Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My man....
My man.... [boodskap #49187] Vr, 31 Augustus 2001 20:49 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
En hier kom my man toe van Micha (kort vir Michael) se "going away" party
af - so dronk soos 'n tor. Nee dronker - want die sit toe in die bad
(terwyl ek sy kar gaan haal) en speel in die water soos 'n klein kindjie;
kan bly wees die man het nie versuip nie.
"Waar's my watertjies... waar's my watertjies?" sing hy terwyl ek die water
uit die bad tap om te keer dat hy verdrink. En hy vertel met 'n lag en sing
in sy stem hoe lief hy vir sy "vrou" is - dis nou hoekom hy nie aan een van
die "danseressies" gevat het nie.
Kaalgat val hy neer op die bed; en dit kos my hom optel en pajamas aantrek -
gelukkig slaap hy net in 'n broek. Nadat ek hom aangetrek het begin hy
bitterlik huil; "jy's nie lief vir my nie, want jy is kwaai" ween hy. Net
om weer te begin lag en te sê "sjjjjt, Elaine gaan met ons baklei as ons so
raas", net om weer te begin huil. Hoekom sal iemand hom so te pletter wil
suip? Ek gaan tog te lekker kry more wanneer hy met sy babbelas kop en
omgekrapte magie rondloop - more is hy op sy eie.
Uiteindelik raak hy aan die slaap en kan ek rustig kom sit; my rug is seer
en my arms gaan more hard praat - want ek moes hom nog uit die bad ook help
:) Maar dis okay - dis my man, en ek's lief vir hom.... al gaan hy more op
sy hel kry.

Elaine
Re: My man.... [boodskap #49190 is 'n antwoord op boodskap #49187] Sa, 01 September 2001 02:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mans? Babas en totally afhanklik van hulle vrouens. :-)) Gee hom n goeie
brekfis met spek en eiers ens., dit sal sy babbelas beter laat voel.

So op n ander gedagte, my man, (n Amerikaner) kan hom verstom vir
die Engelse en die Suid-Afrikaanse mans wat in n bad klim om skoon te word.
Die Amerikaanse mans bad net nooit nie, hulle verkies altyd n stort (elke
dag, soms twee maal) en verwonder hulle ook aan die Europieers wat
net so twee maal n week bad. Ek sal nie kan funksioneer as ek nie
ten minste een maal per dag stort nie, en weet nie hoe mense dit
uithou met minder nie.

Pop (wat meesal stort, maar wat hou van n lekker bad nou en dan)

Elaine skryf in boodskap news:3b8ff879.0@news1.mweb.co.za...
> En hier kom my man toe van Micha (kort vir Michael) se "going away" party
> af - so dronk soos 'n tor. Nee dronker - want die sit toe in die bad
> (terwyl ek sy kar gaan haal) en speel in die water soos 'n klein kindjie;
> kan bly wees die man het nie versuip nie.
> "Waar's my watertjies... waar's my watertjies?" sing hy terwyl ek die water
> uit die bad tap om te keer dat hy verdrink. En hy vertel met 'n lag en sing
> in sy stem hoe lief hy vir sy "vrou" is - dis nou hoekom hy nie aan een van
> die "danseressies" gevat het nie.
> Kaalgat val hy neer op die bed; en dit kos my hom optel en pajamas aantrek -
> gelukkig slaap hy net in 'n broek. Nadat ek hom aangetrek het begin hy
> bitterlik huil; "jy's nie lief vir my nie, want jy is kwaai" ween hy. Net
> om weer te begin lag en te sê "sjjjjt, Elaine gaan met ons baklei as ons so
> raas", net om weer te begin huil. Hoekom sal iemand hom so te pletter wil
> suip? Ek gaan tog te lekker kry more wanneer hy met sy babbelas kop en
> omgekrapte magie rondloop - more is hy op sy eie.
> Uiteindelik raak hy aan die slaap en kan ek rustig kom sit; my rug is seer
> en my arms gaan more hard praat - want ek moes hom nog uit die bad ook help
> :) Maar dis okay - dis my man, en ek's lief vir hom.... al gaan hy more op
> sy hel kry.
>
> Elaine
>
Re: My man.... [boodskap #49191 is 'n antwoord op boodskap #49190] Sa, 01 September 2001 03:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

pop wrote:

> So op n ander gedagte, my man, (n Amerikaner) kan hom verstom vir
> die Engelse en die Suid-Afrikaanse mans wat in n bad klim om skoon te word.

