Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zim
Zim [boodskap #47897] Vr, 10 Augustus 2001 16:54 na volgende boodskap
Calla  is tans af-lyn  Calla
Boodskappe: 6
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Wat se julle van die feit dat die boere in Zim in die tronk gestop word as
hulle besetters van hulle plase verwyder, maar ou Rob Stinkasem moedig die
bliksems aan die ander kant aan om die boere van hulle plase te moer en
hulle kom niks oor nie.

--
Carel

B.Ing.e , Pr Ing , Dip Datametrics

My webpages at http://mzone.mweb.co.za/residents/vdwestch/index.html

and at http://www.oocities.org/dirkie6/page1.html
Re: Zim [boodskap #47943 is 'n antwoord op boodskap #47897] Sa, 11 Augustus 2001 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
"CALLA" skryf in boodskap news:...
> Wat se julle van die feit dat die boere in Zim in die tronk gestop word as
> hulle besetters van hulle plase verwyder, maar ou Rob Stinkasem moedig die
> bliksems aan die ander kant aan om die boere van hulle plase te moer en
> hulle kom niks oor nie.

Dis hartseer aan alby kante en onregverdig vir almal. Dis jammer dat
die wat iets daaraan kan doen die vure aanstook!
Re: Zim [boodskap #47969 is 'n antwoord op boodskap #47897] Sa, 11 Augustus 2001 16:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is blykbaar groot moeilikheid daar. Die polisie is glo opdrag gegee dat
hulle nie die wit boere of mense wat teen Zanu gekant is moet help nie.
Die 21 wit boere wat gevange geneem is, se skoene en warm klere is afgevat,
en hulle het nie genoegkomberse om warm te raak in die tronk nie.
Blykbaar word diegene wat vir die boere iets warms neem aangerand of self in
die tronk gestop.
Annette

--
.

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3b752a9c.0@news1.mweb.co.za...
> Die grap van alles is dat hulle swart boere se plase afbrand wat aan die
> ander party behoort. Dit bewys net dat dit nie maak wat jou kleur is nie as
> jy nie saam met die bobbejaan stem nie moet jy dit ontgeld.Jammer as ek die
> bobbejaan spesies beledig het.
>
> Reenen
> Liezl wrote in message
> news:1b25448e.0108110258.7b8e6d87@posting.google.com...
>> "CALLA" wrote in message
> news:...
>>> Wat se julle van die feit dat die boere in Zim in die tronk gestop
word
> as
>>> hulle besetters van hulle plase verwyder, maar ou Rob Stinkasem moedig
> die
>>> bliksems aan die ander kant aan om die boere van hulle plase te moer en
>>> hulle kom niks oor nie.
>>
>> Dis hartseer aan alby kante en onregverdig vir almal. Dis jammer dat
>> die wat iets daaraan kan doen die vure aanstook!
>
Re: Zim [boodskap #47984 is 'n antwoord op boodskap #47943] Sa, 11 Augustus 2001 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die grap van alles is dat hulle swart boere se plase afbrand wat aan die
ander party behoort. Dit bewys net dat dit nie maak wat jou kleur is nie as
jy nie saam met die bobbejaan stem nie moet jy dit ontgeld.Jammer as ek die
bobbejaan spesies beledig het.

Reenen

Liezl skryf in boodskap news:1b25448e.0108110258.7b8e6d87@posting.google.com...
> "CALLA" wrote in message
news:...
>> Wat se julle van die feit dat die boere in Zim in die tronk gestop word as
>> hulle besetters van hulle plase verwyder, maar ou Rob Stinkasem moedig die
>> bliksems aan die ander kant aan om die boere van hulle plase te moer en
>> hulle kom niks oor nie.
>
> Dis hartseer aan alby kante en onregverdig vir almal. Dis jammer dat
> die wat iets daaraan kan doen die vure aanstook!
Re: Zim [boodskap #48033 is 'n antwoord op boodskap #47969] So, 12 Augustus 2001 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
En Thabo se "stille diplomasie" duur voort....

