor ons Afrikaners net na 1948). Ek
>> gaan nou 'n klip in die bos gooi.
>>
>> Ek was verlede week by die plaaslike Telkom Kliënte dienssentrum om uit te
>> vind wat my huidige telefoonlesing (tot maandeinde) was aangesien ek 'n
>> diens aan 'n Instituut gestaak het en graag 'n finale rekening aan hulle
> wou
>> stuur. Ek was ewe stuurs deur die Blanke dame vertel dat dit nie deur
> haar
>> gedoen kan word nie en ek moet 10210 bel. Ek het vir haar gesê dat dit
> nie
>> werk nie en dat hierdie nommer so geprogrameer is om net sekere dienste te
>> lewer. ("for account queries press 1") en sovoorts totdat jy jouself met
>> knoppies druk weer by die agterdeur uitgevee word.) Sy was luidrigtig
>> adamant en ek het toe druipstert daar uitgestap. By die huis bel ek toe
>> net vir interesantheid 'n ander nommer 10219 en 'n Swart dame help my.
> Dit
>> was nie haar departement nie maar nietemin het sy my gehelp. Binne twee
>> minute het sy my die nodige inligting gegee en nog beleefd om verskoning
>> gevra dat die rekenaar so 'n bietjie stadig is. Kon die dame by die
>> Klientesentrum my dieselfde inligting gee? Natuurlik sê sy, sy is aan
>> dieselfde netwerk gekoppel.
>>
>> Ek kan ander voorbeelde noem. My vyf maande se gesukkel om 'n telefoon te
>> kry, was nie veroorsaak deur Swart onbevoegdheid nie, maar deur Blanke
>> technicie se onwilligheid om hul agterente te lig en iets te doen. Ek kry
>> amper die indruk die spul hier is moedswillig net om die Swart beheer in
> 'n
>> swak lig te stel. Toe ek en my vrou die Albertonse paspoort kantoor twee
>> jaar gelede ingaan om aansoek te doen om 'n paspoort sien ons net SWART
> voor
>> die toonbank, SWART agter die toonbamk, SWART by die vingerafdrukke en
> SWART
>> orals en ek maak my vooropgestelde aanname vir die Tannie" "Nou's ons in
> ons
>> moer!" Was ek aangenaam verras: Deurgaans het ons vriendelike en
>> hulpvaardige diens gekry, en uitgestap met alles wat ons wou weet en 'n
>> telefoonnommer om te bel binne twee weke vir ons paspoorte. Twee weke
> later
>> het ons met ewe dienstelikheid daar met ons paspoorte uitgestap.
>>
>> Het ons nie begin arrogant raak in die wete dat ons Blank en
>> "meerderwaardig" is nie? Is die Swart amptenaar nie juis 'n beter
> bediener
>> nie omdat hy sy lewe lank 'n bediende was nie? By plekke soos Game,
> Clicks,
>> Dions ens. verkies ek om deur 'n Swarte bedien te word, juis omdat Blankes
>> nou te kak sleg geword het om mens oordentlik te behandel.
>>
>> Grahame
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9usg9j$atjth$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dit help nou maar net nie om voor te gee oor goed net om polities
korrek
>> te
>>> probeer wees nie.
>>> Die feit bly staan dat mens opgroei met sekere vooropgestelde idees
wat
>> mens
>>> van kleinsaf ingeprent word deur ouers, onderwysers, politici en die
> kerk.
>>> Nie almal van ons op aarde is laterale denkers wat dinge vir hulself
>> probeer
>>> uitklaar, ongeag wat die media en watter organisasie hulle ookal aan
>> behoort
>>> vir hulle voorhou nie.
>>> Dus tans kan mens seker met sekerheid sê die volgende algemene
aannames
>> word
>>> deur die meeste Suid-Afrikaners gedoen ( ons praat nou van gewone
> mense -
>>> nie politici nie)
>>> As daar gepraat word van witboordjie misdaad - Afrikaanssprekende Suid-
>>> Afrikaner.
>>> Swart Suid-Afrikaners word eerste aan gedink as die die volgende misdade
>>> deesdae genoem word:
>>> Moord, verkragting, roof, diefstal, korrupsie en meineed.
>>> Die feit dat veralgemenings 'n onding is, word weerspreek deur dat
>>> bogenoemde aannames daagliks bevestig word deur inhegtenisnemings en
>>> skuldigbevindings.
>>> Ek voel bitter jammer vir die ander mense van daardie groepe wat
> eerlike,
>>> wetsgehoorsame burgers is, maar slegs deur die algemeen aanvaarbare
> stigma
>>> ook as misdadigers geklassifiseer word.
>>> Ek dink ons moet gaan kyk wat die Engelssprekendes, Indiërs, Kleurlinge,
>>> Oosterlinge, Grieke en Portugese nou juis so reg doen dat sulke misdade
>>> nooit outomaties aan hulle toegedig word nie, al is daar van hulle wat
> hul
>>> wel aan sulke misdade skuldig maak.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kom ons wees eerlik [boodskap #54512 is 'n antwoord op boodskap #54469] Ma, 10 Desember 2001 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink eerlikheid op hierdie n.g. is dalk die oorsaak van al die oor en
weer geskel. Dis net so af en toe wat iemand probeer gatkruip of aspris
wees en dan dinge sê wat hy/sy nie regtig bedoel nie.
Het jy gesien ek het SY ingesluit Annette.

