Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Reis na die Sterre Media Ondersteuning Inisiatief
Toekoms Advies vir: Reis na die Sterre Media Ondersteuning Inisiatief [boodskap #47273] Di, 24 Julie 2001 22:52 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe Media en Bemarking beleid reëls.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die
Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag die Media, en ondersteunende Organisasies, in ons Paradys, en
elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid.
Wye dekking van nasionale en internasionale nuus. Internet ondersteuning.
Aanhoudende verskaffing van vermaaklikheid en inligtings artikels, oor die wye
spektrum. Ondersteuning vir die diens gelewer hier, veral in die groei na 'n
meer vredevolle gemeenskap. Voordelige multi-kulturele ondersteuning
inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te
bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By
voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Regerings organisasies, die Media, en ondersteunende Organisasies. Veral in
verband om meer effektiewe doelwit bereiking georiënteerde suksesse verhoog, in
ons Paradys, en elders op die Planeet, ongeag ras, kleur, geloof, ens. As deel
van die 2020 en daarna plan om die vrede en voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Hoogstens aanraai, om navorsing te verhoog aangaande genotvolle uitbreiding van
gemak sones, toepassing van doelwit stel en motiveer tegnieke, gebruik van
bevestiging stellings om suksesse te bereik, herhaling daarvan, kreatiewe denk
tegnieke, genotvolle toepassing van die beginsels van verantwoordelikheid,
aanpasbaarheid, vloeibaarheid, en effektiewe promoveering van visioenêre
konsepte, doelwitte bereik, suksesse bereik in die verband, toepassing van
suksesse aangaande "Hoe om saam te werk vir 'n beter toekoms", verhoogde groei
a.g.v. doelwit stellings, interafhanklikheid en mede ontwikkeling denk vermoë en
effek om verhoogde vreedsame en voordelige verhoudinge te verhoog, ongeag ras,
kleur, geloof, geslag, ens. Om meer toekomstige effektiewe verstaanbaarheid te
verhoog aangaande verhoogde publieke groei. Met die uitdruklike doel om
bekendheid te verhoog in die leef van 'n meer opwindende lewe, groeiend na 'n
meer doel gerigte lewens styl, met meer verhoogde sosiale en ekonomiese voordele
in die bereiking daarvan. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen die Media en Taalkundiges. Om meer
effektiewe gebruik van doel gemagnetiseerde woorde te verhoog tydens
beriggewing, uitwys van potensiale invloede, beriggewing van geleenthede wat
ondersteuning benodig, soos nodig, voorsorg maatreëls om verhoog te word, indien
enige, indien ooit. Opskrifte kan ook verhoog word na meer doel georiënteerde
beriggewing. Inhoud van berigte kan ook verhoog word na oorsake, groei beginsels
toegepas, asook resultate bereik. Die beriggewing van beter idees / konsepte /
modelle, vergelykinge, asook opbouing daarvan kan ook verhoog word. Effektiewe
evaluering van uitvinder en kontinuïteit bouers, asook redes aangaande die beste
keuse om suksesse te verhoog, kan ook verhoog word. Op beide huidige en
simboliese vlakke van beriggewing. Om meer effektiewe toekomstige genotvolle
vibrasies te verhoog in die ontwikkeling na 'n beter lewe. Met die uitdruklike
doel om vrede en voorspoed te verhoog aan die Persone van ons Paradys, en elders
op die Planeet. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Aanvullings kursusse kan ook verhoog word in die verband, afhangende van
effektiewe mark navorsing tegnieke. Om meer effektiewe toekomstige ondersteuning
te verhoog in die bereiking van suksesse. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, die Media,
ondersteunende Organisasies en Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om
belasting kortings te verhoog aan Finansiële Instansies en Organisasies
betrokke. Om toekomstige voordelige inisiatiewe en suksesse in die verband te
verhoog. Veral in die ontwikkeling van meer effektiewe rasse verhoudinge. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om toekomstige ondersteuning te verhoog vir ekonomiese
inisiatiewe onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Verkieslik nadat die goedkeuring indien verband
verhoog is van die Regerings en Persone van die VK en VSA. Om toekomstige
vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe toekomstige groei na 'n vredevolle en voorspoedige doelwit
georiënteerde patrone tydens bestuur en leestyd kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe toekomstige feestelike leesgenot vir die oë van lesers kan
asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe toekomstige verstaanbaarheid van regverdige keuse praktyke kan
asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe toekomstige bemarking van die formules om suksesse te verhoog
kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe toekomstige magnetisering in die bereiking van doelwitte vir
visies beplan kan asemrowend verhoog word.

Meer effektiewe toekomstige ekonomiese en sosiale bydraes - slegs op die
persoonlike vlak - kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe toekomstige effektiwiteit van publieke en sosiale stelsels kan
asemrowend verhoog word.

Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
(Bewuswording kan ook verhoog word aangaande die lewering van hierdie diens. Dat
geen alkohol gebruik word vanaf 2 dae voor die lewering van bydraes, tydens,
en/of in die regmaak van blinde kolle. Om meer suksesvolle bydraes te verhoog.
Ten voordeel van alle betrokke partye.)

Die ondersteuning om suksesse hier te bereik word hoogstens waardeer. Verhoog
super ondersteuning in die verhoging van hierdie inisiatief, en hierdie doelwit
sal vér groter voordele materialiseer as wat oorspronklik verwag is.

Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal - Daar is meer as genoeg
hulpbronne.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Re: Toekoms Advies vir: Reis na die Sterre Media Ondersteuning Inisiatief [boodskap #47355 is 'n antwoord op boodskap #47273] Do, 26 Julie 2001 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Jul 2001 22:52:28 GMT, in article
, reisiger writes...

> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:

Heg aan...

Meer effektiewe toekomstige ondersteuning aan die Media kan asemrowend verhoog
word.
Meer effektiewe toekomstige finansiële voorspoed vir die Media kan asemrowend
verhoog word.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Die reisiger skryf...

> Kommentaar:

Heg aan...

Wil graag 'n apologie so groot soos die sterrehemel hier aanteken, asook vir die
laat regstelling hiervan, vir wat hier gesê is, kort voor die vigs debat,
aangaande die EU, die Media, en die herkoms van Afrikaners. Wil graag die Media
bedank vir die ondersteuning vir die groei proses wat hier ervaar word om
hierdie blinde kol hier reg te stel.

Wil graag hiermee bekend maak dat staal geluk in die bereiking van suksesse in
die verband verwag kan word. Die hoop is dat dit in ons tyd gebeur. Hoe gouer
hoe beter. Beskou as die uitnemendste geluk en lof te ontvang aangaande saam te
werk vir 'n beter toekoms. 1,000 baie dankies word hiermee gegee vir die
implementering hiervan.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.
Re: Toekoms Advies vir: Reis na die Sterre Media Ondersteuning Inisiatief [boodskap #47591 is 'n antwoord op boodskap #47273] Do, 02 Augustus 2001 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Jul 2001 22:52:28 GMT, in article
, reisiger writes...

> Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
> Regerings organisasies, die Media, en ondersteunende Organisasies. Veral in
> verband om meer effektiewe doelwit bereiking georiënteerde suksesse verhoog, in
> ons Paradys, en elders op die Planeet, ongeag ras, kleur, geloof, ens. As deel
> van die 2020 en daarna plan om die vrede en voorspoed van die Persone van ons
> Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
> partye.
>
> Hoogstens aanraai, om navorsing te verhoog aangaande genotvolle uitbreiding van
> gemak sones, toepassing van doelwit stel en motiveer tegnieke, gebruik van
> bevestiging stellings om suksesse te bereik, herhaling daarvan, kreatiewe denk
> tegnieke, genotvolle toepassing van die beginsels van verantwoordelikheid,
> aanpasbaarheid, vloeibaarheid, en effektiewe promoveering van visioenêre
> konsepte, doelwitte bereik, suksesse bereik in die verband, toepassing van
> suksesse aangaande "Hoe om saam te werk vir 'n beter toekoms", verhoogde groei
> a.g.v. doelwit stellings, interafhanklikheid en mede ontwikkeling denk vermoë en
> effek om verhoogde vreedsame en voordelige verhoudinge te verhoog, ongeag ras,
> kleur, geloof, geslag, ens. Om meer toekomstige effektiewe verstaanbaarheid te
> verhoog aangaande verhoogde publieke groei. Met die uitdruklike doel om
> bekendheid te verhoog in die leef van 'n meer opwindende lewe, groeiend na 'n
> meer doel gerigte lewens styl, met meer verhoogde sosiale en ekonomiese voordele
> in die bereiking daarvan. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word tussen die Media en Taalkundiges. Om meer
> effektiewe gebruik van doel gemagnetiseerde woorde te verhoog tydens
> beriggewing, uitwys van potensiale invloede, beriggewing van geleenthede wat
> ondersteuning benodig, soos nodig, voorsorg maatreëls om verhoog te word, indien
> enige, indien ooit. Opskrifte kan ook verhoog word na meer doel georiënteerde
> beriggewing. Inhoud van berigte kan ook verhoog word na oorsake, groei beginsels
> toegepas, asook resultate bereik. Die beriggewing van beter idees / konsepte /
> modelle, vergelykinge, asook opbouing daarvan kan ook verhoog word. Effektiewe
> evaluering van uitvinder en kontinuïteit bouers, asook redes aangaande die beste
> keuse om suksesse te verhoog, kan ook verhoog word. Op beide huidige en
> simboliese vlakke van beriggewing. Om meer effektiewe toekomstige genotvolle
> vibrasies te verhoog in die ontwikkeling na 'n beter lewe. Met die uitdruklike
> doel om vrede en voorspoed te verhoog aan die Persone van ons Paradys, en elders
> op die Planeet. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Aanvullings kursusse kan ook verhoog word in die verband, afhangende van
> effektiewe mark navorsing tegnieke. Om meer effektiewe toekomstige ondersteuning
> te verhoog in die bereiking van suksesse. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
> beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
> alle betrokke partye.
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, die Media,
> ondersteunende Organisasies en Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om
> belasting kortings te verhoog aan Finansiële Instansies en Organisasies
> betrokke. Om toekomstige voordelige inisiatiewe en suksesse in die verband te
> verhoog. Veral in die ontwikkeling van meer effektiewe rasse verhoudinge. Ten
> voordeel van alle betrokke partye.
>
> Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
> elders op die Planeet. Om toekomstige ondersteuning te verhoog vir ekonomiese
> inisiatiewe onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.
>
> Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
> Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
> op die Planeet, waar benodig. Verkieslik nadat die goedkeuring indien verband
> verhoog is van die Regerings en Persone van die VK en VSA. Om toekomstige
> vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en elders op die Planeet.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
> die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
> neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
> in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
> Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
> Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
> verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
> van alle betrokke partye.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Meer effektiewe toekomstige groei na 'n vredevolle en voorspoedige doelwit
> georiënteerde patrone tydens bestuur en leestyd kan asemrowend verhoog word.
> Meer effektiewe toekomstige feestelike leesgenot vir die oë van lesers kan
> asemrowend verhoog word.
> Meer effektiewe toekomstige verstaanbaarheid van regverdige keuse praktyke kan
> asemrowend verhoog word.
> Meer effektiewe toekomstige bemarking van die formules om suksesse te verhoog
> kan asemrowend verhoog word.
> Meer effektiewe toekomstige magnetisering in die bereiking van doelwitte vir
> visies beplan kan asemrowend verhoog word.
>
> Meer effektiewe toekomstige ekonomiese en sosiale bydraes - slegs op die
> persoonlike vlak - kan asemrowend verhoog word.
> Meer effektiewe toekomstige effektiwiteit van publieke en sosiale stelsels kan
> asemrowend verhoog word.
>
> Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
> Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
>
> Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
> Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
> Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
> Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Groei na...

