Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Kaap se weer
Die Kaap se weer [boodskap #48293] Wo, 15 Augustus 2001 14:25 na volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, wat gaan met die Kaap se weer aan. Ek was Maandag en Dinsdag daar
in jou wêreld en dis nie dieselfde Augustus weer wat ek jare gelede mee
grootgeword het nie.
Sakkie
Re: Die Kaap se weer [boodskap #48300 is 'n antwoord op boodskap #48293] Wo, 15 Augustus 2001 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hallo Sakkie - ek het gewag dat jy vir my moet kom hallo sê, maar het maar
aangeneem dat jy gaam loop het op die strand:))
Ek het mos al laaaaankal vir danielle vertel ons weer is die afgelope 4 jaar
bietjie anders.
Hierdie jaar het ons darem nog 'n bietjie reen gekry - maar ons kan nou nie
eintlik sê dit is koud nie;))
Hoe hou jy van 'n Augustus met min wind?:))
Annette

--

Sakkie skryf in boodskap news:3b7a85f7$0$228@hades.is.co.za...
> Annette, wat gaan met die Kaap se weer aan. Ek was Maandag en Dinsdag daar
> in jou wêreld en dis nie dieselfde Augustus weer wat ek jare gelede mee
> grootgeword het nie.
> Sakkie
>
Re: Die Kaap se weer [boodskap #48351 is 'n antwoord op boodskap #48300] Do, 16 Augustus 2001 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het al my karavaanankertoue, grondpenne en hamers saamgevat, als
verniet!!! Was half teleurgesteld na al die moeite. :-)))))))

"Annette" skryf in boodskap news:9lebh4$8p77e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoe hou jy van 'n Augustus met min wind?:))
> Annette
>
Re: Die Kaap se weer [boodskap #48360 is 'n antwoord op boodskap #48300] Do, 16 Augustus 2001 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ongelukkig nie eens tyd gehad om op die strand te gaam(?) loop nie
maar ek sal beslis volgende keer 'n plan maak en by jou 'n draai kom maak.
Ons strand op 'Toti is in elk geval lekkerder as Blouberg of Melkbos.....nie
so dêm koud nie. Daardie water is darem wragtag leeukoud. :-))))))))

"Annette" skryf in boodskap news:9lebh4$8p77e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hallo Sakkie - ek het gewag dat jy vir my moet kom hallo sê, maar het maar
> aangeneem dat jy gaam loop het op die strand:))
Re: Die Kaap se weer [boodskap #48366 is 'n antwoord op boodskap #48360] Do, 16 Augustus 2001 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Koud genoeg:)))
Dis mos net Soppiekoppies en Engelse wat hier in die water koue water
swem:))
Annette

--

Sakkie skryf in boodskap news:3b7b98dd$0$233@hades.is.co.za...
> Ek het ongelukkig nie eens tyd gehad om op die strand te gaam(?) loop nie
> maar ek sal beslis volgende keer 'n plan maak en by jou 'n draai kom maak.
> Ons strand op 'Toti is in elk geval lekkerder as Blouberg of Melkbos.....nie
> so dêm koud nie. Daardie water is darem wragtag leeukoud. :-))))))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:9lebh4$8p77e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hallo Sakkie - ek het gewag dat jy vir my moet kom hallo sê, maar het maar
>> aangeneem dat jy gaam loop het op die strand:))
>
Re: Die Kaap se weer [boodskap #48377 is 'n antwoord op boodskap #48366] Do, 16 Augustus 2001 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Toe ek nog op skool was het ons gereeld op Blouberg gaan swem. As ek nou
daaraan dink wonder 'n ou wat gaan in 'n kind se kop aan.

