Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek wil julle graag voorstel aan my vrou.
Ek wil julle graag voorstel aan my vrou. [boodskap #53624] So, 18 November 2001 19:46 na volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie sal 'n deugsame vrou vind? Want haar waarde is ver bo
korale. Die hart van haar man vertrou op haar, en aan wins sal
dit hom nie ontbreek nie. Sy doen aan hom goed, en nie kwaad nie,
al die dae van haar lewe. Sy sorg vir wol en vlas, en sy werk
met gewillige hande. Sy is soos die skepe van 'n handelaar - van
ver af bring sy haar brood in. En sy staan op as dit nog nag is
en gee voedsel aan haar huisgesin (en die bestemde deel aan haar
diensmeisies.) Sy dink na oor 'n stuk grond en koop dit, van die
vrug van haar hande plant sy 'n wingerd. Sy omgord haar lendene
met krag en hou haar arms stewig. Sy voel dat haar wins goed is,
in die nag gaan haar lamp nie dood nie. Sy steek haar hande uit
na die spinstok, en haar handpalms hou die spoel vas. Sy brei
haar handpalms uit na die ellendige, en sy steek haar hande uit
na die behoeftige. Sy is nie bevrees vir haar huisgesin vanweë
die sneeu nie, want haar hele huisgesin dra skarlaken stof. Sy
maak vir haarself dekens, haar tabberd is van fyn linne en
purper. Haar man is bekend in die poorte as hy saam met die
oudstes van die land sit. Sy maak hemde en verkoop dit, en
gordels lewer sy aan die handelaars. Sterkte en eer is haar
kleed, en sy lag oor die dag wat kom. Haar mond maak sy oop met
wysheid, en vriendelike onderrigting is op haar tong. Opmerksaam
gaan sy die werksaamhede van haar huis na, en die brood van
luiheid eet sy nie. Haar seuns tree op en noem haar gelukkig,
haar man ook, en hy prys haar: Baie dogters het hulle knap gedra,
maar jy oortref hulle almal. Die bevalligheid is bedrog, en die
skoonheid is nietigheid; 'n vrou wat die Here vrees, sy moet
geprys word. Gee haar van die vrug van haar hande, en laat haar
werke haar prys in die poorte.
**************
Die gedeelte tussen hakies was nooit van toepassing in my huis
gewees nie want 'n diensmeisie het ons nooit gehad nie.
Sy het nie wingerd gekoop nie, maar wel twee huise, een vir ons
en een vir haar moeder.
Dankie Here vir Elna. My deugsame vrou wat ook 12 jaar vir my
gebid het om gered te word.
Dankie Elna.
--
Re: Ek wil julle graag voorstel aan my vrou. [boodskap #53625 is 'n antwoord op boodskap #53624] So, 18 November 2001 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gaaf Tobie, en Dankie.
Ek weet nie wat hierdie week aangaan nie.
Cy van Kanada op die ander lys het ook sy vrou besing.
Annette

Tobie skryf in boodskap news:9t934q$o6c$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wie sal 'n deugsame vrou vind? Want haar waarde is ver bo
> korale. Die hart van haar man vertrou op haar, en aan wins sal
> dit hom nie ontbreek nie. Sy doen aan hom goed, en nie kwaad nie,
> al die dae van haar lewe. Sy sorg vir wol en vlas, en sy werk
> met gewillige hande. Sy is soos die skepe van 'n handelaar - van
> ver af bring sy haar brood in. En sy staan op as dit nog nag is
> en gee voedsel aan haar huisgesin (en die bestemde deel aan haar
> diensmeisies.) Sy dink na oor 'n stuk grond en koop dit, van die
> vrug van haar hande plant sy 'n wingerd. Sy omgord haar lendene
> met krag en hou haar arms stewig. Sy voel dat haar wins goed is,
> in die nag gaan haar lamp nie dood nie. Sy steek haar hande uit
> na die spinstok, en haar handpalms hou die spoel vas. Sy brei
> haar handpalms uit na die ellendige, en sy steek haar hande uit
> na die behoeftige. Sy is nie bevrees vir haar huisgesin vanweë
> die sneeu nie, want haar hele huisgesin dra skarlaken stof. Sy
> maak vir haarself dekens, haar tabberd is van fyn linne en
> purper. Haar man is bekend in die poorte as hy saam met die
> oudstes van die land sit. Sy maak hemde en verkoop dit, en
> gordels lewer sy aan die handelaars. Sterkte en eer is haar
> kleed, en sy lag oor die dag wat kom. Haar mond maak sy oop met
> wysheid, en vriendelike onderrigting is op haar tong. Opmerksaam
> gaan sy die werksaamhede van haar huis na, en die brood van
> luiheid eet sy nie. Haar seuns tree op en noem haar gelukkig,
> haar man ook, en hy prys haar: Baie dogters het hulle knap gedra,
> maar jy oortref hulle almal. Die bevalligheid is bedrog, en die
> skoonheid is nietigheid; 'n vrou wat die Here vrees, sy moet
> geprys word. Gee haar van die vrug van haar hande, en laat haar
> werke haar prys in die poorte.
> **************
> Die gedeelte tussen hakies was nooit van toepassing in my huis
> gewees nie want 'n diensmeisie het ons nooit gehad nie.
> Sy het nie wingerd gekoop nie, maar wel twee huise, een vir ons
> en een vir haar moeder.
> Dankie Here vir Elna. My deugsame vrou wat ook 12 jaar vir my
> gebid het om gered te word.
> Dankie Elna.
> --
>
Re: Ek wil julle graag voorstel aan my vrou. [boodskap #53629 is 'n antwoord op boodskap #53625] So, 18 November 2001 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 Nov 2001 21:57:03 +0200, "Annette" wrote:

