Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vikings
Vikings [boodskap #53104] Do, 08 November 2001 06:35 na volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 08 Nov 2001 02:40:21 GMT, @home.com wrote:

> Net omdat die Romeine lank gelede twee-derdes vanBrittanje beset het,
> sit London nog nie in die land van die
> Romeine nie. Al het die Vikings in Kanada nedersettings
> gehad ( en heelwaarskynlik ook in New England - niemand
> weet waar Vinland is nie, maar hulle het druiwe daar gesien)
> maak dit nie vir Kanada die land van die Vikings nie.

Ja, ek stry nie met wat jy daar sê nie, en al stem ek saam in beginsel
(want ek neem aan jy bedoel heel waarskynlik dat die Vikings se lande
van afkoms/herkoms is Norweë, Swede, and Denemarke, terwyl Ierland
die land van die Scoti moet wees? En daaruit gaan volg dat blanke
Suid Afrikaners ook nie mag sê dat Suid Afrika aan hulle behoort nie,
ens.)

Maar ek wil darem ook 'n *Maar* maar MAAR byvoeg. Alles is darem ook
nie so wit of swart nie.

Die woord/naam "Viking" verwys mos eerder na 'n tipe seerower, en dus
'n leefwyse eerder as 'n "nasie"?
Die geskiedenis van Engeland en die oorspronklike 'Britons' se oorname
deur die Romeine, en dan die stede soos London is darem BAIE anders as
die van Ierland se Dublin en die invloed van die "vikings". Kyk bv na
die bekende "battle of Clontarf", waar sg. vikings hand aan hand geveg
het saam met Brian Boru om die Skandinawiers te stop.
Die koninkryke van York en Dublin was goed gevestigde "Viking
strongholds" - dus kan mens seker maar sê "land of the Vikings" -
hoekom nie?
Selfs geskiedkundiges verwys soms na "Skotse Vikings" en "Ierse
Vikings" ens.
'n Baie interessante skakel by:
http://www.ucc.ie/ucc/chronicon/ocor2fra.htm

(Terloops, daar was 'n interessante reeks juis oor Vinland op die
Discovery kanaal 'n hele ruk gelede - as ek reg onthou vermoed hulle
dat direkte afstammellinge van Leif Ericson hulle in Newfoundland
gevestig het. Dit het hoofsaaklik gehandel oor Meadow Cove, en die
ooreenstemmings met die Groenlandse Noorse okkupasie - of is dit
Noormanse?)

Om terug te keer na die term "viking" -

Ek haal sommer aan uit Jacqueline Simpson se " Everyday Life in the
Viking Age. New York: Dorset. 1967. ISBN 0-88029-146-X. p.11"

"In medieval Scandinavian languages, a vikingr is a pirate, a
freebooter who seeks wealth either by ship-borne raids on foreign
coasts or by waylaying more peaceful seafarers in home waters. There
is also an abstract noun viking, meaning 'the act of going raiding
overseas'.... Strictly speaking, therefore, the term should only be
applied to men actually engaged in these violent pursuits, and not to
every contemporary Scandinavian farmer, merchant, settler or
craftsman, nor even to warriors fighting in the dynastic wars of their
lords or in their own private feuds. However, it was the raiders who
made the most impact on the Europe of their time, so that it has
become customary to apply the term 'Viking Age' to the period of
Scandinavian History beginning in the 790's (the time of the first
recorded raids on Western Europe) and petering out somewhere round the
middle of the eleventh century (by which time raids and emigrations
had ceased, the settlements established abroad had become thoroughly
integrated with the local populations, and social changes in the
Scandinavian homelands had marked the transition to their true Middle
Ages). Indeed, the term is such a convenient label for the distinctive
culture of this period that one now talks not only of 'Viking ships'
and 'Viking weapons' but of 'Viking art', 'Viking houses', and even
'Viking agriculture' - expressions which would have seemed meaningless
to people living at the time."

Brigantia O'Brien aka Streepmuis
Re: Vikings [boodskap #53124 is 'n antwoord op boodskap #53104] Do, 08 November 2001 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek plas hier 'n gedeelte wat ek bekom het uit 'n gids wat handel oor Ierland
se geskiedenis wat ek spesiaal aangeskaf het toe ons hier aangeland het,
ongelukkig vir party is dit in engels!

