Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Survivor Afrika
Survivor Afrika [boodskap #53747] Wo, 21 November 2001 07:49 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Was dit nie 'n kostelike toneeltjie gisteraand nie?
Die ou lot lê toe mos daar in die donkerte oop na die naaste kale boom toe
hulle 'n leeu hoor brul!!:)).
Ek het omtrent gegiggel toe hulle almal daar in die boom sit - en met al die
fakkeltjies wat brand het dit nogal na 'n Kersfeesboom gelyk - en iemand sê:
Do Lions Climb Trees?
Annette
Re: Survivor Afrika [boodskap #53752 is 'n antwoord op boodskap #53747] Wo, 21 November 2001 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie dink dat hulle die klomp regtig in 'n area sal laat bly waar daar
leeus is nie.

Annette skryf in boodskap news:9tfmae$292ln$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Was dit nie 'n kostelike toneeltjie gisteraand nie?
> Die ou lot lê toe mos daar in die donkerte oop na die naaste kale boom toe
> hulle 'n leeu hoor brul!!:)).
> Ek het omtrent gegiggel toe hulle almal daar in die boom sit - en met al die
> fakkeltjies wat brand het dit nogal na 'n Kersfeesboom gelyk - en iemand sê:
> Do Lions Climb Trees?
> Annette
>
Re: Survivor Afrika [boodskap #53756 is 'n antwoord op boodskap #53752] Wo, 21 November 2001 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is leeus, en ander wilde diere ook - en hulle is glo in 'n area waar
water uiters skaars is.
Hulle kla glo dat die water vuil is wat hulle uit die poele skep:)))
Annette

Happiness is a state of Mind.

Kekkelbek skryf in boodskap news:3bfb6e7d.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kan nie dink dat hulle die klomp regtig in 'n area sal laat bly waar daar
> leeus is nie.
>
> Annette wrote in message
> news:9tfmae$292ln$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Was dit nie 'n kostelike toneeltjie gisteraand nie?
>> Die ou lot lê toe mos daar in die donkerte oop na die naaste kale boom toe
>> hulle 'n leeu hoor brul!!:)).
>> Ek het omtrent gegiggel toe hulle almal daar in die boom sit - en met al
> die
>> fakkeltjies wat brand het dit nogal na 'n Kersfeesboom gelyk - en iemand
> sê:
>> Do Lions Climb Trees?
>> Annette
>>
>
Re: Survivor Afrika [boodskap #53760 is 'n antwoord op boodskap #53756] Wo, 21 November 2001 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dink net hoe lekker sal so 'n sappige Amerikanertjie proe vir 'n dostige
leeu.;) Ek dink hulle gaan nog baie goed kry om oor te kla.

Ek het nogal die vorige reeks geniet. Gister se episode het ek grootliks
gemis. Ek sal maar volgende week betyds regsit...

