Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vra vir Ferdietjiekie
Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51361] Wo, 10 Oktober 2001 16:31 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vra vir Ferdi wie hy nou ondersteun - seker nie die VSA nie ná Ferdie? (Moet
ek jou vorige bydraes hier herhaal?)
Katvoet loop my ou - netnou voeg die FBI jou muisgesiggie by die "22 most
wanted" gesigte. (Moet ons vir die ander lesers 'n foto hier plaas?)
(Al die aandag wat jy en Antie Tottie op die NG kry oortref seker die keer
toe die muis vir jou geld in jou skoentjie gelos het?)
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51368 is 'n antwoord op boodskap #51361] Wo, 10 Oktober 2001 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gerhard  is tans af-lyn  Gerhard
Boodskappe: 3
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:9q1t1j$csv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vra vir Ferdi wie hy nou ondersteun - seker nie die VSA nie ná Ferdie? (Moet
> ek jou vorige bydraes hier herhaal?)
> Katvoet loop my ou - netnou voeg die FBI jou muisgesiggie by die "22 most
> wanted" gesigte. (Moet ons vir die ander lesers 'n foto hier plaas?)

Hoekom sou mens enige kant wou ondersteun? Persoonlik dink ek die Weste is
net so gek soos die Fundamentalistiese Moslems. Is dit vir jou reg dat meer
onskuldige mense moet sterf uit vergelding vir 11 Sept? En is die enigste
rede hoekom jy die VSA kwansuis ondersteun omdat jy bang is die FBI vervolg
jou? HA!

Gerhard
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51380 is 'n antwoord op boodskap #51361] Wo, 10 Oktober 2001 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Oct 2001 18:31:33 +0200, "Jonas" wrote:

> Vra vir Ferdi wie hy nou ondersteun - seker nie die VSA nie nê Ferdie? (Moet
> ek jou vorige bydraes hier herhaal?)
> Katvoe

Die ANC het ons nog geen rede gegee om te dink dat hulle die VSA
ondersteun nie Jonas. En moet nie vergeet van hulle Kubaanse en
Arabiese vriende nie.
Ek hoop as die Amerikaners hulle aanval sal daar vir ons kos afgegooi
word :-)
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51381 is 'n antwoord op boodskap #51361] Wo, 10 Oktober 2001 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gerhard  is tans af-lyn  Gerhard
Boodskappe: 3
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:8589st0ojkppfpug7fa7mt4ravh6920g5b@4ax.com...

> MAW vir jou sou dit reg wees as die VSA sou sê:
> "Kom ons vergeet hiervan. Moenie weer nie hoor!"
>
> HA

??? Dit is nie wat ek gesê het. Dit is nie 'n logiese afleiding om te maak
uit my respons nie. Wat die VSA moet doen is om hulself af te vra *waarom*
terreur dade op hul eie bodem voorkom. Hulle moet hulself afvra wat hulle
kan doen om dit te voorkom, en ek praat *nie* van veiligheidsmaatreels of
Starwars missiel afweerders of dies meer nie. Die VSA moet hard dink oor hul
buitelandse beleid. Hulle moet gaan dink oor die derduisende onskuldige
mense wat al gesterf het as direkte gevolg van hul eie dade. Maar beide
kante gryp eerder na hul wapens en begin moor. Vir die mensdom is en was dit
nog altyd die enigste oplossing. Ek is siek en sat daarvoor, en totdat 'n
alternatief gevind word sal daar nooit vrede wees nie en sal die siklus van
terreur voort duur. Selfs al wis die VSA die hele Al Qaeda (sp?) organisie
uit, sal 'n nuwe organisasie more hul plek inneem. En so begin die hele
proses van voor af.

Ek is nie 'n ondersteuner van enige kant in hierdie "oorlog" nie. Wat op 11
Sept gebeur het was afgryslik. Maar wat die Amerikaners besig is om te doen
(nie net in Afghanistan nie, maar ook elders in die ooste), is ewe
afgryslik.

Gerhard
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51383 is 'n antwoord op boodskap #51368] Wo, 10 Oktober 2001 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Oct 2001 19:42:18 +0200, "Gerhard" wrote:

>
> ..................... Is dit vir jou reg dat meer
> onskuldige mense moet sterf uit vergelding vir 11 Sept?
> HA!
>
> Gerhard
>

MAW vir jou sou dit reg wees as die VSA sou sê:
"Kom ons vergeet hiervan. Moenie weer nie hoor!"

