Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re… Helderberg bydrae
Re… Helderberg bydrae [boodskap #47907] Vr, 10 Augustus 2001 22:39
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Na die genoegsame tyd wat gegun is om gegewens in die verband te evalueer, word
dit beskou in die beste belang om hierdie bydrae te lewer kort na die gee van
die groen lig wat hier aangevra word. Ten voordeel van alle betrokke partye. By
voorbaat baie dankie. Jammer vir die oponthoud in die verband.

Die gee van die groen lig, indien enigsins nodig, word hiermee gegee aangaande
die "Reis na die Sterre Media Ondersteuning Inisiatief." Om gelewer te word soos
besluit deur Planetêre Ontmoetings. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer. Wil graag apologie aanteken dat dit nie alreeds gelewer is nie, a.g.v
my keuse, indien wel.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.

(Hierdie bydrae word slegs in Afrikaans gelewer.)
Vorige onderwerp: Re… Volgende bydrae
Volgende onderwerp: 5 AUGUSTUS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 20:29:00 MGT 2024