Omtrent my hele professionele lewe in SA het ek tussen Engels-
sprekende Suid-Afrikaners deurgebring, meestal in kos-
skole. Ek het so gehou van hulle gewoonte om in die laat-
middag te bad voordat hulle nuwe klere aantrek vir die
aandete. Die wat dit wou doen, het dan ook 'n drankie
voor die ete gedrink. Ek neem aan dat dit 'n gewoonte is
wat stam uit hulle koloniale agtergrond. Maar ek dink dis
daarvandaan dat die gewoonte van bad liewer as stort in
SA vandaan af kom.

Gloudina
Re: My man.... [boodskap #49194 is 'n antwoord op boodskap #49190] Sa, 01 September 2001 04:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pop. noudat my ma in die aftree-oord is, mis sy haar bad vreeslik. Daar is
net 'n stort in haar huisie.
Ek verkies om te bad - daardie minuut of meer wat mens net agteroor in die
warm water kan lê en mediteer of sommer aan niks dink nie is goed vir die
siel.
Sommige mense bad net een keer in die somer en nie so baie in die winter
nie;)))
Annette

> Mans? Babas en totally afhanklik van hulle vrouens. :-)) Gee hom n goeie
> brekfis met spek en eiers ens., dit sal sy babbelas beter laat voel.
>
> So op n ander gedagte, my man, (n Amerikaner) kan hom verstom vir
> die Engelse en die Suid-Afrikaanse mans wat in n bad klim om skoon te word.
> Die Amerikaanse mans bad net nooit nie, hulle verkies altyd n stort (elke
> dag, soms twee maal) en verwonder hulle ook aan die Europieers wat
> net so twee maal n week bad. Ek sal nie kan funksioneer as ek nie
> ten minste een maal per dag stort nie, en weet nie hoe mense dit
> uithou met minder nie.
>
> Pop (wat meesal stort, maar wat hou van n lekker bad nou en dan)
>
>
> Elaine wrote in message
news:3b8ff879.0@news1.mweb.co.za...
>> En hier kom my man toe van Micha (kort vir Michael) se "going away" party
>> af - so dronk soos 'n tor. Nee dronker - want die sit toe in die bad
>> (terwyl ek sy kar gaan haal) en speel in die water soos 'n klein kindjie;
>> kan bly wees die man het nie versuip nie.
>> "Waar's my watertjies... waar's my watertjies?" sing hy terwyl ek die
> water
>> uit die bad tap om te keer dat hy verdrink. En hy vertel met 'n lag en
> sing
>> in sy stem hoe lief hy vir sy "vrou" is - dis nou hoekom hy nie aan een
> van
>> die "danseressies" gevat het nie.
>> Kaalgat val hy neer op die bed; en dit kos my hom optel en pajamas
> aantrek -
>> gelukkig slaap hy net in 'n broek. Nadat ek hom aangetrek het begin hy
>> bitterlik huil; "jy's nie lief vir my nie, want jy is kwaai" ween hy. Net
>> om weer te begin lag en te sê "sjjjjt, Elaine gaan met ons baklei as ons
> so
>> raas", net om weer te begin huil. Hoekom sal iemand hom so te pletter wil
>> suip? Ek gaan tog te lekker kry more wanneer hy met sy babbelas kop en
>> omgekrapte magie rondloop - more is hy op sy eie.
>> Uiteindelik raak hy aan die slaap en kan ek rustig kom sit; my rug is seer
>> en my arms gaan more hard praat - want ek moes hom nog uit die bad ook
> help
>> :) Maar dis okay - dis my man, en ek's lief vir hom.... al gaan hy more
> op
>> sy hel kry.
>>
>> Elaine
>>
>
Re: My man.... [boodskap #49195 is 'n antwoord op boodskap #49187] Sa, 01 September 2001 04:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elaine - jy moet vreeslik lief en gaaf wees. Daar is niks wat 'n
dronkverdriet-man gouer regkry as om hom net daar in die vlak watertjies te
los nie :)))))
Annette

