Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die oom en die girl
Die oom en die girl [boodskap #53118] Do, 08 November 2001 13:19 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hoeveel my kind?"

"R300 Oom. Dis wat ek vra".

"Ag my kind, ek het nie R300 nie en ek is tog so lus."

"Reg Oom, wat van daai horlosie van Oom. Dis 'n mooi Horlosie.
Vir die horlosie kan ons besigheid doen"

Later die aand kom die oom by die huis aan en die tannie vra waar is
sy horlosie.

Sê die oom: "O, ek het dit weg gesteek."
Re: Die oom en die girl [boodskap #53119 is 'n antwoord op boodskap #53118] Do, 08 November 2001 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sies DD - ek sal my hardeskyf moet herformatteer ...(?)

"Davie Davis" skryf in boodskap news:b51lut4jm2jlmk79cgkdg876chcsl04ind@4ax.com...
>
>
>
> "Hoeveel my kind?"
>
> "R300 Oom. Dis wat ek vra".
>
> "Ag my kind, ek het nie R300 nie en ek is tog so lus."
>
> "Reg Oom, wat van daai horlosie van Oom. Dis 'n mooi Horlosie.
> Vir die horlosie kan ons besigheid doen"
>
> Later die aand kom die oom by die huis aan en die tannie vra waar is
> sy horlosie.
>
> Sê die oom: "O, ek het dit weg gesteek."
>
Re: Die oom en die girl [boodskap #53129 is 'n antwoord op boodskap #53118] Do, 08 November 2001 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
'n Maat van my was op die trein na PieterMaritzburg en toe ontmoet hy
hierdie pragtige meisie. Hy het so baie van haar gehou dat hy maar deur
gesteek het na Durban.
G

Davie Davis skryf in boodskap news:b51lut4jm2jlmk79cgkdg876chcsl04ind@4ax.com...
>
>
>
> "Hoeveel my kind?"
>
> "R300 Oom. Dis wat ek vra".
>
> "Ag my kind, ek het nie R300 nie en ek is tog so lus."
>
> "Reg Oom, wat van daai horlosie van Oom. Dis 'n mooi Horlosie.
> Vir die horlosie kan ons besigheid doen"
>
> Later die aand kom die oom by die huis aan en die tannie vra waar is
> sy horlosie.
>
> Sê die oom: "O, ek het dit weg gesteek."
>
Re: Die oom en die girl [boodskap #53131 is 'n antwoord op boodskap #53119] Do, 08 November 2001 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 8 Nov 2001 15:42:38 +0200, "Jonas" wrote:

> Sies DD - ek sal my hardeskyf moet herformatteer ...(?)
> "Davie Davis" wrote in message
> news:b51lut4jm2jlmk79cgkdg876chcsl04ind@4ax.com...


Jy nog nooit 'n horlosie weggesteek nie Jonas?
Jy nooit warmpatat gespeel nie?

DD
(klaar geformateer Jonas?) :-)))
Re: Die oom en die girl [boodskap #53140 is 'n antwoord op boodskap #53129] Do, 08 November 2001 21:01 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 8 Nov 2001 20:10:22 +0200, "Grahame" wrote:

> 'n Maat van my was op die trein na PieterMaritzburg en toe ontmoet hy
> hierdie pragtige meisie. Hy het so baie van haar gehou dat hy maar deur
> gesteek het na Durban.
> G

Ag nee Grahame, oom Jonas het so pas sy hardeskyf geformateer
en hier dwing jy hom tot 'n herhaling :-)

DD
Vorige onderwerp: Minister van Landbou - Marthinus v Schalkwyk
Volgende onderwerp: Sonnet: "Opstanding" deur W.E.G. LOUW
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 18:36:00 MGT 2024