Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... (0/1)
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... (0/1) [boodskap #49846] So, 09 September 2001 16:15 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 09 Sep 2001 14:32:55 GMT, @home.com wrote:

> Davie Davis wrote:

en Gloudina skreeu op hom
> Davie Davis, EK DAAG JOU UIT. Plaas vir ons die presiese woord
> vir woord artikel in Rapport en nie jou weergawe daarvan nie.

en ons held glimlag en sê:
my scanner is nie nou geinstalleer nie maar ek het een op kantoor en
ek glo dat die hele groep graag môreoggend wanneer ek dit pos jou
reaksie wil sien

DD
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... (0/1) [boodskap #49848 is 'n antwoord op boodskap #49846] So, 09 September 2001 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 09 Sep 2001 16:33:48 GMT, Danielle wrote:

> Daar is nie salf aan jou te smeer nie! :-)) Maar, .....
> En ek haal sommer aan ook:
>

Wat sal ek sonder jou doen Danielle! My scanner staan reg langs my
maar ek is nie lus om dit in te stel en te skandeer ( wow hoe like jy
die way wat ek geniune Afrikaans praat!) terwyl ek dit baie min
gebruik.

Tannie...?

DD
'n paar sporte op teen die leer alweer
kan ek jou afstry vir 50% (en nie meer 110%) ?
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... (0/1) [boodskap #49849 is 'n antwoord op boodskap #49846] So, 09 September 2001 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 09 Sep 2001 16:33:48 GMT, Danielle wrote:

>
> En ek haal sommer aan ook:
>
Ek is so bly dat jy dit aangehaal het Danielle. Dit is 'n bladsy wat
steeds die ou SA apartheidsbeleid volg. Almal is nie daar toegelaat.
Nié Hollanders Kanadese of Davies nie. Baie dankie vir die aanhaling
dus.

Nee, ek het dit nie met my Webcam afgeneem nie maar met my digitale
kamera. Wanneer ek 'n nader foto neem, het dit die bladsy wit gemaak
al het ek nie 'n flits gebruik nie.

DD
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... (0/1) [boodskap #49850 is 'n antwoord op boodskap #49848] So, 09 September 2001 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> Danielle wrote:
>> Daar is nie salf aan jou te smeer nie! :-)) Maar, .....
>> En ek haal sommer aan ook:
> Wat sal ek sonder jou doen Danielle! My scanner staan reg langs my
> maar ek is nie lus om dit in te stel en te skandeer ( wow hoe like jy
> die way wat ek geniune Afrikaans praat!) terwyl ek dit baie min
> gebruik.

"Skandeer" kon mos nie die juiste woord wees nie? Om te skandeer is volgens
my 'n term wat reeds in die digkuns gebruik word ('n gedig luid voorlees of
soiets).

Groete,
Arthur
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... (0/1) [boodskap #49851 is 'n antwoord op boodskap #49849] So, 09 September 2001 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> Ek is so bly dat jy dit aangehaal het Danielle. Dit is 'n bladsy wat
> steeds die ou SA apartheidsbeleid volg. Almal is nie daar toegelaat.
> Ni� Hollanders Kanadese of Davies nie. Baie dankie vir die aanhaling
> dus.

? ék het geen probleem met die bereikbaarheid van daardie bladsy nie.

Groete,
Arthur
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... (0/1) [boodskap #49856 is 'n antwoord op boodskap #49850] So, 09 September 2001 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 9 Sep 2001 21:43:18 +0200, "Arthur" wrote:

> "Davie Davis" schreef... Bla Bla Bla
>
> "Skandeer" kon mos nie die juiste woord wees nie?
>
> Groete,
> Arthur
>

Arthur, miskien dink Gloudina dat ek skandeer met die Davie Davis naam
want sy sê deur my skandes dink sy nou nog 110% minder van my

DD
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... (0/1) - M-Web Welcome.htm (0/1) [boodskap #49857 is 'n antwoord op boodskap #49851] So, 09 September 2001 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 9 Sep 2001 21:51:04 +0200, "Arthur" wrote:

> ? Èk het geen probleem met die bereikbaarheid van daardie bladsy nie.
>
> Groete,
> Arthur
>
>

Tog vreemd Arthur, ek voeg dit wat ek kry hier by

Groetjes

DD
Skandeer [boodskap #49859 is 'n antwoord op boodskap #49850] So, 09 September 2001 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" My scanner staan reg langs my
maar ek is nie lus om dit in te stel en te skandeer

Arthur
"Skandeer" kon mos nie die juiste woord wees nie?
Om te skandeer is volgens my 'n term wat reeds in die digkuns gebruik word
('n gedig luid voorlees of soiets).

