Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onsmaaklike artikels
Onsmaaklike artikels [boodskap #47945] Sa, 11 Augustus 2001 11:23 na volgende boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
offensiewe goed se op hierdie forum? Ek glo vas in die reg van vrye
spraak maar dit maak my erg hartseer om te sien dat die hele wereld
kan sien hoe bod en 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)'n sekere persentasie van ons
Suid-Afrikaners kan wees.

Ek is seker dat as hulle 'n bietjie meer aandag gee aan die res van
die wereld en geskiedenis wat nie net deur propaganda makers geskryf
is nie, sal dit makliker wees om ordentlike gesprekke met hulle te
voer. Niemand is so gebore nie. Die soort van strooi word in 'n mens
ingedwing van kleins af. Veral as jy nooit enige iets anders ervaar
nie. Ek bedoel nie om enige iemand hiermee af te kraak nie. Dis net
kommentaar op wat ek sien en ek was nog altyd 'n optimis. So ek is
seker as almal hard werk kan ons ontslae raak van hierdie soort van
onopgevoede uitlatings.

Se maar net.
Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #47949 is 'n antwoord op boodskap #47945] Sa, 11 Augustus 2001 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Liezl, soos jy sê - dit is 'n ope forum, en dit is jou besluit om dit te
lees of nie, of jou eie mening omtrent die skrywer te vorm of nie.

Ek is natuurlik die ewige optimis wat glo dat die goeie oor die bose sal
seevier:)))
Ons het net 'n paar mense met 'n ligte aanslag en 'n humorsin nodig, en
sommer 'n hele paar can die duiwels word verdryf:))
Annette

--

Liezl skryf in boodskap news:1b25448e.0108110323.dfc6fe@posting.google.com...
> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
> offensiewe goed se op hierdie forum? Ek glo vas in die reg van vrye
> spraak maar dit maak my erg hartseer om te sien dat die hele wereld
> kan sien hoe bod en 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
> aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)'n sekere persentasie van ons
> Suid-Afrikaners kan wees.
>
> Ek is seker dat as hulle 'n bietjie meer aandag gee aan die res van
> die wereld en geskiedenis wat nie net deur propaganda makers geskryf
> is nie, sal dit makliker wees om ordentlike gesprekke met hulle te
> voer. Niemand is so gebore nie. Die soort van strooi word in 'n mens
> ingedwing van kleins af. Veral as jy nooit enige iets anders ervaar
> nie. Ek bedoel nie om enige iemand hiermee af te kraak nie. Dis net
> kommentaar op wat ek sien en ek was nog altyd 'n optimis. So ek is
> seker as almal hard werk kan ons ontslae raak van hierdie soort van
> onopgevoede uitlatings.
>
> Se maar net.
Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #47957 is 'n antwoord op boodskap #47945] Sa, 11 Augustus 2001 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Liezl wrote:

> 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
> aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)

Die woordeboek sê jy kan maar "insulêr" ookgebruik in Afrikaans. Maar
"bekrompe" is seker
ook aangedui. Ek sou eintlik "provinsiaal" verkies.

Gloudina
Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #47963 is 'n antwoord op boodskap #47945] Sa, 11 Augustus 2001 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Liezl wrote:

> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
> offensiewe goed se op hierdie forum?

Nee, mens kan nie sensuur hier wil toepas nie, dan maak jydieselfde
fout wat daar in die ou dae in SA gemaak is, toe
die Sensuur-raad alles wou kontrolleer. Dis daarom dat een
van die "Amendments" van die grondwet van die VSA waarop
hulle die trotsste is, die een is wat vrye spraak waarborg ( selfs
om die Amerikaanse vlag te verbrand, word beskou as vrye
spraak en dié reg word beskerm deur die Hoërhof.) As jy so
lank as ek al op hierdie nuusgroep is (van sy totstandkoming)
dan sien jy maar hierdie joggies kom en gaan. En mens skiet
so nou en dan met die kettie na een van hulle. Sommige maak
mens selfs mak. Neem nou maar die geval van Frikkie Potgieter
(ampsdraer van die AWB.) Eers het hy vir tannie uitgevloek en
vreeslik skatologies te kere gegaan. Tannie op sy kill file gesit.
Maar toe vind hy dat hy nie sonder tannie kan leef nie. En nou sit
hy geduldig en gee vir ons lekker informasie oor die geskiedenis
van SA, tussen al die drek oor die "oorwinnings" van die AWB.
Tannie moet hom nog net uit die AWB laat bedank, dan is tannie se
werk klaar.

