Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Heerlike rotbraai...:-)
Re: Heerlike rotbraai...:-) [boodskap #48684] Wo, 22 Augustus 2001 05:57 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Van die mense in Tanzania wat by lake Victoria (lake of the flies) bly van
dei vlieë met sulke gaas-nette en pers dit saam en maak dan hulle eie
delikatesse naamlik vlieg-keokkies. Die swerms vlieë lyk soos wolke wat
aankom en kan 'n hele paar honderd meter groot wees. Dit is gelukkig nie
dieselfde soort vlieë as waaraan ons gewoond is nie.(vet groenes)

Groete

"Danielle" skryf in boodskap news:rfd6otcfdcmsb7pgud5f5jcoubitdltoa3@4ax.com...
> On Wed, 22 Aug 2001 06:19:23 +0200, "Krokkie"
> wrote:
>
>> Hierdie stamme se werk is om rotte in die landerye te vang. Elke familie
>> werk as 'n span saam om die burrows om te dolwe en die rotte te vang. Aan
>> die einde van die dag maak hulle 'n groot vuur en gooi die rotte daarop. Die
>> hare skroei dan af en dit word so half-brand gaar gemaak. Geen ingewande
>> word uitgehaal nie en hulle eet dit net so.
>
> Een aand kom ek terloops op 'n CIV (Civilization channel) uitsending
> af waar hulle ook een of ander land en sy mense en eetgewoontes
> bespreek het. Dit was vreeslik interessant, maar ek kan nou gladnie
> onthou waar dit was nie. :-( Elkgeval, die mense het hamsters in
> hulle kombuise aangehou. Die hamsters was/word beskou as 'n
> delikatesse. Ek onthou hoe hulle verduidelik het dat die temperatuur
> van die olie net reg moes wees, en hoe kuns dit was om hierdie
> hamsters perfek gaar te maak. Die ding is - die hamsters word ook
> lewendig in die olie gegooi, nes jy beskryf met die rotte. En toe wys
> hulle hoe die ou nog die kop so heel afbyt ook - blykbaar word die kop
> beskou as die lekkerste deel van die hele hamster. Ai, ek gril my tot
> in my tone terwyl ek daaroor skryf!! :-)
>
>> Eintlik erger as enige iets in
>> Afrika. (Behalwe vir die vlieg-koekkie eters)
>
> Wat is 'n vlieg-koekie eter?
>
Re: Heerlike rotbraai...:-) [boodskap #48703 is 'n antwoord op boodskap #48684] Wo, 22 Augustus 2001 23:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Of daardie ou Ian van Lonely Planet. Hy het in Tibet of daar iewers
gereis, en word toe genooi deur die hoofman van die dorpie vir
n fees. Al probleem was dat hy die eregas was, en die hoofdis van
die aand was billy bok, en die groot treat was die oog. Ian kry toe
die een oog, en wou hom doodgril, maar die hele village het vir hom gesit
en kyk hoe hy die spesiale treat van die aand kry, en hy kon nie weier nie.
Hy kon swaarlik
die groot oog geeët kry, want trek hy sy neus op, dan voel hulle aan die
gesig gevat. Hy het toe op die ou end die oog opgetel en n hapdaarvan
gevat, maar
het sy gesig lekker getrek vir die kamera. Ons het vreeslik gelag vir sy
ordeal.