"It was the Norse Vikings who founded Dublin in the 9th century, calling it
Dubh Linn, or 'the black pool'. Its formal Irish name, Baile Atha Cliath,
means 'the town at the ford of the hurdles' - hurdles were the wicker
crossings which once spanned the river. The Vikings had a reputation for
burning and pillage, which they did in fair measure with the surrounding
churches and monasteries. But they left a much more positive legacy in the
cities and towns which they founded, bringing trade and commerce and
Ireland's first use of coinage. Upon their conversion to Christianity, they
built Ireland's first church on the site upon which Christ Church Cathedral
now stands."

Toevallig bly ons in die buurt genaamd Clontarf! Pragtige plek met 'n baie
ou kasteel! Soveel karakter!

As julle miskien die geleentheid kry om na enige Ierse rugbywedstryde te
kyk, Ierland speel teen die All Blacks die 29ste Nov hier in Dublin (ons
gaan kyk), sal julle opmerk dat die Ierse ondersteuners sulke hoedjies dra
wat soos die tipiese Viking hoed lyk. Dus vandaar die land van die Vikings!

"Streepmuis" skryf in boodskap news:ek0kuts1fm8aq0fk1q2kfkm60s8hfqre56@4ax.com...
> On Thu, 08 Nov 2001 02:40:21 GMT, @home.com wrote:
>
>> Net omdat die Romeine lank gelede twee-derdes vanBrittanje beset het,
>> sit London nog nie in die land van die
>> Romeine nie. Al het die Vikings in Kanada nedersettings
>> gehad ( en heelwaarskynlik ook in New England - niemand
>> weet waar Vinland is nie, maar hulle het druiwe daar gesien)
>> maak dit nie vir Kanada die land van die Vikings nie.
>
> Ja, ek stry nie met wat jy daar sê nie, en al stem ek saam in beginsel
> (want ek neem aan jy bedoel heel waarskynlik dat die Vikings se lande
> van afkoms/herkoms is Noorweë, Swede, and Denemarke, terwyl Ierland
> die land van die Scoti moet wees? En daaruit gaan volg dat blanke
> Suid Afrikaners ook nie mag sê dat Suid Afrika aan hulle behoort nie,
> ens.)
>
> Maar ek wil darem ook 'n *Maar* maar MAAR byvoeg. Alles is darem ook
> nie so wit of swart nie.
>
> Die woord/naam "Viking" verwys mos eerder na 'n tipe seerower, en dus
> 'n leefwyse eerder as 'n "nasie"?
> Die geskiedenis van Engeland en die oorspronklike 'Britons' se oorname
> deur die Romeine, en dan die stede soos London is darem BAIE anders as
> die van Ierland se Dublin en die invloed van die "vikings". Kyk bv na
> die bekende "battle of Clontarf", waar sg. vikings hand aan hand geveg
> het saam met Brian Boru om die Skandinawiers te stop.
> Die koninkryke van York en Dublin was goed gevestigde "Viking
> strongholds" - dus kan mens seker maar sê "land of the Vikings" -
> hoekom nie?
> Selfs geskiedkundiges verwys soms na "Skotse Vikings" en "Ierse
> Vikings" ens.
> 'n Baie interessante skakel by:
> http://www.ucc.ie/ucc/chronicon/ocor2fra.htm
>
> (Terloops, daar was 'n interessante reeks juis oor Vinland op die
> Discovery kanaal 'n hele ruk gelede - as ek reg onthou vermoed hulle
> dat direkte afstammellinge van Leif Ericson hulle in Newfoundland
> gevestig het. Dit het hoofsaaklik gehandel oor Meadow Cove, en die
> ooreenstemmings met die Groenlandse Noorse okkupasie - of is dit
> Noormanse?)
>
> Om terug te keer na die term "viking" -
>
> Ek haal sommer aan uit Jacqueline Simpson se " Everyday Life in the
> Viking Age. New York: Dorset. 1967. ISBN 0-88029-146-X. p.11"
>
> "In medieval Scandinavian languages, a vikingr is a pirate, a
> freebooter who seeks wealth either by ship-borne raids on foreign
> coasts or by waylaying more peaceful seafarers in home waters. There
> is also an abstract noun viking, meaning 'the act of going raiding
> overseas'.... Strictly speaking, therefore, the term should only be
> applied to men actually engaged in these violent pursuits, and not to
> every contemporary Scandinavian farmer, merchant, settler or
> craftsman, nor even to warriors fighting in the dynastic wars of their
> lords or in their own private feuds. However, it was the raiders who
> made the most impact on the Europe of their time, so that it has
> become customary to apply the term 'Viking Age' to the period of
> Scandinavian History beginning in the 790's (the time of the first
> recorded raids on Western Europe) and petering out somewhere round the
> middle of the eleventh century (by which time raids and emigrations
> had ceased, the settlements established abroad had become thoroughly
> integrated with the local populations, and social changes in the
> Scandinavian homelands had marked the transition to their true Middle
> Ages). Indeed, the term is such a convenient label for the distinctive
> culture of this period that one now talks not only of 'Viking ships'
> and 'Viking weapons' but of 'Viking art', 'Viking houses', and even
> 'Viking agriculture' - expressions which would have seemed meaningless
> to people living at the time."
>
> Brigantia O'Brien aka Streepmuis
>
Re: Vikings [boodskap #53125 is 'n antwoord op boodskap #53124] Do, 08 November 2001 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Skies, dit moet "Ek plaas hier......" wees