M8 (Frikkie se troetelnaampie vir my.)

>
Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #47996 is 'n antwoord op boodskap #47945] Sa, 11 Augustus 2001 22:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag moenie so worry nie. Net die Hollanders en ander Afrikaanse mense kan
verstaan wat hier aangaan. Ek haat dit as iemand hier kom aanmerkings maak
soos die stink een hieronder, maar in die land is ons mos al gewoond
daaraan, en die Nederlanders wat ons hier besoek weet ons is nie almal so
nie. My wyse ou vader het altyd gesê jy moet sulke mense of ignoreer of so
nice wees met hulle dat hulle skaam kry oor hulle fout.
Buitendien die nuwe "Interception and Monitoring Bill" gaan een van die dae
deurgesit word, dan kan ons nie meer sulke lelike goete sê nie! Ai, my
grappe is maar sleg vanoggend.

Elaine

"Jonas" skryf in boodskap news:3b753ea8$0$229@hades.is.co.za...
> Ek stem 200% saam met jou Liezl. Sou ons dit doen skep ons 'n situasie waar
> ons nie kennis kan neem van die manne/vroue wat buite die hoofstroom
> swem/sink. Hoe onaangenaam, mens moet kennis neem daarvan - dit is 'n
> werklikheid.
> Hoe moeilik dit ook al mag klink - ek dink mens moet dit met die minagting
> behandel wat dit verdien - en nie daarop reageer nie. (Oeps - ky wie praat
> ...)
Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #48001 is 'n antwoord op boodskap #47945] So, 12 Augustus 2001 02:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem 200% saam met jou Liezl. Sou ons dit doen skep ons 'n situasie waar
ons nie kennis kan neem van die manne/vroue wat buite die hoofstroom
swem/sink. Hoe onaangenaam, mens moet kennis neem daarvan - dit is 'n
werklikheid.
Hoe moeilik dit ook al mag klink - ek dink mens moet dit met die minagting
behandel wat dit verdien - en nie daarop reageer nie. (Oeps - ky wie praat
...)

"Liezl" skryf in boodskap news:1b25448e.0108110323.dfc6fe@posting.google.com...
> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
> offensiewe goed se op hierdie forum? Ek glo vas in die reg van vrye
> spraak maar dit maak my erg hartseer om te sien dat die hele wereld
> kan sien hoe bod en 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
> aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)'n sekere persentasie van ons
> Suid-Afrikaners kan wees.
>
> Ek is seker dat as hulle 'n bietjie meer aandag gee aan die res van
> die wereld en geskiedenis wat nie net deur propaganda makers geskryf
> is nie, sal dit makliker wees om ordentlike gesprekke met hulle te
> voer. Niemand is so gebore nie. Die soort van strooi word in 'n mens
> ingedwing van kleins af. Veral as jy nooit enige iets anders ervaar
> nie. Ek bedoel nie om enige iemand hiermee af te kraak nie. Dis net
> kommentaar op wat ek sien en ek was nog altyd 'n optimis. So ek is
> seker as almal hard werk kan ons ontslae raak van hierdie soort van
> onopgevoede uitlatings.
>
> Se maar net.
Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #48008 is 'n antwoord op boodskap #47945] So, 12 Augustus 2001 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Liezl, jy's besig om met die leeu se bal te speel! Jy's maar 'n week
hier dan waag jy sê 'n uitlating! Ons is nie bod nie, ook nie bot nie,
en ons poepholle is miskien bekrompe, maar nie ons breins nie...