HA
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51392 is 'n antwoord op boodskap #51381] Wo, 10 Oktober 2001 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> ??? Dit is nie wat ek gesê het. Dit is nie 'n logiese afleiding om te maak
> uit my respons nie.
Tog dink ek dat dit die enigste logiese afleiding is wat ek kon maak
uit jou woorde.

> Die VSA moet hard dink oor hul
> buitelandse beleid.
Geen land sal 'n buitelandse beleid kan huldig wat deur àlmal
goedgevind word nie Gerhard.

> Selfs al wis die VSA die hele Al Qaeda (sp?) organisie
> uit, sal 'n nuwe organisasie more hul plek inneem. En so begin die hele
> proses van voor af.
En as die VSA Al Queda (sp ooknieseker) as organisasie sou ignoreer
en vergeet wat gebeur het sal daar 'n organisasie wees wat die VSA
daaroor aanval.
Dìt is net een van die ontelbare dinge wat die skepping nog
wonderliker maak. Ons het eie diskressies wat totaal van mekaar
verskil en ek hou van wit turksvye terwyl jy gek is na pruime. As ons
almal dieselfde mening gehuldig het, wie sou die appelkose geeet het?

> Ek is nie 'n ondersteuner van enige kant in hierdie "oorlog" nie. Wat op 11
> Sept gebeur het was afgryslik. Maar wat die Amerikaners besig is om te doen
> (nie net in Afghanistan nie, maar ook elders in die ooste), is ewe
> afgryslik.
>

Ek het tye gelede al gesê dat dit hartseer is dat onskuldige mense
gaan sterf omdat onskuldige mense gesterf het. Ook het ek gesê
dat Amerika skielik 'n oorlog teen terrorisme verklaar nà hulself
daaronder gelei het maar die jare toe Margarette Thatcher terroriste
aan haar boesem gekoester het (en selfs in London gehuisves het) het
'n groot moondheid soos die VSA geen probleme daarmee gehad nie.
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51405 is 'n antwoord op boodskap #51381] Wo, 10 Oktober 2001 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Oct 2001 21:21:41 +0200, "Gerhard" wrote:

> Wat die VSA moet doen is om hulself af te vra *waarom*
> terreur dade op hul eie bodem voorkom. Hulle moet hulself afvra wat hulle
> kan doen om dit te voorkom, en ek praat *nie* van veiligheidsmaatreels of
> Starwars missiel afweerders of dies meer nie. .............................................
................................
......................
...........
.....

> Gerhard
>

Hier is meer dinge om jou oor
te bekommer Gerhard.

Al-Qaeda roept op tot Jihad

Het terroristische netwerk al-Qaeda van Osama bin Laden heeft dinsdag
aangekondigd de strijd tegen de Verenigde Staten te zullen voortzetten
totdat de Amerikanen vertrekken uit de islamitische landen.
Al-Qaeda-woordvoerder Sulaeiman Bu Ghaith kondigde in een harde
boodschap, uitgezonden door de Arabische satellietzender al-Jazeera,
een voortzetting van de heilige oorlog aan. Hij zei dat zijn
organisatie voorstander is van terrorisme tegen onderdrukkers.
De Amerikaanse strijdkrachten hebben dinsdagavond en in de nacht van
dinsdag op woensdag Afghanistan met bommenwerpers en raketten
bestookt, met name Kandahar, Jalalabad en Herat. Dat heeft de BBC
gemeld. Het is de derde achtereenvolgende nacht van aanvallen. Dinsdag
waren ook na zonsopgang bombardementen uitgevoerd. De Amerikaanse
minister van Defensie Rumsfeld heeft gezegd dat er nu waarschijnlijk
24 uur per dag kan worden aangevallen. Van de beoogde doelwitten is
zo'n 85 procent al verwoest. De Taliban zouden nog slechts een
bruikbaar vliegveld over hebben. Het regime noemt de aanvallen
terrorisme.
Het is nog niet bekend hoeveel slachtoffers gevallen zijn in de
bombardementen. Veel Afghanen ontvluchten de steden uit angst te
worden getroffen of te moeten vechten voor de Taliban.
Amerika heeft gezegd dat Irak zich niet met het conflict mag bemoeien,
anders bestaat de kans dat de VS ook Irak aan zal vallen. Irak heeft
de aanvallen zeer fel veroordeeld en eist een hardere opstelling van
de Arabische wereld tegen de luchtaanvallen.
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51409 is 'n antwoord op boodskap #51380] Do, 11 Oktober 2001 02:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie Gerhard ou klink te veel na Ferdietjie ...
Sal die regte Ferdietjie nou antwoord asseblief ?

