Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Metaal Produksie Inisiatief
Toekoms Advies vir: Metaal Produksie Inisiatief [boodskap #47647] Sa, 04 Augustus 2001 21:17
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Mynbou ondersteuning inisiatiewe. Effektiewe
Invoer/Uitvoer wisselwerking beheer maatreëls. Voordelige multi-kulturele
ondersteuning inisiatiewe. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan
die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die
Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog
baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Mynbou organisasies, asook Metaal produsente en verskaffers, in
ons Paradys, en elders op die Planeet, asook ondersteunende Organisasies,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral
vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Aanhoudende mynbou
inisiatiewe. Aanhoudende produksie en verskaffing van metale en minerale aan die
ekonomie. Werk verskaffing geleenthede. Dienste en ondersteuning aangaande
gemeenskap inisiatiewe. Effektiewe navorsing. Voordelige multi-kulturele
ondersteuning inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral
om miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders
op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van
ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer.
By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Regerings organisasies en Mynbou huise en Metaal produsente, verskaffers en
verspreiders. Om die goed gebalanseerde produksie en beskikbaarheid van metale
regoor die Planeet te verhoog. As deel van die 2020 en daarna plan om die vrede
en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, om navorsing te verhoog om meer effektiewe gebruik van
laser sny metodes, maksimering van meer effektiewe grootte en kwaliteit,
effektiewe meng tegnieke, verhoogde duursaamheid, asook meer effektiewe
bruikbaarheid van produkte in die verskaffing daarvan. Om die aanhoudende
verskaffing van metaal te verhoog, waar nodig. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Die uitleg van markte in die produksie en verskaffing van metale aan die publiek
kan ook verhoog word, in die verband. Veral waar groot aantal menslike en ander
hulpbronne beskikbaar is. Die uitreiking van lisensies kan ook verhoog word aan
produksie sentra. Om voordelige verhoudinge te verhoog in die produksie en
verskaffing van metale. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Mynbou huise en
Metaal produsente, verskaffers en verspreiders, ondersteunende Organisasies en
Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om belasting kortings te verhoog aan
Finansiële Instansies en Organisasies betrokke. Om asemrowende suksesse te
verhoog in die verband. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Verkieslik nadat die goedkeuring indien verband
verhoog is van die Regerings en Persone van die VK en VSA. Om toekomstige
vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe metaal produksie kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe beskikbaarheid van metale aan verbruikers markte kan asemrowend
verhoog word.
Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomie�, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal � Daar is meer as genoeg
hulpbronne.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

(Verkieslik 2-3 dae na die suksesvolle lewering van die volgende bydrae �
insluitend die regstel van blinde kolle, indien enige, word tyd beskikbaar
gestel vir verwagte en/of gevraagde tyd geskeduleerde gebeurtenisse om gevolg te
word. Vir diegene wat oë het om te sien en ore om te hoor. Ten voordeel van alle
betrokke partye. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer. Jammer vir
die oponthoud.)
Vorige onderwerp: 3 AUGUSTUS
Volgende onderwerp: Dr Death cooked and cared for Mandela
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 19:20:14 MGT 2024