"Annette" skryf in boodskap news:9l3mlv$7fm8l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is blykbaar groot moeilikheid daar. Die polisie is glo opdrag gegee dat
> hulle nie die wit boere of mense wat teen Zanu gekant is moet help nie.
> Die 21 wit boere wat gevange geneem is, se skoene en warm klere is afgevat,
> en hulle het nie genoegkomberse om warm te raak in die tronk nie.
> Blykbaar word diegene wat vir die boere iets warms neem aangerand of self in
> die tronk gestop.
> Annette
>
>
> --
> .
> Reenen van Niekerk wrote in message
> news:3b752a9c.0@news1.mweb.co.za...
>> Die grap van alles is dat hulle swart boere se plase afbrand wat aan die
>> ander party behoort. Dit bewys net dat dit nie maak wat jou kleur is nie
> as
>> jy nie saam met die bobbejaan stem nie moet jy dit ontgeld.Jammer as ek
> die
>> bobbejaan spesies beledig het.
>>
>> Reenen
>> Liezl wrote in message
>> news:1b25448e.0108110258.7b8e6d87@posting.google.com...
>>> "CALLA" wrote in message
>> news:...
>>>> Wat se julle van die feit dat die boere in Zim in die tronk gestop
> word
>> as
>>>> hulle besetters van hulle plase verwyder, maar ou Rob Stinkasem
moedig
>> die
>>>> bliksems aan die ander kant aan om die boere van hulle plase te moer
> en
>>>> hulle kom niks oor nie.
>>>
>>> Dis hartseer aan alby kante en onregverdig vir almal. Dis jammer dat
>>> die wat iets daaraan kan doen die vure aanstook!
>>
>
Re: Zim [boodskap #48050 is 'n antwoord op boodskap #48033] Ma, 13 Augustus 2001 03:31 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar het Thabo darem die moed gehad om aan oorsese joernaliste te erken
dat sy "stille diplomasie" taktiek 'n fout was, en dat Mugabe plein en
simpel nie na hom wil luister nie:)))
Ons het dit mos almal geweet - dis net onse Prez wat 'n nuwe woord/term
daarvoor uitgedink het:)))
Ma: Ek weet nie wat met klein Jannie aangaan nie - vandat hy twee geword het
pas hy stille diplomasie op my toe:)))
Annette

--
.

Jonas skryf in boodskap news:3b761473$0$225@hades.is.co.za...
> En Thabo se "stille diplomasie" duur voort....
> "Annette" wrote in message
> news:9l3mlv$7fm8l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is blykbaar groot moeilikheid daar. Die polisie is glo opdrag gegee
> dat
>> hulle nie die wit boere of mense wat teen Zanu gekant is moet help nie.
>> Die 21 wit boere wat gevange geneem is, se skoene en warm klere is
> afgevat,
>> en hulle het nie genoegkomberse om warm te raak in die tronk nie.
>> Blykbaar word diegene wat vir die boere iets warms neem aangerand of
self
> in
>> die tronk gestop.
>> Annette
>>
>>
>> --
>> .
>> Reenen van Niekerk wrote in message
>> news:3b752a9c.0@news1.mweb.co.za...
>>> Die grap van alles is dat hulle swart boere se plase afbrand wat aan die
>>> ander party behoort. Dit bewys net dat dit nie maak wat jou kleur is
nie
>> as
>>> jy nie saam met die bobbejaan stem nie moet jy dit ontgeld.Jammer as
ek
>> die
>>> bobbejaan spesies beledig het.
>>>
>>> Reenen
>>> Liezl wrote in message
>>> news:1b25448e.0108110258.7b8e6d87@posting.google.com...
>>>> "CALLA" wrote in message
>>> news:...
>>>> > Wat se julle van die feit dat die boere in Zim in die tronk gestop
>> word
>>> as
>>>> > hulle besetters van hulle plase verwyder, maar ou Rob Stinkasem
> moedig
>>> die
>>>> > bliksems aan die ander kant aan om die boere van hulle plase te
moer
>> en
>>>> > hulle kom niks oor nie.
>>>>
>>>> Dis hartseer aan alby kante en onregverdig vir almal. Dis jammer dat
>>>> die wat iets daaraan kan doen die vure aanstook!
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Missing Person
Volgende onderwerp: Swaziland...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 16:26:28 MGT 2024