Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 50 50
50 50 [boodskap #53595] So, 18 November 2001 17:57 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie van julle het so pas die program 50 50 gekyk? Gesien hoe Gloudina
se swart helde met honde jag? Gesien hoe hulle die blêrrende bokkie se
kop tydsaam met 'n knopkierrie verbrysel? Terwyl die honde toutrek
aan die arme dier? Gehoor hoe hulle sê dat dit nie vir die kos is nie
maar dat dit soos voetbal speel is? Gehoor hoe swak hulle hul honde
behandel?
Re: 50 50 [boodskap #53603 is 'n antwoord op boodskap #53595] So, 18 November 2001 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Welkom by die "swartes" se KULTUUR....

Davie Davis skryf in boodskap news:04tfvt8pl57qk45alil1ecrcibfn0dsiac@4ax.com...
>
>
> Wie van julle het so pas die program 50 50 gekyk? Gesien hoe Gloudina
> se swart helde met honde jag? Gesien hoe hulle die blêrrende bokkie se
> kop tydsaam met 'n knopkierrie verbrysel? Terwyl die honde toutrek
> aan die arme dier? Gehoor hoe hulle sê dat dit nie vir die kos is nie
> maar dat dit soos voetbal speel is? Gehoor hoe swak hulle hul honde
> behandel?
Re: 50 50 [boodskap #53607 is 'n antwoord op boodskap #53595] So, 18 November 2001 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Davie - genadiglik het ek dit nie gesien nie.
Maar dit is nie Gloudina se skuld nie.
Miskien is hulle Die Nuwe Swartes waarvan sy geen kennis dra nie?
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:04tfvt8pl57qk45alil1ecrcibfn0dsiac@4ax.com...
>
>
> Wie van julle het so pas die program 50 50 gekyk? Gesien hoe Gloudina
> se swart helde met honde jag? Gesien hoe hulle die blêrrende bokkie se
> kop tydsaam met 'n knopkierrie verbrysel? Terwyl die honde toutrek
> aan die arme dier? Gehoor hoe hulle sê dat dit nie vir die kos is nie
> maar dat dit soos voetbal speel is? Gehoor hoe swak hulle hul honde
> behandel?
Re: 50 50 [boodskap #53617 is 'n antwoord op boodskap #53607] So, 18 November 2001 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 Nov 2001 20:32:51 +0200, "Annette" wrote:

> Nee Davie - genadiglik het ek dit nie gesien nie.

Nou weer het ek die waarde van die program besef Annette. En verstaan
waarom die kamera op die blêrrende bokkie gehou word en dit meer as
een keer herhaal word. En waarom die bokkie se huilende gesig van naby
afgeneem is terwyl die swartes sy kop (werklik tydsaam) verbrysel.
Waarom die ratels wat deur die byeboere in die Kaap wat met slagysters
vermink word ook van naby en menige keer afgeneem word.
Daar is mense wat die TV afsit wanneer dit gewys word.
Daar is mense wat daarna kyk en hoop dat iemand anders iets daaraan
sal doen.
En daar is mense (hulle op wie die program gemik is) wat die strydbyl
opneem en vervolging eis.
'n Vrou van die DBV het vanaand gesê dat daar 'n landswet is wat
verbied dat 'n dier met 'n ander die gejag mag word. Intussen laat die
Kaapse provinsie dit toe wat beteken dat 'n provinsiale wet 'n
landswet oorskry.
Re: 50 50 [boodskap #53623 is 'n antwoord op boodskap #53595] So, 18 November 2001 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky  is tans af-lyn  Kinky
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Kinky: Ja ek en manlief het nou net daarna gekyk! Dit was verskriklik!!!
VERSKRIKLIK~!! Ek hoop jy is ook een van die mense wat beswaar gaan
aanteken?

Davie Davis skryf in boodskap news:04tfvt8pl57qk45alil1ecrcibfn0dsiac@4ax.com...
>
>
> Wie van julle het so pas die program 50 50 gekyk? Gesien hoe Gloudina
> se swart helde met honde jag? Gesien hoe hulle die blêrrende bokkie se
> kop tydsaam met 'n knopkierrie verbrysel? Terwyl die honde toutrek
> aan die arme dier? Gehoor hoe hulle sê dat dit nie vir die kos is nie
> maar dat dit soos voetbal speel is? Gehoor hoe swak hulle hul honde
> behandel?
Re: 50 50 [boodskap #53636 is 'n antwoord op boodskap #53623] So, 18 November 2001 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kinky wrote:

> Kinky: Ja ek en manlief het nou net daarna gekyk! Dit was verskriklik!!!
> VERSKRIKLIK~!! Ek hoop jy is ook een van die mense wat beswaar gaan
> aanteken?
>
> Davie Davis wrote in message
>
>> Wie van julle het so pas die program 50 50 gekyk? Gesien hoe Gloudina
>> se swart helde met honde jag? Gesien hoe hulle die blêrrende bokkie se
>> kop tydsaam met 'n knopkierrie verbrysel?