"Annette" skryf in boodskap news:9lgcj5$8subn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))))) Koud genoeg:)))
> Dis mos net Soppiekoppies en Engelse wat hier in die water koue water
> swem:))
> Annette
>
>
> --
> Sakkie wrote in message
> news:3b7b98dd$0$233@hades.is.co.za...
>> Ek het ongelukkig nie eens tyd gehad om op die strand te gaam(?) loop nie
>> maar ek sal beslis volgende keer 'n plan maak en by jou 'n draai kom maak.
>> Ons strand op 'Toti is in elk geval lekkerder as Blouberg of
> Melkbos.....nie
>> so dêm koud nie. Daardie water is darem wragtag leeukoud. :-))))))))
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9lebh4$8p77e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hallo Sakkie - ek het gewag dat jy vir my moet kom hallo sê, maar het
> maar
>>> aangeneem dat jy gaam loop het op die strand:))
>>
>
Re: Die Kaap se weer [boodskap #48386 is 'n antwoord op boodskap #48377] Do, 16 Augustus 2001 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kry nou die dag 'n swart gesin op Blouberg - blou van die koue:)) Hulle wil
toe weet waar die warm water kol is - toe stuur ek hulle maar Vishoek toe:))
Shame man - hulle Gautengse vrinne het hulle 'n lelike streep getrek - vir
hulle vertel die plek met die lekkerste warm water is Blouberg!!
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b7bc807$0$234@hades.is.co.za...
> Toe ek nog op skool was het ons gereeld op Blouberg gaan swem. As ek nou
> daaraan dink wonder 'n ou wat gaan in 'n kind se kop aan.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9lgcj5$8subn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))))) Koud genoeg:)))
>> Dis mos net Soppiekoppies en Engelse wat hier in die water koue water
>> swem:))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b7b98dd$0$233@hades.is.co.za...
>>> Ek het ongelukkig nie eens tyd gehad om op die strand te gaam(?) loop
> nie
>>> maar ek sal beslis volgende keer 'n plan maak en by jou 'n draai kom
> maak.
>>> Ons strand op 'Toti is in elk geval lekkerder as Blouberg of
>> Melkbos.....nie
>>> so dêm koud nie. Daardie water is darem wragtag leeukoud. :-))))))))
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9lebh4$8p77e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hallo Sakkie - ek het gewag dat jy vir my moet kom hallo sê, maar
het
>> maar
>>>> aangeneem dat jy gaam loop het op die strand:))
>>>
>>
>
Re: Die Kaap se weer [boodskap #48390 is 'n antwoord op boodskap #48377] Do, 16 Augustus 2001 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gaan Strand (dorpie) toe! Daar's die water lekker!
__________________________________________________________

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b7bc807$0$234@hades.is.co.za...
> Toe ek nog op skool was het ons gereeld op Blouberg gaan swem. As ek nou
> daaraan dink wonder 'n ou wat gaan in 'n kind se kop aan.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9lgcj5$8subn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))))) Koud genoeg:)))
>> Dis mos net Soppiekoppies en Engelse wat hier in die water koue water
>> swem:))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b7b98dd$0$233@hades.is.co.za...
>>> Ek het ongelukkig nie eens tyd gehad om op die strand te gaam(?)
loop
> nie
>>> maar ek sal beslis volgende keer 'n plan maak en by jou 'n draai
kom
> maak.
>>> Ons strand op 'Toti is in elk geval lekkerder as Blouberg of
>> Melkbos.....nie
>>> so dêm koud nie. Daardie water is darem wragtag leeukoud. :-))))))))
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9lebh4$8p77e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hallo Sakkie - ek het gewag dat jy vir my moet kom hallo sê,
maar het
>> maar
>>>> aangeneem dat jy gaam loop het op die strand:))
>>>
>>
>
Re: Die Kaap se weer [boodskap #48429 is 'n antwoord op boodskap #48390] Vr, 17 Augustus 2001 04:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Try Bikini beach - baie lekker daar