Annette skryf in boodskap news:9tfrto$2a3nt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is leeus, en ander wilde diere ook - en hulle is glo in 'n area waar
> water uiters skaars is.
> Hulle kla glo dat die water vuil is wat hulle uit die poele skep:)))
> Annette
>
>
> Happiness is a state of Mind.
> Kekkelbek wrote in message
> news:3bfb6e7d.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek kan nie dink dat hulle die klomp regtig in 'n area sal laat bly waar
> daar
>> leeus is nie.
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9tfmae$292ln$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Was dit nie 'n kostelike toneeltjie gisteraand nie?
>>> Die ou lot lê toe mos daar in die donkerte oop na die naaste kale boom
> toe
>>> hulle 'n leeu hoor brul!!:)).
>>> Ek het omtrent gegiggel toe hulle almal daar in die boom sit - en met
al
>> die
>>> fakkeltjies wat brand het dit nogal na 'n Kersfeesboom gelyk - en
iemand
>> sê:
>>> Do Lions Climb Trees?
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Survivor Afrika [boodskap #53762 is 'n antwoord op boodskap #53756] Wo, 21 November 2001 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hier is 'n program by ons op tv genoem The Amazing Race, my suster sê dit
was al op SA tv. Ek het lekker gegiggel toe een van die opdragte aan die
spanne was om foto's van wilde diere te neem. Een ou spring toe omtrent uit
sy vel van opgewondenheid en skree "Stop, I see impala!". Hy begin toe
verskriklik kiekies neem, toe die kameras toe vir die kykers die sogenaamde
impala wys, toe was dit al die tyd die tribes se skape en bokke!
Re: Survivor Afrika [boodskap #53764 is 'n antwoord op boodskap #53760] Wo, 21 November 2001 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit begin eers volgende week - gisteraand was net 'n voorsmakie.
Oorsee is daar al glo 5 uitgestem - maar daardie mense oorsee wil nie vir my
vertel waar ek kan gaan loer nie - ek kan nie Dinsdagaande kyk nie -
Kooroefening.
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3bfb7d69.0@news1.mweb.co.za...
> Dink net hoe lekker sal so 'n sappige Amerikanertjie proe vir 'n dostige
> leeu.;) Ek dink hulle gaan nog baie goed kry om oor te kla.
>
> Ek het nogal die vorige reeks geniet. Gister se episode het ek grootliks
> gemis. Ek sal maar volgende week betyds regsit...
>
> Annette wrote in message
> news:9tfrto$2a3nt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is leeus, en ander wilde diere ook - en hulle is glo in 'n area waar
>> water uiters skaars is.
>> Hulle kla glo dat die water vuil is wat hulle uit die poele skep:)))
>> Annette
>>
>>
>> Happiness is a state of Mind.
>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3bfb6e7d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek kan nie dink dat hulle die klomp regtig in 'n area sal laat bly
waar
>> daar
>>> leeus is nie.
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9tfmae$292ln$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Was dit nie 'n kostelike toneeltjie gisteraand nie?
>>>> Die ou lot lê toe mos daar in die donkerte oop na die naaste kale
boom
>> toe
>>>> hulle 'n leeu hoor brul!!:)).
>>>> Ek het omtrent gegiggel toe hulle almal daar in die boom sit - en
met
> al
>>> die
>>>> fakkeltjies wat brand het dit nogal na 'n Kersfeesboom gelyk - en
> iemand
>>> sê:
>>>> Do Lions Climb Trees?
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Survivor Afrika [boodskap #53766 is 'n antwoord op boodskap #53764] Wo, 21 November 2001 11:04 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gaan kyk by:
http://www.cbs.com/primetime/survivor3/

Annette skryf in boodskap news:9tfvsj$2ajpe$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit begin eers volgende week - gisteraand was net 'n voorsmakie.
> Oorsee is daar al glo 5 uitgestem - maar daardie mense oorsee wil nie vir my
> vertel waar ek kan gaan loer nie - ek kan nie Dinsdagaande kyk nie -
> Kooroefening.
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3bfb7d69.0@news1.mweb.co.za...
>> Dink net hoe lekker sal so 'n sappige Amerikanertjie proe vir 'n dostige
>> leeu.;) Ek dink hulle gaan nog baie goed kry om oor te kla.
>>
>> Ek het nogal die vorige reeks geniet. Gister se episode het ek grootliks
>> gemis. Ek sal maar volgende week betyds regsit...
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9tfrto$2a3nt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Daar is leeus, en ander wilde diere ook - en hulle is glo in 'n area
> waar
>>> water uiters skaars is.
>>> Hulle kla glo dat die water vuil is wat hulle uit die poele skep:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Happiness is a state of Mind.
>>> Kekkelbek wrote in message
>>> news:3bfb6e7d.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek kan nie dink dat hulle die klomp regtig in 'n area sal laat bly
> waar
>>> daar
>>>> leeus is nie.
>>>>
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:9tfmae$292ln$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Was dit nie 'n kostelike toneeltjie gisteraand nie?
>>>> > Die ou lot lê toe mos daar in die donkerte oop na die naaste kale
> boom
>>> toe
>>>> > hulle 'n leeu hoor brul!!:)).
>>>> > Ek het omtrent gegiggel toe hulle almal daar in die boom sit - en
> met
>> al
>>>> die
>>>> > fakkeltjies wat brand het dit nogal na 'n Kersfeesboom gelyk - en
>> iemand
>>>> sê:
>>>> > Do Lions Climb Trees?
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Iets lekker lafs
Volgende onderwerp: In antwoord op Frikkie:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 02:42:05 MGT 2024