Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Blou Bulle
Blou Bulle [boodskap #49269] So, 02 September 2001 07:21 na volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die groot blou ding,
ooh, ding-aling-a-ling.

Onthou jy die berge,
die groot blou berge.

Moenie vergeet nie,
die bulle en die berge.

En ook die ossewa,
ja, ja, ja!

dingus.
Re: Blou Bulle [boodskap #49303 is 'n antwoord op boodskap #49269] So, 02 September 2001 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 2 Sep 2001 19:21:25 +1200, "Dingus" wrote:

> Die groot blou ding,
> ooh, ding-aling-a-ling.
>
> Onthou jy die berge,
> die groot blou berge.
>
> Moenie vergeet nie,
> die bulle en die berge.
>
> En ook die ossewa,
> ja, ja, ja!
>
> dingus.
>

Uitgevang Gloudina, want jy is die enigste een wat dinge tot vevelens
toe herhaal. So as jy eenmaal jou vingerafdrukke gelaat het, gebruik
handskoene daarna.

DD
Re: Blou Bulle [boodskap #49322 is 'n antwoord op boodskap #49303] So, 02 September 2001 22:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Uitgevang Gloudina, want jy is die enigste een wat dinge tot vevelens
> toe herhaal. So as jy eenmaal jou vingerafdrukke gelaat het, gebruik
> handskoene daarna.
>

Tot vevelens toe, du Plessis?Dis jy wat die vingerafdrukke laat, elke
keer
wanneer jy die pen se top afhaal.

Gloudina
Re: Blou Bulle [boodskap #49363 is 'n antwoord op boodskap #49269] Ma, 03 September 2001 17:41 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Tot vevelens toe, du Plessis?Dis jy wat die vingerafdrukke laat, elke
> keer
> wanneer jy die pen se top afhaal.
>
> Gloudina
>

>>>> as hulle in
>>>> die sneeu en die koue met sneakers buite wil rondloop in
>>>> plaas van boots.

Boots? Boots? Dit Tannie, is nie vingerafdrukke nie maar voetafdrukke!
Hier noem ons dit stewels

DD
Vorige onderwerp: Rugby
Volgende onderwerp: Argus Fietstoer 2002
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 01:32:33 MGT 2024