Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vroumense en Trollies
Vroumense en Trollies [boodskap #51165] So, 07 Oktober 2001 23:25 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Iets wat my jaar in en jaar uit in die krop steek is die vroulike
afdeling van die koperspubliek wat hulle kleintjies (wat somtyds nie
eens baie klein is nie!) met hul vuil sitvlakke in die trollie laat
sit waar ek my kos pak.
Ek het selfs al daaraan gedink om die kopersmassa in my tuisdorp
dmv die dorpskoerant aan te hits om afdelingswinkels wat dit toelaat
te boikot.

DD
Re: Vroumense en Trollies [boodskap #51166 is 'n antwoord op boodskap #51165] So, 07 Oktober 2001 23:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:6po1st4u468kbgc5of4hu8sp9gfgo0mcs8@4ax.com...
>
>
> Iets wat my jaar in en jaar uit in die krop steek is die vroulike
> afdeling van die koperspubliek wat hulle kleintjies (wat somtyds nie
> eens baie klein is nie!) met hul vuil sitvlakke in die trollie laat
> sit waar ek my kos pak.
> Ek het selfs al daaraan gedink om die kopersmassa in my tuisdorp
> dmv die dorpskoerant aan te hits om afdelingswinkels wat dit toelaat
> te boikot.
>
> DD

DD ek verstaan nie jou probleem nie.
Alles wat jy eet, gaan jy uiteindlik ook weer uitwerp. Dis almal net
dieselfde, die wereld is vol van shit :-)))))

Gr.Rico
Re: Vroumense en Trollies [boodskap #51169 is 'n antwoord op boodskap #51165] Ma, 08 Oktober 2001 00:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy beskuldig die verkeerde mense DD, dis die pappies se skuld in die eerste
plek dat die vuilstert- bloedjies op hierdie aarde is:))))
En hoekom sit jy goed in jou trollie wat nie in 'n sakkie of omhulsel is
nie??:)))
Annette

news:6po1st4u468kbgc5of4hu8sp9gfgo0mcs8@4ax.com...
>
>
> Iets wat my jaar in en jaar uit in die krop steek is die vroulike
> afdeling van die koperspubliek wat hulle kleintjies (wat somtyds nie
> eens baie klein is nie!) met hul vuil sitvlakke in die trollie laat
> sit waar ek my kos pak.
> Ek het selfs al daaraan gedink om die kopersmassa in my tuisdorp
> dmv die dorpskoerant aan te hits om afdelingswinkels wat dit toelaat
> te boikot.
>
> DD
Re: Vroumense en Trollies [boodskap #51179 is 'n antwoord op boodskap #51169] Ma, 08 Oktober 2001 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 8 Oct 2001 02:17:25 +0200, "Annette" wrote:

> En hoekom sit jy goed in jou trollie wat nie in 'n sakkie of omhulsel is
> nie??:)))
> Annette
>

Jy volg presies die verwagtinge wat ek het betreffende sieninge
hieroor, menende dat ek gedink het dat jy nie werklik kant sal neem
teen dit nie.
As ek nie geweet het dat jy nie klein kinders het nie sou ek nogal jou
in my geestesoog kon sien met 'n kind (en haar vuil doek!) in die
trollie langs die rakke.
Ek is ook nie verbaas oor Rico se reaksie nie. (Miskien is dit waarom
sy vrou hom gelos het!) :-)
Nou's ek nuuskierig oor waar ek nog reg is