> En hier kom my man toe van Micha (kort vir Michael) se "going away" party
> af - so dronk soos 'n tor. Nee dronker - want die sit toe in die bad
> (terwyl ek sy kar gaan haal) en speel in die water soos 'n klein kindjie;
> kan bly wees die man het nie versuip nie.
> "Waar's my watertjies... waar's my watertjies?" sing hy terwyl ek die water
> uit die bad tap om te keer dat hy verdrink. En hy vertel met 'n lag en sing
> in sy stem hoe lief hy vir sy "vrou" is - dis nou hoekom hy nie aan een van
> die "danseressies" gevat het nie.
> Kaalgat val hy neer op die bed; en dit kos my hom optel en pajamas aantrek -
> gelukkig slaap hy net in 'n broek. Nadat ek hom aangetrek het begin hy
> bitterlik huil; "jy's nie lief vir my nie, want jy is kwaai" ween hy. Net
> om weer te begin lag en te sê "sjjjjt, Elaine gaan met ons baklei as ons so
> raas", net om weer te begin huil. Hoekom sal iemand hom so te pletter wil
> suip? Ek gaan tog te lekker kry more wanneer hy met sy babbelas kop en
> omgekrapte magie rondloop - more is hy op sy eie.
> Uiteindelik raak hy aan die slaap en kan ek rustig kom sit; my rug is seer
> en my arms gaan more hard praat - want ek moes hom nog uit die bad ook help
> :) Maar dis okay - dis my man, en ek's lief vir hom.... al gaan hy more op
> sy hel kry.
>
> Elaine
>
Re: My man.... [boodskap #49197 is 'n antwoord op boodskap #49187] Sa, 01 September 2001 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Meeste van ons het nou al, al is dit net met ons Batchelor's, so dronk
geword, dat ons ons menswaardigheid verloor...

Ek sal dit nie duld dat my vrou sulke dinge op 'n nuusgroep kwytraak
nie... Ek weet gelukkig ook dat sy nie sal nie.

Weet jou man daarvan, Elaine?
_______________________________________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:3b8ff879.0@news1.mweb.co.za...
> En hier kom my man toe van Micha (kort vir Michael) se "going away" party
> af - so dronk soos 'n tor. Nee dronker - want die sit toe in die bad
> (terwyl ek sy kar gaan haal) en speel in die water soos 'n klein kindjie;
> kan bly wees die man het nie versuip nie.
> "Waar's my watertjies... waar's my watertjies?" sing hy terwyl ek die water
> uit die bad tap om te keer dat hy verdrink. En hy vertel met 'n lag en sing
> in sy stem hoe lief hy vir sy "vrou" is - dis nou hoekom hy nie aan een van
> die "danseressies" gevat het nie.
> Kaalgat val hy neer op die bed; en dit kos my hom optel en pajamas aantrek -
> gelukkig slaap hy net in 'n broek. Nadat ek hom aangetrek het begin hy
> bitterlik huil; "jy's nie lief vir my nie, want jy is kwaai" ween hy. Net
> om weer te begin lag en te sê "sjjjjt, Elaine gaan met ons baklei as ons so
> raas", net om weer te begin huil. Hoekom sal iemand hom so te pletter wil
> suip? Ek gaan tog te lekker kry more wanneer hy met sy babbelas kop en
> omgekrapte magie rondloop - more is hy op sy eie.
> Uiteindelik raak hy aan die slaap en kan ek rustig kom sit; my rug is seer
> en my arms gaan more hard praat - want ek moes hom nog uit die bad ook help
> :) Maar dis okay - dis my man, en ek's lief vir hom.... al gaan hy more op
> sy hel kry.
>
> Elaine
>
Re: My man.... [boodskap #49200 is 'n antwoord op boodskap #49190] Sa, 01 September 2001 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
pop, dit was lank gelede...
_________________________________________________________
"pop"
> dag, soms twee maal) en verwonder hulle ook aan die Europieers wat
> net so twee maal n week bad. Ek sal nie kan funksioneer as ek nie
> ten minste een maal per dag stort nie, en weet nie hoe mense dit
> uithou met minder nie.
>
> Pop (wat meesal stort, maar wat hou van n lekker bad nou en dan)
Re: My man.... [boodskap #49206 is 'n antwoord op boodskap #49190] Sa, 01 September 2001 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"pop"

> So op n ander gedagte, my man, (n Amerikaner) kan hom verstom vir
> die Engelse en die Suid-Afrikaanse mans wat in n bad klim om skoon te word.
> Die Amerikaanse mans bad net nooit nie, hulle verkies altyd n stort (elke
> dag, soms twee maal) en verwonder hulle ook aan die Europieers wat
> net so twee maal n week bad.

