Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #48551] Sa, 18 Augustus 2001 18:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hou nie van gelykop uitslae nie - maak nie saak hoe goed of hoe sleg
beide spanne gespeel het nie.
Nee - ek het nie gewed op die wedstryd nie - omdat ek vergeet het.
As ek sou gewed het, sou ek verloor het.
Dit is partymaal ekonomies haalbaar om vergeetagtig te wees:)))
Annette
Re: Rugby - nie beindruk met Bobby nie.... [boodskap #48584 is 'n antwoord op boodskap #48551] Ma, 20 Augustus 2001 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gizmo  is tans af-lyn  Gizmo
Boodskappe: 14
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
lol - ek stem Annette...
Ek was self nogal verbaas om te sien nadat ons twee mense verloor het weens
disipliene......

Ek is glad nie beindruk met Bobby nie.....

"Annette" skryf in boodskap news:9lmcr9$a5ui5$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hou nie van gelykop uitslae nie - maak nie saak hoe goed of hoe sleg
> beide spanne gespeel het nie.
> Nee - ek het nie gewed op die wedstryd nie - omdat ek vergeet het.
> As ek sou gewed het, sou ek verloor het.
> Dit is partymaal ekonomies haalbaar om vergeetagtig te wees:)))
> Annette
>
Re: Rugby - nie beindruk met Bobby nie.... [boodskap #48595 is 'n antwoord op boodskap #48584] Ma, 20 Augustus 2001 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gizmo  is tans af-lyn  Gizmo
Boodskappe: 14
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
Heel goed sal ek se.
Ek het vreeslik baie respek vir die ref. Hy was nooit twee-gesig en was
altyd "fair".

IVM Butch...wel....ek dink net nie hy moet in die eerste plek speel
nie....hy dink sy naam is butch(er) vir niks....
dis on-profesioneel.....en ek het skaam gekry omdat 2 van ons spelers
afgejaag was.

"Jonas" skryf in boodskap news:3b80f14c$0$229@helios.is.co.za...
> Gerhard - ek stem saam mbt die Bobby. Sy onvolwassenheid het m.i. na vore
> gekom - in teenstelling met ouens soos Teich speel Bobby beslis vir die
> gehoor. En, ek is bevrees, jy onderskat daardie gehoor... Die hele gemor oor
> die skeidsregter is 'n klomp twak - ek dink hy het redelik goed gedoen.
> "Gerhard Koekemoer" wrote in message
> news:3b80d852$0$239@hades.is.co.za...
>> lol - ek stem Annette...
>> Ek was self nogal verbaas om te sien nadat ons twee mense verloor het
> weens
>> disipliene......
>>
>> Ek is glad nie beindruk met Bobby nie.....
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9lmcr9$a5ui5$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek hou nie van gelykop uitslae nie - maak nie saak hoe goed of hoe sleg
>>> beide spanne gespeel het nie.
>>> Nee - ek het nie gewed op die wedstryd nie - omdat ek vergeet het.
>>> As ek sou gewed het, sou ek verloor het.
>>> Dit is partymaal ekonomies haalbaar om vergeetagtig te wees:)))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Rugby - nie beindruk met Bobby nie.... [boodskap #48600 is 'n antwoord op boodskap #48584] Ma, 20 Augustus 2001 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem saam oor Bobby wat nie mooi gemaak het nie. Om die waarheid te sê,
moes hy 'n rooi kaart gekry het - soos James Small destyds - omdat hy
sarkasties was en teruggepraat het met die skeidsregter.
Annette

--

Gerhard Koekemoer skryf in boodskap news:3b80d852$0$239@hades.is.co.za...
> lol - ek stem Annette...
> Ek was self nogal verbaas om te sien nadat ons twee mense verloor het weens
> disipliene......
>
> Ek is glad nie beindruk met Bobby nie.....
>
> "Annette" wrote in message
> news:9lmcr9$a5ui5$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek hou nie van gelykop uitslae nie - maak nie saak hoe goed of hoe sleg
>> beide spanne gespeel het nie.
>> Nee - ek het nie gewed op die wedstryd nie - omdat ek vergeet het.
>> As ek sou gewed het, sou ek verloor het.
>> Dit is partymaal ekonomies haalbaar om vergeetagtig te wees:)))
>> Annette
>>
>
Re: Rugby - nie beindruk met Bobby nie.... [boodskap #48601 is 'n antwoord op boodskap #48595] Ma, 20 Augustus 2001 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag nee wat Gerhard - geen rede vir jou om skaam te kry vir hulle onnoselheid
nie.
Kyk na die goeie kant - die ander spelers wat hul man kon staan en keer
terwyl die twee idiote lekker langs die veld gesit en rus het - en nie eers
skaam gelyk het oor wat hulle gedoen het nie.
Annette

