Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wil gaan kyk wat oor die water gebeur
Wil gaan kyk wat oor die water gebeur [boodskap #47742] Di, 07 Augustus 2001 11:23 na volgende boodskap
Kenny  is tans af-lyn  Kenny
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hallo almal

Ek is nog hier in Johanesburg. Dit gaan goed hier, net baie koud, maar
gelukkig is die winter amper verby.

My maatskappy het besluit om alles wat hulle het onder na ons tak in George
te verplaas, so nou oorweeg ek dit om te gaan kyk wat in die UK aangaan. Ek
is net onseker of ek daar sal kan werk. Ek word volgende jaar dertig en my
voorouers het te lank gelede na SA gekom om my vir 'n ancestrial visa te
kwalifiseer. Ek sal dit wardeer as iemand my dalk 'n bietjie meer lyding kan
gee. Ek werk in die IT bedryf.
Goed om te hoor dat mense nog terug verlang na ons ou landjie toe. Ek dink
nie ek sal permanent kan weggaan nie, ek sal braaivleis en biltong te veel
mis.

Groete
Kenny
Re: Wil gaan kyk wat oor die water gebeur [boodskap #47781 is 'n antwoord op boodskap #47742] Di, 07 Augustus 2001 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waarom niet naar Nederland...hier is een groot tekort aan ITers....en ze
verdienen heeeel goed.
ZA hebben ze graag.... ze spreken goed Engels en verstaan en spreken
snel goed Nederlands.
http://www.startpagina.nl
Kijk bij Vacatures.........
Er zijn ook ZA bedrijven hier in NL
Coopers& Lybrand in Maastricht als voorbeeld

Grt
emmy

"Madmac" skryf in boodskap news:3b6fcfb9.0@news1.mweb.co.za...
> Hallo almal
>
> Ek is nog hier in Johanesburg. Dit gaan goed hier, net baie koud, maar
> gelukkig is die winter amper verby.
>
> My maatskappy het besluit om alles wat hulle het onder na ons tak in George
> te verplaas, so nou oorweeg ek dit om te gaan kyk wat in die UK aangaan. Ek
> is net onseker of ek daar sal kan werk. Ek word volgende jaar dertig en my
> voorouers het te lank gelede na SA gekom om my vir 'n ancestrial visa te
> kwalifiseer. Ek sal dit wardeer as iemand my dalk 'n bietjie meer lyding kan
> gee. Ek werk in die IT bedryf.
> Goed om te hoor dat mense nog terug verlang na ons ou landjie toe. Ek dink
> nie ek sal permanent kan weggaan nie, ek sal braaivleis en biltong te veel
> mis.
>
> Groete
> Kenny
>
Re: Wil gaan kyk wat oor die water gebeur [boodskap #47808 is 'n antwoord op boodskap #47781] Wo, 08 Augustus 2001 08:09 Na vorige boodskap
Kenny  is tans af-lyn  Kenny
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dankie Emmy
Ek het nooit eintlik Nederland oorweeg nie, maar dankie vir die idee.
Groete
Kenny

"emmy" skryf in boodskap news:9kp9jb$3r1$1@news.pcmnet.nl...
> Waarom niet naar Nederland...hier is een groot tekort aan ITers....en ze
> verdienen heeeel goed.
> ZA hebben ze graag.... ze spreken goed Engels en verstaan en spreken
> snel goed Nederlands.
> http://www.startpagina.nl
> Kijk bij Vacatures.........
> Er zijn ook ZA bedrijven hier in NL
> Coopers& Lybrand in Maastricht als voorbeeld
>
>
> Grt
> emmy
>
>
> "Madmac" schreef in bericht
> news:3b6fcfb9.0@news1.mweb.co.za...
>> Hallo almal
>>
>> Ek is nog hier in Johanesburg. Dit gaan goed hier, net baie koud, maar
>> gelukkig is die winter amper verby.
>>
>> My maatskappy het besluit om alles wat hulle het onder na ons tak in
> George
>> te verplaas, so nou oorweeg ek dit om te gaan kyk wat in die UK aangaan.
> Ek
>> is net onseker of ek daar sal kan werk. Ek word volgende jaar dertig en my
>> voorouers het te lank gelede na SA gekom om my vir 'n ancestrial visa te
>> kwalifiseer. Ek sal dit wardeer as iemand my dalk 'n bietjie meer lyding
> kan
>> gee. Ek werk in die IT bedryf.
>> Goed om te hoor dat mense nog terug verlang na ons ou landjie toe. Ek dink
>> nie ek sal permanent kan weggaan nie, ek sal braaivleis en biltong te veel
>> mis.
>>
>> Groete
>> Kenny
>>
>
Vorige onderwerp: Hondeverkragting...???
Volgende onderwerp: Re: eetbare seediere - Wat gaan hier aan?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 14:52:42 MGT 2024