Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Davie!!!
Davie!!! [boodskap #52173] Ma, 22 Oktober 2001 06:12 na volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
As ek wil reply op iets wat Frikkie geskryf het, kerm my rekenaar oor HTML
en plain text. Volgens my rekenaar is my "news sending format" wel "plain
text". Waar lê die probleem? ...en geen lae houe nie asb. ;) My rekenaar
is so rukkie terug weer oorgelaai en alles is nie soos dit voorheen was nie.

Dankie

Shannon
Re: Davie!!! [boodskap #52181 is 'n antwoord op boodskap #52173] Ma, 22 Oktober 2001 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kon ook nie vir Frikkie antwoord nie - dit is dus sy skuld, nie ons s'n
nie;))
Annette

--
> As ek wil reply op iets wat Frikkie geskryf het, kerm my rekenaar oor HTML
> en plain text. Volgens my rekenaar is my "news sending format" wel "plain
> text". Waar lê die probleem? ...en geen lae houe nie asb. ;) My rekenaar
> is so rukkie terug weer oorgelaai en alles is nie soos dit voorheen was nie.
>
> Dankie
>
> Shannon
>
Re: Davie!!! [boodskap #52182 is 'n antwoord op boodskap #52173] Ma, 22 Oktober 2001 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie!

Spook® skryf in boodskap news:9r0tdk$dnr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As die program julle waarsku oor die HTML, sê net OK en stuur.
>
> Groete
> Spook
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9r0spf$qolta$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek kon ook nie vir Frikkie antwoord nie - dit is dus sy skuld, nie ons s'n
>> nie;))
>> Annette
>>
>>
>> --
>>> As ek wil reply op iets wat Frikkie geskryf het, kerm my rekenaar oor
> HTML
>>> en plain text. Volgens my rekenaar is my "news sending format" wel
> "plain
>>> text". Waar lê die probleem? ...en geen lae houe nie asb. ;) My
>> rekenaar
>>> is so rukkie terug weer oorgelaai en alles is nie soos dit voorheen
was
>> nie.
>>>
>>> Dankie
>>>
>>> Shannon
>>>
>>
>
Re: Davie!!! [boodskap #52184 is 'n antwoord op boodskap #52181] Ma, 22 Oktober 2001 11:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
As die program julle waarsku oor die HTML, sê net OK en stuur.

Groete
Spook

"Annette" skryf in boodskap news:9r0spf$qolta$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kon ook nie vir Frikkie antwoord nie - dit is dus sy skuld, nie ons s'n
> nie;))
> Annette
>
>
> --
>> As ek wil reply op iets wat Frikkie geskryf het, kerm my rekenaar oor HTML
>> en plain text. Volgens my rekenaar is my "news sending format" wel "plain
>> text". Waar lê die probleem? ...en geen lae houe nie asb. ;) My
> rekenaar
>> is so rukkie terug weer oorgelaai en alles is nie soos dit voorheen was
> nie.
>>
>> Dankie
>>
>> Shannon
>>
>
Re: Davie!!! [boodskap #52202 is 'n antwoord op boodskap #52173] Ma, 22 Oktober 2001 18:52 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 22 Oct 2001 08:12:58 +0200, "Kekkelbek" wrote:

> As ek wil reply op iets wat Frikkie geskryf het, kerm my rekenaar oor HTML
> en plain text.
> Dankie
>
> Shannon
>

Skuus Shannon dat ek nou eers reageer. Dit is presies soos die Spook
vir jou sê. Jy sal in HTML moet reageer omdat jou nuusleser dieselfde
formaat gebruik in reaksie as die oorspronklike formaat.

Dit is onwaarskynlik dat ek weer vanaand op die nuusgroep sal wees
want kliënte kom besoek aflê.

Indien jy in gewone text wil skryf sal jy dit 'n nuwe nota moet maak
en verwys na dié waarop jy reageer.

DD
Vorige onderwerp: apartheid in Nederland
Volgende onderwerp: Oud stryders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 21:38:35 MGT 2024