Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog 'n sportvragie
Nog 'n sportvragie [boodskap #49807] So, 09 September 2001 07:27 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Serena Williams het vanoggend vroeg nie eers naastenby so goed gespeel as
die peil wat sy selfs tot die halfeindronde gehandhaaf het nie.
Sou Pappie Williams weer vir haar 'n opdrag gegee het om nie Ousus Venus
ongelukkig te laat voel nie?
Annette
Re: Nog 'n sportvragie [boodskap #49829 is 'n antwoord op boodskap #49807] So, 09 September 2001 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle moet dit net nie so vervlaks opmerklik doen nie:)))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:kvGm7.5396$c5.43280@newsfeeds.bigpond.com...
> Ek dink self hulle kom voor die tyd ooreen wie die wedstryd gaan wen - maak
> seker beurte. Die geld gaan tog in dieselfde familie in...
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9nf5pq$72mk2$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Serena Williams het vanoggend vroeg nie eers naastenby so goed gespeel as
>> die peil wat sy selfs tot die halfeindronde gehandhaaf het nie.
>> Sou Pappie Williams weer vir haar 'n opdrag gegee het om nie Ousus Venus
>> ongelukkig te laat voel nie?
>> Annette
>>
>
Re: Nog 'n sportvragie [boodskap #49858 is 'n antwoord op boodskap #49807] So, 09 September 2001 21:22 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink self hulle kom voor die tyd ooreen wie die wedstryd gaan wen - maak
seker beurte. Die geld gaan tog in dieselfde familie in...

"Annette" skryf in boodskap news:9nf5pq$72mk2$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Serena Williams het vanoggend vroeg nie eers naastenby so goed gespeel as
> die peil wat sy selfs tot die halfeindronde gehandhaaf het nie.
> Sou Pappie Williams weer vir haar 'n opdrag gegee het om nie Ousus Venus
> ongelukkig te laat voel nie?
> Annette
>
Vorige onderwerp: De Ondergang van Zuid-Afrika
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Media Optimisme Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 03:33:09 MGT 2024