Dink jy ons geniet dit om al jou stories te lees? Plaas sê jy watter
program jy gebruik om nuus te lees, dan kan iemand vir jou hier
verduidelik hoe om al die strooi te ignoreer.
_______________________________________________________

"Liezl" skryf in boodskap news:1b25448e.0108110323.dfc6fe@posting.google.com...
> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
> offensiewe goed se op hierdie forum? Ek glo vas in die reg van vrye
> spraak maar dit maak my erg hartseer om te sien dat die hele wereld
> kan sien hoe bod en 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
> aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)'n sekere persentasie van ons
> Suid-Afrikaners kan wees.
>
> Ek is seker dat as hulle 'n bietjie meer aandag gee aan die res van
> die wereld en geskiedenis wat nie net deur propaganda makers geskryf
> is nie, sal dit makliker wees om ordentlike gesprekke met hulle te
> voer. Niemand is so gebore nie. Die soort van strooi word in 'n mens
> ingedwing van kleins af. Veral as jy nooit enige iets anders ervaar
> nie. Ek bedoel nie om enige iemand hiermee af te kraak nie. Dis net
> kommentaar op wat ek sien en ek was nog altyd 'n optimis. So ek is
> seker as almal hard werk kan ons ontslae raak van hierdie soort van
> onopgevoede uitlatings.
>
> Se maar net.
Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #48040 is 'n antwoord op boodskap #48008] So, 12 Augustus 2001 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max, Max, Tsssk Tssk:))))))
Nie mooi om met 'n wildvreemde meisie oor balle te praat nie - al is dit 'n
leeu s'n:)))
Net ter inligting - 'n leeu s'n word eintlik knatertjies genoem:)))
Annette

--
.gxn.net...
> Liezl, jy's besig om met die leeu se bal te speel! Jy's maar 'n week
> hier dan waag jy sê 'n uitlating! Ons is nie bod nie, ook nie bot nie,
> en ons poepholle is miskien bekrompe, maar nie ons breins nie...
>
> Dink jy ons geniet dit om al jou stories te lees? Plaas sê jy watter
> program jy gebruik om nuus te lees, dan kan iemand vir jou hier
> verduidelik hoe om al die strooi te ignoreer.
> _______________________________________________________
> "Liezl" wrote in message
> news:1b25448e.0108110323.dfc6fe@posting.google.com...
>> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
>> offensiewe goed se op hierdie forum? Ek glo vas in die reg van vrye
>> spraak maar dit maak my erg hartseer om te sien dat die hele wereld
>> kan sien hoe bod en 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
>> aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)'n sekere persentasie van ons
>> Suid-Afrikaners kan wees.
>>
>> Ek is seker dat as hulle 'n bietjie meer aandag gee aan die res van
>> die wereld en geskiedenis wat nie net deur propaganda makers geskryf
>> is nie, sal dit makliker wees om ordentlike gesprekke met hulle te
>> voer. Niemand is so gebore nie. Die soort van strooi word in 'n mens
>> ingedwing van kleins af. Veral as jy nooit enige iets anders ervaar
>> nie. Ek bedoel nie om enige iemand hiermee af te kraak nie. Dis net
>> kommentaar op wat ek sien en ek was nog altyd 'n optimis. So ek is
>> seker as almal hard werk kan ons ontslae raak van hierdie soort van
>> onopgevoede uitlatings.
>>
>> Se maar net.
>
Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #48044 is 'n antwoord op boodskap #47945] So, 12 Augustus 2001 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
robinbewet  is tans af-lyn  robinbewet
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ooi,
Gaan loop sit op die agter dak.........
Tinus.

skryf in boodskap news:3B75464B.CC20E022@home.com...
Liezl wrote:

> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
> offensiewe goed se op hierdie forum?

