Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons nuwe WAT
Ons nuwe WAT [boodskap #50257] Ma, 17 September 2001 14:45 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
More for the SoufEfrieken Dick-sji-nirry

Beck = not front

Beds = duffs, vultures end ewryfing like det.

Ben = To set alight

Cut = a small hoss or don-kie drôn vie-cle, i.e. pulled by da hoss or da
don-kie.

Errors =  distrieks, ekzampil as in "ebbon errors"

Ebbon = in town or ciety, not in da cantry errors.

Feather = Cape Town is feather then Johennesberk.

Guddin = (also ga-ten) where you grow da plants by da house.

Get  = opening in da fens around your proparty.

Hair = as opposed to him

Hiss = as opposed to hairs

Itch = as in "for itch and avairy pairsen"

Kennel = army óffie-sar.

Len = to e-kwaaier nó-liedge

Pee-pull = die mense

Phlem = de hot pat at de end of de kendle

Piss = symbolized by de white duffs

Prou-blim = what SABC has

Suffa-ring = as in "da pee-pull are suffaring"

Parrot teksi = not a memba of de teksi assoseshen

Toks = nie-go-si-ay-sjin

Weaner = Da "weaner teks ôll"

Wekkas = Dey do all da wek.
Annette
Re: Ons nuwe WAT [boodskap #50265 is 'n antwoord op boodskap #50257] Ma, 17 September 2001 16:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> More for the SoufEfrieken Dick-sji-nirry
>

En so nou kom plaas Miss Mishopia weer
'n klomp Engelse woorde op hierdie nuusgroep.
En as Miss Mishopia dink dat sy nie 'n aksent het
nie, dink weer.

Tant Hessie van Swellendam
Re: Ons nuwe WAT [boodskap #50267 is 'n antwoord op boodskap #50257] Ma, 17 September 2001 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy verinneweer 'n enkel snaar ou Antie Tottie.
Waar is jou agter(uit)ryer - Ferdietjiekie?
skryf in boodskap news:3BA6272A.6FC8C49D@home.com...
> Annette wrote:
>
>> More for the SoufEfrieken Dick-sji-nirry
>>
>
> En so nou kom plaas Miss Mishopia weer
> 'n klomp Engelse woorde op hierdie nuusgroep.
> En as Miss Mishopia dink dat sy nie 'n aksent het
> nie, dink weer.
>
> Tant Hessie van Swellendam
>
Re: Ons nuwe WAT [boodskap #50279 is 'n antwoord op boodskap #50267] Di, 18 September 2001 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hessie, watter 'plane' het jy gevang om so gou van daar na hier te kom? De
dorp te Swellen Grebel?

Thys wat hier is... (was noggie weggewiessie)

"Jonas" skryf in boodskap news:9o5dtj$4i8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy verinneweer 'n enkel snaar ou Antie Tottie.
> Waar is jou agter(uit)ryer - Ferdietjiekie?
> skryf in boodskap news:3BA6272A.6FC8C49D@home.com...
>> Annette wrote:
>>
>>> More for the SoufEfrieken Dick-sji-nirry
>>>
>>
>> En so nou kom plaas Miss Mishopia weer
>> 'n klomp Engelse woorde op hierdie nuusgroep.
>> En as Miss Mishopia dink dat sy nie 'n aksent het
>> nie, dink weer.
>>
>> Tant Hessie van Swellendam
>>
>
Re: Ons nuwe WAT [boodskap #50288 is 'n antwoord op boodskap #50267] Di, 18 September 2001 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas!! Jou stouterd!! Praat van mense uit de dode oproep!! Jy vra waar
Ferdi is, en skielik is hy weer hier!
Het iemand hom gaan sê jy verlang na hom?:)))
Annette

:
>>
>>> More for the SoufEfrieken Dick-sji-nirry
>>>
>>
>> En so nou kom plaas Miss Mishopia weer
>> 'n klomp Engelse woorde op hierdie nuusgroep.
>> En as Miss Mishopia dink dat sy nie 'n aksent het
>> nie, dink weer.
>>
>> Tant Hessie van Swellendam
>>
>
Re: Ons nuwe WAT [boodskap #50289 is 'n antwoord op boodskap #50279] Di, 18 September 2001 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thys, soos jy miskien kon agterkom, lees ek geen direkte antwoord van
Gloudina op 'n posstuk van my nie.
Die rede is dat sy elke keer dieselfde ou versie te kalf het .
Dis haar voorreg om die enigste oorspronklike gedagte wat sy in maande kon
uitdink oor en oor te gebruik - maar ek hoef dit nie te lees as ek nie wil
nie.
Ek sal nou nie 'n DD doen nie, maar ek gaan vir Gloudina 'n vroeë
kersgeskenk gee - volgende keer as ek iets pos wat ek weet haar bloeddruk
sal opjaag, sal ek sommer vanself Tant Souf van Swellendam aan die einde
noem:)))
Ek maak maar staat op julle ander se antwoorde op haar pogings om uit te
vind of Gloudina enigiets sinvol gepos het:))
Annette

