Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waterblommetjietyd
Waterblommetjietyd [boodskap #50981] Di, 02 Oktober 2001 05:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar met al die storms die afgelope winter het die riviere te sterk
afgekom, en waterblommetjies is bietjie skaars die seisoen.
Ek gaan vanaand Velddrif skakel om te hoor of daar vir ons is - enigiemand
hier wat ook wil hê as ek kan kry?
Annette

--
Re: Waterblommetjietyd [boodskap #51113 is 'n antwoord op boodskap #50981] Vr, 05 Oktober 2001 23:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Linus  is tans af-lyn  Linus
Boodskappe: 15
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Aggenee!! :-))

"Annette" skryf in boodskap news:9pbi5v$h14ph$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar met al die storms die afgelope winter het die riviere te sterk
> afgekom, en waterblommetjies is bietjie skaars die seisoen.
> Ek gaan vanaand Velddrif skakel om te hoor of daar vir ons is - enigiemand
> hier wat ook wil hê as ek kan kry?
> Annette
>
Re: Waterblommetjietyd [boodskap #51145 is 'n antwoord op boodskap #51113] So, 07 Oktober 2001 17:03 Na vorige boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 6 Oct 2001 01:02:49 +0200, "Linus" wrote:

> Aggenee!! :-))

Hallo Linus! Jy was ook vir 'n lang ruk weg - maar dit lyk my jou
voel jouself sterk aangetrokke tot waterblommetjies? :-)))
Het jy nog jou blikkie? :-)
Vorige onderwerp: VERGELDING DIE RUG TOEGEKEER
Volgende onderwerp: Re: South Africa trade minister to Japan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 22:23:17 MGT 2024