Wouter
Skandeer is tradisioneel om 'n gedig in sogenaamde versvoete te verdeel.
Maar dit het, soos "scan" in Engels, 'n dubbele betekenis en is die "regte"
woord vir wat Davie wou doen. Die alternatief, "aftas", word min gebruik.
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... (0/1) [boodskap #49861 is 'n antwoord op boodskap #49846] So, 09 September 2001 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> 08/09/2001 09:52 PM - (SA)
> Prof. Chris praat kaalkop . . .
> Herman Jansen
>
>
> Aartsbiskop Desmond Tutu is een van die grootste rassiste wat hy ken.
>
> Swart mense het nie dieselfde respek vir lewe as blankes nie.
>

Dankie, Danielle. En daar het jy dit toe. Onse Chris Barnard is
ook aan die kaak gestel as 'n ou wit omie. Ek het nog gedink
Davie Davis het Rapport selektief aangehaal, en Rapport het
Barnard selektief aangehaal ( wat hulle tot 'n sekere mate gedoen
het - hulle wéét watter knoppies om te druk.)- maar ek glo wat
ek daar lees. So ek vra om verskoning, Davie Davis. En ek
hoop, as Chris Barnard by die pearly gate aanklop, dan staan
sy swart helper daar langs Petrus en vra vir hom hoekom hy
sulke blatante goed kwytgeraak het oor sy mense.

Gloudina
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... (0/1) [boodskap #49866 is 'n antwoord op boodskap #49846] So, 09 September 2001 22:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 09 Sep 2001 21:46:40 GMT, @home.com wrote:
>
> Dankie, Danielle. ........... ek glo wat ek daar lees.
> So ek vra om verskoning, Davie Davis.
>
> Gloudina

Gloudina, jy's volkome vergewe. Hemel, selfs iemand soos ek fouteer
somtyds!

DD

( 45% ? )
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... (0/1) [boodskap #49868 is 'n antwoord op boodskap #49846] Ma, 10 September 2001 01:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> ( 45% ? )

Nee, 99.5 persent. Jy moet nog eers omverskoning vra dat jy die kaffers
met die
rooinekke vergelyk het. Die kaffers verdien
dit nie.

Gloudina
Re: Beroemd maar niet geeerd in eigen land...... (0/1) [boodskap #49869 is 'n antwoord op boodskap #49846] Ma, 10 September 2001 01:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> "Miskien behoort ek dit nie te sê nie, maar as 76-jarige
> Suid-Afrikaner weet ek waarvan ek praat: swart mense het nie dieselfde
> respek vir lewe as blankes nie. 'n Swarte kan sonder huiwering
> ("pardon") iemand vermoor, dit is in sy bloed.
>

Dis nou die ou wat aan dieselfde groep behoort het as die
Vlakfontein joggies wat so langs die lyke wat hulle
verbrand, sit en braaivleis hou het. Die ou wat aan die-
selfde groep behoort het as Wouter Basson wat op mense
ge-eksperimenteer het en hulle dan uit vliegtuie oor die
oop see laat uitstoot het. Hy behoort aan dieselfde groep,
wat saam met ander, gejag het op die San en hulle ongeveer
uitgeroei het. Die nerve om met klippe te gooi as jy self
in 'n glashuis sit.

Tant Hessie van die derde Vryheidsoorlog
se regskomitee, (afdeling hovaardigheidsuitroeiing).
Re: Skandeer [boodskap #49908 is 'n antwoord op boodskap #49859] Ma, 10 September 2001 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Skandeer is tradisioneel om 'n gedig in sogenaamde versvoete te verdeel.
> Maar dit het, soos "scan" in Engels, 'n dubbele betekenis en is die "regte"
> woord vir wat Davie wou doen. Die alternatief, "aftas", word min gebruik.

Ja-nee, die woord "aftas" klink liewer soos iets wat WouterPlaasvark onder die
tafel sal doen.

Tant Hessie
Re: Skandeer [boodskap #49909 is 'n antwoord op boodskap #49859] Ma, 10 September 2001 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" schreef...
> "Davie Davis" My scanner staan reg langs my
> maar ek is nie lus om dit in te stel en te skandeer
>
> Arthur
> "Skandeer" kon mos nie die juiste woord wees nie?
> Om te skandeer is volgens my 'n term wat reeds in die digkuns gebruik word
> ('n gedig luid voorlees of soiets).
>
> Wouter
> Skandeer is tradisioneel om 'n gedig in sogenaamde versvoete te verdeel.
> Maar dit het, soos "scan" in Engels, 'n dubbele betekenis en is die "regte"
> woord vir wat Davie wou doen. Die alternatief, "aftas", word min gebruik.

In het Nederlands wordt "skanderen" tegenwoordig het meest gebruikt wanneer
protestdemonstraties worden beschreven: "de menigte skandeerde leuzen tegen
het ......beleid".

