Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: DDeeeeeeeeeeeeeeeeeee!!
Re: DDeeeeeeeeeeeeeeeeeee!! [boodskap #48590] Ma, 20 Augustus 2001 11:30 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
DDeeeeeeeeeeeeeeeeeee!!

Wie skree so!!!!! O hallo Tobie, lekker om jou stem te hoor na so
bietjie verlof. Hallo Danielle, het jy bietjie kalmer geword of is jy
steeds 'n fighter? Hallo Annette, ek is nou lus vir - nie jou rooiwyn
nie maar wel koeksisters. Hallo Anti

DD
Re: DDeeeeeeeeeeeeeeeeeee!! [boodskap #48643 is 'n antwoord op boodskap #48590] Di, 21 Augustus 2001 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Aug 2001 02:13:14 GMT, Danielle© wrote:

> Hallo DD en baie welkom terug! Ek is vreeeeeeeeslik kalm hoor...ek
> faait g'n niks nie, en is vreeslik soet
> :-)))

Danielle, net soos ek somtyds vensterkopies doen en drome droom om my
Porche te verruil vir 'n Lamborghini, droom jy drome om 'n kalm
nie_fightende mens te wees. Maar die vensterglas is dik!
(Porche !?!)

Dankie Danielle ;-)

DD
Re: DDeeeeeeeeeeeeeeeeeee!! [boodskap #48646 is 'n antwoord op boodskap #48643] Di, 21 Augustus 2001 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is definitied 'n S in Porsche:)))
Annette

--

Davie Davis skryf in boodskap news:j1h4otg2bi7dhcnak3ancdklt3v102ls4c@4ax.com...
> On Tue, 21 Aug 2001 02:13:14 GMT, Danielle wrote:
>
>
>> Hallo DD en baie welkom terug! Ek is vreeeeeeeeslik kalm hoor...ek
>> faait g'n niks nie, en is vreeslik soet
>> :-)))
>
>
> Danielle, net soos ek somtyds vensterkopies doen en drome droom om my
> Porche te verruil vir 'n Lamborghini, droom jy drome om 'n kalm
> nie_fightende mens te wees. Maar die vensterglas is dik!
> (Porche !?!)
>
> Dankie Danielle ;-)
>
> DD
Re: DDeeeeeeeeeeeeeeeeeee!! [boodskap #48661 is 'n antwoord op boodskap #48646] Di, 21 Augustus 2001 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Aug 2001 14:24:53 +0200, "Annette" wrote:

> Daar is definitied 'n S in Porsche:)))
> Annette

Ja_a, maar ek het laaankal kapers en ander motordiewe gefnuik deur my
Porsche se wapen te vervang met dié van 'n Corolla. Dit werk hoor. (al
is die enigste waarvoor dit werklik werk om dit te kan spel :-))) )

> Daar is definitied 'n S in Porsche:)))
Ja okay Annette Rykheer.

DD
Re: DDeeeeeeeeeeeeeeeeeee!! [boodskap #48680 is 'n antwoord op boodskap #48661] Wo, 22 Augustus 2001 02:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My Lamborghini Countach het 'n Daewoo wapen op:)))
Annette

--
.

Davie Davis skryf in boodskap news:t875ot4542aeesdmc17hfn2gmi62thledk@4ax.com...
> On Tue, 21 Aug 2001 14:24:53 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Daar is definitied 'n S in Porsche:)))
>> Annette
>
> Ja_a, maar ek het laaankal kapers en ander motordiewe gefnuik deur my
> Porsche se wapen te vervang met dié van 'n Corolla. Dit werk hoor. (al
> is die enigste waarvoor dit werklik werk om dit te kan spel :-))) )
>
>> Daar is definitied 'n S in Porsche:)))
> Ja okay Annette Rykheer.
>
> DD
Re: DDeeeeeeeeeeeeeeeeeee!! [boodskap #48683 is 'n antwoord op boodskap #48590] Wo, 22 Augustus 2001 05:15 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Dinky Toy?
Annette

.

Danielle skryf in boodskap news:9k96ot8neroe4p8f6s50vfbvcqlc6kp6dk@4ax.com...
> On Tue, 21 Aug 2001 14:24:53 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Daar is definitied 'n S in Porsche:)))
>
> Tensy die model wat DD van praat 'n kopie/namaaksel is wat van Taiwan
> af kom? :-))
>
Vorige onderwerp: Nuwe Onderwerp - Big Brother en Survivor
Volgende onderwerp: Weg soos laaste maand se pay!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 05:48:54 MGT 2024