Netnou kry ek raas!

"Patricia" skryf in boodskap news:7KyG7.6880$8s4.28681@news.indigo.ie...
> Ek plas hier 'n gedeelte wat ek bekom het uit 'n gids wat handel oor Ierland
> se geskiedenis wat ek spesiaal aangeskaf het toe ons hier aangeland het,
> ongelukkig vir party is dit in engels!
>
> "It was the Norse Vikings who founded Dublin in the 9th century, calling it
> Dubh Linn, or 'the black pool'. Its formal Irish name, Baile Atha Cliath,
> means 'the town at the ford of the hurdles' - hurdles were the wicker
> crossings which once spanned the river. The Vikings had a reputation for
> burning and pillage, which they did in fair measure with the surrounding
> churches and monasteries. But they left a much more positive legacy in the
> cities and towns which they founded, bringing trade and commerce and
> Ireland's first use of coinage. Upon their conversion to Christianity, they
> built Ireland's first church on the site upon which Christ Church Cathedral
> now stands."
>
> Toevallig bly ons in die buurt genaamd Clontarf! Pragtige plek met 'n baie
> ou kasteel! Soveel karakter!
>
> As julle miskien die geleentheid kry om na enige Ierse rugbywedstryde te
> kyk, Ierland speel teen die All Blacks die 29ste Nov hier in Dublin (ons
> gaan kyk), sal julle opmerk dat die Ierse ondersteuners sulke hoedjies dra
> wat soos die tipiese Viking hoed lyk. Dus vandaar die land van die Vikings!
>
> "Streepmuis" wrote in message
> news:ek0kuts1fm8aq0fk1q2kfkm60s8hfqre56@4ax.com...
>> On Thu, 08 Nov 2001 02:40:21 GMT, @home.com wrote:
>>
>>> Net omdat die Romeine lank gelede twee-derdes vanBrittanje beset het,
>>> sit London nog nie in die land van die
>>> Romeine nie. Al het die Vikings in Kanada nedersettings
>>> gehad ( en heelwaarskynlik ook in New England - niemand
>>> weet waar Vinland is nie, maar hulle het druiwe daar gesien)
>>> maak dit nie vir Kanada die land van die Vikings nie.
>>
>> Ja, ek stry nie met wat jy daar sê nie, en al stem ek saam in beginsel
>> (want ek neem aan jy bedoel heel waarskynlik dat die Vikings se lande
>> van afkoms/herkoms is Noorweë, Swede, and Denemarke, terwyl Ierland
>> die land van die Scoti moet wees? En daaruit gaan volg dat blanke
>> Suid Afrikaners ook nie mag sê dat Suid Afrika aan hulle behoort nie,
>> ens.)
>>
>> Maar ek wil darem ook 'n *Maar* maar MAAR byvoeg. Alles is darem ook
>> nie so wit of swart nie.
>>
>> Die woord/naam "Viking" verwys mos eerder na 'n tipe seerower, en dus
>> 'n leefwyse eerder as 'n "nasie"?
>> Die geskiedenis van Engeland en die oorspronklike 'Britons' se oorname
>> deur die Romeine, en dan die stede soos London is darem BAIE anders as
>> die van Ierland se Dublin en die invloed van die "vikings". Kyk bv na