Ik hou het voorlopig gewoon bij scannen met mijn scanner :)

Groeten,
Arthur
Re: Skandeer [boodskap #49910 is 'n antwoord op boodskap #49859] Ma, 10 September 2001 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Algemeen in IT word die woord "scan" met "skandeer" vertaal, en "digitise"
met "aftas". Die twee begrippe is nie heeltemal uitsluitend nie, maar word
gewoonlik as volg toegepas
:
"SCAN" is om 'n beeld in 'n sekere aantal blokkies op te deel en die
blokkies een vir een te belig en sodoende die gereflekteerde ligintensiteit
(en kleurwaardes waar van toepassing) op te neem. Tipies wat 'n scanner
doen. Die prentjie wat sodoende op die rekenaar saamgestel word, word as 'n
sg. "raster-image" (Afr rasterformaat) gestoor. Tipiese rasterformaate is
JPEG, BMP, GIF, ens Baie geskik vir grafika soos prente, ens. Grootste
nadeel is dat dit uiters moeilik is om die resolusie te verander (scan
bietjie 'n foto in teen 300x300 en verander dan die BMP na 600x600 toe -
meeste sagteware kan dit nie naastenby goed doen nie) en dit is baie groot
lêers.

"DIGITISE" word gewoonlik toegepas waar 'n beeld opgebou word deur 'n
beperkte aantal punte se presiese posisie vasgelê dmv 'n digitiser
(aftaster) t.o.v 'n arbitrêre X-Y assestelsel (as daar 'n hoogte komponent
teenwoordig is, word 'n Z-as ook gebruik) Die beeld word nou opgebou deur
die verskillende punte te verbind (sg wireframe of draadmodel) Die
verbindigslyne kan skeidings tussen verskillende areas voorstel. (Dink byv.
aan 'n kaart met landerye op waar die grense van elke land deur 'n lyn
voorgestel kan word, met die hoekpunte van die land as die afgetaste punte).
Die vlakke wat deur die lyne omlyn word kan dan ge-"render" word om die
oppervlak van die beeld/model voor te stel. Hierdie tipe formaat staan
algemeen bekend as "vector-graphics" (vektorgrafika of vektorvoorstelling)
en is gewoonlik baie kompakter as die rasterformaat. Windows se WMF formaat
is 'n vektorgebaseerde formaat. So ook Visio se tekeninge. Hierdie formaat
is baie geskik vir lyntekeninge soos kaarte en planne en is slegs
gedeeltelik afhanklik van die resolusie van die aftaster. Na opname kan die
beeld gewoonlik skaleer word na willekeur. Terloops Windows se TrueType
fonts is almal vektorvoorstellings. Grootste voordeel is die kleiner
lêergroottes, hoë spoed en die gemak waarmee dit na rasterbeelde omskep kan
word (dis hoekom TT fonts so lekker is: die inligting is baie beknop dog
volledig, en dit kan vinnig op rastergebaseerde nedia soos 'n skerm en 'n
drukker geplaas word)

Jy kry natuurlik sagteware wat belde van vektor na raster (maklik) en
andersom (blêrrie moeilik) kan omskakel.

Groete,
Dries

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b9cf59a.0@news1.mweb.co.za...
> "Davie Davis" My scanner staan reg langs my
> maar ek is nie lus om dit in te stel en te skandeer
>
> Arthur
> "Skandeer" kon mos nie die juiste woord wees nie?
> Om te skandeer is volgens my 'n term wat reeds in die digkuns gebruik word
> ('n gedig luid voorlees of soiets).
>
> Wouter
> Skandeer is tradisioneel om 'n gedig in sogenaamde versvoete te verdeel.
> Maar dit het, soos "scan" in Engels, 'n dubbele betekenis en is die "regte"
> woord vir wat Davie wou doen. Die alternatief, "aftas", word min gebruik.
Re: Skandeer [boodskap #49912 is 'n antwoord op boodskap #49859] Ma, 10 September 2001 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Sep 2001 18:01:41 GMT, @home.com wrote:

> Ja-nee, die woord "aftas" klink liewer soos iets wat WouterPlaasvark onder die
> tafel sal doen.
>
> Tant Hessie
>

LOL !!!