"Davie Davis" skryf in boodskap news:hm79st0u9ehi17rb0kv1n2qpor5ajtmnu8@4ax.com...
> On Wed, 10 Oct 2001 18:31:33 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Vra vir Ferdi wie hy nou ondersteun - seker nie die VSA nie ná Ferdie? (Moet
>> ek jou vorige bydraes hier herhaal?)
>> Katvoe
>
> Die ANC het ons nog geen rede gegee om te dink dat hulle die VSA
> ondersteun nie Jonas. En moet nie vergeet van hulle Kubaanse en
> Arabiese vriende nie.
> Ek hoop as die Amerikaners hulle aanval sal daar vir ons kos afgegooi
> word :-)
>
September 11 [boodskap #51411 is 'n antwoord op boodskap #51381] Do, 11 Oktober 2001 02:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Gerhard wrote:

> Wat die VSA moet doen is om hulself af te vra *waarom*
> terreur dade op hul eie bodem voorkom. Hulle moet hulself afvra wat hulle
> kan doen om dit te voorkom, en ek praat *nie* van veiligheidsmaatreels of
> Starwars missiel afweerders of dies meer nie. Die VSA moet hard dink oor hul
> buitelandse beleid.

Die gebeure van September 11 het alreeds taamlikegroot verskuiwings in die
denke van die Republikeine
veroorsaak. Dit was nie lank gelede nie dat hulle teen
Hillary Clinton uitgevaar het omdat sy gedurf het om
op dieselfde verhoog te verskyn met Jasser Arafat se
vrou, en gepraat het van 'n Palestynse staat. Nou is
hulle skielik ook ten gunste daarvan. Daar is ook
verskeie politieke analitici in die VSA wat glo dat die
kilte teenoor Jasser Arafat en die baie pro-Joodse
stance van die Bush administrasie heelwaarskynlik
aanleiding gegee het tot die tydtafel van September 11.
Jean Chretien, Kanada se eerste minister, het
gister gesê dat dit die eerste groot oorlog van die
21ste eeu is, en dat dit die wêreld net soveel sal
verander as die ander groot oorloë van die 20ste
eeu.

Gloudina
Re: September 11 [boodskap #51416 is 'n antwoord op boodskap #51411] Do, 11 Oktober 2001 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Hoe sal so 'n Palestynse staat verskil van 'n boerestaat waarvoor daar ook
by sekere persone 'n behoefte is. En tweedens hoe sal dit verskil van die
voormalige tuislande waarvoor SA baie pak slae gekry het van onder andere
Amerika.

Hillary Clinton uitgevaar het omdat sy gedurf het om
op dieselfde verhoog te verskyn met Jasser Arafat se
vrou, en gepraat het van 'n Palestynse staat. Nou is
hulle skielik ook ten gunste daarvan.
Re: September 11 [boodskap #51452 is 'n antwoord op boodskap #51411] Do, 11 Oktober 2001 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Riaan wrote:

> Gloudina
>
> Hoe sal so 'n Palestynse staat verskil van 'n boerestaat waarvoor daar ook
> by sekere persone 'n behoefte is. En tweedens hoe sal dit verskil van die
> voormalige tuislande waarvoor SA baie pak slae gekry het van onder andere
> Amerika.

Deel van jou vraag hierbo verdien om geantwoord te
word. (Die "tuislande" was 'n skepping van 'n wit
minderheid wat die swart bevolking van SA wou onterf
van die reg om op grond te bly wat ook deel van hulle
land was. Mens kan dit amper vergelyk met die
Palestynse kampe waarin die mense gesit is wat verdryf
is om plek te maak vir die Joodse staat.)
Die vroeëre Palestina was natuurlik baie groter as wat
dit vandag is. Jordanieë is eintlik deel van die ou Palestina.
Vandag se Palestynse staat sal heelwaarskynlik moet
bestaan uit Gaza en dele van die West Bank.
Hoe sal dit verskil van 'n beoogde "Boerestaat." Seker
nie veel nie. Maar dit lyk nie of genoeg Afrikaners selfs
lus is vir so 'n Boerestaat nie. (Die laaste keer toe ek
iemand ernstig daaroor hoor praat het, was toe iemand
wat ek ken in 1993 gesê het sy hoop dat die samesprekings
wat hulle gehoop het 'n Boerestaat sou insluit, sal determineer
dat Pretoria deel van die Boerestaat sou uitmaak. So ten
minste sommige mense was ernstig daaroor voor 1994.

