Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » PSALM 24
PSALM 24 [boodskap #47903] Vr, 10 Augustus 2001 20:55 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
an wie mag nou onner u koepel bly?
wie mag oppie deine se rigte ry?
hy wat reguit oppie sandpad loop
an sy hart by die Jirre loop kry

Uit 'Die Griekwapsalms en annerlike goeters yt die Woord yt'

nog?
Re: PSALM 24 [boodskap #47926 is 'n antwoord op boodskap #47903] Sa, 11 Augustus 2001 04:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja 'seblief.
Annette

--

Kobus Pietersen skryf in boodskap news:9l1idn$hse$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> an wie mag nou onner u koepel bly?
> wie mag oppie deine se rigte ry?
> hy wat reguit oppie sandpad loop
> an sy hart by die Jirre loop kry
>
> Uit 'Die Griekwapsalms en annerlike goeters yt die Woord yt'
>
> nog?
Re: PSALM 24 [boodskap #47934 is 'n antwoord op boodskap #47926] Sa, 11 Augustus 2001 08:23 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
NEE DANKIE!!!
__________________________________________________________
"Annette" skryf in boodskap news:9l2cpm$6rt6m$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja 'seblief.
> Annette
>
>
> --
>
> Kobus Pietersen skryf in boodskap news:9l1idn$hse$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> an wie mag nou onner u koepel bly?
>> wie mag oppie deine se rigte ry?
>> hy wat reguit oppie sandpad loop
>> an sy hart by die Jirre loop kry
>>
>> Uit 'Die Griekwapsalms en annerlike goeters yt die Woord yt'
>>
>> nog?
Vorige onderwerp: die oord van vrede :-))
Volgende onderwerp: PSALM 121
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 20:56:37 MGT 2024