Je praat over de jaren tot 1950....toen waren er te kleine en te weinig
huizen.
en gezinnen met veeeeel kinderen ( christelijke moraal ;-))
Geen plaats in huis om een badkamer te maken..warm water kon je alleen
krijgen door
een grote ketel water op de stoof te zetten en dat nam veel tijd.
Op zaterdag werd dan water verwarmd en een grote teil in de keuken gezet
daar ging de hele familie om de beurt in..
Men waste zich de rest van de week wel goed met behulp kleine kannetjes
water en zeep..
Later toen de warmwatergeisers ( gas) kwamen werden er douches gebouwd.
In het algemeen douche Nederlanders zich liever....( kost minder tijd ;-))
in bad gaat men om te ontspannen ( bubbelbad is in opkomst )

Ik denk dat dit in ZA niet anders was....want een echte warmwatergeiser is
van een later datum....

Grt emmy

>
> Pop (wat meesal stort, maar wat hou van n lekker bad nou en dan)
>
>
> Elaine wrote in message
news:3b8ff879.0@news1.mweb.co.za...
>> En hier kom my man toe van Micha (kort vir Michael) se "going away" party
>> af - so dronk soos 'n tor. Nee dronker - want die sit toe in die bad
>> (terwyl ek sy kar gaan haal) en speel in die water soos 'n klein kindjie;
>> kan bly wees die man het nie versuip nie.
>> "Waar's my watertjies... waar's my watertjies?" sing hy terwyl ek die
> water
>> uit die bad tap om te keer dat hy verdrink. En hy vertel met 'n lag en
> sing
>> in sy stem hoe lief hy vir sy "vrou" is - dis nou hoekom hy nie aan een
> van
>> die "danseressies" gevat het nie.
>> Kaalgat val hy neer op die bed; en dit kos my hom optel en pajamas
> aantrek -
>> gelukkig slaap hy net in 'n broek. Nadat ek hom aangetrek het begin hy
>> bitterlik huil; "jy's nie lief vir my nie, want jy is kwaai" ween hy. Net
>> om weer te begin lag en te sê "sjjjjt, Elaine gaan met ons baklei as ons
> so
>> raas", net om weer te begin huil. Hoekom sal iemand hom so te pletter wil
>> suip? Ek gaan tog te lekker kry more wanneer hy met sy babbelas kop en
>> omgekrapte magie rondloop - more is hy op sy eie.
>> Uiteindelik raak hy aan die slaap en kan ek rustig kom sit; my rug is seer
>> en my arms gaan more hard praat - want ek moes hom nog uit die bad ook
> help
>> :) Maar dis okay - dis my man, en ek's lief vir hom.... al gaan hy more
> op
>> sy hel kry.
>>
>> Elaine
>>
>
Re: My man.... [boodskap #49212 is 'n antwoord op boodskap #49206] Sa, 01 September 2001 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"emmy" schreef...
> "pop"
>> Die Amerikaanse mans bad net nooit nie, hulle verkies altyd n stort (elke
>> dag, soms twee maal) en verwonder hulle ook aan die Europieers wat
>> net so twee maal n week bad.
>
> In het algemeen douche Nederlanders zich liever....( kost minder tijd ;-))
> in bad gaat men om te ontspannen ( bubbelbad is in opkomst )

Ik ga hooguit één maal per jaar in bad, als mijn wintersporthotel een bad
heeft tenminste. Ik vind het wel lekker om na een autorit van 12 uur een
poosje lekker te weken. Ik vind het nemen van een bad eigenlijk nogal
energieverspilling (al die tientallen liters warm water die naderhand in het
riool verdwijnen) maar als ik net 100 liter benzine verbrand heb om op mijn
bestemming te komen maken die paar verspilde calorietjes voor een bad ook
niet meer uit ;) Voor de rest douche ik één of soms twee maal per dag.

Ik ken overigens een aantal mensen die bij de meest recente verbouwing het
bad hebben verwijderd ten gunste van een douchecabine. Badderen is duidelijk
op z'n retour.

Groeten,
Arthur
Re: My man.... [boodskap #49213 is 'n antwoord op boodskap #49206] Sa, 01 September 2001 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Op my oom se plaas - nou die van my neef, het hulle nie elektriesiteit gehad
nie. Elke oggend is 'n "donkie" aangesteek om water warm te maak, dan het
jy die bad volgetap met lekker brak water...