> Ek weet nie wat hierdie week aangaan nie.
> Cy van Kanada op die ander lys het ook sy vrou besing.

Dink jy dis miskien omdat Kersfees om die draai is? Vader
Kersfees kom mos net een keer per jaar, of hoe?
:-))
Re: Ek wil julle graag voorstel aan my vrou. [boodskap #53632 is 'n antwoord op boodskap #53629] So, 18 November 2001 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Cy het glo 'n kiekie wat hy geneem het van sy vrou 3 uur voor hul troue - sy
was besig om die olie te vervang, en die enjin van die kar in te stel
waarmee hulle op wittebrood sou gaan - en was nog geklee in 'n oorpak.
Sy was glo ook nog betyds vir haar troue - en het alles gemaak - die
eetgoed, haar trourok, al die ander gevolg se rokke en onderbaadjies, almal
se blomme uit satyn - haar ruiker wat sy weggegooi het is glo ontwerp om in
7 identiese stukke op te breek sodat meer as een hoopvolle die ruiker kan
vang, en natuurlik die troukoek wat hemelhoog was.
Hy praat niks van 'n garter nie - so sy is ook maar mens, vergeet ook soms
iets:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:9s6gvt0hrpnahou4mq4t2m0m52hn42aiko@4ax.com...
> On Sun, 18 Nov 2001 21:57:03 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Ek weet nie wat hierdie week aangaan nie.
>> Cy van Kanada op die ander lys het ook sy vrou besing.
>
> Dink jy dis miskien omdat Kersfees om die draai is? Vader
> Kersfees kom mos net een keer per jaar, of hoe?
> :-))
>
Re: Ek wil julle graag voorstel aan my vrou. [boodskap #53633 is 'n antwoord op boodskap #53632] So, 18 November 2001 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
O heng, n Martha Stewart kloon. Sulke mense gee my een moerse
kompleks, want ek kan nie n naald gebruik nie, al sou jy my betaal, my
vingers is almal duime. Ek kan darem kosmaak en plante plant, maar dis waar
dit eindig. O ja, ek kan potte maak van klei, maar dit tel nie.

Pop (wie se hande vir alles verkeerdstaan :-))

Annette skryf in boodskap news:9t98v5$13u0a$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Cy het glo 'n kiekie wat hy geneem het van sy vrou 3 uur voor hul troue - sy
> was besig om die olie te vervang, en die enjin van die kar in te stel
> waarmee hulle op wittebrood sou gaan - en was nog geklee in 'n oorpak.
> Sy was glo ook nog betyds vir haar troue - en het alles gemaak - die
> eetgoed, haar trourok, al die ander gevolg se rokke en onderbaadjies, almal
> se blomme uit satyn - haar ruiker wat sy weggegooi het is glo ontwerp om in
> 7 identiese stukke op te breek sodat meer as een hoopvolle die ruiker kan
> vang, en natuurlik die troukoek wat hemelhoog was.
> Hy praat niks van 'n garter nie - so sy is ook maar mens, vergeet ook soms
> iets:)))
> Annette
>
>
> Danielle wrote in message
> news:9s6gvt0hrpnahou4mq4t2m0m52hn42aiko@4ax.com...
>> On Sun, 18 Nov 2001 21:57:03 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>
>>> Ek weet nie wat hierdie week aangaan nie.
>>> Cy van Kanada op die ander lys het ook sy vrou besing.
>>
>> Dink jy dis miskien omdat Kersfees om die draai is? Vader
>> Kersfees kom mos net een keer per jaar, of hoe?
>> :-))
>>
>
Re: Ek wil julle graag voorstel aan my vrou. [boodskap #53634 is 'n antwoord op boodskap #53633] So, 18 November 2001 22:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daardie kar storie het my gefloor:))))

Nee man Pop, ek dink nie 'n Martha Stewart kloon nie - hy het niks gepraat
van raffia nie;)))