>> Jy verinneweer 'n enkel snaar ou Antie Tottie.
>> Waar is jou agter(uit)ryer - Ferdietjiekie?
>> skryf in boodskap news:3BA6272A.6FC8C49D@home.com...
>>> Annette wrote:
>>>
>>>> More for the SoufEfrieken Dick-sji-nirry
>>>>
>>>
>>> En so nou kom plaas Miss Mishopia weer
>>> 'n klomp Engelse woorde op hierdie nuusgroep.
>>> En as Miss Mishopia dink dat sy nie 'n aksent het
>>> nie, dink weer.
>>>
>>> Tant Hessie van Swellendam
>>>
>>
>
Re: Ons nuwe WAT [boodskap #50292 is 'n antwoord op boodskap #50289] Di, 18 September 2001 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Net toe ons sulke lekker weer in die Kaap begin kry het dreig jy met die
moontlikheid van iets tot die strekking van "sinvol"

Ai Anette! Wat sal ons sê?
Og buurman! In der droefen knoesen met de pijnen en de ellenden der mensdom
die er niet toegerekenend zijn...
Thys aan't knoesen en droesen op't Akker

"Annette" skryf in boodskap news:9o6uas$b489r$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Thys, soos jy miskien kon agterkom, lees ek geen direkte antwoord van
> Gloudina op 'n posstuk van my nie.
> Die rede is dat sy elke keer dieselfde ou versie te kalf het .
> Dis haar voorreg om die enigste oorspronklike gedagte wat sy in maande kon
> uitdink oor en oor te gebruik - maar ek hoef dit nie te lees as ek nie wil
> nie.
> Ek sal nou nie 'n DD doen nie, maar ek gaan vir Gloudina 'n vroeë
> kersgeskenk gee - volgende keer as ek iets pos wat ek weet haar bloeddruk
> sal opjaag, sal ek sommer vanself Tant Souf van Swellendam aan die einde
> noem:)))
> Ek maak maar staat op julle ander se antwoorde op haar pogings om uit te
> vind of Gloudina enigiets sinvol gepos het:))
> Annette
>
>
>>> Jy verinneweer 'n enkel snaar ou Antie Tottie.
>>> Waar is jou agter(uit)ryer - Ferdietjiekie?
>>> skryf in boodskap news:3BA6272A.6FC8C49D@home.com...
>>>> Annette wrote:
>>>>
>>>> > More for the SoufEfrieken Dick-sji-nirry
>>>> >
>>>>
>>>> En so nou kom plaas Miss Mishopia weer
>>>> 'n klomp Engelse woorde op hierdie nuusgroep.
>>>> En as Miss Mishopia dink dat sy nie 'n aksent het
>>>> nie, dink weer.
>>>>
>>>> Tant Hessie van Swellendam
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons nuwe WAT [boodskap #50295 is 'n antwoord op boodskap #50257] Di, 18 September 2001 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> soos jy miskien kon agterkom, lees ek geen direkte antwoord van
> Gloudina op 'n posstuk van my nie.

Aaaaa, groot sug van verligting. Dan is ek darem tog
op iemand se kill file. Altyd 'n teken van 'n taktiese
oorwinning - mense wat wegkruip.

Die Ruiter in die Dag.
Re: Ons nuwe WAT [boodskap #50298 is 'n antwoord op boodskap #50257] Di, 18 September 2001 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man me!! Ek hang geen doodsklok aan enigiemand nie - kan nie daardie
perverse passie ook nog voed nie:))
Ek lees net wat ek wil wanneer ek wil.:)))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:NeEp7.19067$c5.154235@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9o6uas$b489r$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Thys, soos jy miskien kon agterkom, lees ek geen direkte antwoord van
>> Gloudina op 'n posstuk van my nie.
>
> Haai nooit, Annette! Nie 'n doodsklok nie? Jy weet mos party mense
> versamel hulle...
>
>> Ek maak maar staat op julle ander se antwoorde op haar pogings om uit te
>> vind of Gloudina enigiets sinvol gepos het:))
>
> Jy sal 'n leeftyd lank daarvoor wag, Annie... Get your gun!
>
Re: Ons nuwe WAT [boodskap #50322 is 'n antwoord op boodskap #50257] Di, 18 September 2001 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Annette, Ek het lekker gelag.
Grahame

Annette  skryf in boodskap news:9o56l3$b6n3g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>  More for the SoufEfrieken Dick-sji-nirry
>
>  Beck = not front
>
>  Beds = duffs, vultures end ewryfing like det.
>
>  Ben = To set alight
>
[knip]
Re: Ons nuwe WAT [boodskap #50331 is 'n antwoord op boodskap #50289] Di, 18 September 2001 21:16 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9o6uas$b489r$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Thys, soos jy miskien kon agterkom, lees ek geen direkte antwoord van
> Gloudina op 'n posstuk van my nie.

Haai nooit, Annette! Nie 'n doodsklok nie? Jy weet mos party mense
versamel hulle...

> Ek maak maar staat op julle ander se antwoorde op haar pogings om uit te
> vind of Gloudina enigiets sinvol gepos het:))

Jy sal 'n leeftyd lank daarvoor wag, Annie... Get your gun!
Vorige onderwerp: Re: TERRORIST ACTIVITY INFORMATION
Volgende onderwerp: Ongelooflike Toeval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 06:26:32 MGT 2024