Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aardkloppend
Aardkloppend [boodskap #51120] Sa, 06 Oktober 2001 05:55 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Pas teruggekeer. Dit was my eerste besoek. Ek het dit geniet - ten spyte van
die feit dat die "goeie" goed uitverkoop was...
Wie was daar en julle kommentaar?
Re: Aardkloppend [boodskap #51121 is 'n antwoord op boodskap #51120] Sa, 06 Oktober 2001 06:19 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis 'n bietjie ver van die beskawing:)))))
Wat was die goeie goed wat jy nie kon kry nie?
Vertel ons ook van die stoute goed wat jy wel kon kry:))
Annette

--

Jonas skryf in boodskap news:9pm6ge$8qv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Pas teruggekeer. Dit was my eerste besoek. Ek het dit geniet - ten spyte van
> die feit dat die "goeie" goed uitverkoop was...
> Wie was daar en julle kommentaar?
>
Vorige onderwerp: Re: Of mice and men
Volgende onderwerp: Op soek na 'n foto
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:41:10 MGT 2024