"emmy" skryf in boodskap news:9mq9ra$nav$1@news.pcmnet.nl...
>
> "pop"
>
>> So op n ander gedagte, my man, (n Amerikaner) kan hom verstom vir
>> die Engelse en die Suid-Afrikaanse mans wat in n bad klim om skoon te
> word.
>> Die Amerikaanse mans bad net nooit nie, hulle verkies altyd n stort (elke
>> dag, soms twee maal) en verwonder hulle ook aan die Europieers wat
>> net so twee maal n week bad.
>
> Je praat over de jaren tot 1950....toen waren er te kleine en te weinig
> huizen.
> en gezinnen met veeeeel kinderen ( christelijke moraal ;-))
> Geen plaats in huis om een badkamer te maken..warm water kon je alleen
> krijgen door
> een grote ketel water op de stoof te zetten en dat nam veel tijd.
> Op zaterdag werd dan water verwarmd en een grote teil in de keuken gezet
> daar ging de hele familie om de beurt in..
> Men waste zich de rest van de week wel goed met behulp kleine kannetjes
> water en zeep..
> Later toen de warmwatergeisers ( gas) kwamen werden er douches gebouwd.
> In het algemeen douche Nederlanders zich liever....( kost minder tijd ;-))
> in bad gaat men om te ontspannen ( bubbelbad is in opkomst )
>
> Ik denk dat dit in ZA niet anders was....want een echte warmwatergeiser is
> van een later datum....
>
> Grt emmy
>
>
>
>
>>
>> Pop (wat meesal stort, maar wat hou van n lekker bad nou en dan)
>>
>>
>> Elaine wrote in message
> news:3b8ff879.0@news1.mweb.co.za...
>>> En hier kom my man toe van Micha (kort vir Michael) se "going away"
> party
>>> af - so dronk soos 'n tor. Nee dronker - want die sit toe in die bad
>>> (terwyl ek sy kar gaan haal) en speel in die water soos 'n klein
> kindjie;
>>> kan bly wees die man het nie versuip nie.
>>> "Waar's my watertjies... waar's my watertjies?" sing hy terwyl ek die
>> water
>>> uit die bad tap om te keer dat hy verdrink. En hy vertel met 'n lag en
>> sing
>>> in sy stem hoe lief hy vir sy "vrou" is - dis nou hoekom hy nie aan
een
>> van
>>> die "danseressies" gevat het nie.
>>> Kaalgat val hy neer op die bed; en dit kos my hom optel en pajamas
>> aantrek -
>>> gelukkig slaap hy net in 'n broek. Nadat ek hom aangetrek het begin hy
>>> bitterlik huil; "jy's nie lief vir my nie, want jy is kwaai" ween hy.
> Net
>>> om weer te begin lag en te sê "sjjjjt, Elaine gaan met ons baklei as
ons
>> so
>>> raas", net om weer te begin huil. Hoekom sal iemand hom so te pletter
> wil
>>> suip? Ek gaan tog te lekker kry more wanneer hy met sy babbelas kop en
>>> omgekrapte magie rondloop - more is hy op sy eie.
>>> Uiteindelik raak hy aan die slaap en kan ek rustig kom sit; my rug is
> seer
>>> en my arms gaan more hard praat - want ek moes hom nog uit die bad ook
>> help
>>> :) Maar dis okay - dis my man, en ek's lief vir hom.... al gaan hy
more
>> op
>>> sy hel kry.
>>>
>>> Elaine
>>>
>>
>
Om te bad.... [boodskap #49217 is 'n antwoord op boodskap #49206] Sa, 01 September 2001 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Emmy
Je praat over de jaren tot 1950....
Later toen de warmwatergeisers ( gas) kwamen werden er douches gebouwd.
In het algemeen douche Nederlanders zich liever....( kost minder tijd ;-))
in bad gaat men om te ontspannen ( bubbelbad is in opkomst )
Ik denk dat dit in ZA niet anders was....want een echte warmwatergeiser is
van een later datum....

Rennie
Baddens en elektriese warmwatersilinders (geysers) was reeds lank voor 1950
standaard in Suid Afrikaanse huise, Emmy. Storte was destyds meer algemeen
in kampeerterreine, koshuise, sportklubs, ens. Deesdae het baie huise bad-
en 'n stortgeriewe.
Re: Om te bad.... [boodskap #49220 is 'n antwoord op boodskap #49217] Sa, 01 September 2001 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Rennie Oster wrote:

> Baddens en elektriese warmwatersilinders (geysers) was reeds lank voor 1950
> standaard in Suid Afrikaanse huise, Emmy. Storte was destyds meer algemeen
> in kampeerterreine, koshuise, sportklubs, ens. Deesdae het baie huise bad-
> en 'n stortgeriewe.