DD
Re: Skandeer [boodskap #49934 is 'n antwoord op boodskap #49859] Di, 11 September 2001 05:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooeeeee!!! Ek hou van aftas:))))
Annette

> "Davie Davis" My scanner staan reg langs my
> maar ek is nie lus om dit in te stel en te skandeer
>
> Arthur
> "Skandeer" kon mos nie die juiste woord wees nie?
> Om te skandeer is volgens my 'n term wat reeds in die digkuns gebruik word
> ('n gedig luid voorlees of soiets).
>
> Wouter
> Skandeer is tradisioneel om 'n gedig in sogenaamde versvoete te verdeel.
> Maar dit het, soos "scan" in Engels, 'n dubbele betekenis en is die "regte"
> woord vir wat Davie wou doen. Die alternatief, "aftas", word min gebruik.
>
Tas [boodskap #49941 is 'n antwoord op boodskap #49912] Di, 11 September 2001 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Skandeer het 'n dubbele betekenis en is die "regte" woord vir wat
> Davie wou doen. Die alternatief, "aftas", word min gebruik.

Annette
Ooooeeeee!!! Ek hou van aftas:))))

Tant Hessie
Ja-nee, "aftas" klink liewer soos iets wat WouterPlaasvark onder die
tafel sal doen.

DD: LOL !!!

Wouter:
Aftas kry 'n mens na Oom Tas....
Re: Skandeer [boodskap #49944 is 'n antwoord op boodskap #49859] Di, 11 September 2001 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek't ook 'n aftaster hier neffens my. Maar myne is oppie tafel. Maar as ek
nou vir my projekleier sal gaan sê dat my aftaster defek is sal hy dink dat
ek iets gedrink het wat nie water is nie.

In die bedryf praat ons maar van "scanner" en ons "scan" fotos, ens...

Netnou dink mense ons is besig met snaakse aktiwiteite.

Is nogal interessant om hier in die IT bedryf te wees aan 'n Afrikaase
instelling soos die US.
Veral as mens die notules van tegniese vergaderings moet opstel, of deurgaan
om besluite te kan verstaan.
Was eenkeer in so 'n vergadering oor netwerkverbindings, en so-aan.

Word aan 'n kollega gevra wat die stand van sake is rakende die bekabeling
en opkoppel van terminal en terminaal multipleksors aan die sentrale
rekenaarstelsel.
Is sy antwoord: "Die koppel van terminale is op datum volgens skedule, maar
die bekabeling na 'n nabygeleë gebou lewer probleme wat verhoed dat die
terminale daar betyds gekoppel sal kan word."
Seg die voorsitter: "Menere, u moet sorg dat u die korrekte terminolgie
gebruik. Ek wil nie aangekla word as medepligtige in 'n saak van koppelary
nie."

Thsy oppie Bos waa' onsit in Afrikaans doen.
Re: Tas [boodskap #50207 is 'n antwoord op boodskap #49941] Ma, 17 September 2001 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oom Tas is nie oral te kry nie, Tassies wel:)))
Annette

in message news:3b9dd0dc.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter
>> Skandeer het 'n dubbele betekenis en is die "regte" woord vir wat
>> Davie wou doen. Die alternatief, "aftas", word min gebruik.
>
> Annette
> Ooooeeeee!!! Ek hou van aftas:))))
>
> Tant Hessie
> Ja-nee, "aftas" klink liewer soos iets wat WouterPlaasvark onder die
> tafel sal doen.
>
> DD: LOL !!!
>
> Wouter:
> Aftas kry 'n mens na Oom Tas....
>
Re: Tas [boodskap #50215 is 'n antwoord op boodskap #50207] Ma, 17 September 2001 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Libertas ook, as jy wil liberties neem met die tas..

"Annette" skryf in boodskap news:9o46in$ason1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Oom Tas is nie oral te kry nie, Tassies wel:)))
Annette

in message news:3b9dd0dc.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Ooooeeeee!!! Ek hou van aftas:))))
>
> Tant Hessie
> Ja-nee, "aftas" klink liewer soos iets wat WouterPlaasvark onder die
> tafel sal doen.
>
> DD: LOL !!!
>
> Wouter:
> Aftas kry 'n mens na Oom Tas....
Re: Tas [boodskap #50890 is 'n antwoord op boodskap #50215] Vr, 28 September 2001 11:23 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is dit nou die tas wat jy laat rus?:))
Annette

> Libertas ook, as jy wil liberties neem met die tas..
>
> "Annette" wrote in message
> news:9o46in$ason1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Oom Tas is nie oral te kry nie, Tassies wel:)))
> Annette
>
> in message news:3b9dd0dc.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette
>> Ooooeeeee!!! Ek hou van aftas:))))
>>
>> Tant Hessie
>> Ja-nee, "aftas" klink liewer soos iets wat WouterPlaasvark onder die
>> tafel sal doen.
>>
>> DD: LOL !!!
>>
>> Wouter:
>> Aftas kry 'n mens na Oom Tas....
>
Vorige onderwerp: Re: Waar staan SA- vra Rico - Koerant.jpg (1/1)
Volgende onderwerp: L'Amour
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 15:22:11 MGT 2024