"Max" skryf in boodskap news:9lgobf$ng2$2@azure.nl.gxn.net...
> Gaan Strand (dorpie) toe! Daar's die water lekker!
> __________________________________________________________
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b7bc807$0$234@hades.is.co.za...
>> Toe ek nog op skool was het ons gereeld op Blouberg gaan swem. As ek
> nou
>> daaraan dink wonder 'n ou wat gaan in 'n kind se kop aan.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9lgcj5$8subn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :))))) Koud genoeg:)))
>>> Dis mos net Soppiekoppies en Engelse wat hier in die water koue
> water
>>> swem:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b7b98dd$0$233@hades.is.co.za...
>>>> Ek het ongelukkig nie eens tyd gehad om op die strand te gaam(?)
> loop
>> nie
>>>> maar ek sal beslis volgende keer 'n plan maak en by jou 'n draai
> kom
>> maak.
>>>> Ons strand op 'Toti is in elk geval lekkerder as Blouberg of
>>> Melkbos.....nie
>>>> so dêm koud nie. Daardie water is darem wragtag leeukoud.
> :-))))))))
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9lebh4$8p77e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Hallo Sakkie - ek het gewag dat jy vir my moet kom hallo sê,
> maar het
>>> maar
>>>> > aangeneem dat jy gaam loop het op die strand:))
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die Kaap se weer [boodskap #48448 is 'n antwoord op boodskap #48429] Vr, 17 Augustus 2001 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Bikini Beach is by Gordonsbaai net langs die hawe.
Nie juis nou die tyd om in die Kaap te kom swem nie. Nie by die Strand,
Muizenberg of behoede jou: Bloubergstrand nie. Atlantiese kant is ALTYD
maar vrek koud.

Thys ter Bos

"Krokkie" skryf in boodskap news:3b7c98d4$0$230@helios.is.co.za...
> Try Bikini beach - baie lekker daar
>
>
> "Max" skryf in boodskap news:9lgobf$ng2$2@azure.nl.gxn.net...
>> Gaan Strand (dorpie) toe! Daar's die water lekker!
>> __________________________________________________________
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3b7bc807$0$234@hades.is.co.za...
>>> Toe ek nog op skool was het ons gereeld op Blouberg gaan swem. As ek
>> nou
>>> daaraan dink wonder 'n ou wat gaan in 'n kind se kop aan.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9lgcj5$8subn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> :))))) Koud genoeg:)))
>>>> Dis mos net Soppiekoppies en Engelse wat hier in die water koue
>> water
>>>> swem:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Sakkie wrote in message
>>>> news:3b7b98dd$0$233@hades.is.co.za...
>>>> > Ek het ongelukkig nie eens tyd gehad om op die strand te gaam(?)
>> loop
>>> nie
>>>> > maar ek sal beslis volgende keer 'n plan maak en by jou 'n draai
>> kom
>>> maak.
>>>> > Ons strand op 'Toti is in elk geval lekkerder as Blouberg of
>>>> Melkbos.....nie
>>>> > so dêm koud nie. Daardie water is darem wragtag leeukoud.
>> :-))))))))
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9lebh4$8p77e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Hallo Sakkie - ek het gewag dat jy vir my moet kom hallo sê,
>> maar het
>>>> maar
>>>> > > aangeneem dat jy gaam loop het op die strand:))
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die Kaap se weer [boodskap #48462 is 'n antwoord op boodskap #48448] Vr, 17 Augustus 2001 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie interresant dat julle almal van die Strand praat. Ek het dit geken as
Somerset Strand. Bestaan die naam nog? Swartklip is mos ook in daardie
omgewing.