Luister nou mooi na julle tannie, wat grootgeword het in'n klein dorpie wat
totdat sy al groot was, nie elektrisiteit
gehad het nie en dus nie elektriese warmwatersilinders kon
aanskaf nie. Die gewoonte van Suid-Afrikaners om te bad
liewer om te stort kom juis uit daardie kleindorpie-agrariese
bestaan, waar dit gewoonte was om water warm te maak
en dit dan in die bad te sit. Storte was 'n ingewikkelde soort
kontrapsie wat mense buite hulle huise in die bundu miskien
kom oprig, maar wat binneshuis 'n probleem geskep het.
Ek dink juis nou die dag daaraan: die Britse koloniste se
gewoonte om in die laatmiddag, voor die aandete, sy bad te
neem ('n gewoonte waarvan ek baie hou) was seker juis
gegrond op die feit dat op daardie tyd van die dag die swart
bediendes nog rond was om die water warm te maak vir hulle
meesters in die ou dae. Laat in die aand sou dit 'n probleem
wees.
Hier in Noord-Amerika is stort in die oggend egter 'n
godsdiens. Niemand dink iets daarvan om met die dag se stof en
al in die bed te klim nie, maar selfs al moet hy vieruur in die oggend
opstaan om 'n vliegtuig te vang, stort hy sy stort en was hy sy hare.
En as hy vroulik is, moet die hare dan ook nog gedoen word.
Toe my kinders nog in die huis en in die skool was en aan
sport deelgeneem het, het die hoeveelheid handdoeke in die was
per dag my altyd tot raserny gedryf. Vier handdoeke in die oggend
(wat hulle nie ophang nie, want hulle gaan dit nie weer gebruik nie)
en as hulle saans terugkom moet hulle stort omdat hulle nat is van
al die sweet van die sport wat hulle geoefen het. Dus tussen ag en
tien handdoeke per dag.

Gloudina
Re: Om te bad.... [boodskap #49223 is 'n antwoord op boodskap #49217] Sa, 01 September 2001 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy is reg Gloudina, en dan loop hulle (my seun en man) met nat koppe
uit die huis 6:30 soggens in die winter, want hulle wil nie n haardroeer
gebruik nie. Ek het my kinders elkeen n handoek gegee wat hulle vir ten
minste twee tot drie dae moes gebruik. En my wasser en droeër
is ook heel dag aan die gang, gelukkig is dit groot sodat dit n groot load
kan hanteer.
Om terug te kom na jou storie van die Engelse jintelmanne wat laatmiddag
gebad het: Die bad is natuurlik geneem na n goeie middagslapie, en
dan, na hy uit die bad uit kom (lyf in verskillende skakerings van leliewit
en pienk) dan trek hy sy smoking
jacket aan, sy wyepyp grys broek, hy olie sy hare en kam dit in n
middelpaadjie, hy twirl sy moestas,
en bestel dan n stywe gin & tonic by die old boy's club. Later neem hy sy
lady friend
na die klub vir n ete, eers n glas port en n sigaret, dan n goeie ete met
rare roast
beef, yorkshire poeding en oorgekookte groente, dan n stywe poeding met
vla,
en dan n brandy en n vet sigaar! LOL Ek weet dis bietjie oordoen hier,
maar
daar is iets moffierigs aan n volwasse man wat in n bad sit in sy eie vuil
water.

Pop (wat nou aan David Niven dink, wie kan hom onthou?)

skryf in boodskap news:3B90E613.5D7543BC@home.com...
> Hier in Noord-Amerika is stort in die oggend egter 'n
> godsdiens. Niemand dink iets daarvan om met die dag se stof en
> al in die bed te klim nie, maar selfs al moet hy vieruur in die oggend
> opstaan om 'n vliegtuig te vang, stort hy sy stort en was hy sy hare.
> En as hy vroulik is, moet die hare dan ook nog gedoen word.
> Toe my kinders nog in die huis en in die skool was en aan
> sport deelgeneem het, het die hoeveelheid handdoeke in die was
> per dag my altyd tot raserny gedryf. Vier handdoeke in die oggend
> (wat hulle nie ophang nie, want hulle gaan dit nie weer gebruik nie)
> en as hulle saans terugkom moet hulle stort omdat hulle nat is van
> al die sweet van die sport wat hulle geoefen het. Dus tussen ag en
> tien handdoeke per dag.
>
> Gloudina
>
Re: Om te bad.... [boodskap #49226 is 'n antwoord op boodskap #49217] Sa, 01 September 2001 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
schreef in bericht news:3B90E613.5D7543BC@home.com...

