Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » PSALM 121
PSALM 121 [boodskap #47933] Sa, 11 Augustus 2001 07:52 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek slat my twee oge op
my kyk vang die verste kop:
waarvandaan sal my hulp nou kom?
My hulp is vannie Jirre, van Hom:
Hy't nou die die jimmel an Prieska gekom maak.
Sonner lat jou voete klippers raak,
is Hy skoene agterrie skaap.
Hy dink nooit eers oor slaap.
Sontyd is Hy hoed op jou kop,
innie nag hou Hy gevaarlikeit dop.
Hy's mos nou da om jou op te pas:
jou siel hou Hy tissen jou ribbes vas.
Gan jy nou in of gan jy nou yt:
Hy's oor jou vi ewig an vi altyd.

Uit 'Die Griekwapsalms en annerlike goeters yt die Woord yt'

> nog?
Re: PSALM 121 [boodskap #47977 is 'n antwoord op boodskap #47933] Sa, 11 Augustus 2001 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nog asseblief.
Annette

--
Kobus Pietersen wrote in message
news:9l2oud$2d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek slat my twee oge op
> my kyk vang die verste kop:
> waarvandaan sal my hulp nou kom?
> My hulp is vannie Jirre, van Hom:
> Hy't nou die die jimmel an Prieska gekom maak.
> Sonner lat jou voete klippers raak,
> is Hy skoene agterrie skaap.
> Hy dink nooit eers oor slaap.
> Sontyd is Hy hoed op jou kop,
> innie nag hou Hy gevaarlikeit dop.
> Hy's mos nou da om jou op te pas:
> jou siel hou Hy tissen jou ribbes vas.
> Gan jy nou in of gan jy nou yt:
> Hy's oor jou vi ewig an vi altyd.
>
>
> Uit 'Die Griekwapsalms en annerlike goeters yt die Woord yt'
>
>> nog?
>
Re: PSALM 121 [boodskap #47983 is 'n antwoord op boodskap #47977] Sa, 11 Augustus 2001 19:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tosca  is tans af-lyn  Tosca
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Dit gee my 'n wrang smaak in my mond!!

Tosca

******************************
> Nog asseblief.
> Annette
>
>
> --
> Kobus Pietersen wrote in message
> news:9l2oud$2d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek slat my twee oge op
>> my kyk vang die verste kop:
>> waarvandaan sal my hulp nou kom?
>> My hulp is vannie Jirre, van Hom:
>> Hy't nou die die jimmel an Prieska gekom maak.
>> Sonner lat jou voete klippers raak,
>> is Hy skoene agterrie skaap.
>> Hy dink nooit eers oor slaap.
>> Sontyd is Hy hoed op jou kop,
>> innie nag hou Hy gevaarlikeit dop.
>> Hy's mos nou da om jou op te pas:
>> jou siel hou Hy tissen jou ribbes vas.
>> Gan jy nou in of gan jy nou yt:
>> Hy's oor jou vi ewig an vi altyd.
>>
>>
>> Uit 'Die Griekwapsalms en annerlike goeters yt die Woord yt'
>>
>>> nog?
>>
>
Re: PSALM 121 [boodskap #47987 is 'n antwoord op boodskap #47983] Sa, 11 Augustus 2001 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tosca wrote:

> Dit gee my 'n wrang smaak in my mond!!
>
> Tosca

Dis nie vir my duidelik hoekom jy bogenoemde sê
nie, maar ek moet bieg dat ek ook nie van hierdie
soort geskrywery hou nie. Dis 'n Afrikaner-ou wat
hierdie dinge uitdink en dit dan as Griekwa-praat
verkoop. Dit is eintlik ook nie teologies gegrond nie.

Gloudina
Re: PSALM 121 [boodskap #48009 is 'n antwoord op boodskap #47933] So, 12 Augustus 2001 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, bly om te sien dat jy jou ook nie deur die stront laat
saamsleep nie!

Weet nie wie hulle so jirre voor en jirre agter nie, my God laat nie
sulke dinge met sy naam toe nie! Klink my bietjie na die Hennerietjie
tipe wat van sulke vermaak hou. Ek het al lankal duidelik gemaak dat ek
my nie daarmee ophou nie.
________________________________________________________
skryf in boodskap news:3B759AC4.175E75EA@home.com...

Tosca wrote:
> Dit gee my 'n wrang smaak in my mond!!
>
> Tosca

Dis nie vir my duidelik hoekom jy bogenoemde sê
nie, maar ek moet bieg dat ek ook nie van hierdie
soort geskrywery hou nie. Dis 'n Afrikaner-ou wat
hierdie dinge uitdink en dit dan as Griekwa-praat
verkoop. Dit is eintlik ook nie teologies gegrond nie.

Gloudina
Re: PSALM 121 [boodskap #48064 is 'n antwoord op boodskap #48009] Ma, 13 Augustus 2001 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ohopoho!!!!!

