Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ag ons lag ons byna dood om:
ag ons lag ons byna dood om: [boodskap #52700] Do, 01 November 2001 19:45 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die toe-name wat die ou tannie Hessie sigself
toebedenk.
Dis slegs daarom dat ons haar beriggies lees.
Baie dankies Gloudina, jy is 'n "gem" op
hier die NG !

Patrick
Re: ag ons lag ons byna dood om: [boodskap #52708 is 'n antwoord op boodskap #52700] Do, 01 November 2001 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> 'n mineraal ondergronds gevind by
> name 'ysterpirriet'. Dit word ook 'foolsgold' genoem want ysterpirriet
> glinster met die kleur van goud en is waardeloos.

Ons moet vir hierdie joggie leer spel, mense. Piriet word net met
een -r- gespel, du Plessis.

Tant Hessie, wat van old fools se goud hou.

>
Re: ag ons lag ons byna dood om: [boodskap #52709 is 'n antwoord op boodskap #52700] Do, 01 November 2001 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is darem 'n ou goue randjie:)))
Annette

wrote in message news:9nh3ut8rq71e2i26o1muh06k4qkb0g8f7u@4ax.com...
> On Thu, 1 Nov 2001 20:45:13 +0100, L&P wrote:
>
>>
>>
>> Die toe-name wat die ou tannie Hessie sigself
>> toebedenk.
>> Dis slegs daarom dat ons haar beriggies lees.
>> Baie dankies Gloudina, jy is 'n "gem" op
>> hier die NG !
>>
>> Patrick
>
> In die Suid Afrikaanse goudmyne word 'n mineraal ondergronds gevind by
> name 'ysterpirriet'. Dit word ook 'foolsgold' genoem want ysterpirriet
> glinster met die kleur van goud en is waardeloos. Interessant ook is
> die feit dat werklike goud in sy ruwe vorm swartsoos steenkool is.
>
> DD
Re: ag ons lag ons byna dood om: [boodskap #52713 is 'n antwoord op boodskap #52700] Do, 01 November 2001 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 1 Nov 2001 20:45:13 +0100, L&P wrote:

>
>
> Die toe-name wat die ou tannie Hessie sigself
> toebedenk.
> Dis slegs daarom dat ons haar beriggies lees.
> Baie dankies Gloudina, jy is 'n "gem" op
> hier die NG !
>
> Patrick

In die Suid Afrikaanse goudmyne word 'n mineraal ondergronds gevind by
name 'ysterpirriet'. Dit word ook 'foolsgold' genoem want ysterpirriet
glinster met die kleur van goud en is waardeloos. Interessant ook is
die feit dat werklike goud in sy ruwe vorm swartsoos steenkool is.

DD
Re: ag ons lag ons byna dood om: [boodskap #52717 is 'n antwoord op boodskap #52713] Vr, 02 November 2001 00:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article , Davie Davis
wrote:
> On Thu, 1 Nov 2001 20:45:13 +0100, L&P wrote:
>
>>
>>
>> Die toe-name wat die ou tannie Hessie sigself
>> toebedenk.
>> Dis slegs daarom dat ons haar beriggies lees.
>> Baie dankies Gloudina, jy is 'n "gem" op
>> hier die NG !
>>
>> Patrick
>
> In die Suid Afrikaanse goudmyne word 'n mineraal ondergronds gevind by
> name 'ysterpirriet'. Dit word ook 'foolsgold' genoem want ysterpirriet
> glinster met die kleur van goud en is waardeloos. Interessant ook is
> die feit dat werklike goud in sy ruwe vorm swartsoos steenkool is.
>
> DD
>
Se jy nou die tannie is eintlik swart en het sy slegs
ysterpirriet as vel ?

Patrick (hy die wil weet)
Re: ag ons lag ons byna dood om: [boodskap #52719 is 'n antwoord op boodskap #52709] Vr, 02 November 2001 04:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waar is die randjie ?