"Annette" skryf in boodskap news:9usg9j$atjth$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit help nou maar net nie om voor te gee oor goed net om polities korrek te
> probeer wees nie.
> Die feit bly staan dat mens opgroei met sekere vooropgestelde idees wat mens
> van kleinsaf ingeprent word deur ouers, onderwysers, politici en die kerk.
> Nie almal van ons op aarde is laterale denkers wat dinge vir hulself probeer
> uitklaar, ongeag wat die media en watter organisasie hulle ookal aan behoort
> vir hulle voorhou nie.
> Dus tans kan mens seker met sekerheid sê die volgende algemene aannames word
> deur die meeste Suid-Afrikaners gedoen ( ons praat nou van gewone mense -
> nie politici nie)
> As daar gepraat word van witboordjie misdaad - Afrikaanssprekende Suid-
> Afrikaner.
> Swart Suid-Afrikaners word eerste aan gedink as die die volgende misdade
> deesdae genoem word:
> Moord, verkragting, roof, diefstal, korrupsie en meineed.
> Die feit dat veralgemenings 'n onding is, word weerspreek deur dat
> bogenoemde aannames daagliks bevestig word deur inhegtenisnemings en
> skuldigbevindings.
> Ek voel bitter jammer vir die ander mense van daardie groepe wat eerlike,
> wetsgehoorsame burgers is, maar slegs deur die algemeen aanvaarbare stigma
> ook as misdadigers geklassifiseer word.
> Ek dink ons moet gaan kyk wat die Engelssprekendes, Indiërs, Kleurlinge,
> Oosterlinge, Grieke en Portugese nou juis so reg doen dat sulke misdade
> nooit outomaties aan hulle toegedig word nie, al is daar van hulle wat hul
> wel aan sulke misdade skuldig maak.
> Annette
>
Re: Kom ons wees eerlik [boodskap #54513 is 'n antwoord op boodskap #54475] Ma, 10 Desember 2001 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf:

"..., my tweede reaksie was verbasing dat haar seun Willem opgedaag het saam
met 'n
prokureur, ..."

Verduidelik asseblief meer. Waar opgedaag? Hoekom met 'n prokureur?

