Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog 'n vragie
Nog 'n vragie [boodskap #50018] Do, 13 September 2001 06:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ivm met die skuldiges van WTC:
Ek hoop die Amerikaners is meer suksesvol as ons polisie - wat nou nog nie
steeds????) die bomplanters hier aangekeer het nie.
Annette
Re: Nog 'n vragie [boodskap #50023 is 'n antwoord op boodskap #50018] Do, 13 September 2001 07:43 Na vorige boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Kyk Annette het dit hier by ons gebeur sou die mense seker nou nog gewag het vir die polisie om by die toneel op te daag. Afrika tyd is 'n nare ding in sekere omstandighede

Groete
Spook®T

"It`s not reality that`s important, but how you perceive things."-


"Annette" skryf in boodskap news:9npkkv$9cppp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ivm met die skuldiges van WTC:
> Ek hoop die Amerikaners is meer suksesvol as ons polisie - wat nou nog nie
> steeds????) die bomplanters hier aangekeer het nie.
> Annette
>
>
>
>
Vorige onderwerp: Gloudina se Uitnodiging
Volgende onderwerp: World trade centre
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 12:37:33 MGT 2024