>> die bekende "battle of Clontarf", waar sg. vikings hand aan hand geveg
>> het saam met Brian Boru om die Skandinawiers te stop.
>> Die koninkryke van York en Dublin was goed gevestigde "Viking
>> strongholds" - dus kan mens seker maar sê "land of the Vikings" -
>> hoekom nie?
>> Selfs geskiedkundiges verwys soms na "Skotse Vikings" en "Ierse
>> Vikings" ens.
>> 'n Baie interessante skakel by:
>> http://www.ucc.ie/ucc/chronicon/ocor2fra.htm
>>
>> (Terloops, daar was 'n interessante reeks juis oor Vinland op die
>> Discovery kanaal 'n hele ruk gelede - as ek reg onthou vermoed hulle
>> dat direkte afstammellinge van Leif Ericson hulle in Newfoundland
>> gevestig het. Dit het hoofsaaklik gehandel oor Meadow Cove, en die
>> ooreenstemmings met die Groenlandse Noorse okkupasie - of is dit
>> Noormanse?)
>>
>> Om terug te keer na die term "viking" -
>>
>> Ek haal sommer aan uit Jacqueline Simpson se " Everyday Life in the
>> Viking Age. New York: Dorset. 1967. ISBN 0-88029-146-X. p.11"
>>
>> "In medieval Scandinavian languages, a vikingr is a pirate, a
>> freebooter who seeks wealth either by ship-borne raids on foreign
>> coasts or by waylaying more peaceful seafarers in home waters. There
>> is also an abstract noun viking, meaning 'the act of going raiding
>> overseas'.... Strictly speaking, therefore, the term should only be
>> applied to men actually engaged in these violent pursuits, and not to
>> every contemporary Scandinavian farmer, merchant, settler or
>> craftsman, nor even to warriors fighting in the dynastic wars of their
>> lords or in their own private feuds. However, it was the raiders who
>> made the most impact on the Europe of their time, so that it has
>> become customary to apply the term 'Viking Age' to the period of
>> Scandinavian History beginning in the 790's (the time of the first
>> recorded raids on Western Europe) and petering out somewhere round the
>> middle of the eleventh century (by which time raids and emigrations
>> had ceased, the settlements established abroad had become thoroughly
>> integrated with the local populations, and social changes in the
>> Scandinavian homelands had marked the transition to their true Middle
>> Ages). Indeed, the term is such a convenient label for the distinctive
>> culture of this period that one now talks not only of 'Viking ships'
>> and 'Viking weapons' but of 'Viking art', 'Viking houses', and even
>> 'Viking agriculture' - expressions which would have seemed meaningless
>> to people living at the time."
>>
>> Brigantia O'Brien aka Streepmuis
>>
>
Re: Vikings [boodskap #53133 is 'n antwoord op boodskap #53124] Do, 08 November 2001 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 8 Nov 2001 16:49:58 -0000, "Patricia" wrote:

> Ek plas hier 'n gedeelte wat ek bekom het uit 'n gids wat handel oor Ierland
> se geskiedenis wat ek spesiaal aangeskaf het toe ons hier aangeland het,
> ongelukkig vir party is dit in engels!

Dankie Patricia. Dit was baie interessant.

> Toevallig bly ons in die buurt genaamd Clontarf! Pragtige plek met 'n baie
> ou kasteel! Soveel karakter!

Ek kan net dink! Hoe lank woon julle al daar? Jy ken seker nou al
die hele geskiedenis van jou hood? :-) Dit moet geweldig interessant
wees. VERTEL mens!! :-)

Terloops, weet jy dat daar meer Iere (of eerder dan mense met direkte
Ierse afkoms) hier in Amerika is, as wat daar in Ierland is?
(Ek hou van nuttelose trivia - so gun my dit 'kay!) :-)

> As julle miskien die geleentheid kry om na enige Ierse rugbywedstryde te
> kyk, Ierland speel teen die All Blacks die 29ste Nov hier in Dublin (ons
> gaan kyk), sal julle opmerk dat die Ierse ondersteuners sulke hoedjies dra
> wat soos die tipiese Viking hoed lyk. Dus vandaar die land van die Vikings!

HAH!!! Ek het so GEDINK - en dit was waarom ek so tong in kies gesê
het dat *ALMAL* weet mos dat Minnesota die land van die Vikings is.
Wat praat jy dan nou hier?
:-)))))

(MN se voetbal span word ook die Vikings genoem. Hier was destyds 'n
ou wat van MN af geskryf het, wat almal omge-ellie het. Ta' Hessie
het hom blykbaar Jan Kapkar of so iets genoem volgens DD. Maar ek
dink jy was al voorheen hier, en ek is die nuutjie wat my naam nou
alweer popye maak, hier. So, ek gaan nou maar tee drink!) :-)
Re: Vikings [boodskap #53141 is 'n antwoord op boodskap #53133] Do, 08 November 2001 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Patricia  is tans af-lyn  Patricia
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Daar is soveel dinge hier om oor te gesels, wat vir ons veral lekker is, is
hoeveel ou, en nou bedoel ek stokoud, geskiedenis hier in hierdie land is.
Ek dink nie aldag die mense hier besef hoe bevoorreg hulle is om monumente,
strukture, geboue ens te hê wat honderde jare oud is en boonop oorleef nie.
Baie keer ry ons by geboue verby wat verwaarloos staan en nie behou word nie
en dan trek my hart so ineen om dit te sien vergaan! Ek sal darem lekker
aan so 'n gebou kan restoureer.

Na 'n jaar hier, is ons nou oorgehaal om hier te bly. Ons het goed kans
gehad om dinge te ervaar en te beleef en is erg bederf met die goeie
behandeling wat ons van die regering ontvang. Om maar net as voorbeeld te
noem: Ek ontvang elke maand 'n toelaag vir beide my kinders (ongeveer 150
pond) bloot om die feit dat ek 'n huisvrou is, so nou spaar ons daardie geld
vir die kinders in 'n spesiale spaarrekening wat die regering ingestel het
nl. vir elke 4 pond wat jy spaar, skenk die regering 1 pond (25% rente) en
boonop verdien jy dan rente op rente. Enigste vereiste is dat jy vir die
eerste 12 maande nie mag onttrekkings maak nie en dat jy vir 5 jaar moet
spaar. Ons het besluit om die geldjies net so vir die kinders te los in die
rekening, ek is seker dit sal eendag handig inkom vir hulle.

Dan is daar die skole wat gratis is, jy moet slegs vir die boeke en uniforms
betaal en dit het maar 'n skamele 150 pond gekos aan die begin van hierdie
skooljaar! Verder is daar geen ander kostes wat ons aan die skool moet
betaal nie en dan moet ek noem dat die onderrig van die beste gehalte in die
wêreld is. My seun wat nou in Senior Infants (graad 2) kan lees en skryf en
dit boonop in engels, ons praat natuurlik steeds Afrikaans in die huis, en
boonop leer hulle Irish, Frans en Spaans ook! Nodeloos om te noem dat ons
baie be:indruk is!

Medies is ook verniet, enigste probleem is dat daar altyd 'n waglys is vir
spesialiste soos tandartse, ortopete, ens tensy jy bereid is om self vir die
konsultasie te betaal. Indien jy meer as 42 pond per maand aan medisyne
spandeer, dan kry jy terugbetaling van die staat. Wonderlik nie waar nie!

Daar is soveel redes vir ons om hier te bly en as ek boonop sulke skokkende
dinge hoor soos van daardie 9 maande oue baba dan is ek meer oortuig dat my
kinders beter opvoeding hier gaan kry as in SA.

Werksgewys gaan dit ook baie goed vir my wederhelf, die Oom daar bo hou sy
hand oor ons, my man se kontrak is hernu vir 'n verdere 2 jaar en hopelik
teen daardie tyd kan ons dan kwalifiseer vir burgerskap.

Dis net so 'n paar dingetjies wat dit lekker maak om hier in Dublin te wees.