DD
Re: Vroumense en Trollies [boodskap #51181 is 'n antwoord op boodskap #51179] Ma, 08 Oktober 2001 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Jy ken my maar bitter sleg - ek vat geen kind - vuil doek of te not -
na 'n supermark toe nie.
Ek gebruik al my vuil kyke op ander mense se kla-skreeu bloedjies:))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Davie Davis skryf in boodskap news:dtn2st0jfmhcb5k5lfo4pi59s8qk3nb6rm@4ax.com...
> On Mon, 8 Oct 2001 02:17:25 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> En hoekom sit jy goed in jou trollie wat nie in 'n sakkie of omhulsel is
>> nie??:)))
>> Annette
>>
>
> Jy volg presies die verwagtinge wat ek het betreffende sieninge
> hieroor, menende dat ek gedink het dat jy nie werklik kant sal neem
> teen dit nie.
> As ek nie geweet het dat jy nie klein kinders het nie sou ek nogal jou
> in my geestesoog kon sien met 'n kind (en haar vuil doek!) in die
> trollie langs die rakke.
> Ek is ook nie verbaas oor Rico se reaksie nie. (Miskien is dit waarom
> sy vrou hom gelos het!) :-)
> Nou's ek nuuskierig oor waar ek nog reg is
>
>
> DD
Re: Vroumense en Trollies [boodskap #51185 is 'n antwoord op boodskap #51181] Ma, 08 Oktober 2001 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 8 Oct 2001 13:28:21 +0200, "Annette" wrote:

> :)))) Jy ken my maar bitter sleg - ek vat geen kind - vuil doek of te not -
> na 'n supermark toe nie.
> Ek gebruik al my vuil kyke op ander mense se kla-skreeu bloedjies:))
> Annette

ô ô, kom ons begin voor...
Sommer met die intrapslag het ek verkeerd geraai oor wat Annette se
houding hieroor is.

:-)))
DD
Re: Vroumense en Trollies [boodskap #51189 is 'n antwoord op boodskap #51185] Ma, 08 Oktober 2001 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Inderdaad:)))
Annette
--
@4ax.com...
> On Mon, 8 Oct 2001 13:28:21 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :)))) Jy ken my maar bitter sleg - ek vat geen kind - vuil doek of te not -
>> na 'n supermark toe nie.
>> Ek gebruik al my vuil kyke op ander mense se kla-skreeu bloedjies:))
>> Annette
>
>
> � �, kom ons begin voor...
> Sommer met die intrapslag het ek verkeerd geraai oor wat Annette se
> houding hieroor is.
>
> :-)))
> DD
>
Re: Vroumense en Trollies [boodskap #51195 is 'n antwoord op boodskap #51179] Ma, 08 Oktober 2001 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:dtn2st0jfmhcb5k5lfo4pi59s8qk3nb6rm@4ax.com...
> On Mon, 8 Oct 2001 02:17:25 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> En hoekom sit jy goed in jou trollie wat nie in 'n sakkie of omhulsel is
>> nie??:)))
>> Annette
>>
>
> Jy volg presies die verwagtinge wat ek het betreffende sieninge
> hieroor, menende dat ek gedink het dat jy nie werklik kant sal neem
> teen dit nie.
> As ek nie geweet het dat jy nie klein kinders het nie sou ek nogal jou
> in my geestesoog kon sien met 'n kind (en haar vuil doek!) in die
> trollie langs die rakke.
> Ek is ook nie verbaas oor Rico se reaksie nie. (Miskien is dit waarom
> sy vrou hom gelos het!) :-)
> Nou's ek nuuskierig oor waar ek nog reg is
>
>
Beste Davie,

ek het nie gese jy is nie reg nie, ek stem altyd met jou saam :-))
Maar ek se net maak nie 'n probleem van die saak nie :-))

Gr. Rico
> DD
Re: Vroumense en Trollies [boodskap #51207 is 'n antwoord op boodskap #51181] Ma, 08 Oktober 2001 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat my weer lam maak, is waneer mense met al 9 kinders, en nog
die ouma en twee tantes gaan inkope doen. As die man van die
gesin dan ook nog saamgaan is dit n calamity, want hy staan
dan so eenkant en lyk uiters verveeld, en sit pakke lekkers en
ander goed in die trollie wat nie op die budget is nie :-). Maar dan
hol die kinders deur die supermark, en die ma gee of die kind
n taai klap teen die kop, of skrou dat jy haar twee dorpe verder
kan hoor! :-)

