Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » De Drank
De Drank [boodskap #47974] Sa, 11 Augustus 2001 17:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het hierdie gekry tussen die trekgoed, en dit hang nou in die kombuis:

De Drank.
Brengt in Armoede,
Maakt twistgierig,
Onbekwaam voor werk,
Stoort den Huis-vrede,
Vernielt het Ligchaam,
Berooft van't Verstand,
Verhardt het Hart,
Leidt de Ziel in de hel!
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Re: De Drank [boodskap #47992 is 'n antwoord op boodskap #47974] Sa, 11 Augustus 2001 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Dis depressing genoeg om 'n ou na drank toe te dryf!
Re: De Drank [boodskap #47995 is 'n antwoord op boodskap #47974] Sa, 11 Augustus 2001 22:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Drank laat 'n mens darem vreeslike goed doen! Maar ai, ek like my dop so af
en toe.
Re: De Drank [boodskap #48004 is 'n antwoord op boodskap #47974] So, 12 Augustus 2001 05:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het natuurlik bogenoemde geplaas sodat ons Gloudina beter kan
verstaan:)))
Annette

--
>
> De Drank.
> Brengt in Armoede,
> Maakt twistgierig,
> Onbekwaam voor werk,
> Stoort den Huis-vrede,
> Vernielt het Ligchaam,
> Berooft van't Verstand,
> Verhardt het Hart,
> Leidt de Ziel in de hel!
> Annette
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
>
Re: De Drank [boodskap #48007 is 'n antwoord op boodskap #47974] So, 12 Augustus 2001 07:24 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die duiweltjie het alweer sy stertjie te wild geswaai, en die engeltjie het
gesit en slaap:)))
Annette

--
> skryf in boodskap news:vv4cntcbfmf3r0bnh62a1clg77re2lk92g@4ax.com...
> On Sun, 12 Aug 2001 07:02:20 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek het natuurlik bogenoemde geplaas sodat ons Gloudina beter kan
>> verstaan:)))
>
> Die engeltjie afgeval terwyl jy geslaap het, Annette? :-))))))
>
Vorige onderwerp: Laat weet asb.
Volgende onderwerp: Re: Leonard Cohen - Democracy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 16:05:05 MGT 2024