Pop

Danielle© skryf in boodskap news:rfd6otcfdcmsb7pgud5f5jcoubitdltoa3@4ax.com...
> On Wed, 22 Aug 2001 06:19:23 +0200, "Krokkie"
> wrote:
>
>> Hierdie stamme se werk is om rotte in die landerye te vang. Elke familie
>> werk as 'n span saam om die burrows om te dolwe en die rotte te vang. Aan
>> die einde van die dag maak hulle 'n groot vuur en gooi die rotte daarop. Die
>> hare skroei dan af en dit word so half-brand gaar gemaak. Geen ingewande
>> word uitgehaal nie en hulle eet dit net so.
>
> Een aand kom ek terloops op 'n CIV (Civilization channel) uitsending
> af waar hulle ook een of ander land en sy mense en eetgewoontes
> bespreek het. Dit was vreeslik interessant, maar ek kan nou gladnie
> onthou waar dit was nie. :-( Elkgeval, die mense het hamsters in
> hulle kombuise aangehou. Die hamsters was/word beskou as 'n
> delikatesse. Ek onthou hoe hulle verduidelik het dat die temperatuur
> van die olie net reg moes wees, en hoe kuns dit was om hierdie
> hamsters perfek gaar te maak. Die ding is - die hamsters word ook
> lewendig in die olie gegooi, nes jy beskryf met die rotte. En toe wys
> hulle hoe die ou nog die kop so heel afbyt ook - blykbaar word die kop
> beskou as die lekkerste deel van die hele hamster. Ai, ek gril my tot
> in my tone terwyl ek daaroor skryf!! :-)
>
>> Eintlik erger as enige iets in
>> Afrika. (Behalwe vir die vlieg-koekkie eters)
>
> Wat is 'n vlieg-koekie eter?
>
Re: Heerlike rotbraai...:-) [boodskap #48705 is 'n antwoord op boodskap #48684] Do, 23 Augustus 2001 01:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmmm - daar moet natuurlik meel en eier by betrokke wees om koekies te kan
maak.
Eet hulle dit saam met tamatiesous?:))
Annette

Krokkie skryf in boodskap news:3b8349fd$0$233@hades.is.co.za...
> Van die mense in Tanzania wat by lake Victoria (lake of the flies) bly van
> dei vlieë met sulke gaas-nette en pers dit saam en maak dan hulle eie
> delikatesse naamlik vlieg-keokkies. Die swerms vlieë lyk soos wolke wat
> aankom en kan 'n hele paar honderd meter groot wees. Dit is gelukkig nie
> dieselfde soort vlieë as waaraan ons gewoond is nie.(vet groenes)
>
> Groete
>
>
>
>
> "Danielle" wrote in message
> news:rfd6otcfdcmsb7pgud5f5jcoubitdltoa3@4ax.com...
>> On Wed, 22 Aug 2001 06:19:23 +0200, "Krokkie"
>> wrote:
>>
>>> Hierdie stamme se werk is om rotte in die landerye te vang. Elke familie
>>> werk as 'n span saam om die burrows om te dolwe en die rotte te vang. Aan
>>> die einde van die dag maak hulle 'n groot vuur en gooi die rotte
daarop.
> Die
>>> hare skroei dan af en dit word so half-brand gaar gemaak. Geen ingewande
>>> word uitgehaal nie en hulle eet dit net so.
>>
>> Een aand kom ek terloops op 'n CIV (Civilization channel) uitsending
>> af waar hulle ook een of ander land en sy mense en eetgewoontes
>> bespreek het. Dit was vreeslik interessant, maar ek kan nou gladnie
>> onthou waar dit was nie. :-( Elkgeval, die mense het hamsters in
>> hulle kombuise aangehou. Die hamsters was/word beskou as 'n
>> delikatesse. Ek onthou hoe hulle verduidelik het dat die temperatuur
>> van die olie net reg moes wees, en hoe kuns dit was om hierdie
>> hamsters perfek gaar te maak. Die ding is - die hamsters word ook
>> lewendig in die olie gegooi, nes jy beskryf met die rotte. En toe wys
>> hulle hoe die ou nog die kop so heel afbyt ook - blykbaar word die kop
>> beskou as die lekkerste deel van die hele hamster. Ai, ek gril my tot
>> in my tone terwyl ek daaroor skryf!! :-)
>>
>>> Eintlik erger as enige iets in
>>> Afrika. (Behalwe vir die vlieg-koekkie eters)
>>
>> Wat is 'n vlieg-koekie eter?
>>
>
Re: Heerlike rotbraai...:-) [boodskap #48707 is 'n antwoord op boodskap #48705] Do, 23 Augustus 2001 04:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die vlerke wat so gemaal word word seker die meel en wie se vlieë het nie
eiers nie ?