Gloudina
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51704 is 'n antwoord op boodskap #51361] Ma, 15 Oktober 2001 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Maar Jonas, het jy nie geweet daar is MEER AS twee keuss nie?
Moenie vir my se jy volk George W Bush se intelek nie?!

On Wed, 10 Oct 2001 18:31:33 +0200, "Jonas" wrote:

> Vra vir Ferdi wie hy nou ondersteun - seker nie die VSA nie nê Ferdie? (Moet
> ek jou vorige bydraes hier herhaal?)
> Katvoet loop my ou - netnou voeg die FBI jou muisgesiggie by die "22 most
> wanted" gesigte. (Moet ons vir die ander lesers 'n foto hier plaas?)
> (Al die aandag wat jy en Antie Tottie op die NG kry oortref seker die keer
> toe die muis vir jou geld in jou skoentjie gelos het?)
>
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51712 is 'n antwoord op boodskap #51704] Ma, 15 Oktober 2001 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jonas, ek dink hy verstaan jou verkeerd.
Jy wou eintlik sê volk Ferdi en nie volk Bush nie?
Of wou jy 'n ander keuss maak?

:-)

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3bcaee06.5288405@news.is.co.za...

Maar Jonas, het jy nie geweet daar is MEER AS twee keuss nie?
Moenie vir my se jy volk George W Bush se intelek nie?!

On Wed, 10 Oct 2001 18:31:33 +0200, "Jonas" wrote:

> Vra vir Ferdi wie hy nou ondersteun - seker nie die VSA nie ná Ferdie? (Moet
> ek jou vorige bydraes hier herhaal?)
> Katvoet loop my ou - netnou voeg die FBI jou muisgesiggie by die "22 most
> wanted" gesigte. (Moet ons vir die ander lesers 'n foto hier plaas?)
> (Al die aandag wat jy en Antie Tottie op die NG kry oortref seker die keer
> toe die muis vir jou geld in jou skoentjie gelos het?)
>
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51714 is 'n antwoord op boodskap #51712] Ma, 15 Oktober 2001 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Wouter Plaasvark" skryf:

> Jonas, ek dink hy verstaan jou verkeerd.
> Jy wou eintlik sê volk Ferdi en nie volk Bush nie?
> Of wou jy 'n ander keuss maak?

LOL!!!!!
Plaasvark, ek dink ons is almal gevolk as Joorsie die nuwe ding wat
die kind sê ou Joorsie dan nou het - hierdie "intelek" ding, gaan
gebruik.
Dalkies is dit 'n geheime wapen wat net die ouens by Beeld van weet?

> Ferdi Greyling wrote in message
> Maar Jonas, het jy nie geweet daar is MEER AS twee keuss nie?
> Moenie vir my se jy volk George W Bush se intelek nie?!
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51718 is 'n antwoord op boodskap #51712] Ma, 15 Oktober 2001 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag, nou ja - daar leer ek ook weer vandag iets - ET het mos gedurig geskreeu
van my volk - nou weet ek hy het net sy woorde bietjie verkeerdom
ingespan:)))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3bcafe9c.0@news1.mweb.co.za...
> Jonas, ek dink hy verstaan jou verkeerd.
> Jy wou eintlik sê volk Ferdi en nie volk Bush nie?
> Of wou jy 'n ander keuss maak?
>
> :-)
>
> Ferdi Greyling wrote in message
> news:3bcaee06.5288405@news.is.co.za...
>
> Maar Jonas, het jy nie geweet daar is MEER AS twee keuss nie?
> Moenie vir my se jy volk George W Bush se intelek nie?!
>
>
>
> On Wed, 10 Oct 2001 18:31:33 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Vra vir Ferdi wie hy nou ondersteun - seker nie die VSA nie ná Ferdie?
> (Moet
>> ek jou vorige bydraes hier herhaal?)
>> Katvoet loop my ou - netnou voeg die FBI jou muisgesiggie by die "22 most
>> wanted" gesigte. (Moet ons vir die ander lesers 'n foto hier plaas?)
>> (Al die aandag wat jy en Antie Tottie op die NG kry oortref seker die keer
>> toe die muis vir jou geld in jou skoentjie gelos het?)
>>
>
ET - Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51725 is 'n antwoord op boodskap #51718] Ma, 15 Oktober 2001 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 15 Oct 2001 20:11:00 +0200, "Annette" wrote:

