Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Amanzimtoti-tottie en sy geliefkoosde onderwerp
Die Amanzimtoti-tottie en sy geliefkoosde onderwerp [boodskap #49424] Di, 04 September 2001 12:08 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Wat meer is, as ek reg lees het Danielle van haarself gepraat toe sy gesê
> het, haal aan "Ja, ek is 'n ongeskikte en arrogante Afrikaner - nes JY!" En
> die "jy" was natuurlik ons geliefde Dina.
>

Tog so snááks dat dié mense, wat veronderstel is om
my te ignoreer, die oues is wat die meeste oor my sit
en praat. Dis 'n bekende sielkundige toestand. Sakkie
se probleem het oorspronklik begin toe hy verkleinerend
oor "Dina" se Adams College wou praat, en toe deur sy
eie navorsing uitgevind het dat dit 'n inrigting was wat in
die verlede eintlik beroemd was. Dis 'n patologiese
reaksie om mense te ignoreer en te verkleineer as hulle
jou vooroordele bedreig.

Tant Venus van een van die voorste planetêre van
Helsdingens
Re: Die Amanzimtoti-tottie en sy geliefkoosde onderwerp [boodskap #49427 is 'n antwoord op boodskap #49424] Di, 04 September 2001 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3B94C545.7498594C@home.com...
> Sakkie se probleem het oorspronklik begin toe hy verkleinerend
> oor "Dina" se Adams College wou praat.......
> Tant Venus van een van die voorste planetêre van
> Helsdingens

Ek het Dina van my "Block Sender" afgehaal om te sien of sy die moed het om
te reageer op 'n vraag wat iemand haar gevra het na gelang van een van haar
baie stellings. Ek moet sê die moed is seker daar, maar die geheue is nie
meer so lekker nie so dit is moeilik om te onthou waar sy al haal opmerkings
gelos het. Die probleem daarmee is natuurlik dat sy nie altyd reageer op
sulke teenvrae nie, so die meeste van ons dink natuurlik dat sy nie weet hoe
om te antwoord nie. Wees geduldig ouens, die geheue pla.

Om terug te kom by "Dina se Adam's" Ek onthou net dinge wat vir my
belangrik is so die Adam's sage is maar onsamehangend en in die agtergrond.
Wat ek wel kan onthou is dat Adam's persentasie gewys 'n geweldige klomp
toekomstige politiese "leiers" opgedis het, wat my laat wonder het watse
opleiding die mense gekry het. Iemand wat dit sien as "verkleinerend",
beskou dit as 'n belediging om politiese leiers op te ly.
Re: Die Amanzimtoti-tottie en sy geliefkoosde onderwerp [boodskap #49430 is 'n antwoord op boodskap #49427] Di, 04 September 2001 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 4 Sep 2001 14:50:07 +0200, "Sakkie" wrote:

>

> beskou dit as 'n belediging om politiese leiers op te ly.
>
>
Jy's darem erg konserwatief as jy voel dat die huidige politieke
leiers moet ly Sakkie - (waar's ou Frikkie nou!)

DD
Re: Die Amanzimtoti-tottie en sy geliefkoosde onderwerp [boodskap #49432 is 'n antwoord op boodskap #49424] Di, 04 September 2001 14:01 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Ek het Dina van my "Block Sender" afgehaal

Dierbaarheid, nou op wie se kill file is ek nog?Ek sal moet wakker word, ek laat
nie meer so baie
vere regop staan nie.

Tant Hessie
Vorige onderwerp: Zim Top of the Pops
Volgende onderwerp: dis net 'n TOETS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 04:37:47 MGT 2024