Nee, mens kan nie sensuur hier wil toepas nie, dan maak jydieselfde
fout wat daar in die ou dae in SA gemaak is, toe
die Sensuur-raad alles wou kontrolleer. Dis daarom dat een
van die "Amendments" van die grondwet van die VSA waarop
hulle die trotsste is, die een is wat vrye spraak waarborg ( selfs
om die Amerikaanse vlag te verbrand, word beskou as vrye
spraak en dié reg word beskerm deur die Hoërhof.) As jy so
lank as ek al op hierdie nuusgroep is (van sy totstandkoming)
dan sien jy maar hierdie joggies kom en gaan. En mens skiet
so nou en dan met die kettie na een van hulle. Sommige maak
mens selfs mak. Neem nou maar die geval van Frikkie Potgieter
(ampsdraer van die AWB.) Eers het hy vir tannie uitgevloek en
vreeslik skatologies te kere gegaan. Tannie op sy kill file gesit.
Maar toe vind hy dat hy nie sonder tannie kan leef nie. En nou sit
hy geduldig en gee vir ons lekker informasie oor die geskiedenis
van SA, tussen al die drek oor die "oorwinnings" van die AWB.
Tannie moet hom nog net uit die AWB laat bedank, dan is tannie se
werk klaar.

M8 (Frikkie se troetelnaampie vir my.)

>
Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #48046 is 'n antwoord op boodskap #48040] So, 12 Augustus 2001 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal nie die verkleinwoord ( TJIES ) gebruik as dit by n leeu kom nie,
dalk vir n kat ja!

:-)

Pop

Annette skryf in boodskap news:9l6qnk$7p4or$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Max, Max, Tsssk Tssk:))))))
> Nie mooi om met 'n wildvreemde meisie oor balle te praat nie - al is dit 'n
> leeu s'n:)))
> Net ter inligting - 'n leeu s'n word eintlik knatertjies genoem:)))
> Annette
>
>
> --
> .gxn.net...
>> Liezl, jy's besig om met die leeu se bal te speel! Jy's maar 'n week
>> hier dan waag jy só 'n uitlating! Ons is nie bod nie, ook nie bot nie,
>> en ons poepholle is miskien bekrompe, maar nie ons breins nie...
>>
>> Dink jy ons geniet dit om al jou stories te lees? Plaas sê jy watter
>> program jy gebruik om nuus te lees, dan kan iemand vir jou hier
>> verduidelik hoe om al die strooi te ignoreer.
>> _______________________________________________________
>> "Liezl" wrote in message
>> news:1b25448e.0108110323.dfc6fe@posting.google.com...
>>> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
>>> offensiewe goed se op hierdie forum? Ek glo vas in die reg van vrye
>>> spraak maar dit maak my erg hartseer om te sien dat die hele wereld
>>> kan sien hoe bod en 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
>>> aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)'n sekere persentasie van ons
>>> Suid-Afrikaners kan wees.
>>>
>>> Ek is seker dat as hulle 'n bietjie meer aandag gee aan die res van
>>> die wereld en geskiedenis wat nie net deur propaganda makers geskryf
>>> is nie, sal dit makliker wees om ordentlike gesprekke met hulle te
>>> voer. Niemand is so gebore nie. Die soort van strooi word in 'n mens
>>> ingedwing van kleins af. Veral as jy nooit enige iets anders ervaar
>>> nie. Ek bedoel nie om enige iemand hiermee af te kraak nie. Dis net
>>> kommentaar op wat ek sien en ek was nog altyd 'n optimis. So ek is
>>> seker as almal hard werk kan ons ontslae raak van hierdie soort van
>>> onopgevoede uitlatings.
>>>
>>> Se maar net.
>>
>
Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #48049 is 'n antwoord op boodskap #48046] Ma, 13 Augustus 2001 03:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Ek dink ek moet Texas bloed iewers in my are hê:)))))
Annette