Gehoor hoe die Engelse hoëlui jakkalsjagte onderneem?Gehoor hoe die Bolandse
byeboere ratels van kant maak.
Gehoor hoe die mense op die ooskus van Kanada die
klein robbetjies met knuppels doodslaan? Gehoor hoe die
Spanjaarde bulle met pyle steek waaraan daar vaandels
is.
Gehoor hoe Dirk Coetzee en sy manne mense wat hulle
doodgemaak het se lyke opgesny het en dit verbrand
het terwyl hulle braaivleis gaarmaak tot tyd en wyl die
lyke opgebrand is. (Volgens Coetzee vat dit lank vir so
'n lyk om klaar te brand.)
Gehoor hoe Davie Davis weer selektief net een kant
van 'n saak stel en iets rassisties daarvan maak.

Gloudina
Re: 50 50 [boodskap #53805 is 'n antwoord op boodskap #53595] Wo, 21 November 2001 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wel gesê Gloudina.

Daar is maar bose mense (of dalk mense wat nie van beter weet nie) aan al
die kante van ons mooi ou blou pêreltjie.

skryf in boodskap news:3BF83A6F.F3966783@home.com...
Kinky wrote:

> Kinky: Ja ek en manlief het nou net daarna gekyk! Dit was verskriklik!!!
> VERSKRIKLIK~!! Ek hoop jy is ook een van die mense wat beswaar gaan
> aanteken?
>
> Davie Davis wrote in message
>
>> Wie van julle het so pas die program 50 50 gekyk? Gesien hoe Gloudina
>> se swart helde met honde jag? Gesien hoe hulle die blêrrende bokkie se
>> kop tydsaam met 'n knopkierrie verbrysel?

Gehoor hoe die Engelse hoëlui jakkalsjagte onderneem?Gehoor hoe die
Bolandse
byeboere ratels van kant maak.
Gehoor hoe die mense op die ooskus van Kanada die
klein robbetjies met knuppels doodslaan? Gehoor hoe die
Spanjaarde bulle met pyle steek waaraan daar vaandels
is.
Gehoor hoe Dirk Coetzee en sy manne mense wat hulle
doodgemaak het se lyke opgesny het en dit verbrand
het terwyl hulle braaivleis gaarmaak tot tyd en wyl die
lyke opgebrand is. (Volgens Coetzee vat dit lank vir so
'n lyk om klaar te brand.)
Gehoor hoe Davie Davis weer selektief net een kant
van 'n saak stel en iets rassisties daarvan maak.

Gloudina
Re: 50 50 [boodskap #53832 is 'n antwoord op boodskap #53805] Do, 22 November 2001 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
"logika" skryf in boodskap news:...
> Wel gesê Gloudina.
>
> Daar is maar bose mense (of dalk mense wat nie van beter weet nie) aan al
> die kante van ons mooi ou blou pêreltjie.
>
> skryf in boodskap news:3BF83A6F.F3966783@home.com...
> Kinky wrote:
>
>> Kinky: Ja ek en manlief het nou net daarna gekyk! Dit was verskriklik!!!
>> VERSKRIKLIK~!! Ek hoop jy is ook een van die mense wat beswaar gaan
>> aanteken?
>>
>> Davie Davis wrote in message
>>
>>> Wie van julle het so pas die program 50 50 gekyk? Gesien hoe Gloudina
>>> se swart helde met honde jag? Gesien hoe hulle die blêrrende bokkie se
>>> kop tydsaam met 'n knopkierrie verbrysel?
>
> Gehoor hoe die Engelse hoëlui jakkalsjagte onderneem?Gehoor hoe die
> Bolandse
> byeboere ratels van kant maak.
> Gehoor hoe die mense op die ooskus van Kanada die
> klein robbetjies met knuppels doodslaan? Gehoor hoe die
> Spanjaarde bulle met pyle steek waaraan daar vaandels
> is.
> Gehoor hoe Dirk Coetzee en sy manne mense wat hulle
> doodgemaak het se lyke opgesny het en dit verbrand
> het terwyl hulle braaivleis gaarmaak tot tyd en wyl die
> lyke opgebrand is. (Volgens Coetzee vat dit lank vir so
> 'n lyk om klaar te brand.)
> Gehoor hoe Davie Davis weer selektief net een kant
> van 'n saak stel en iets rassisties daarvan maak.
>
> Gloudina

Ons bly in 'n stukkende wereld, met stukkende mense wat alles om hulle
stukkend slaan...
Dit is nie 'n rasse ding nie...al wat rassisties is, is die opmerkings
wat rondgeslinger word deur party mense wat selfs die heel word proses
wil oop moer.
Is dit die eintlik maar die blankes wat jag vir die pret daarvan nie?

Ek kannie glo dat daar steeds na alles wat gebeur het nog blanke mense
is wat veralgemeen en alles wat sleg en lelik is swart inkleur nie.
Re: 50 50 [boodskap #54216 is 'n antwoord op boodskap #53595] Sa, 01 Desember 2001 17:43 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy praat plein strooi, dingetjie.
Annette

Shosalosa24 skryf in boodskap news:20011201114418.19834.00000219@mb-ct.aol.com...
> Cruelty to animals or other human beings is not determined by race ,but
> ignorance seems to be a very boer thing
Vorige onderwerp: Kaapse kultuur
Volgende onderwerp: selnommer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 04:45:14 MGT 2024