"Annette" skryf in boodskap news:9m1mp8$bok4f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mmmmmm - daar moet natuurlik meel en eier by betrokke wees om koekies te kan
> maak.
> Eet hulle dit saam met tamatiesous?:))
> Annette
>
> Krokkie wrote in message
> news:3b8349fd$0$233@hades.is.co.za...
>> Van die mense in Tanzania wat by lake Victoria (lake of the flies) bly van
>> dei vlieë met sulke gaas-nette en pers dit saam en maak dan hulle eie
>> delikatesse naamlik vlieg-keokkies. Die swerms vlieë lyk soos wolke wat
>> aankom en kan 'n hele paar honderd meter groot wees. Dit is gelukkig nie
>> dieselfde soort vlieë as waaraan ons gewoond is nie.(vet groenes)
>>
>> Groete
>>
>>
>>
>>
>> "Danielle" wrote in message
>> news:rfd6otcfdcmsb7pgud5f5jcoubitdltoa3@4ax.com...
>>> On Wed, 22 Aug 2001 06:19:23 +0200, "Krokkie"
>>> wrote:
>>>
>>>> Hierdie stamme se werk is om rotte in die landerye te vang. Elke
> familie
>>>> werk as 'n span saam om die burrows om te dolwe en die rotte te vang.
> Aan
>>>> die einde van die dag maak hulle 'n groot vuur en gooi die rotte
> daarop.
>> Die
>>>> hare skroei dan af en dit word so half-brand gaar gemaak. Geen
> ingewande
>>>> word uitgehaal nie en hulle eet dit net so.
>>>
>>> Een aand kom ek terloops op 'n CIV (Civilization channel) uitsending
>>> af waar hulle ook een of ander land en sy mense en eetgewoontes
>>> bespreek het. Dit was vreeslik interessant, maar ek kan nou gladnie
>>> onthou waar dit was nie. :-( Elkgeval, die mense het hamsters in
>>> hulle kombuise aangehou. Die hamsters was/word beskou as 'n
>>> delikatesse. Ek onthou hoe hulle verduidelik het dat die temperatuur
>>> van die olie net reg moes wees, en hoe kuns dit was om hierdie
>>> hamsters perfek gaar te maak. Die ding is - die hamsters word ook
>>> lewendig in die olie gegooi, nes jy beskryf met die rotte. En toe wys
>>> hulle hoe die ou nog die kop so heel afbyt ook - blykbaar word die kop
>>> beskou as die lekkerste deel van die hele hamster. Ai, ek gril my tot
>>> in my tone terwyl ek daaroor skryf!! :-)
>>>
>>>> Eintlik erger as enige iets in
>>>> Afrika. (Behalwe vir die vlieg-koekkie eters)
>>>
>>> Wat is 'n vlieg-koekie eter?
>>>
>>
>
Re: Heerlike rotbraai...:-) [boodskap #48710 is 'n antwoord op boodskap #48707] Do, 23 Augustus 2001 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gaaf - so is die vlieë waarvan gepraat word die groenes? Indienwel, dan is
dit mos brommers:))
Annette

$0$228@hades.is.co.za...
> Die vlerke wat so gemaal word word seker die meel en wie se vlieë het nie
> eiers nie ?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9m1mp8$bok4f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Mmmmmm - daar moet natuurlik meel en eier by betrokke wees om koekies te
> kan
>> maak.
>> Eet hulle dit saam met tamatiesous?:))
>> Annette
>>
>> Krokkie wrote in message
>> news:3b8349fd$0$233@hades.is.co.za...
>>> Van die mense in Tanzania wat by lake Victoria (lake of the flies) bly
> van
>>> dei vlieë met sulke gaas-nette en pers dit saam en maak dan hulle eie
>>> delikatesse naamlik vlieg-keokkies. Die swerms vlieë lyk soos wolke wat
>>> aankom en kan 'n hele paar honderd meter groot wees. Dit is gelukkig nie
>>> dieselfde soort vlieë as waaraan ons gewoond is nie.(vet groenes)
>>>
>>> Groete
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> "Danielle" wrote in message
>>> news:rfd6otcfdcmsb7pgud5f5jcoubitdltoa3@4ax.com...
>>>> On Wed, 22 Aug 2001 06:19:23 +0200, "Krokkie"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Hierdie stamme se werk is om rotte in die landerye te vang. Elke
>> familie
>>>> >werk as 'n span saam om die burrows om te dolwe en die rotte te
vang.
>> Aan
>>>> >die einde van die dag maak hulle 'n groot vuur en gooi die rotte
>> daarop.
>>> Die
>>>> >hare skroei dan af en dit word so half-brand gaar gemaak. Geen
>> ingewande
>>>> >word uitgehaal nie en hulle eet dit net so.
>>>>
>>>> Een aand kom ek terloops op 'n CIV (Civilization channel) uitsending
>>>> af waar hulle ook een of ander land en sy mense en eetgewoontes
>>>> bespreek het. Dit was vreeslik interessant, maar ek kan nou gladnie
>>>> onthou waar dit was nie. :-( Elkgeval, die mense het hamsters in
>>>> hulle kombuise aangehou. Die hamsters was/word beskou as 'n
>>>> delikatesse. Ek onthou hoe hulle verduidelik het dat die temperatuur
>>>> van die olie net reg moes wees, en hoe kuns dit was om hierdie
>>>> hamsters perfek gaar te maak. Die ding is - die hamsters word ook
>>>> lewendig in die olie gegooi, nes jy beskryf met die rotte. En toe wys
>>>> hulle hoe die ou nog die kop so heel afbyt ook - blykbaar word die kop
>>>> beskou as die lekkerste deel van die hele hamster. Ai, ek gril my tot
>>>> in my tone terwyl ek daaroor skryf!! :-)
>>>>
>>>> > Eintlik erger as enige iets in
>>>> >Afrika. (Behalwe vir die vlieg-koekkie eters)
>>>>
>>>> Wat is 'n vlieg-koekie eter?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Heerlike rotbraai...:-) [boodskap #48711 is 'n antwoord op boodskap #48710] Do, 23 Augustus 2001 05:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nee , maar daar is baie mannetjies vliee

