Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Seeskulp" deur LOUIS ESTERHUIZEN
"Seeskulp" deur LOUIS ESTERHUIZEN [boodskap #52192] Ma, 22 Oktober 2001 14:19 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Seeskulp
Louis Esterhuizen

Nie die roos

Met skroomvallige geure beloof
vir later, maar die dikgelipte
skulp

Dít is wat ek bemin

Nie die ligte flentertjie kleur
maar die ferm basuin van die see
wat die murgsagte kuiergas
agterna onthou -

Dìt is wat ek bemin
Re: "Seeskulp" deur LOUIS ESTERHUIZEN [boodskap #52220 is 'n antwoord op boodskap #52192] Di, 23 Oktober 2001 02:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky  is tans af-lyn  Kinky
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Kinky: Ek geniet hierdie gedigte wat jy plaas, verskriklik baie! Baie
dankie daarvoor - wie bedank ek?

##
skryf in boodskap news:3BD42B3A.986BB5DD@home.com...

Seeskulp
Louis Esterhuizen

Nie die roos

Met skroomvallige geure beloof
vir later, maar die dikgelipte
skulp

Dít is wat ek bemin

Nie die ligte flentertjie kleur
maar die ferm basuin van die see
wat die murgsagte kuiergas
agterna onthou -

Dít is wat ek bemin
Re: "Seeskulp" deur LOUIS ESTERHUIZEN [boodskap #52222 is 'n antwoord op boodskap #52192] Di, 23 Oktober 2001 03:19 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kinky wrote:

> Ek geniet hierdie gedigte wat jy plaas, verskriklik baie! Baie
> dankie daarvoor - wie bedank ek?
>

Vra vir daardie snip, Swart Simon.

Tant Hessie @ home
Vorige onderwerp: "Vertrek" deur ELMARIE OTTO
Volgende onderwerp: Big Brother
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 06:59:14 MGT 2024