Annette

pop skryf in boodskap news:9t9a6s$6pm$1@slb4.atl.mindspring.net...
> O heng, n Martha Stewart kloon. Sulke mense gee my een moerse
> kompleks, want ek kan nie n naald gebruik nie, al sou jy my betaal, my
> vingers is almal duime. Ek kan darem kosmaak en plante plant, maar dis waar
> dit eindig. O ja, ek kan potte maak van klei, maar dit tel nie.
>
> Pop (wie se hande vir alles verkeerdstaan :-))
>
>
> Annette wrote in message
> news:9t98v5$13u0a$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Cy het glo 'n kiekie wat hy geneem het van sy vrou 3 uur voor hul
troue -
> sy
>> was besig om die olie te vervang, en die enjin van die kar in te stel
>> waarmee hulle op wittebrood sou gaan - en was nog geklee in 'n oorpak.
>> Sy was glo ook nog betyds vir haar troue - en het alles gemaak - die
>> eetgoed, haar trourok, al die ander gevolg se rokke en onderbaadjies,
> almal
>> se blomme uit satyn - haar ruiker wat sy weggegooi het is glo ontwerp om
> in
>> 7 identiese stukke op te breek sodat meer as een hoopvolle die ruiker kan
>> vang, en natuurlik die troukoek wat hemelhoog was.
>> Hy praat niks van 'n garter nie - so sy is ook maar mens, vergeet ook soms
>> iets:)))
>> Annette
>>
>>
>> Danielle wrote in message
>> news:9s6gvt0hrpnahou4mq4t2m0m52hn42aiko@4ax.com...
>>> On Sun, 18 Nov 2001 21:57:03 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>
>>>> Ek weet nie wat hierdie week aangaan nie.
>>>> Cy van Kanada op die ander lys het ook sy vrou besing.
>>>
>>> Dink jy dis miskien omdat Kersfees om die draai is? Vader
>>> Kersfees kom mos net een keer per jaar, of hoe?
>>> :-))
>>>
>>
>
Re: Ek wil julle graag voorstel aan my vrou. [boodskap #53673 is 'n antwoord op boodskap #53634] Ma, 19 November 2001 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat - as sy die garter vergeet het dan trou ek nie met haar nie - vir
die res kry ek 'n mek�niek ....

"Annette" skryf in boodskap news:9t9b3k$154br$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daardie kar storie het my gefloor:))))
>
> Nee man Pop, ek dink nie 'n Martha Stewart kloon nie - hy het niks gepraat
> van raffia nie;)))
>
> Annette
>
>
> pop wrote in message
> news:9t9a6s$6pm$1@slb4.atl.mindspring.net...
>> O heng, n Martha Stewart kloon. Sulke mense gee my een moerse
>> kompleks, want ek kan nie n naald gebruik nie, al sou jy my betaal, my
>> vingers is almal duime. Ek kan darem kosmaak en plante plant, maar dis
> waar
>> dit eindig. O ja, ek kan potte maak van klei, maar dit tel nie.
>>
>> Pop (wie se hande vir alles verkeerdstaan :-))
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9t98v5$13u0a$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Cy het glo 'n kiekie wat hy geneem het van sy vrou 3 uur voor hul
> troue -
>> sy
>>> was besig om die olie te vervang, en die enjin van die kar in te stel
>>> waarmee hulle op wittebrood sou gaan - en was nog geklee in 'n oorpak.
>>> Sy was glo ook nog betyds vir haar troue - en het alles gemaak - die
>>> eetgoed, haar trourok, al die ander gevolg se rokke en onderbaadjies,
>> almal
>>> se blomme uit satyn - haar ruiker wat sy weggegooi het is glo ontwerp
om
>> in
>>> 7 identiese stukke op te breek sodat meer as een hoopvolle die ruiker
> kan
>>> vang, en natuurlik die troukoek wat hemelhoog was.
>>> Hy praat niks van 'n garter nie - so sy is ook maar mens, vergeet ook
> soms
>>> iets:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Danielle wrote in message
>>> news:9s6gvt0hrpnahou4mq4t2m0m52hn42aiko@4ax.com...
>>>> On Sun, 18 Nov 2001 21:57:03 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>>
>>>> >Ek weet nie wat hierdie week aangaan nie.
>>>> >Cy van Kanada op die ander lys het ook sy vrou besing.
>>>>
>>>> Dink jy dis miskien omdat Kersfees om die draai is? Vader
>>>> Kersfees kom mos net een keer per jaar, of hoe?
>>>> :-))
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ek wil julle graag voorstel aan my vrou. [boodskap #53694 is 'n antwoord op boodskap #53629] Ma, 19 November 2001 20:33 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle"
: Dink jy dis miskien omdat Kersfees om die draai is? Vader
: Kersfees kom mos net een keer per jaar, of hoe?
:-))
~~~~~~~~~~~~~~~~
en as vader xmas my ouderdom bereik kom hy slegs elke
skrikkeljaar .... .... ..... .. sigh :-(
Vorige onderwerp: Movies
Volgende onderwerp: Die nuwe week
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 16:44:47 MGT 2024