--
slb6.atl.mindspring.net...
> Ek sal nie die verkleinwoord ( TJIES ) gebruik as dit by n leeu kom nie,
> dalk vir n kat ja!
>
> :-)
>
> Pop
>
>
> Annette wrote in message
> news:9l6qnk$7p4or$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Max, Max, Tsssk Tssk:))))))
>> Nie mooi om met 'n wildvreemde meisie oor balle te praat nie - al is dit
> 'n
>> leeu s'n:)))
>> Net ter inligting - 'n leeu s'n word eintlik knatertjies genoem:)))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> .gxn.net...
>>> Liezl, jy's besig om met die leeu se bal te speel! Jy's maar 'n week
>>> hier dan waag jy sê 'n uitlating! Ons is nie bod nie, ook nie bot nie,
>>> en ons poepholle is miskien bekrompe, maar nie ons breins nie...
>>>
>>> Dink jy ons geniet dit om al jou stories te lees? Plaas sê jy watter
>>> program jy gebruik om nuus te lees, dan kan iemand vir jou hier
>>> verduidelik hoe om al die strooi te ignoreer.
>>> _______________________________________________________
>>> "Liezl" wrote in message
>>> news:1b25448e.0108110323.dfc6fe@posting.google.com...
>>>> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
>>>> offensiewe goed se op hierdie forum? Ek glo vas in die reg van vrye
>>>> spraak maar dit maak my erg hartseer om te sien dat die hele wereld
>>>> kan sien hoe bod en 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
>>>> aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)'n sekere persentasie van ons
>>>> Suid-Afrikaners kan wees.
>>>>
>>>> Ek is seker dat as hulle 'n bietjie meer aandag gee aan die res van
>>>> die wereld en geskiedenis wat nie net deur propaganda makers geskryf
>>>> is nie, sal dit makliker wees om ordentlike gesprekke met hulle te
>>>> voer. Niemand is so gebore nie. Die soort van strooi word in 'n mens
>>>> ingedwing van kleins af. Veral as jy nooit enige iets anders ervaar
>>>> nie. Ek bedoel nie om enige iemand hiermee af te kraak nie. Dis net
>>>> kommentaar op wat ek sien en ek was nog altyd 'n optimis. So ek is
>>>> seker as almal hard werk kan ons ontslae raak van hierdie soort van
>>>> onopgevoede uitlatings.
>>>>
>>>> Se maar net.
>>>
>>>
>>
>
Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #48100 is 'n antwoord op boodskap #47945] Ma, 13 Augustus 2001 17:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Liezl,

Jy moet baie dikvellig wees as jy aan hierdie nuusgroepe wil deelneem. Daar
is diegene wat skynbaar een of ander genot daaruit put om mens vieslik sleg
te sê, te vloek ens. Tipies is diesulkes ook anoniem en verskaf geen epos
adres wat werk nie. Beste is om hulle bloot te ignoreer. Moenie jou pêrels
vir die varke gooi nie...

"Liezl" skryf in boodskap news:1b25448e.0108110323.dfc6fe@posting.google.com...
> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
> offensiewe goed se op hierdie forum? Ek glo vas in die reg van vrye
> spraak maar dit maak my erg hartseer om te sien dat die hele wereld
> kan sien hoe bod en 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
> aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)'n sekere persentasie van ons
> Suid-Afrikaners kan wees.
>
> Ek is seker dat as hulle 'n bietjie meer aandag gee aan die res van
> die wereld en geskiedenis wat nie net deur propaganda makers geskryf
> is nie, sal dit makliker wees om ordentlike gesprekke met hulle te
> voer. Niemand is so gebore nie. Die soort van strooi word in 'n mens
> ingedwing van kleins af. Veral as jy nooit enige iets anders ervaar
> nie. Ek bedoel nie om enige iemand hiermee af te kraak nie. Dis net
> kommentaar op wat ek sien en ek was nog altyd 'n optimis. So ek is
> seker as almal hard werk kan ons ontslae raak van hierdie soort van
> onopgevoede uitlatings.
>
> Se maar net.
Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #48116 is 'n antwoord op boodskap #48049] Ma, 13 Augustus 2001 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Goeie More Max

Is dit jou slegte week of het jy net nie lekker naweek gehou nie?

Ek dink nie dat ek enige individu aangeval het nie, maar as jy dit so
persoonlik voel is al daardie dinge seker op jou van toepassing.

Sou dit nie minder tyd opgeneem het om net 'n nuwe opskrif te begin
wat se 'Ek hou niks van Liezl nie'? Op die manier sou jy nie nodig
gehad het om negatiewe goed te se gehad het op al wat 'n antwoord is
wat ek nog hierdie naweek geplaas het nie. O, dis strenggesproke nie
heel waar nie. Daar is een waarop jy nog nie iets te se gehad het nie.
Kom ons maak dit jou Maandagoggend uitdagingtjie ne.

