Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek is bekommerd
Ek is bekommerd [boodskap #50965] Ma, 01 Oktober 2001 16:48 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet dat ek hier nie mag skreeu nie, maar ek is bekommerd oor 'n aantal
mense, wat ek hier mis.
Wat het julle met die mense gedoen???

Ek noem nie name nie.
Ek wys ook nie met 'n vinger naar iemand nie.
Ek vra net.

Maar ook 'n vra vra, mag eintlik ook nie meer.
Die kans bestaan dat die vra al gevra is.

Als ons so aan gaan, is dit oor 'n rukkie net Gloudina's gediggies NG.

Gr.Rico

Ennu Emmy waar ben je?????
Re: Ek is bekommerd [boodskap #50967 is 'n antwoord op boodskap #50965] Ma, 01 Oktober 2001 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" schreef...
> Ennu Emmy waar ben je?????

Op 11 september het sy gesê dat sy 12 dagen weg sou wees .... Miskien het sy
na twee weke "cold turkey" net geen behoefte meer aan die nuusgroep nie ;)

Groete,
Arthur
Re: Ek is bekommerd [boodskap #50975 is 'n antwoord op boodskap #50967] Ma, 01 Oktober 2001 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" skryf in boodskap news:9pabpn$2t4c$1@news.kabelfoon.nl...
> "Rico" schreef...
>> Ennu Emmy waar ben je?????
>
> Op 11 september het sy gesê dat sy 12 dagen weg sou wees .... Miskien het sy
> na twee weke "cold turkey" net geen behoefte meer aan die nuusgroep nie ;)
>
> Groete,
> Arthur
>
>
Sorry, maar dit kan ik niet in Afrikaans vertellen:
Misschien is Emmy wel met al haar krantenknipsels naar Bin Laden of Bush
toegestapt en gaat ze hen vertellen, hoe het moet :-))
Ek dink Emmy het vir die apartheid vergeet, zij heeft nieuwe strijddoelen
gevonden :-)

Gr.Rico
Re: Ek is bekommerd [boodskap #51048 is 'n antwoord op boodskap #50965] Wo, 03 Oktober 2001 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Oct 2001 18:48:43 +0200, "Rico" wrote:

> Ek weet dat ek hier nie mag skreeu nie, maar ek is bekommerd oor 'n aantal
> mense, wat ek hier mis.

TOBIEEEEEEEE.......DANIELLLLLEEEEEEEEE....MMEEEEEEEEEE...... .!!!!!!!!!!
Re: Ek is bekommerd [boodskap #51081 is 'n antwoord op boodskap #51048] Do, 04 Oktober 2001 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"
------knip--------
TOBIEEEEEEEE.......DANIELLLLLEEEEEEEEE....MMEEEEEEEEEE...... .!!!!
!!!!!!
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
ja?
--
Re: Ek is bekommerd [boodskap #51085 is 'n antwoord op boodskap #51048] Do, 04 Oktober 2001 22:14 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:a3slrto1kvpe81nvc0pjfom5lbs3se5mal@4ax.com...
> On Mon, 1 Oct 2001 18:48:43 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Ek weet dat ek hier nie mag skreeu nie, maar ek is bekommerd oor 'n aantal
>> mense, wat ek hier mis.
>
>
> TOBIEEEEEEEE.......DANIELLLLLEEEEEEEEE....MMEEEEEEEEEE...... .!!!!!!!!!!
>
>

Het jy iets gese DD????????

Gr.Rico
Vorige onderwerp: Re: Ameristan bygevoeg.
Volgende onderwerp: Re: Pipes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 07:49:32 MGT 2024