"Annette" skryf in boodskap news:9m23ir$bun03$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gaaf - so is die vlieë waarvan gepraat word die groenes? Indienwel, dan is
> dit mos brommers:))
> Annette
>
> $0$228@hades.is.co.za...
>> Die vlerke wat so gemaal word word seker die meel en wie se vlieë het nie
>> eiers nie ?
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9m1mp8$bok4f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Mmmmmm - daar moet natuurlik meel en eier by betrokke wees om koekies
te
>> kan
>>> maak.
>>> Eet hulle dit saam met tamatiesous?:))
>>> Annette
>>>
>>> Krokkie wrote in message
>>> news:3b8349fd$0$233@hades.is.co.za...
>>>> Van die mense in Tanzania wat by lake Victoria (lake of the flies)
bly
>> van
>>>> dei vlieë met sulke gaas-nette en pers dit saam en maak dan hulle eie
>>>> delikatesse naamlik vlieg-keokkies. Die swerms vlieë lyk soos wolke
> wat
>>>> aankom en kan 'n hele paar honderd meter groot wees. Dit is gelukkig
> nie
>>>> dieselfde soort vlieë as waaraan ons gewoond is nie.(vet groenes)
>>>>
>>>> Groete
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> "Danielle" wrote in message
>>>> news:rfd6otcfdcmsb7pgud5f5jcoubitdltoa3@4ax.com...
>>>> > On Wed, 22 Aug 2001 06:19:23 +0200, "Krokkie"
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >Hierdie stamme se werk is om rotte in die landerye te vang. Elke
>>> familie
>>>> > >werk as 'n span saam om die burrows om te dolwe en die rotte te
> vang.
>>> Aan
>>>> > >die einde van die dag maak hulle 'n groot vuur en gooi die rotte
>>> daarop.
>>>> Die
>>>> > >hare skroei dan af en dit word so half-brand gaar gemaak. Geen
>>> ingewande
>>>> > >word uitgehaal nie en hulle eet dit net so.
>>>> >
>>>> > Een aand kom ek terloops op 'n CIV (Civilization channel)
> uitsending
>>>> > af waar hulle ook een of ander land en sy mense en eetgewoontes
>>>> > bespreek het. Dit was vreeslik interessant, maar ek kan nou gladnie
>>>> > onthou waar dit was nie. :-( Elkgeval, die mense het hamsters in
>>>> > hulle kombuise aangehou. Die hamsters was/word beskou as 'n
>>>> > delikatesse. Ek onthou hoe hulle verduidelik het dat die
> temperatuur
>>>> > van die olie net reg moes wees, en hoe kuns dit was om hierdie
>>>> > hamsters perfek gaar te maak. Die ding is - die hamsters word ook
>>>> > lewendig in die olie gegooi, nes jy beskryf met die rotte. En toe
> wys
>>>> > hulle hoe die ou nog die kop so heel afbyt ook - blykbaar word die
> kop
>>>> > beskou as die lekkerste deel van die hele hamster. Ai, ek gril my
> tot
>>>> > in my tone terwyl ek daaroor skryf!! :-)
>>>> >
>>>> > > Eintlik erger as enige iets in
>>>> > >Afrika. (Behalwe vir die vlieg-koekkie eters)
>>>> >
>>>> > Wat is 'n vlieg-koekie eter?
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Heerlike rotbraai...:-) [boodskap #48717 is 'n antwoord op boodskap #48711] Do, 23 Augustus 2001 07:00 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) So moet mens dan Worcestersous dan met die koekies eet?:))
Annette

