Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Terug in 'Toti
Terug in 'Toti [boodskap #50222] Ma, 17 September 2001 09:50 na volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Uiteindelik weer terug by die huis. Ek het nog nooit so lank in 'n ry
gestaan en wag om seker te maak dat ek nie 'n mes of 'n ding saamdra nie.
Gelukkig het die oorgrote meerderheid passasiers dit gelate aanvaar. Ek
wonder of hulle so tegemoedkomend sou wees as die WTC nog gestaan het. Ek
is nie so seker of ek sou nie.

Waaroor het almal laas week baklei. Ek gaan nie deur 500 boodskappe lees om
uit te vind nie!!!
Re: Terug in 'Toti [boodskap #50241 is 'n antwoord op boodskap #50222] Ma, 17 September 2001 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Welkom terug o Groot Toti van Toti:)))))
Wel, as jy oor iets sou wou lees - anders as die groot ramp - dan is dit nie
hier nie:)))
Annette

> Uiteindelik weer terug by die huis. Ek het nog nooit so lank in 'n ry
> gestaan en wag om seker te maak dat ek nie 'n mes of 'n ding saamdra nie.
> Gelukkig het die oorgrote meerderheid passasiers dit gelate aanvaar. Ek
> wonder of hulle so tegemoedkomend sou wees as die WTC nog gestaan het. Ek
> is nie so seker of ek sou nie.
>
> Waaroor het almal laas week baklei. Ek gaan nie deur 500 boodskappe lees om
> uit te vind nie!!!
>
Ramp?! [boodskap #50247 is 'n antwoord op boodskap #50241] Ma, 17 September 2001 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Annette
Ek het nie so gedink nie. Ek wonder of daar 'n beter woord is as "ramp".
Dit beskryf dit tog nie. Ek vereenselwig ramp met die natuur.
Oorstromings, aardbewings, ens. Ek het nog niemand een enkele woord hoor
gebruik wat hierdie menseslagting beskryf nie.
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9o4t5u$atgeb$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Welkom terug o Groot Toti van Toti:)))))
> Wel, as jy oor iets sou wou lees - anders as die groot ramp - dan is dit nie
> hier nie:)))
> Annette
>
>
>
>> Uiteindelik weer terug by die huis. Ek het nog nooit so lank in 'n ry
>> gestaan en wag om seker te maak dat ek nie 'n mes of 'n ding saamdra nie.
>> Gelukkig het die oorgrote meerderheid passasiers dit gelate aanvaar. Ek
>> wonder of hulle so tegemoedkomend sou wees as die WTC nog gestaan het. Ek
>> is nie so seker of ek sou nie.
>>
>> Waaroor het almal laas week baklei. Ek gaan nie deur 500 boodskappe lees om
>> uit te vind nie!!!
>>
>
Re: Terug in 'Toti [boodskap #50250 is 'n antwoord op boodskap #50241] Ma, 17 September 2001 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nie geweet julle ken mekaar so goed nie Anette...

Thys oppie Bos (wat skoor soek)

"Annette" skryf in boodskap news:9o4t5u$atgeb$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Welkom terug o Groot Toti van Toti:)))))
> Wel, as jy oor iets sou wou lees - anders as die groot ramp - dan is dit nie
> hier nie:)))
> Annette
>
>
>
>> Uiteindelik weer terug by die huis. Ek het nog nooit so lank in 'n ry
>> gestaan en wag om seker te maak dat ek nie 'n mes of 'n ding saamdra nie.
>> Gelukkig het die oorgrote meerderheid passasiers dit gelate aanvaar. Ek
>> wonder of hulle so tegemoedkomend sou wees as die WTC nog gestaan het. Ek
>> is nie so seker of ek sou nie.
>>
>> Waaroor het almal laas week baklei. Ek gaan nie deur 500 boodskappe lees om
>> uit te vind nie!!!
>>
>
Re: Terug in 'Toti [boodskap #50258 is 'n antwoord op boodskap #50250] Ma, 17 September 2001 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Skoorsoek of Jaloers??? :-)))))

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9o4vb3$16l8$1@news.adamastor.ac.za...
> Nie geweet julle ken mekaar so goed nie Anette...
>
> Thys oppie Bos (wat skoor soek)
Re: Terug in 'Toti [boodskap #50280 is 'n antwoord op boodskap #50258] Di, 18 September 2001 06:57 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
He he he Sakman... Raai maar voort?

Thys

"Sakkie" skryf in boodskap news:3ba60d4c$0$226@hades.is.co.za...
> Skoorsoek of Jaloers??? :-)))))
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:9o4vb3$16l8$1@news.adamastor.ac.za...
>> Nie geweet julle ken mekaar so goed nie Anette...
>>
>> Thys oppie Bos (wat skoor soek)
>
Vorige onderwerp: Kandaar to by kanhier
Volgende onderwerp: G in K op ander se killfille!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 07:00:55 MGT 2024