"Annette" skryf in boodskap news:9rsf6h$vbjcf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is darem 'n ou goue randjie:)))
> Annette
>
>
> skryf in boodskap news:9nh3ut8rq71e2i26o1muh06k4qkb0g8f7u@4ax.com...
>> On Thu, 1 Nov 2001 20:45:13 +0100, L&P wrote:
>>
>>>
>>>
>>> Die toe-name wat die ou tannie Hessie sigself
>>> toebedenk.
>>> Dis slegs daarom dat ons haar beriggies lees.
>>> Baie dankies Gloudina, jy is 'n "gem" op
>>> hier die NG !
>>>
>>> Patrick
>>
>> In die Suid Afrikaanse goudmyne word 'n mineraal ondergronds gevind by
>> name 'ysterpirriet'. Dit word ook 'foolsgold' genoem want ysterpirriet
>> glinster met die kleur van goud en is waardeloos. Interessant ook is
>> die feit dat werklike goud in sy ruwe vorm swartsoos steenkool is.
>>
>> DD
>
Re: ag ons lag ons byna dood om: [boodskap #52726 is 'n antwoord op boodskap #52719] Vr, 02 November 2001 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar onder in die myn waar die goud is - het dit self 'n kilometer onder die
grond gesien.
Annette

>> Daar is darem 'n ou goue randjie:)))
>> Annette
>>
>>
>> skryf in boodskap news:9nh3ut8rq71e2i26o1muh06k4qkb0g8f7u@4ax.com...
>>> On Thu, 1 Nov 2001 20:45:13 +0100, L&P wrote:
>>>
>>>>
>>>>
>>>> Die toe-name wat die ou tannie Hessie sigself
>>>> toebedenk.
>>>> Dis slegs daarom dat ons haar beriggies lees.
>>>> Baie dankies Gloudina, jy is 'n "gem" op
>>>> hier die NG !
>>>>
>>>> Patrick
>>>
>>> In die Suid Afrikaanse goudmyne word 'n mineraal ondergronds gevind by
>>> name 'ysterpirriet'. Dit word ook 'foolsgold' genoem want ysterpirriet
>>> glinster met die kleur van goud en is waardeloos. Interessant ook is
>>> die feit dat werklike goud in sy ruwe vorm swartsoos steenkool is.
>>>
>>> DD
>>
>
Re: ag ons lag ons byna dood om: [boodskap #52733 is 'n antwoord op boodskap #52700] Vr, 02 November 2001 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 01 Nov 2001 21:28:50 GMT, @home.com wrote:

>
> Ons moet vir hierdie joggie leer spel, mense. Piriet word net met
> een -r- gespel, du Plessis.
>
> Tant Hessie, wat van old fools se goud hou.
>
Dit is omdat die r'e so naby mekaar is dat dit soos twee lyk Rykheer.
Hulle is net een.

Du Plessis
Re: ag ons lag ons byna dood om: [boodskap #52737 is 'n antwoord op boodskap #52717] Vr, 02 November 2001 10:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Nov 2001 01:57:34 +0100, L&P wrote:


> Se jy nou die tannie is eintlik swart en het sy slegs
> ysterpirriet as vel ?
>
> Patrick (hy die wil weet)
>

Nee Patrick, ek sê dat Tannie se gedagtes gewoonlik
oor swart gaan en haar vel is so dik as yster

DD
Re: ag ons lag ons byna dood om: [boodskap #52750 is 'n antwoord op boodskap #52700] Vr, 02 November 2001 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Mooi man!!! :-)
__________________________________________________

> Tant Hessie, wat van old fools se goud hou.
Re: ag ons lag ons byna dood om: [boodskap #52797 is 'n antwoord op boodskap #52700] Sa, 03 November 2001 05:26 Na vorige boodskap
Kinky  is tans af-lyn  Kinky
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Kinky: Wat is n toe-naam?

L&P skryf in boodskap news:ant011913d07M3Mb@camerama.demon.nl...
>
>
> Die toe-name wat die ou tannie Hessie sigself
> toebedenk.
> Dis slegs daarom dat ons haar beriggies lees.
> Baie dankies Gloudina, jy is 'n "gem" op
> hier die NG !
>
> Patrick
>
Vorige onderwerp: Don-Kies
Volgende onderwerp: Piriet/Kies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 01:14:09 MGT 2024