TJ
Re: Kom ons wees eerlik [boodskap #54515 is 'n antwoord op boodskap #54512] Ma, 10 Desember 2001 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Watter sy sal hier gatkruip?:))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c14aa24$0$225@hades.is.co.za...
> Ek dink eerlikheid op hierdie n.g. is dalk die oorsaak van al die oor en
> weer geskel. Dis net so af en toe wat iemand probeer gatkruip of aspris
> wees en dan dinge sê wat hy/sy nie regtig bedoel nie.
> Het jy gesien ek het SY ingesluit Annette.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9usg9j$atjth$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit help nou maar net nie om voor te gee oor goed net om polities korrek
> te
>> probeer wees nie.
>> Die feit bly staan dat mens opgroei met sekere vooropgestelde idees wat
> mens
>> van kleinsaf ingeprent word deur ouers, onderwysers, politici en die kerk.
>> Nie almal van ons op aarde is laterale denkers wat dinge vir hulself
> probeer
>> uitklaar, ongeag wat die media en watter organisasie hulle ookal aan
> behoort
>> vir hulle voorhou nie.
>> Dus tans kan mens seker met sekerheid sê die volgende algemene aannames
> word
>> deur die meeste Suid-Afrikaners gedoen ( ons praat nou van gewone mense -
>> nie politici nie)
>> As daar gepraat word van witboordjie misdaad - Afrikaanssprekende Suid-
>> Afrikaner.
>> Swart Suid-Afrikaners word eerste aan gedink as die die volgende misdade
>> deesdae genoem word:
>> Moord, verkragting, roof, diefstal, korrupsie en meineed.
>> Die feit dat veralgemenings 'n onding is, word weerspreek deur dat
>> bogenoemde aannames daagliks bevestig word deur inhegtenisnemings en
>> skuldigbevindings.
>> Ek voel bitter jammer vir die ander mense van daardie groepe wat eerlike,
>> wetsgehoorsame burgers is, maar slegs deur die algemeen aanvaarbare stigma
>> ook as misdadigers geklassifiseer word.
>> Ek dink ons moet gaan kyk wat die Engelssprekendes, Indiërs, Kleurlinge,
>> Oosterlinge, Grieke en Portugese nou juis so reg doen dat sulke misdade
>> nooit outomaties aan hulle toegedig word nie, al is daar van hulle wat hul
>> wel aan sulke misdade skuldig maak.
>> Annette
>>
>
Re: Kom ons wees eerlik [boodskap #54516 is 'n antwoord op boodskap #54513] Ma, 10 Desember 2001 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Willem de Klerk ( die seun)- toe hy hoor sy ma is dood, is hy na haar
blyplek met 'n prokureur - dit was toe alles nog toe en afgesper was, en sy
blykbaar nog nie eers na die staatspatoloog verwyder is nie.
Vir my was dit 'n uiters vreemde optrede - wie op aarde dink daaraan om 'n
prokureur te bel en die se teenwoordigheid te eis as jy hoor 'n ouer is
skielik dood.
Annette

in message news:3c14b6cc$0$226@hades.is.co.za...
> Annette skryf:
>
> "..., my tweede reaksie was verbasing dat haar seun Willem opgedaag het saam
> met 'n
> prokureur, ..."
>
>
> Verduidelik asseblief meer. Waar opgedaag? Hoekom met 'n prokureur?
>
> TJ
>
Re: Kom ons wees eerlik [boodskap #54519 is 'n antwoord op boodskap #54515] Di, 11 Desember 2001 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het geweet dis hoe jy dit gaan lees!!!! Ek wou maar net seker maak dat
jy nie weer sê dat dit net 'n mans probleem is nie. :-)))))