Pop

Annette skryf in boodskap news:9ps354$kcetn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Jy ken my maar bitter sleg - ek vat geen kind - vuil doek of te not -
> na 'n supermark toe nie.
> Ek gebruik al my vuil kyke op ander mense se kla-skreeu bloedjies:))
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Davie Davis wrote in message
> news:dtn2st0jfmhcb5k5lfo4pi59s8qk3nb6rm@4ax.com...
>> On Mon, 8 Oct 2001 02:17:25 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>
>>> En hoekom sit jy goed in jou trollie wat nie in 'n sakkie of omhulsel is
>>> nie??:)))
>>> Annette
>>>
>>
>> Jy volg presies die verwagtinge wat ek het betreffende sieninge
>> hieroor, menende dat ek gedink het dat jy nie werklik kant sal neem
>> teen dit nie.
>> As ek nie geweet het dat jy nie klein kinders het nie sou ek nogal jou
>> in my geestesoog kon sien met 'n kind (en haar vuil doek!) in die
>> trollie langs die rakke.
>> Ek is ook nie verbaas oor Rico se reaksie nie. (Miskien is dit waarom
>> sy vrou hom gelos het!) :-)
>> Nou's ek nuuskierig oor waar ek nog reg is
>>
>>
>> DD
>
Re: Vroumense en Trollies [boodskap #51211 is 'n antwoord op boodskap #51165] Ma, 08 Oktober 2001 22:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 08 Oct 2001 01:25:46 +0200, Davie Davis wrote:
>
> Iets wat my jaar in en jaar uit in die krop steek is die vroulike
> afdeling van die koperspubliek wat hulle kleintjies (wat somtyds nie
> eens baie klein is nie!) met hul vuil sitvlakke in die trollie laat
> sit waar ek my kos pak.

Waarom blameer jy dan net die "vroulike afdeling"? Miskien het haar
man net vergeet om die bloedjie se agterent skoon te maak voor sy
winkel toe is?
:-)
Re: Vroumense en Trollies [boodskap #51212 is 'n antwoord op boodskap #51169] Ma, 08 Oktober 2001 22:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 8 Oct 2001 02:17:25 +0200, "Annette" wrote:

> Jy beskuldig die verkeerde mense DD, dis die pappies se skuld in die eerste
> plek dat die vuilstert- bloedjies op hierdie aarde is:))))

Vertel hom, Annette!!! :-)))
Ek het mos dieselfde ding gesê!!! Daai pappies is net te lui om die
bloedjies se sterre skoon te hou!! (Um...dis mos wat jy bedoel het,
nè?)
Re: Vroumense en Trollies [boodskap #51230 is 'n antwoord op boodskap #51211] Di, 09 Oktober 2001 06:33 Na vorige boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ons het darem nie daai probleem in Gauteng nie. Al die trollies lê in die
lokasies.

Streepmuis skryf in boodskap news:d294stggmtrlqudmpvibnjptglplasvq8r@4ax.com...
> On Mon, 08 Oct 2001 01:25:46 +0200, Davie Davis
> wrote:
>>
>> Iets wat my jaar in en jaar uit in die krop steek is die vroulike
>> afdeling van die koperspubliek wat hulle kleintjies (wat somtyds nie
>> eens baie klein is nie!) met hul vuil sitvlakke in die trollie laat
>> sit waar ek my kos pak.
>
> Waarom blameer jy dan net die "vroulike afdeling"? Miskien het haar
> man net vergeet om die bloedjie se agterent skoon te maak voor sy
> winkel toe is?
> :-)
>
Vorige onderwerp: Future Advice for: Palladin Support Initiative
Volgende onderwerp: Sensus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 01:54:03 MGT 2024