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Regerings organisasies, die Media, en ondersteunende Organisasies. Veral in
verband om meer effektiewe doelwit bereiking georiënteerde suksesse verhoog, in
ons Paradys, en elders op die Planeet, ongeag ras, kleur, geloof, ens. As deel
van die 2020 en daarna plan om die vrede en voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Hoogstens aanraai, om navorsing te verhoog aangaande genotvolle uitbreiding van
gemak sones, toepassing van doelwit stel en motiveer tegnieke, gebruik van
bevestiging stellings om suksesse te bereik, herhaling daarvan, kreatiewe denk
tegnieke, genotvolle toepassing van die beginsels van verantwoordelikheid,
aanpasbaarheid, vloeibaarheid, en effektiewe promoveering van visioenêre
konsepte, doelwitte bereik, suksesse bereik in die verband, toepassing van
suksesse aangaande "Hoe om saam te werk vir 'n beter toekoms", verhoogde groei
a.g.v. doelwit stellings, interafhanklikheid en mede ontwikkeling denk vermoë en
effek om verhoogde vreedsame en voordelige verhoudinge te verhoog, ongeag ras,
kleur, geloof, geslag, ens. Om meer effektiewe verstaanbaarheid te verhoog
aangaande verhoogde publieke groei. Met die uitdruklike doel om bekendheid te
verhoog in die leef van 'n meer opwindende lewe, en groeiend na 'n meer doel
gerigte lewens styl, met meer verhoogde sosiale en ekonomiese voordele in die
bereiking daarvan. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen die Media en Taalkundiges. Om meer
effektiewe gebruik van doel gemagnetiseerde woorde te verhoog tydens
beriggewing, uitwys van potensiale invloede, beriggewing van geleenthede wat
ondersteuning benodig, soos nodig, voorsorg maatreëls om verhoog te word, indien
enige, indien ooit. Opskrifte kan ook verhoog word na meer doel georiënteerde
beriggewing. Inhoud berigte kan ook verhoog word na oorsake, groei beginsels
toegepas, asook resultate bereik. Die beriggewing van beter idees / konsepte /
modelle, vergelykinge, asook opbouing daarvan kan ook verhoog word. Effektiewe
evaluering van uitvinder en kontinuïteit bouers, asook redes aangaande die beste
keuse om suksesse te verhoog, kan ook verhoog word. Op beide huidige en
simboliese vlakke van beriggewing. Om meer effektiewe genotvolle vibrasies te
verhoog in die ontwikkeling na 'n beter lewe. Met die uitdruklike doel om vrede
en voorspoed te verhoog aan die Persone van ons Paradys, en elders op die
Planeet. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Aanvullings kursusse kan ook verhoog word in die verband, afhangende van
effektiewe mark navorsing tegnieke. Om meer effektiewe ondersteuning te verhoog
in die bereiking van suksesse. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, die Media,
ondersteunende Organisasies en Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om
belasting kortings te verhoog aan Finansiële Instansies en Organisasies
betrokke. Om voordelige inisiatiewe en suksesse in die verband te verhoog. Veral
in die ontwikkeling van meer effektiewe rasse verhoudinge. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Verkieslik nadat die goedkeuring indien verband
verhoog is van die Regerings en Persone van die VK en VSA. Om vriendskappe te
verhoog tussen on Paradys en elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe groei na 'n vredevolle en voorspoedige doelwit georiënteerde
patrone tydens bestuur, lees en/of luister na nuus berigte kan asemrowend
verhoog word.
Meer effektiewe feestelikhede deelname met aktualiteit inligting kan asemrowend
verhoog word.
Meer effektiewe verstaanbaarheid van regverdige keuse praktyke kan asemrowend
verhoog word.
Meer effektiewe bemarking van die formules om suksesse te verhoog kan asemrowend
verhoog word.
Meer effektiewe magnetisering in die bereiking van doelwitte vir visies beplan
kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe lewering van ekonomiese en sosiale bydraes - slegs op die
persoonlike vlak - kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe effektiwiteit van publieke en sosiale stelsels kan asemrowend
verhoog word.
Meer effektiewe ondersteuning aan die Media kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe finansiële voorspoed vir die Media kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe ondersteuning vir vreedsame en voorspoedige globale vriendskappe
in ons huis in die heelal kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe en lojale ondersteuning na 'n beter toekoms kan asemrowend
verhoog word.
Meer effektiewe denk prosesse om vermoë te verhoog in die bereiking van
doelwitte op die persoonlike vlak kan asemrowend verhoog word.
Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

