Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die Groep
Re: Die Groep [boodskap #49115] Do, 30 Augustus 2001 12:51 na volgende boodskap
Franc Van Diest  is tans af-lyn  Franc Van Diest
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hallo,

Nie alles wat gepos word naar hierdie nuusgroep kom ook daatwerklyk op die
groep uit nie.
Ek kan redelyk Afrikaans besig, maar het nog nooit een van my bootskappe op
die groep gesien nie, die snaakse ding is ek sien wel antwoorde wat duidelyk
gerig is op my skrywe.
Hoe werk dit ?
Word hier dalk gedisk.../

net gewonder
moderatie is ook diskriminatie
of hoe sê ek

Franc
Re: Die Groep [boodskap #49184 is 'n antwoord op boodskap #49115] Vr, 31 Augustus 2001 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
meskien het jy jouself ge -'block' :-)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
"Franc Van Diest
: Ek kan redelyk Afrikaans besig, maar het nog nooit een van my bootskappe op
: die groep gesien nie, die snaakse ding is ek sien wel antwoorde wat duidelyk
: gerig is op my skrywe.
Re: Die groep [boodskap #49444 is 'n antwoord op boodskap #49115] Di, 04 September 2001 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle© wrote:

> Ja, en dit is natuurlik ook geen geheim dat jy bitter hard probeer om
> van ons ontslae te raak nie.

Don't flatter yourself.
Re: Die Groep [boodskap #49450 is 'n antwoord op boodskap #49115] Di, 04 September 2001 19:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit kan wees dat die rentensie wat deur jou ISP vasgestel word vir die NNTP
server baie (heel) kort is. As die retensie byvoorbeeld gestel is vir 24
uur en jy lees net elke paar dae die nuusgroep, dan gaan jy van die artikels
mis en slegs die opvolg artikels daarop sien. Meeste ISPs stel 'n retensie
van so 'n maand of wat, maar party ISPs soos AT&T se @home diens stel 'n
baie kort retensie.

"Franc Van Diest" skryf in boodskap news:7Fqj7.463558$XL1.8228147@nlnews00.chello.com...
> Hallo,
>
> Nie alles wat gepos word naar hierdie nuusgroep kom ook daatwerklyk op die
> groep uit nie.
> Ek kan redelyk Afrikaans besig, maar het nog nooit een van my bootskappe op
> die groep gesien nie, die snaakse ding is ek sien wel antwoorde wat duidelyk
> gerig is op my skrywe.
> Hoe werk dit ?
> Word hier dalk gedisk.../
>
> net gewonder
> moderatie is ook diskriminatie
> of hoe sê ek
>
> Franc
>
Re: Die groep [boodskap #49511 is 'n antwoord op boodskap #49115] Wo, 05 September 2001 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 04 Sep 2001 18:11:28 GMT, Danielle© wrote:

> En luister jy daar op jou jellievis daar in Kanada. .............................
.................................................
.........................................
............................
....................

> Jy moet ophou om soos 'n ou pienk taninie te dink. ................
..................................
.........................
................
........

Danielle, ek sien in die koerant dat jy stoeiers verloor by jou
rofstoei klub. Volgens die berig weier die rofstoeiers ook om
teen jou te stoei want jy maak hulle blykbaar seer.

Natuurlik hou ek dié brief anoniem want jy raak rof

anoniem
Re: Die groep [boodskap #49529 is 'n antwoord op boodskap #49511] Wo, 05 September 2001 17:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Danielle, ek sien in die koerant dat jy stoeiers verloor by jou
> rofstoei klub. Volgens die berig weier die rofstoeiers ook om
> teen jou te stoei want jy maak hulle blykbaar seer.
>
> Natuurlik hou ek dié brief anoniem want jy raak rof
>
> anoniem
>
>
Danielle, toe ek die brief lees (hier by die huis en ek is seker dat
dit uit 'n kantoor geskryf is :-) ) toe kry ek die idee dat iemand
gaan dink dat hier vir Gloudina geskerm word! Moet nie glo nie, ek is
seker daarvan dat die anonieme skrywer dit as 'n grap bedoel het!

DD
Re: Die groep [boodskap #49532 is 'n antwoord op boodskap #49115] Wo, 05 September 2001 17:37 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Danielle, toe ek die brief lees (hier by die huis en ek is seker dat
> dit uit 'n kantoor geskryf is :-) ) toe kry ek die idee dat iemand
> gaan dink dat hier vir Gloudina geskerm word! Moet nie glo nie, ek is
> seker daarvan dat die anonieme skrywer dit as 'n grap bedoel het!
>

Siedaar, hoe 'n man voor mens se oë in 'n muisverander.
Miskien moet jy liewer jou lysie uitbrei. Wat van
die pos wat Gloudina vergelyk met 'n blue jay
(met die klem op die blue jay se aggressie en
vuil gewoontes). Die blue jay is natuurlik 'n
baie beeldskone voël, en omdat sy geliefkoosde
kos akkers is, is dit die voël par excellence vir
oud-Maties.

Tant Hessie van Hamelin
Vorige onderwerp: Ek kom nie by julle uit nie!!
Volgende onderwerp: Belgie zal binnen 15 jaar verleden tijd zijn!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 03:07:27 MGT 2024