> Ag, nou ja - daar leer ek ook weer vandag iets - ET het mos gedurig geskreeu
> van my volk - nou weet ek hy het net sy woorde bietjie verkeerdom
> ingespan:)))

Ja, en nou weet ons ook waarom hy van sy perd afgeval het?! :-)))
ET [boodskap #51738 is 'n antwoord op boodskap #51725] Ma, 15 Oktober 2001 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette:
> Ag, nou ja - daar leer ek ook weer vandag iets - ET het mos gedurig geskreeu
> van my volk - nou weet ek hy het net sy woorde bietjie verkeerdom
> ingespan:)))

Dr Streepmuis:
Ja, en nou weet ons ook waarom hy van sy perd afgeval het?! :-)))

Walter:
Hy het 'n volken probleem gehad om regop te bly?
Re: ET [boodskap #51744 is 'n antwoord op boodskap #51738] Di, 16 Oktober 2001 00:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 15 Oct 2001 23:43:46 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

>
> Dr Streepmuis:
> Ja, en nou weet ons ook waarom hy van sy perd afgeval het?! :-)))
>
> Walter:
> Hy het 'n volken probleem gehad om regop te bly?

Jaaaaa boet...:-)
(Jy soek alweer moeilkgeit nè?) :-))
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51913 is 'n antwoord op boodskap #51712] Do, 18 Oktober 2001 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Is dit nou dieselfde Wouter wat elders so ontsteld geraak het oor
lelik praat???

On Mon, 15 Oct 2001 17:22:59 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Jonas, ek dink hy verstaan jou verkeerd.
> Jy wou eintlik sê volk Ferdi en nie volk Bush nie?
> Of wou jy 'n ander keuss maak?
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51924 is 'n antwoord op boodskap #51913] Do, 18 Oktober 2001 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee, dit moes 'n ander Wouter gewees het, ek raak nie sommer ontsteld nie.

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3bd0d7ec.21587506@news.is.co.za...

Is dit nou dieselfde Wouter wat elders so ontsteld geraak het oor
lelik praat???

On Mon, 15 Oct 2001 17:22:59 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Jonas, ek dink hy verstaan jou verkeerd.
> Jy wou eintlik sê volk Ferdi en nie volk Bush nie?
> Of wou jy 'n ander keuss maak?
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51964 is 'n antwoord op boodskap #51924] Vr, 19 Oktober 2001 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Probeer 'n slag eerlikheid, Wouter.
En vind ook uit wat beteken dit om volgens beginsels te leef.
Jy sal dalk baie baay daarby vind.

> Nee, dit moes 'n ander Wouter gewees het, ek raak nie sommer
ontsteld nie.
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51977 is 'n antwoord op boodskap #51964] Vr, 19 Oktober 2001 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Verduidelik waarvan jy praat, eerder as om my van oneerlikheid en
beginselloosheid te beskuldig, Ferdi. Ek onthou geen voorval waar ek "elders
so ontsteld geraak het oor lelik praat" nie.

Jy sal dalk baie baay :-) daarby vind as jy nie raaisels en vaaghede meng
met die modder waaruit jy redeneer nie.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3bd5eb9e.4468354@news.is.co.za...

Probeer 'n slag eerlikheid, Wouter.
En vind ook uit wat beteken dit om volgens beginsels te leef.
Jy sal dalk baie baay daarby vind.

Wouter
Nee, dit moes 'n ander Wouter gewees het, ek raak nie sommer ontsteld nie.

Ferdi:
Is dit nou dieselfde Wouter wat elders so ontsteld geraak het oor lelik
praat???

Wouter
> Jonas, ek dink hy verstaan jou verkeerd.
> Jy wou eintlik sê volk Ferdi en nie volk Bush nie?
> Of wou jy 'n ander keuss maak?

Ferdi:
Maar Jonas, het jy nie geweet daar is MEER AS twee keuss nie?
Moenie vir my se jy volk George W Bush se intelek nie?!
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51979 is 'n antwoord op boodskap #51977] Vr, 19 Oktober 2001 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[0]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Jy skryf:
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51980 is 'n antwoord op boodskap #51979] Vr, 19 Oktober 2001 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi, jy was weg, maar jy't duidelik nie afgekoel nie. Let sleeping
dogs lie... As ons almal so onvergeeflik en onvergeetlik was soos jy,
het niemand meer met mekaar gesels nie.