(Verskoning word aangeteken vir die laat regmaak van hierdie bydrae.)
Re: Toekoms Advies vir: Reis na die Sterre Media Ondersteuning Inisiatief [boodskap #47646 is 'n antwoord op boodskap #47591] Sa, 04 Augustus 2001 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 02 Aug 2001 22:20:06 GMT, in article
, reisiger writes...

> Aanvullings kursusse kan ook verhoog word in die verband, afhangende van
> effektiewe mark navorsing tegnieke. Om meer effektiewe ondersteuning te verhoog
> in die bereiking van suksesse. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Sluit in...

Hoogstens aangeraai, om navorsing te verhoog aangaande die maklike
identifisering van blinde kolle op plakkate in gekodeerde vorm, bv. die gebruik
van :boete", indien aanvaarbaar. Om die maklike ondersteuning te verhoog in die
lewering van perfekte bydraes. Verkieslik om die nuwe formaat van beriggewing te
verhoog nadat die groen lig in die verband gegee word, deur die lewering van
hierdie diens, indien enigsins moontlik. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die reisiger skryf...

> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:

Heg aan...
(Om interpreteer te word in slegs die positiewe sin van die woord, waar van
toepassing. Met die uitdruklike doel om vrede en voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.)

Meer effektiewe ondersteuning in die omvattende bereiking van inklusiewe
demokratiese doelwitte kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe ondersteuning om mekaar die regte hulp aan te bied in die pad na
'n beter toekoms kan asemrowend verhoog word.
Re: Toekoms Advies vir: Reis na die Sterre Media Ondersteuning Inisiatief [boodskap #47655 is 'n antwoord op boodskap #47646] So, 05 Augustus 2001 21:39 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 04 Aug 2001 21:07:07 GMT, in article
, reisiger writes...

> Verkieslik om die nuwe formaat van beriggewing te
> verhoog nadat die groen lig in die verband gegee word, deur die lewering van
> hierdie diens, indien enigsins moontlik. Ten voordeel van alle betrokke >partye.

Groei bg. na...
Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die reisiger skryf...

> Meer effektiewe ondersteuning om mekaar die regte hulp aan te bied in die pad >na
> 'n beter toekoms kan asemrowend verhoog word.

Heg aan...

Meer effektiewe kreatiewe en beste oplossing denk patrone vir vrede en voorspoed
vir alle betrokke partye kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe stimulering van wilskrag om beter resultate te lewer op verskeie
gebiede kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe bewyse deur die Media gelewer vir vrede en voorspoed kan
asemrowend verhoog word.
Vorige onderwerp: Dr Death cooked and cared for Mandela
Volgende onderwerp: Regte geskiedenis?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 19:55:05 MGT 2024