"Annette" skryf in boodskap news:9v2rai$chen5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) Watter sy sal hier gatkruip?:))))
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
news:3c14aa24$0$225@hades.is.co.za...
>> Ek dink eerlikheid op hierdie n.g. is dalk die oorsaak van al die oor en
>> weer geskel. Dis net so af en toe wat iemand probeer gatkruip of aspris
>> wees en dan dinge sê wat hy/sy nie regtig bedoel nie.
>> Het jy gesien ek het SY ingesluit Annette.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9usg9j$atjth$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dit help nou maar net nie om voor te gee oor goed net om polities
korrek
>> te
>>> probeer wees nie.
>>> Die feit bly staan dat mens opgroei met sekere vooropgestelde idees
wat
>> mens
>>> van kleinsaf ingeprent word deur ouers, onderwysers, politici en die
> kerk.
>>> Nie almal van ons op aarde is laterale denkers wat dinge vir hulself
>> probeer
>>> uitklaar, ongeag wat die media en watter organisasie hulle ookal aan
>> behoort
>>> vir hulle voorhou nie.
>>> Dus tans kan mens seker met sekerheid sê die volgende algemene
aannames
>> word
>>> deur die meeste Suid-Afrikaners gedoen ( ons praat nou van gewone
> mense -
>>> nie politici nie)
>>> As daar gepraat word van witboordjie misdaad - Afrikaanssprekende Suid-
>>> Afrikaner.
>>> Swart Suid-Afrikaners word eerste aan gedink as die die volgende misdade
>>> deesdae genoem word:
>>> Moord, verkragting, roof, diefstal, korrupsie en meineed.
>>> Die feit dat veralgemenings 'n onding is, word weerspreek deur dat
>>> bogenoemde aannames daagliks bevestig word deur inhegtenisnemings en
>>> skuldigbevindings.
>>> Ek voel bitter jammer vir die ander mense van daardie groepe wat
> eerlike,
>>> wetsgehoorsame burgers is, maar slegs deur die algemeen aanvaarbare
> stigma
>>> ook as misdadigers geklassifiseer word.
>>> Ek dink ons moet gaan kyk wat die Engelssprekendes, Indiërs, Kleurlinge,
>>> Oosterlinge, Grieke en Portugese nou juis so reg doen dat sulke misdade
>>> nooit outomaties aan hulle toegedig word nie, al is daar van hulle wat
> hul
>>> wel aan sulke misdade skuldig maak.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kom ons wees eerlik [boodskap #54521 is 'n antwoord op boodskap #54519] Di, 11 Desember 2001 06:51 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Sakkie - vir jou bekommernis dat ek iets weer opsetlik verkeerd sal
lees;)))
Annette

!!!! Ek wou maar net seker maak dat
> jy nie weer sê dat dit net 'n mans probleem is nie. :-)))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:9v2rai$chen5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))) Watter sy sal hier gatkruip?:))))
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3c14aa24$0$225@hades.is.co.za...
>>> Ek dink eerlikheid op hierdie n.g. is dalk die oorsaak van al die oor en
>>> weer geskel. Dis net so af en toe wat iemand probeer gatkruip of aspris
>>> wees en dan dinge sê wat hy/sy nie regtig bedoel nie.
>>> Het jy gesien ek het SY ingesluit Annette.
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9usg9j$atjth$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dit help nou maar net nie om voor te gee oor goed net om polities
> korrek
>>> te
>>>> probeer wees nie.
>>>> Die feit bly staan dat mens opgroei met sekere vooropgestelde idees
> wat
>>> mens
>>>> van kleinsaf ingeprent word deur ouers, onderwysers, politici en die
>> kerk.
>>>> Nie almal van ons op aarde is laterale denkers wat dinge vir hulself
>>> probeer
>>>> uitklaar, ongeag wat die media en watter organisasie hulle ookal aan
>>> behoort
>>>> vir hulle voorhou nie.
>>>> Dus tans kan mens seker met sekerheid sê die volgende algemene
> aannames
>>> word
>>>> deur die meeste Suid-Afrikaners gedoen ( ons praat nou van gewone
>> mense -
>>>> nie politici nie)
>>>> As daar gepraat word van witboordjie misdaad - Afrikaanssprekende
> Suid-
>>>> Afrikaner.
>>>> Swart Suid-Afrikaners word eerste aan gedink as die die volgende
> misdade
>>>> deesdae genoem word:
>>>> Moord, verkragting, roof, diefstal, korrupsie en meineed.
>>>> Die feit dat veralgemenings 'n onding is, word weerspreek deur dat
>>>> bogenoemde aannames daagliks bevestig word deur inhegtenisnemings en
>>>> skuldigbevindings.
>>>> Ek voel bitter jammer vir die ander mense van daardie groepe wat
>> eerlike,
>>>> wetsgehoorsame burgers is, maar slegs deur die algemeen aanvaarbare
>> stigma
>>>> ook as misdadigers geklassifiseer word.
>>>> Ek dink ons moet gaan kyk wat die Engelssprekendes, Indiërs,
> Kleurlinge,
>>>> Oosterlinge, Grieke en Portugese nou juis so reg doen dat sulke
> misdade
>>>> nooit outomaties aan hulle toegedig word nie, al is daar van hulle
wat
>> hul
>>>> wel aan sulke misdade skuldig maak.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Opname: Alzheimers
Volgende onderwerp: Re: @rogers.com was: Kinderverkragting - Apartheid se skuld.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 22:48:18 MGT 2024