Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek groet julle
Ek groet julle [boodskap #52294] Wo, 24 Oktober 2001 21:33 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek groet julle almal vir 'n paar dae, môre gaan ek Mechelen, Belgie toe, om
Johannes Kerkorrel te sien, my vol te gooi met Belgiese biertjies en
pralines!!

Saterdag is ek weer terug.

Wie sal my mis????????

Gr.Rico
Re: Ek groet julle [boodskap #52306 is 'n antwoord op boodskap #52294] Do, 25 Oktober 2001 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky  is tans af-lyn  Kinky
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Kinky: HOE gaan jy dit regkry? Of is jou Saterdag en myne twee ver
Saterdae?

Lekekr vlieg, kyk, drink en eet!

ns. Kan jou ongelukkig nie mis nie . . .
;-))

Rico skryf in boodskap news:9r7bgt$g6t$1@news1.xs4all.nl...
> Ek groet julle almal vir 'n paar dae, môre gaan ek Mechelen, Belgie toe, om
> Johannes Kerkorrel te sien, my vol te gooi met Belgiese biertjies en
> pralines!!
>
> Saterdag is ek weer terug.
>
> Wie sal my mis????????
>
> Gr.Rico
>
Re: Ek groet julle [boodskap #52317 is 'n antwoord op boodskap #52294] Do, 25 Oktober 2001 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ik ;-))
grt emmy

"Rico" skryf in boodskap news:9r7bgt$g6t$1@news1.xs4all.nl...
> Ek groet julle almal vir 'n paar dae, môre gaan ek Mechelen, Belgie toe, om
> Johannes Kerkorrel te sien, my vol te gooi met Belgiese biertjies en
> pralines!!
>
> Saterdag is ek weer terug.
>
> Wie sal my mis????????
>
> Gr.Rico
>
Re: Ek groet julle [boodskap #52323 is 'n antwoord op boodskap #52294] Do, 25 Oktober 2001 19:44 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 24 Oct 2001 23:33:07 +0200, "Rico" wrote:

> Ek groet julle almal vir 'n paar dae, môre gaan ek Mechelen, Belgie toe, om
> Johannes Kerkorrel te sien, my vol te gooi met Belgiese biertjies en
> pralines!!
>
> Saterdag is ek weer terug.
>
> Wie sal my mis????????
>
> Gr.Rico
>

Hallo Rico,
Sê asseblief vir Johannes Kerkorrel
dat Martina Korsetina groete stuur

Sien jou Saterdag

Saxy Sax
Vorige onderwerp: Die Stellenbosse Dans
Volgende onderwerp: Daar le die Dingus!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 14:47:12 MGT 2024