Max wrote:
>
> Gloudina, bly om te sien dat jy jou ook nie deur die stront laat
> saamsleep nie!
>
> Weet nie wie hulle so jirre voor en jirre agter nie, my God laat nie
> sulke dinge met sy naam toe nie! Klink my bietjie na die Hennerietjie
> tipe wat van sulke vermaak hou. Ek het al lankal duidelik gemaak dat ek
> my nie daarmee ophou nie.
> ________________________________________________________
> skryf in boodskap news:3B759AC4.175E75EA@home.com...
>
> Tosca wrote:
>
>> Dit gee my 'n wrang smaak in my mond!!
>>
>> Tosca
>
> Dis nie vir my duidelik hoekom jy bogenoemde sê
> nie, maar ek moet bieg dat ek ook nie van hierdie
> soort geskrywery hou nie. Dis 'n Afrikaner-ou wat
> hierdie dinge uitdink en dit dan as Griekwa-praat
> verkoop. Dit is eintlik ook nie teologies gegrond nie.
>
> Gloudina
Ohopoho (Re: PSALM 121) [boodskap #48097 is 'n antwoord op boodskap #48064] Ma, 13 Augustus 2001 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat beteken dít?
____________________________________________________
"Lou" wrote in message
news:3B7778EA.3246883C@lous.zzn.com...
> Ohopoho!!!!!
>
> Max wrote:
>>
>> Gloudina, bly om te sien dat jy jou ook nie deur die stront laat
>> saamsleep nie!
>>
>> Weet nie wie hulle so jirre voor en jirre agter nie, my God laat nie
>> sulke dinge met sy naam toe nie! Klink my bietjie na die Hennerietjie
>> tipe wat van sulke vermaak hou. Ek het al lankal duidelik gemaak dat ek
>> my nie daarmee ophou nie.
>> ________________________________________________________
>> skryf in boodskap news:3B759AC4.175E75EA@home.com...
>>
>> Tosca wrote:
>>
>>> Dit gee my 'n wrang smaak in my mond!!
>>>
>>> Tosca
>>
>> Dis nie vir my duidelik hoekom jy bogenoemde sê
>> nie, maar ek moet bieg dat ek ook nie van hierdie
>> soort geskrywery hou nie. Dis 'n Afrikaner-ou wat
>> hierdie dinge uitdink en dit dan as Griekwa-praat
>> verkoop. Dit is eintlik ook nie teologies gegrond nie.
>>
>> Gloudina
Re: Ohopoho (Re: PSALM 121) [boodskap #48277 is 'n antwoord op boodskap #48097] Wo, 15 Augustus 2001 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor 'n matriek student het 'n paar jaar gelede die volgende geantwoord
toe dieselfde vraag in die Afrikaanse eindeksamen vraestel gevra is:
Wat beteken "Ohopoho"....
Antwoord: O-hou-poephol-hou

Die uitroep was geuiter deur 'n ou wit?? omie wat met 'n perdekar
baie vinnig deur 'n driffie is.

"Max" skryf in boodskap news:9l8rva$fi3$7@azure.nl.gxn.net...
> Wat beteken dít?
> ____________________________________________________
> "Lou" wrote in message
> news:3B7778EA.3246883C@lous.zzn.com...
>> Ohopoho!!!!!
>>
Re: Ohopoho [boodskap #48283 is 'n antwoord op boodskap #48277] Wo, 15 Augustus 2001 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
My hol wil ook nie die fietssaal gewoond raak nie, so ek sal voortaan
ook deur die stampe ohopoho!!!

(Wonder of Lou weet wat dit beteken, want hy sê niks...)
__________________________________________________________
"Sakkie" wrote in message
news:3b7a63d1$0$230@helios.is.co.za...
> Ek hoor 'n matriek student het 'n paar jaar gelede die volgende geantwoord
> toe dieselfde vraag in die Afrikaanse eindeksamen vraestel gevra is:
> Wat beteken "Ohopoho"....
> Antwoord: O-hou-poephol-hou
>
> Die uitroep was geuiter deur 'n ou wit?? omie wat met 'n perdekar
> baie vinnig deur 'n driffie is.
>
> "Max" skryf in boodskap news:9l8rva$fi3$7@azure.nl.gxn.net...
>> Wat beteken dít?
>> ____________________________________________________
>> "Lou" wrote in message
>> news:3B7778EA.3246883C@lous.zzn.com...
>>> Ohopoho!!!!!
>>>
>
Re: Ohopoho [boodskap #48292 is 'n antwoord op boodskap #48283] Wo, 15 Augustus 2001 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lou my ou,
sê ons gou,
of Max se hol die fiets gaan hou

"Max" skryf in boodskap news:9ldu7a$25$1@azure.nl.gxn.net...
> My hol wil ook nie die fietssaal gewoond raak nie, so ek sal voortaan
> ook deur die stampe ohopoho!!!
>
> (Wonder of Lou weet wat dit beteken, want hy sê niks...)
> __________________________________________________________
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b7a63d1$0$230@helios.is.co.za...
>> Ek hoor 'n matriek student het 'n paar jaar gelede die volgende geantwoord
>> toe dieselfde vraag in die Afrikaanse eindeksamen vraestel gevra is:
>> Wat beteken "Ohopoho"....
>> Antwoord: O-hou-poephol-hou
>>
>> Die uitroep was geuiter deur 'n ou wit?? omie wat met 'n perdekar
>> baie vinnig deur 'n driffie is.
>>
>> "Max" skryf in boodskap news:9l8rva$fi3$7@azure.nl.gxn.net...
>>> Wat beteken dít?
>>> ____________________________________________________
>>> "Lou" wrote in message
>>> news:3B7778EA.3246883C@lous.zzn.com...
>>>> Ohopoho!!!!!
>>>>
>>
>
Re: Ohopoho [boodskap #48333 is 'n antwoord op boodskap #48292] Do, 16 Augustus 2001 06:14 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie wrote:
> Lou my ou,
> sê ons gou,
> of Max se hol die fiets gaan hou

Sal duidelik afhang van hoe hardegat hy is.
Vorige onderwerp: PSALM 24
Volgende onderwerp: Die Kerk se Dilemma (i)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 19:38:33 MGT 2024