Patricia

"Streepmuis" skryf in boodskap news:lrnlutg68ahh2jhomojbed7uq92p8jmlhg@4ax.com...
> On Thu, 8 Nov 2001 16:49:58 -0000, "Patricia"
> wrote:
>
>> Ek plas hier 'n gedeelte wat ek bekom het uit 'n gids wat handel oor Ierland
>> se geskiedenis wat ek spesiaal aangeskaf het toe ons hier aangeland het,
>> ongelukkig vir party is dit in engels!
>
> Dankie Patricia. Dit was baie interessant.
>
>> Toevallig bly ons in die buurt genaamd Clontarf! Pragtige plek met 'n baie
>> ou kasteel! Soveel karakter!
>
> Ek kan net dink! Hoe lank woon julle al daar? Jy ken seker nou al
> die hele geskiedenis van jou hood? :-) Dit moet geweldig interessant
> wees. VERTEL mens!! :-)
>
> Terloops, weet jy dat daar meer Iere (of eerder dan mense met direkte
> Ierse afkoms) hier in Amerika is, as wat daar in Ierland is?
> (Ek hou van nuttelose trivia - so gun my dit 'kay!) :-)
>
>> As julle miskien die geleentheid kry om na enige Ierse rugbywedstryde te
>> kyk, Ierland speel teen die All Blacks die 29ste Nov hier in Dublin (ons
>> gaan kyk), sal julle opmerk dat die Ierse ondersteuners sulke hoedjies dra
>> wat soos die tipiese Viking hoed lyk. Dus vandaar die land van die
Vikings!
>
> HAH!!! Ek het so GEDINK - en dit was waarom ek so tong in kies gesê
> het dat *ALMAL* weet mos dat Minnesota die land van die Vikings is.
> Wat praat jy dan nou hier?
> :-)))))
>
> (MN se voetbal span word ook die Vikings genoem. Hier was destyds 'n
> ou wat van MN af geskryf het, wat almal omge-ellie het. Ta' Hessie
> het hom blykbaar Jan Kapkar of so iets genoem volgens DD. Maar ek
> dink jy was al voorheen hier, en ek is die nuutjie wat my naam nou
> alweer popye maak, hier. So, ek gaan nou maar tee drink!) :-)
>
Re: Vikings [boodskap #53142 is 'n antwoord op boodskap #53104] Do, 08 November 2001 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Patricia wrote:

> "It was the Norse Vikings who founded Dublin in the 9th century
> Upon their conversion to Christianity, they
> built Ireland's first church on the site upon which Christ Church Cathedral
> now stands."
>

Dankie vir die inligting. Die stuk is egter bietjie misleidend,
wanneer dit klink asof Vikings Ierland se eerste kerk gebou
het. (Miskien beteken dit net die eerste kerk op die site
waar Christ Church Cathedral nou staan.) Want die
Keltiese Iere is al in die vyfde eeu na Christus bekeer tot
die Christendom deur St. Patrick. Meeste van die helde
van die ou Iere is ook Kelte, soos Cu Chulainn en
Conchobar en dis hulle wat besing word deur W.B. Yeats
en talle ander.
Dis dan vir my amper snaaks dat Iere nou gaan staan en
Viking helmets opsit as hulle patrioties voel. Hulle is seker ook
maar opgeskep in die entoesiasme vir die Vikings wat die
westerse wêreld onlangs beleef het, met die duisendjarige
herdenking van die Vikings se reise en landing in Noord-Amerika.
Hulle het 'n Viking skip gerekonstrueer en dit laat seil ( miskien
juis van Dublin af?) tot by Newfoundland, en daar was 'n groot
bohaai toe hulle in Kanada aangekom het.

Gloudina
Plaas 'n plas [boodskap #53160 is 'n antwoord op boodskap #53125] Vr, 09 November 2001 05:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Patricia
> Ek plas hier 'n gedeelte
Skies, dit moet "Ek plaas hier......" wees
Netnou kry ek raas!

Ja, dis baie beter so.
Wouter Plasvark
Re: Vikings [boodskap #53170 is 'n antwoord op boodskap #53104] Vr, 09 November 2001 08:53 Na vorige boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hulle het 'n Viking skip gerekonstrueer en dit laat seil ( miskien
juis van Dublin af?) tot by Newfoundland, en daar was 'n groot
bohaai toe hulle in Kanada aangekom het.

Ik heb in Oslo een origineel Vikkingsschip in een museum
gezien ..nog helemaal in takt. Ze zijn helemaal niet groot.
Ongelooflijk dat ze met dit soort schepen de oceaan zouden
zijn overgestoken.

Grt emmy
Vorige onderwerp: Donkie en Dullaart
Volgende onderwerp: 'n Sonet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:53:44 MGT 2024