> gegrond op die feit dat op daardie tyd van die dag die swart
> bediendes nog rond was om die water warm te maak vir hulle
> meesters in die ou dae. Laat in die aand sou dit 'n probleem
> wees.

Hier in NL moest moeder de huisvrouw dat doen...ze had geen bediendes ;-))
alleen de adel en de beter gesitueerde....hadden hulp..
Het huis houden was een lange dagtaak vooral met veel kinderen.
De oudste kinderen ( vooral meisjes) in het gezin moesten om die reden al
snel mee helpen in het huishouden.

Dat zie ik ook in de zwarte huishoudens in Afrika. Eten koken..... voedsel
verzamelen
de was op de hand doen ..kinderen verzorgen ..komt en veel gevallen op de
vrouwen
neer.........en dat met weinig geld en geen luxe ....en dat ook nog in de
hitte van de
dag en de koude van de nacht. Die vrouwen verdienen een medaille.......

Voor een douche heb je een warmwater geyser nodig.

grt emmy
Re: Om te bad.... [boodskap #49227 is 'n antwoord op boodskap #49223] Sa, 01 September 2001 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"pop" skryf in boodskap news:9mqs82$hhi$1@nntp9.atl.mindspring.net...

> daar is iets moffierigs aan n volwasse man wat in n bad sit in sy eie vuil
> water.

Ha ha vind ik ook ...

grt emmy
Re: Om te bad.... [boodskap #49228 is 'n antwoord op boodskap #49217] Sa, 01 September 2001 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

pop wrote:

> daar is iets moffierigs aan n volwasse man wat in n bad sit in sy eie vuil
> water.
>
> Pop (wat nou aan David Niven dink, wie kan hom onthou?)

Nou wil jy my man 'n moffie noem? Hy neem net baddens, tensyhy geforseer word
deur omtstandighede om te stort. Gewoonlik
in die aande, maar meer en meer net voor hy uitgaan en in noue
kontak met mense kom. Maar ten minste eenkeer per dag 'n
bad, nie 'n stort nie. En hy was in sy jong dae in SA 'n bokser,
so hy moes seker gereeld gestort het na hulle geboks het.
Ek verkies ook om te bad. Maar dit hang af of ek genoeg
tyd het om te sit en soak. As dit vinnig moet gebeur, dan neem
ek 'n stort. As ek tyd het, neem ek die bad. My tone is getrein
om die warmwaterkraan oop en toe te draai.

Gloudina

PS. Natuurlik onthou ek van David Niven. Ek het hom 'n
paar dae gelede weer gesien in die Guns of Navarone. My
man kyk hoofsaaklik net goeie klassieke films. Wat 'n goeie
film - Guns of Navarone.
Re: My man.... [boodskap #49256 is 'n antwoord op boodskap #49187] So, 02 September 2001 04:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet julle nie nou al begin dink aan kinders kry nie.

Elaine skryf in boodskap news:3b8ff879.0@news1.mweb.co.za...
> En hier kom my man toe van Micha (kort vir Michael) se "going away" party
> af - so dronk soos 'n tor. Nee dronker - want die sit toe in die bad
> (terwyl ek sy kar gaan haal) en speel in die water soos 'n klein kindjie;
> kan bly wees die man het nie versuip nie.
> "Waar's my watertjies... waar's my watertjies?" sing hy terwyl ek die water
> uit die bad tap om te keer dat hy verdrink. En hy vertel met 'n lag en sing
> in sy stem hoe lief hy vir sy "vrou" is - dis nou hoekom hy nie aan een van
> die "danseressies" gevat het nie.
> Kaalgat val hy neer op die bed; en dit kos my hom optel en pajamas aantrek -
> gelukkig slaap hy net in 'n broek. Nadat ek hom aangetrek het begin hy
> bitterlik huil; "jy's nie lief vir my nie, want jy is kwaai" ween hy. Net
> om weer te begin lag en te sê "sjjjjt, Elaine gaan met ons baklei as ons so
> raas", net om weer te begin huil. Hoekom sal iemand hom so te pletter wil
> suip? Ek gaan tog te lekker kry more wanneer hy met sy babbelas kop en
> omgekrapte magie rondloop - more is hy op sy eie.
> Uiteindelik raak hy aan die slaap en kan ek rustig kom sit; my rug is seer
> en my arms gaan more hard praat - want ek moes hom nog uit die bad ook help
> :) Maar dis okay - dis my man, en ek's lief vir hom.... al gaan hy more op
> sy hel kry.
>
> Elaine
>
Re: My man.... [boodskap #49268 is 'n antwoord op boodskap #49213] So, 02 September 2001 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
En die sjampoe skuim nie, en die seep maak sulke skifseltjies op die
water...
_________________________________________________________
"Pijotter"
> Op my oom se plaas - nou die van my neef, het hulle nie elektriesiteit gehad
> nie. Elke oggend is 'n "donkie" aangesteek om water warm te maak, dan het
> jy die bad volgetap met lekker brak water...
Re: Om te bad.... [boodskap #49270 is 'n antwoord op boodskap #49223] So, 02 September 2001 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hieraan is ek ook skuldig. Dan's my hare kliphard gevries as ek by die
werk van my fiets afstap!
____________________________________________________________ _
"pop"
> Jy is reg Gloudina, en dan loop hulle (my seun en man) met nat koppe
> uit die huis 6:30 soggens in die winter, want hulle wil nie n haardroeer
> gebruik nie.
Re: Om te bad.... [boodskap #49288 is 'n antwoord op boodskap #49217] So, 02 September 2001 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> Hieraan is ek ook skuldig. Dan's my hare kliphard gevries as ek by die
> werk van my fiets afstap!
> ____________________________________________________________ _
> "pop"
>> Jy is reg Gloudina, en dan loop hulle (my seun en man) met nat koppe
>> uit die huis 6:30 soggens in die winter, want hulle wil nie n
> haardroeer
>> gebruik nie.

