Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ierse Voetbal
Ierse Voetbal [boodskap #53514] Vr, 16 November 2001 17:09 na volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Die Iere loop oor vandag van die lekker kry, hulle voetbalspan het gister
deurgedring na die Wêreldbeker in Japan aanstaande jaar, daar is nie huis te
hou met die spul nie en wat al pub is, is propvol!
Re: Ierse Voetbal [boodskap #53534 is 'n antwoord op boodskap #53514] Vr, 16 November 2001 21:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sheeezz!! Wat nou nog!!:)))
Wat sê die vurige bewonderaars - gaan hulle die wêreldbeker vat?:)))
Annette - van SA - die land wat nou al vir die 2de gekwalifiseer het om te
speel en nog steeds nie 'n Japannese Butterfly se hoop het om die beker te
wen nie;))

Patricia skryf in boodskap news:vKbJ7.9270$8s4.41618@news.indigo.ie...
> Die Iere loop oor vandag van die lekker kry, hulle voetbalspan het gister
> deurgedring na die Wêreldbeker in Japan aanstaande jaar, daar is nie huis te
> hou met die spul nie en wat al pub is, is propvol!
>
Re: Ierse Voetbal [boodskap #53561 is 'n antwoord op boodskap #53534] Sa, 17 November 2001 22:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Na vandag se slagting met die rugby (Iere teen NZ) is hulle maar stil, soos
daai broer in die tronk waaroor jy nie praat nie........
Dit was nietemin baie goeie rugby en die weer het al die pad saamgespeel,
nie een keer gereën nie!

"Annette" skryf in boodskap news:9t42ba$92ig$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sheeezz!! Wat nou nog!!:)))
> Wat sê die vurige bewonderaars - gaan hulle die wêreldbeker vat?:)))
> Annette - van SA - die land wat nou al vir die 2de gekwalifiseer het om te
> speel en nog steeds nie 'n Japannese Butterfly se hoop het om die beker te
> wen nie;))
>
>
> Patricia wrote in message
> news:vKbJ7.9270$8s4.41618@news.indigo.ie...
>> Die Iere loop oor vandag van die lekker kry, hulle voetbalspan het gister
>> deurgedring na die Wêreldbeker in Japan aanstaande jaar, daar is nie
huis
> te
>> hou met die spul nie en wat al pub is, is propvol!
>>
>
Re: Ierse Voetbal [boodskap #53571 is 'n antwoord op boodskap #53561] So, 18 November 2001 02:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Patricia, kan jy vir my asseblief die telling gee?
Ek het aan die slaap geraak - hulle dit eers na 12 hier begin wys - tot op
daardie stadium was die Iere voor en het goed gespeel.
Annette

Patricia skryf in boodskap news:zjBJ7.9661$8s4.43934@news.indigo.ie...
> Na vandag se slagting met die rugby (Iere teen NZ) is hulle maar stil, soos
> daai broer in die tronk waaroor jy nie praat nie........
> Dit was nietemin baie goeie rugby en die weer het al die pad saamgespeel,
> nie een keer gereën nie!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9t42ba$92ig$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sheeezz!! Wat nou nog!!:)))
>> Wat sê die vurige bewonderaars - gaan hulle die wêreldbeker vat?:)))
>> Annette - van SA - die land wat nou al vir die 2de gekwalifiseer het om te
>> speel en nog steeds nie 'n Japannese Butterfly se hoop het om die beker
> te
>> wen nie;))
>>
>>
>> Patricia wrote in message
>> news:vKbJ7.9270$8s4.41618@news.indigo.ie...
>>> Die Iere loop oor vandag van die lekker kry, hulle voetbalspan het
> gister
>>> deurgedring na die Wêreldbeker in Japan aanstaande jaar, daar is nie
> huis
>> te
>>> hou met die spul nie en wat al pub is, is propvol!
>>>
>>
>
Re: Ierse Voetbal [boodskap #53587 is 'n antwoord op boodskap #53571] So, 18 November 2001 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Slagting van 30-40 in die guns van NZ