Gerhard Koekemoer skryf in boodskap news:3b8108e6$0$227@hades.is.co.za...
> Heel goed sal ek se.
> Ek het vreeslik baie respek vir die ref. Hy was nooit twee-gesig en was
> altyd "fair".
>
> IVM Butch...wel....ek dink net nie hy moet in die eerste plek speel
> nie....hy dink sy naam is butch(er) vir niks....
> dis on-profesioneel.....en ek het skaam gekry omdat 2 van ons spelers
> afgejaag was.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3b80f14c$0$229@helios.is.co.za...
>> Gerhard - ek stem saam mbt die Bobby. Sy onvolwassenheid het m.i. na vore
>> gekom - in teenstelling met ouens soos Teich speel Bobby beslis vir die
>> gehoor. En, ek is bevrees, jy onderskat daardie gehoor... Die hele gemor
> oor
>> die skeidsregter is 'n klomp twak - ek dink hy het redelik goed gedoen.
>> "Gerhard Koekemoer" wrote in message
>> news:3b80d852$0$239@hades.is.co.za...
>>> lol - ek stem Annette...
>>> Ek was self nogal verbaas om te sien nadat ons twee mense verloor het
>> weens
>>> disipliene......
>>>
>>> Ek is glad nie beindruk met Bobby nie.....
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9lmcr9$a5ui5$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek hou nie van gelykop uitslae nie - maak nie saak hoe goed of hoe
> sleg
>>>> beide spanne gespeel het nie.
>>>> Nee - ek het nie gewed op die wedstryd nie - omdat ek vergeet het.
>>>> As ek sou gewed het, sou ek verloor het.
>>>> Dit is partymaal ekonomies haalbaar om vergeetagtig te wees:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby - nie beindruk met Bobby nie.... [boodskap #48615 is 'n antwoord op boodskap #48595] Ma, 20 Augustus 2001 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ons het foute gemaak maar die Ausies het maar net so vuil gespeel en
dieselfde gedoen as ons.Maar dit is maar n ou ding van hulle en dan kla
hulle oor alles en almal.

Reenen

Gerhard Koekemoer skryf in boodskap news:3b8108e6$0$227@hades.is.co.za...
> Heel goed sal ek se.
> Ek het vreeslik baie respek vir die ref. Hy was nooit twee-gesig en was
> altyd "fair".
>
> IVM Butch...wel....ek dink net nie hy moet in die eerste plek speel
> nie....hy dink sy naam is butch(er) vir niks....
> dis on-profesioneel.....en ek het skaam gekry omdat 2 van ons spelers
> afgejaag was.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3b80f14c$0$229@helios.is.co.za...
>> Gerhard - ek stem saam mbt die Bobby. Sy onvolwassenheid het m.i. na vore
>> gekom - in teenstelling met ouens soos Teich speel Bobby beslis vir die
>> gehoor. En, ek is bevrees, jy onderskat daardie gehoor... Die hele gemor
> oor
>> die skeidsregter is 'n klomp twak - ek dink hy het redelik goed gedoen.
>> "Gerhard Koekemoer" wrote in message
>> news:3b80d852$0$239@hades.is.co.za...
>>> lol - ek stem Annette...
>>> Ek was self nogal verbaas om te sien nadat ons twee mense verloor het
>> weens
>>> disipliene......
>>>
>>> Ek is glad nie beindruk met Bobby nie.....
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9lmcr9$a5ui5$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek hou nie van gelykop uitslae nie - maak nie saak hoe goed of hoe
> sleg
>>>> beide spanne gespeel het nie.
>>>> Nee - ek het nie gewed op die wedstryd nie - omdat ek vergeet het.
>>>> As ek sou gewed het, sou ek verloor het.
>>>> Dit is partymaal ekonomies haalbaar om vergeetagtig te wees:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby - nie beindruk met Bobby nie.... [boodskap #48631 is 'n antwoord op boodskap #48584] Ma, 20 Augustus 2001 23:15 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gerhard - ek stem saam mbt die Bobby. Sy onvolwassenheid het m.i. na vore
gekom - in teenstelling met ouens soos Teich speel Bobby beslis vir die
gehoor. En, ek is bevrees, jy onderskat daardie gehoor... Die hele gemor oor
die skeidsregter is 'n klomp twak - ek dink hy het redelik goed gedoen.

"Gerhard Koekemoer" skryf in boodskap news:3b80d852$0$239@hades.is.co.za...
> lol - ek stem Annette...
> Ek was self nogal verbaas om te sien nadat ons twee mense verloor het weens
> disipliene......
>
> Ek is glad nie beindruk met Bobby nie.....
>
> "Annette" wrote in message
> news:9lmcr9$a5ui5$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek hou nie van gelykop uitslae nie - maak nie saak hoe goed of hoe sleg
>> beide spanne gespeel het nie.
>> Nee - ek het nie gewed op die wedstryd nie - omdat ek vergeet het.
>> As ek sou gewed het, sou ek verloor het.
>> Dit is partymaal ekonomies haalbaar om vergeetagtig te wees:)))
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Ai toe is dit gelykop
Volgende onderwerp: Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 07:26:50 MGT 2024