--
> "Annette" wrote in message
> news:9m23ir$bun03$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gaaf - so is die vlieë waarvan gepraat word die groenes? Indienwel, dan is
>> dit mos brommers:))
>> Annette
>>
>> $0$228@hades.is.co.za...
>>> Die vlerke wat so gemaal word word seker die meel en wie se vlieë het
> nie
>>> eiers nie ?
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9m1mp8$bok4f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Mmmmmm - daar moet natuurlik meel en eier by betrokke wees om
koekies
> te
>>> kan
>>>> maak.
>>>> Eet hulle dit saam met tamatiesous?:))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Krokkie wrote in message
>>>> news:3b8349fd$0$233@hades.is.co.za...
>>>> > Van die mense in Tanzania wat by lake Victoria (lake of the flies)
> bly
>>> van
>>>> > dei vlieë met sulke gaas-nette en pers dit saam en maak dan hulle
> eie
>>>> > delikatesse naamlik vlieg-keokkies. Die swerms vlieë lyk soos
wolke
>> wat
>>>> > aankom en kan 'n hele paar honderd meter groot wees. Dit is
gelukkig
>> nie
>>>> > dieselfde soort vlieë as waaraan ons gewoond is nie.(vet groenes)
>>>> >
>>>> > Groete
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Danielle" wrote in message
>>>> > news:rfd6otcfdcmsb7pgud5f5jcoubitdltoa3@4ax.com...
>>>> > > On Wed, 22 Aug 2001 06:19:23 +0200, "Krokkie"
>>>> > > wrote:
>>>> > >
>>>> > > >Hierdie stamme se werk is om rotte in die landerye te vang. Elke
>>>> familie
>>>> > > >werk as 'n span saam om die burrows om te dolwe en die rotte te
>> vang.
>>>> Aan
>>>> > > >die einde van die dag maak hulle 'n groot vuur en gooi die rotte
>>>> daarop.
>>>> > Die
>>>> > > >hare skroei dan af en dit word so half-brand gaar gemaak. Geen
>>>> ingewande
>>>> > > >word uitgehaal nie en hulle eet dit net so.
>>>> > >
>>>> > > Een aand kom ek terloops op 'n CIV (Civilization channel)
>> uitsending
>>>> > > af waar hulle ook een of ander land en sy mense en eetgewoontes
>>>> > > bespreek het. Dit was vreeslik interessant, maar ek kan nou
> gladnie
>>>> > > onthou waar dit was nie. :-( Elkgeval, die mense het hamsters in
>>>> > > hulle kombuise aangehou. Die hamsters was/word beskou as 'n
>>>> > > delikatesse. Ek onthou hoe hulle verduidelik het dat die
>> temperatuur
>>>> > > van die olie net reg moes wees, en hoe kuns dit was om hierdie
>>>> > > hamsters perfek gaar te maak. Die ding is - die hamsters word ook
>>>> > > lewendig in die olie gegooi, nes jy beskryf met die rotte. En
toe
>> wys
>>>> > > hulle hoe die ou nog die kop so heel afbyt ook - blykbaar word
die
>> kop
>>>> > > beskou as die lekkerste deel van die hele hamster. Ai, ek gril
my
>> tot
>>>> > > in my tone terwyl ek daaroor skryf!! :-)
>>>> > >
>>>> > > > Eintlik erger as enige iets in
>>>> > > >Afrika. (Behalwe vir die vlieg-koekkie eters)
>>>> > >
>>>> > > Wat is 'n vlieg-koekie eter?
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Dingertjie
Volgende onderwerp: Winkelwoede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 10:22:33 MGT 2024