"Annette" skryf in boodskap news:9t777t$ovj5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Patricia, kan jy vir my asseblief die telling gee?
> Ek het aan die slaap geraak - hulle dit eers na 12 hier begin wys - tot op
> daardie stadium was die Iere voor en het goed gespeel.
> Annette
>
>
> Patricia wrote in message
> news:zjBJ7.9661$8s4.43934@news.indigo.ie...
>> Na vandag se slagting met die rugby (Iere teen NZ) is hulle maar stil,
> soos
>> daai broer in die tronk waaroor jy nie praat nie........
>> Dit was nietemin baie goeie rugby en die weer het al die pad saamgespeel,
>> nie een keer gereën nie!
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9t42ba$92ig$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Sheeezz!! Wat nou nog!!:)))
>>> Wat sê die vurige bewonderaars - gaan hulle die wêreldbeker vat?:)))
>>> Annette - van SA - die land wat nou al vir die 2de gekwalifiseer het
om
> te
>>> speel en nog steeds nie 'n Japannese Butterfly se hoop het om die
beker
>> te
>>> wen nie;))
>>>
>>>
>>> Patricia wrote in message
>>> news:vKbJ7.9270$8s4.41618@news.indigo.ie...
>>>> Die Iere loop oor vandag van die lekker kry, hulle voetbalspan het
>> gister
>>>> deurgedring na die Wêreldbeker in Japan aanstaande jaar, daar is nie
>> huis
>>> te
>>>> hou met die spul nie en wat al pub is, is propvol!
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ierse Voetbal [boodskap #53592 is 'n antwoord op boodskap #53587] So, 18 November 2001 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie dit was 'n slagting nie - 10 punte verskil in Rugby waarvan
daar in totaal 70 punte aangeteken is nie 'n slagting of 'n kafferpak nie -
maar ek verstaan hoekom jy so sê - die Iere is mos maar bietjie
emosioneel:)))
Annette

Patricia skryf in boodskap news:JeOJ7.9752$8s4.44248@news.indigo.ie...
> Slagting van 30-40 in die guns van NZ
>
> "Annette" wrote in message
> news:9t777t$ovj5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Patricia, kan jy vir my asseblief die telling gee?
>> Ek het aan die slaap geraak - hulle dit eers na 12 hier begin wys - tot op
>> daardie stadium was die Iere voor en het goed gespeel.
>> Annette
>>
>>
>> Patricia wrote in message
>> news:zjBJ7.9661$8s4.43934@news.indigo.ie...
>>> Na vandag se slagting met die rugby (Iere teen NZ) is hulle maar stil,
>> soos
>>> daai broer in die tronk waaroor jy nie praat nie........
>>> Dit was nietemin baie goeie rugby en die weer het al die pad
> saamgespeel,
>>> nie een keer gereën nie!
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9t42ba$92ig$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Sheeezz!! Wat nou nog!!:)))
>>>> Wat sê die vurige bewonderaars - gaan hulle die wêreldbeker vat?:)))
>>>> Annette - van SA - die land wat nou al vir die 2de gekwalifiseer het
> om
>> te
>>>> speel en nog steeds nie 'n Japannese Butterfly se hoop het om die
> beker
>>> te
>>>> wen nie;))
>>>>
>>>>
>>>> Patricia wrote in message
>>>> news:vKbJ7.9270$8s4.41618@news.indigo.ie...
>>>> > Die Iere loop oor vandag van die lekker kry, hulle voetbalspan het
>>> gister
>>>> > deurgedring na die Wêreldbeker in Japan aanstaande jaar, daar is
nie
>>> huis
>>>> te
>>>> > hou met die spul nie en wat al pub is, is propvol!
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ierse Voetbal [boodskap #53664 is 'n antwoord op boodskap #53592] Ma, 19 November 2001 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Dit was 'n slagting vir die Iere omdat hulle 'n wonderlike spel gespeel het
in die eerste helfte, my man het selfs gemompel dat SA nie 'n kans sal staan
teen hulle nie, maar toe kom die tweede helfte. Binne die eerste 5 minute
van die tweede helfte toe druk die Iere 'n drie en nie twee minute later
nie, toe druk NZ 'n drie en toe is dit net afdraende. Sien die Iere het
klaar gedink en gehoop die spel is gewen, maar toe draai dinge sleg
verkeerd. Nietemin dit was baie goeie spel van beide kante.
Re: Ierse Voetbal [boodskap #53668 is 'n antwoord op boodskap #53664] Ma, 19 November 2001 12:12 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Patricia ,
Ons kan nou nie eintlik dieselfde sê van die bokke wat met hulle effe
patetiese spel in die eerste helfte, en beter spel ( maar nie briljant nie)
in die tweede helfte, ekstaties gelukkig is oor hulle oorwinning oor Italië,
As ons Saterdag teen die Engelse wen, sal dit 'n wonderwerk wees.

Ek dink dit is baie sleg vir die spelers van die Suidelike Halfrond om nou
nog internasionale wedstryde te speel.
Die kinders is moeg, en dit wys.
Oor skaars 2 maande begin die super 12 alweer.

Annette

'n wonderlike spel gespeel het
> in die eerste helfte, my man het selfs gemompel dat SA nie 'n kans sal staan
> teen hulle nie, maar toe kom die tweede helfte. Binne die eerste 5 minute
> van die tweede helfte toe druk die Iere 'n drie en nie twee minute later
> nie, toe druk NZ 'n drie en toe is dit net afdraende. Sien die Iere het
> klaar gedink en gehoop die spel is gewen, maar toe draai dinge sleg
> verkeerd. Nietemin dit was baie goeie spel van beide kante.
>
Vorige onderwerp: Jimpeldronkie
Volgende onderwerp: Re: 'Baby rape part of apartheid's legacy'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:50:24 MGT 2024