My ma het altyd gewaarsku dat mens "stinkneus" sal kryas jy met nat hare
in die koue rondloop. Ek het dit altyd
vir my kinders ook verduidelik, maar nie vreeslik ver gekom
nie.
Die ander ding wat my altyd laat sidder het, is as hulle in
die sneeu en die koue met sneakers buite wil rondloop in
plaas van boots.

Gloudina
Re: My man.... [boodskap #49310 is 'n antwoord op boodskap #49190] So, 02 September 2001 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ek het vir hom 'n glasie water en twee pynpilletjies gevat

So van bad gepraat, my man is net so lief vir bad - in die oggend 'n vinnige
skoonmaak voor werk, en in die aan 'n lekker borrelbad :)) Ek het nooit
meer "bubblebath" in die huis nie - hy gebruik alles

Elaine

"pop" skryf in boodskap news:9mpffh$g35$1@slb6.atl.mindspring.net...
> Mans? Babas en totally afhanklik van hulle vrouens. :-)) Gee hom n goeie
> brekfis met spek en eiers ens., dit sal sy babbelas beter laat voel.
>
> So op n ander gedagte, my man, (n Amerikaner) kan hom verstom vir
> die Engelse en die Suid-Afrikaanse mans wat in n bad klim om skoon te word.
> Die Amerikaanse mans bad net nooit nie, hulle verkies altyd n stort (elke
> dag, soms twee maal) en verwonder hulle ook aan die Europieers wat
> net so twee maal n week bad. Ek sal nie kan funksioneer as ek nie
> ten minste een maal per dag stort nie, en weet nie hoe mense dit
> uithou met minder nie.
>
> Pop (wat meesal stort, maar wat hou van n lekker bad nou en dan)
Re: My man.... [boodskap #49311 is 'n antwoord op boodskap #49197] So, 02 September 2001 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
My man is gelukkig 'n goeie sport en sit nie op my kop soos jy blykbaar op
jou vrou s'n sit nie :) Hy lag lekker saam...

"Max" skryf in boodskap news:9mq18l$p1s$1@azure.nl.gxn.net...
> Meeste van ons het nou al, al is dit net met ons Batchelor's, so dronk
> geword, dat ons ons menswaardigheid verloor...
>
> Ek sal dit nie duld dat my vrou sulke dinge op 'n nuusgroep kwytraak
> nie... Ek weet gelukkig ook dat sy nie sal nie.
>
> Weet jou man daarvan, Elaine?
Re: My man.... [boodskap #49312 is 'n antwoord op boodskap #49256] So, 02 September 2001 18:51 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag hy doen dit darem nie so gereeld nie - om die waarheid te sê dis die
eerste keer dat ek hom so sien - en saterdag was ons al ses jaar saam.

"Jan" skryf in boodskap news:I%ik7.444616$p33.8510602@news1.sttls1.wa.home.com...
> Miskien moet julle nie nou al begin dink aan kinders kry nie.
Vorige onderwerp: Rassisme
Volgende onderwerp: Re: LUCAS MAREE IN NEDERLAND!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:45:27 MGT 2024