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9lilqr$2jse$1@news.adamastor.ac.za...
> Bikini Beach is by Gordonsbaai net langs die hawe.
> Nie juis nou die tyd om in die Kaap te kom swem nie. Nie by die Strand,
> Muizenberg of behoede jou: Bloubergstrand nie. Atlantiese kant is ALTYD
> maar vrek koud.
>
> Thys ter Bos
> "Krokkie" wrote in message
> news:3b7c98d4$0$230@helios.is.co.za...
>> Try Bikini beach - baie lekker daar
>>
>>
>> "Max" skryf in boodskap news:9lgobf$ng2$2@azure.nl.gxn.net...
>>> Gaan Strand (dorpie) toe! Daar's die water lekker!
>>> __________________________________________________________
>>> "Sakkie" wrote in message
>>> news:3b7bc807$0$234@hades.is.co.za...
>>>> Toe ek nog op skool was het ons gereeld op Blouberg gaan swem. As
ek
>>> nou
>>>> daaraan dink wonder 'n ou wat gaan in 'n kind se kop aan.
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9lgcj5$8subn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > :))))) Koud genoeg:)))
>>>> > Dis mos net Soppiekoppies en Engelse wat hier in die water koue
>>> water
>>>> > swem:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Sakkie wrote in message
>>>> > news:3b7b98dd$0$233@hades.is.co.za...
>>>> > > Ek het ongelukkig nie eens tyd gehad om op die strand te gaam(?)
>>> loop
>>>> nie
>>>> > > maar ek sal beslis volgende keer 'n plan maak en by jou 'n draai
>>> kom
>>>> maak.
>>>> > > Ons strand op 'Toti is in elk geval lekkerder as Blouberg of
>>>> > Melkbos.....nie
>>>> > > so dêm koud nie. Daardie water is darem wragtag leeukoud.
>>> :-))))))))
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:9lebh4$8p77e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Hallo Sakkie - ek het gewag dat jy vir my moet kom hallo sê,
>>> maar het
>>>> > maar
>>>> > > > aangeneem dat jy gaam loop het op die strand:))
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die Kaap se weer [boodskap #48472 is 'n antwoord op boodskap #48462] Vr, 17 Augustus 2001 14:19 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons praat nog altyd net van Strand of Die Strand.
Sodra iemand Somerset sê dan dink ons aan Somerset Wes - wat nie 'n strand
het nie;))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b7d1461$0$236@hades.is.co.za...
> Baie interresant dat julle almal van die Strand praat. Ek het dit geken as
> Somerset Strand. Bestaan die naam nog? Swartklip is mos ook in daardie
> omgewing.
>
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:9lilqr$2jse$1@news.adamastor.ac.za...
>> Bikini Beach is by Gordonsbaai net langs die hawe.
>> Nie juis nou die tyd om in die Kaap te kom swem nie. Nie by die Strand,
>> Muizenberg of behoede jou: Bloubergstrand nie. Atlantiese kant is ALTYD
>> maar vrek koud.
>>
>> Thys ter Bos
>> "Krokkie" wrote in message
>> news:3b7c98d4$0$230@helios.is.co.za...
>>> Try Bikini beach - baie lekker daar
>>>
>>>
>>> "Max" skryf in boodskap news:9lgobf$ng2$2@azure.nl.gxn.net...
>>>> Gaan Strand (dorpie) toe! Daar's die water lekker!
>>>> __________________________________________________________
>>>> "Sakkie" wrote in message
>>>> news:3b7bc807$0$234@hades.is.co.za...
>>>> > Toe ek nog op skool was het ons gereeld op Blouberg gaan swem. As
> ek
>>>> nou
>>>> > daaraan dink wonder 'n ou wat gaan in 'n kind se kop aan.
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9lgcj5$8subn$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > :))))) Koud genoeg:)))
>>>> > > Dis mos net Soppiekoppies en Engelse wat hier in die water koue
>>>> water
>>>> > > swem:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Sakkie wrote in message
>>>> > > news:3b7b98dd$0$233@hades.is.co.za...
>>>> > > > Ek het ongelukkig nie eens tyd gehad om op die strand te gaam(?)
>>>> loop
>>>> > nie
>>>> > > > maar ek sal beslis volgende keer 'n plan maak en by jou 'n draai
>>>> kom
>>>> > maak.
>>>> > > > Ons strand op 'Toti is in elk geval lekkerder as Blouberg of
>>>> > > Melkbos.....nie
>>>> > > > so dêm koud nie. Daardie water is darem wragtag leeukoud.
>>>> :-))))))))
>>>> > > >
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:9lebh4$8p77e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Hallo Sakkie - ek het gewag dat jy vir my moet kom hallo sê,
>>>> maar het
>>>> > > maar
>>>> > > > > aangeneem dat jy gaam loop het op die strand:))
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: HIV Statistiek
Volgende onderwerp: Bietjie agter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 23:05:32 MGT 2024