Alle grappies op 'n stokkie. Ek geniet dit nie om met mense te baklei
nie en ek glo almal kan goed genoeg klaar kom as alby partye hard
genoeg daaraan werk. So kom ons se ek het nie bedoel om jou persoonlik
aan te val nie. Dit was bedoel as sosiale kommentaar. En as jy wil kan
ons oor begin en probeer nice wees met mekaar, maar as jy nie wil nie
moet ek net se dat jy nie noodwendig altyd so 'n mooi lang antwoord
sal terug kry nie, want ek mors nie gewoonlik my tyd met 'n onnodige
stryery nie.

Hier is die eerste kans om oor die weg te kom. Jou keuse.

Liezl
Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #48160 is 'n antwoord op boodskap #48100] Di, 14 Augustus 2001 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wolf in skaapsklere!!! Oppas, Liezl!

Jan is een van die onsmaaklikste artikels op hierdie groep!!!
_______________________________________________
"Jan"
> Liezl,
>
> Jy moet baie dikvellig wees as jy aan hierdie nuusgroepe wil deelneem. Daar
> is diegene wat skynbaar een of ander genot daaruit put om mens vieslik sleg
> te sê, te vloek ens. Tipies is diesulkes ook anoniem en verskaf geen epos
> adres wat werk nie. Beste is om hulle bloot te ignoreer. Moenie jou pêrels
> vir die varke gooi nie...
>
> "Liezl" wrote in message
> news:1b25448e.0108110323.dfc6fe@posting.google.com...
>> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
>> offensiewe goed se op hierdie forum? Ek glo vas in die reg van vrye
>> spraak maar dit maak my erg hartseer om te sien dat die hele wereld
>> kan sien hoe bod en 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
>> aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)'n sekere persentasie van ons
>> Suid-Afrikaners kan wees.
>>
>> Ek is seker dat as hulle 'n bietjie meer aandag gee aan die res van
>> die wereld en geskiedenis wat nie net deur propaganda makers geskryf
>> is nie, sal dit makliker wees om ordentlike gesprekke met hulle te
>> voer. Niemand is so gebore nie. Die soort van strooi word in 'n mens
>> ingedwing van kleins af. Veral as jy nooit enige iets anders ervaar
>> nie. Ek bedoel nie om enige iemand hiermee af te kraak nie. Dis net
>> kommentaar op wat ek sien en ek was nog altyd 'n optimis. So ek is
>> seker as almal hard werk kan ons ontslae raak van hierdie soort van
>> onopgevoede uitlatings.
>>
>> Se maar net.
>
Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #48199 is 'n antwoord op boodskap #48160] Di, 14 Augustus 2001 17:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max,

Daar is meer as een "Jan" in hierdie nuusgroep. Jy hoef slegs die oorsprong
(path) van die sender te volg om dit te bevestig. Miskien moet ek my naam
verander...

