Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons LoerBoet
Ons LoerBoet [boodskap #51823] Wo, 17 Oktober 2001 10:17 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het toe gisteraand weer vir 'n slag LoerBoet gesien - hoekom sit die
klomp so eenkant-eenkant?
Wie is vies/kwaad vir wie en hoekom?
Die koerante skryf net van onse Pietertjie Marais - en ek sien nie wat
aangaan nie.
Het die psigiaters moed opgegee? - Daar was gereeld kommentaar van hulle in
die koerant - maar nou nie meer nie.
Annette
Re: Ons LoerBoet [boodskap #51837 is 'n antwoord op boodskap #51823] Wo, 17 Oktober 2001 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Gaan kyk op Worldonline se website www.worldonline.co.za onder die health
gedeelte is daar 'n psigiater se mening oor wat elke week in die huis
gebeur.

Groete
Spook

The best prophet of the future is the past.

"Annette" skryf in boodskap news:9qjm9h$ntbag$8@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het toe gisteraand weer vir 'n slag LoerBoet gesien - hoekom sit die
> klomp so eenkant-eenkant?
> Wie is vies/kwaad vir wie en hoekom?
> Die koerante skryf net van onse Pietertjie Marais - en ek sien nie wat
> aangaan nie.
> Het die psigiaters moed opgegee? - Daar was gereeld kommentaar van hulle in
> die koerant - maar nou nie meer nie.
> Annette
>
Re: Ons LoerBoet [boodskap #51843 is 'n antwoord op boodskap #51823] Wo, 17 Oktober 2001 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Loerboet is Big Brother??????

Gr.Rico

"Annette" skryf in boodskap news:9qjm9h$ntbag$8@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het toe gisteraand weer vir 'n slag LoerBoet gesien - hoekom sit die
> klomp so eenkant-eenkant?
> Wie is vies/kwaad vir wie en hoekom?
> Die koerante skryf net van onse Pietertjie Marais - en ek sien nie wat
> aangaan nie.
> Het die psigiaters moed opgegee? - Daar was gereeld kommentaar van hulle in
> die koerant - maar nou nie meer nie.
> Annette
>
Re: Ons LoerBoet [boodskap #51846 is 'n antwoord op boodskap #51837] Wo, 17 Oktober 2001 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek kyk nie self nie, so my feite is dalk nie 100% nie.

Maar ek hoor die volgende uit "Big Brother - The Battle" (Dit kom nou na
die opvolg, en die vervolg en die agtervolg en dié se volger van BB)

Hulle het nou 'n sexchange. Jip, "sy" slaap toe mos eers by die vrou, en
toe by die ou, en vertel hom eers die volgende dag dat sy eintlik 'n hy
was toe hy/sy gebore is...

Ek hoop vir julle part dat dié program nie té lank julle tv's vervuil
nie. Hier het ons gelukkig meer kanale, Jerry Springer, 100 ste
herhaling van America's Funniest Home Video's, Knightrider, A Team... I
kid you not!!!
______________________________________________________

"Spook®"
> Gaan kyk op Worldonline se website www.worldonline.co.za onder die health
> gedeelte is daar 'n psigiater se mening oor wat elke week in die huis
> gebeur.
>
> Groete
> Spook
>
> The best prophet of the future is the past.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9qjm9h$ntbag$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het toe gisteraand weer vir 'n slag LoerBoet gesien - hoekom sit die
>> klomp so eenkant-eenkant?
>> Wie is vies/kwaad vir wie en hoekom?
>> Die koerante skryf net van onse Pietertjie Marais - en ek sien nie wat
>> aangaan nie.
>> Het die psigiaters moed opgegee? - Daar was gereeld kommentaar van
hulle
> in
>> die koerant - maar nou nie meer nie.
>> Annette
>>
>
Re: Ons LoerBoet [boodskap #51867 is 'n antwoord op boodskap #51846] Wo, 17 Oktober 2001 19:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Al ou programme wat ek regtig weer wil sien is Biltong & Potroast en Carrol
Burnett Show.
Annette

Max skryf in boodskap news:9qk9dd$4h2$6@azure.nl.gxn.net...
> Ek kyk nie self nie, so my feite is dalk nie 100% nie.
>
> Maar ek hoor die volgende uit "Big Brother - The Battle" (Dit kom nou na
> die opvolg, en die vervolg en die agtervolg en dié se volger van BB)
>
> Hulle het nou 'n sexchange. Jip, "sy" slaap toe mos eers by die vrou, en
> toe by die ou, en vertel hom eers die volgende dag dat sy eintlik 'n hy
> was toe hy/sy gebore is...
>
> Ek hoop vir julle part dat dié program nie té lank julle tv's vervuil
> nie. Hier het ons gelukkig meer kanale, Jerry Springer, 100 ste
> herhaling van America's Funniest Home Video's, Knightrider, A Team... I
> kid you not!!!
> ______________________________________________________
>
> "Spook®"
>> Gaan kyk op Worldonline se website www.worldonline.co.za onder die
> health
>> gedeelte is daar 'n psigiater se mening oor wat elke week in die huis
>> gebeur.
>>
>> Groete
>> Spook
>>
>> The best prophet of the future is the past.
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9qjm9h$ntbag$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het toe gisteraand weer vir 'n slag LoerBoet gesien - hoekom sit
> die
>>> klomp so eenkant-eenkant?
>>> Wie is vies/kwaad vir wie en hoekom?
>>> Die koerante skryf net van onse Pietertjie Marais - en ek sien nie
> wat
>>> aangaan nie.
>>> Het die psigiaters moed opgegee? - Daar was gereeld kommentaar van
> hulle
>> in
>>> die koerant - maar nou nie meer nie.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Ons LoerBoet [boodskap #51868 is 'n antwoord op boodskap #51837] Wo, 17 Oktober 2001 19:46 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Spook - maar ek is mos nou nie eintlik 'n webdwaler nie - ek verwag
van die joernaliste om dit te doen en hul werk te doen en te rapporteer:))
Annette

Spook® skryf in boodskap news:9qk3b8$mjf$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Gaan kyk op Worldonline se website www.worldonline.co.za onder die health
> gedeelte is daar 'n psigiater se mening oor wat elke week in die huis
> gebeur.
>
> Groete
> Spook
>
> The best prophet of the future is the past.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9qjm9h$ntbag$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het toe gisteraand weer vir 'n slag LoerBoet gesien - hoekom sit die
>> klomp so eenkant-eenkant?
>> Wie is vies/kwaad vir wie en hoekom?
>> Die koerante skryf net van onse Pietertjie Marais - en ek sien nie wat
>> aangaan nie.
>> Het die psigiaters moed opgegee? - Daar was gereeld kommentaar van hulle
> in
>> die koerant - maar nou nie meer nie.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Slegs vir ons Hollandse vriende.
Volgende onderwerp: Die (holruggeryde) oorlog.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 05:44:09 MGT 2024