Party mense glo dat hulle nie vloek as hulle sê jou boude nie, maar wel
as hulle sê jou gat. Maak nie saak watter prentjie in jou as luisteraar
se kop verskyn nie...
____________________________________________________________ _____
"Ferdi Greyling" wrote in
message news:3bdb3396.23256240@news.is.co.za...
>
> Jy skryf: Of wou jy 'n ander keuss maak?
>
> Dis baie duidelik jy se "fok" - die verAfrikaansing van "fuck".
> Verf 'n haas pienk Wouter, en dis steeds 'n haas.
>
> Dus jy vloek. Ek het geen probleem daarmee nie.
>
> Dis egter dat jy elders en vroeer baie, baie heilig geraak het oor
> taalgebruik. Selfs opmerkings wat vir jou na sarkasme gelyk het was te
> sensitief vir jou om "te reageer" op - al was dit nie eers vir jou
> bedoel nie!!
>
> Op ander plekke het jy ook gedemonstreer (soos onder meer toe dit OK
> was toe jy sarkasies gereageer het maar nie OK as iemand anders dit
> doen nie. Onthou jy? Toe raak dit "semantiek" bla bla.) dat jy vinnig
> neig na twee standaarde - die een vir jou (en die wat jou saak op 'n
> gegewe tyd ondersteun) en ander standaarde vir die wat met jou
> verskil.
>
> Die ou goose en gander storie, Woutie.
> Dis die hart van beginsels.
>
> Jy onthou nie waar jy elders ontsteld geraak het nie?
>
> Wow....
>
Re: Vra vir Ferdietjiekie [boodskap #51987 is 'n antwoord op boodskap #51979] Vr, 19 Oktober 2001 16:28 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi vra:
Is dit nou dieselfde Wouter wat elders so ontsteld
geraak het oor lelik praat???

Wouter antwoord
Nee, dit moes 'n ander Wouter gewees het, ek raak nie sommer ontsteld nie.

Ferdi vaar uit
Probeer 'n slag eerlikheid, Wouter.
En vind ook uit wat beteken dit om volgens beginsels te leef.

Wouter reageer toe
Verduidelik waarvan jy praat, eerder as om my van oneerlikheid
en beginselloosheid te beskuldig, Ferdi. Ek onthou geen voorval
waar ek "elders so ontsteld geraak het oor lelik praat" nie.

Wouter
En nou Ferdi, kom jy met 'n weird tirade, hier onder.
Wat seker net jy sal kan verstaan.

Maar jy verwys nie een keer na waar ek gereageer het op iemand
wat lelik praat (soos in vloek) nie. Jy sê self jy het na my
geïmpliseerde vloekwoord verwys, dat dit dus die grondslag van jou
opmerking hier bo is. En hoekom kan jy nie 'n voorbeeld noem nie?
Want dit het nooit gebeur nie. Jy lieg dus, Ferdi. Jy lieg.

En ek raak ook nie sommer ontsteld nie, dit het hier nog net een keer
gebeur. Ek gebruik sarkasme waar ek reken dis toepaslik ja. Maar
ontsteld raak? Jy is laf, man. Totaal besimpeld. En weird. En dan wil
jy my aanvat oor oneerlikheid. Wow...

En wat die meeste van die verdere vaaghede waarna jy hier onder verwys
betref, net jy sal weet waarvan jy praat. Die wat wel effens herkenbaar is,
is verdraai en het met jou leuenagtige opmerking hier bo niks uit te waai
nie. Jy lieg soos 'n matroos, Ferdi. En jy probeer jou daaruit loswikkel
deur bont te praat. Erken liewers jou leuen, dan vergeet ons daarvan.
Praat van eerlik wees! Wow....

Wat jy hier skryf is 'n grap, Ferdi. En weird. Jy kan my nie ontstel nie,
jy opinie is te onbelangrik en wat jy sê dra geen gewig nie, dit het geen
geloofwaardigheid by iemand op die ng nie, behalwe dalk die een
verspreidwonende wat jou soms ondersteun. Dis hoekom ek 'n ruk
terug nie saam met jou wou redeneer nie, ek praat nie uit dieselfde
modder as jy nie. Daar is sommer vir jou 'n beginsel ook...

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3bdb3396.23256240@news.is.co.za...

Jy skryf:
Vorige onderwerp: .
Volgende onderwerp: Annette, Riaan, Davie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 08:47:36 MGT 2024