"Max" skryf in boodskap news:9larga$3lb$1@azure.nl.gxn.net...
> Wolf in skaapsklere!!! Oppas, Liezl!
>
> Jan is een van die onsmaaklikste artikels op hierdie groep!!!
> _______________________________________________
> "Jan"
>> Liezl,
>>
>> Jy moet baie dikvellig wees as jy aan hierdie nuusgroepe wil deelneem.
> Daar
>> is diegene wat skynbaar een of ander genot daaruit put om mens vieslik
> sleg
>> te sê, te vloek ens. Tipies is diesulkes ook anoniem en verskaf geen epos
>> adres wat werk nie. Beste is om hulle bloot te ignoreer. Moenie jou
> pêrels
>> vir die varke gooi nie...
>>
>> "Liezl" wrote in message
>> news:1b25448e.0108110323.dfc6fe@posting.google.com...
>>> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
>>> offensiewe goed se op hierdie forum? Ek glo vas in die reg van vrye
>>> spraak maar dit maak my erg hartseer om te sien dat die hele wereld
>>> kan sien hoe bod en 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
>>> aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)'n sekere persentasie van ons
>>> Suid-Afrikaners kan wees.
>>>
>>> Ek is seker dat as hulle 'n bietjie meer aandag gee aan die res van
>>> die wereld en geskiedenis wat nie net deur propaganda makers geskryf
>>> is nie, sal dit makliker wees om ordentlike gesprekke met hulle te
>>> voer. Niemand is so gebore nie. Die soort van strooi word in 'n mens
>>> ingedwing van kleins af. Veral as jy nooit enige iets anders ervaar
>>> nie. Ek bedoel nie om enige iemand hiermee af te kraak nie. Dis net
>>> kommentaar op wat ek sien en ek was nog altyd 'n optimis. So ek is
>>> seker as almal hard werk kan ons ontslae raak van hierdie soort van
>>> onopgevoede uitlatings.
>>>
>>> Se maar net.
>>
>
Re: Onsmaaklike artikels [boodskap #48284 is 'n antwoord op boodskap #48199] Wo, 15 Augustus 2001 13:20 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek vra verskoning aan die hoofletter Jan. Dis die kleinletter jan wat so
'n kak is.

Dit verklaar ook hoekom jy my huis binnegekom het...

Nee wat, na deze sal ons julle nie meer verwar nie. Geen rede om nou jou
naam te gaan verander nie...
__________________________________________________
"Jan"
> Max,
>
> Daar is meer as een "Jan" in hierdie nuusgroep. Jy hoef slegs die oorsprong
> (path) van die sender te volg om dit te bevestig. Miskien moet ek my naam
> verander...
>
> "Max" wrote in message
news:9larga$3lb$1@azure.nl.gxn.net...
>> Wolf in skaapsklere!!! Oppas, Liezl!
>>
>> Jan is een van die onsmaaklikste artikels op hierdie groep!!!
>> _______________________________________________
>> "Jan"
>>> Liezl,
>>>
>>> Jy moet baie dikvellig wees as jy aan hierdie nuusgroepe wil
deelneem.
>> Daar
>>> is diegene wat skynbaar een of ander genot daaruit put om mens
vieslik
>> sleg
>>> te sê, te vloek ens. Tipies is diesulkes ook anoniem en verskaf
geen
> epos
>>> adres wat werk nie. Beste is om hulle bloot te ignoreer. Moenie
jou
>> pêrels
>>> vir die varke gooi nie...
>>>
>>> "Liezl" wrote in message
>>> news:1b25448e.0108110323.dfc6fe@posting.google.com...
>>>> Is daar 'n manier dat 'n mens kan keer dat mense onsmaaklike of baie
>>>> offensiewe goed se op hierdie forum? Ek glo vas in die reg van vrye
>>>> spraak maar dit maak my erg hartseer om te sien dat die hele wereld
>>>> kan sien hoe bod en 'insular' ( skuus vir die Engels ek kon nie dink
>>>> aan 'n soortgelyke Afrikaanse woord nie)'n sekere persentasie van ons
>>>> Suid-Afrikaners kan wees.
>>>>
>>>> Ek is seker dat as hulle 'n bietjie meer aandag gee aan die res van
>>>> die wereld en geskiedenis wat nie net deur propaganda makers geskryf
>>>> is nie, sal dit makliker wees om ordentlike gesprekke met hulle te
>>>> voer. Niemand is so gebore nie. Die soort van strooi word in 'n mens
>>>> ingedwing van kleins af. Veral as jy nooit enige iets anders ervaar
>>>> nie. Ek bedoel nie om enige iemand hiermee af te kraak nie. Dis net
>>>> kommentaar op wat ek sien en ek was nog altyd 'n optimis. So ek is
>>>> seker as almal hard werk kan ons ontslae raak van hierdie soort van
>>>> onopgevoede uitlatings.
>>>>
>>>> Se maar net.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Hallo uit Skotland. Blerrie ver en gewoonlik blerrie koud!
Volgende onderwerp: Re: Uit "Walking on Air" deur JEREMY CRONIN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 14:29:23 MGT 2024