Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Zuma vra verskoning
Zuma vra verskoning [boodskap #4705] Wo, 10 Mei 2006 03:30 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Zuma het het onvoordaardelik verskoning gevra dat hy onbeskermde seks
gehad het op 09 Mei 2006. Dit is natuurlik vanwee die feit dat die
media hom daarvoor veroordeel het.

Maar - beide die pers en Zuma slaan die bal mis. Zuma is 'n getroude
man. Om die waarheid te se, by die laaste telling had hy vyf (5)
vrouens. So - hy behoort eintlik verskoning te vra vir owerspel. Maar
sy moraliteit is so laag dat hy verskoning vra dat hy bloot nie 'n
kondoom gebruik het nie.

Wel - in lyn met protokolreels is ek een van vele ander wat nie sy
verskoning aanvaar nie.

Ek het, ongeveer twee-jaar terug 'n tv-onderhoud gesien waarin Zuma die
feit dat hy 5 vrouens het geregverdig deur vol te hou dat dit hom sou
weerhou om oor die tou te trap.

Om op 62-jaar oud van verkragting aangekla te word is nie 'n
persoonlike skande nie. Suid-Afrika se naam is beswadder.

Maar - wie het beter verwag van ANC-amptenary wat gedy in bedrog en
diefstal.

Van der Merwe, die regter, is een van 'n bedreigde spesies. Blanke
regter word uitgefasseer en vervang met onbevoegde regter - sommige wat
betaling ontvang van instansies oor wie hulle uitsprake moes lewer.
(Verwys na Kaapse Hoofregter Hlope en Oasis.) Eienaardig dat nie een
van die groepe 'n swart regter wou gehad het nie - 'n wit Afrikaner se
kredietwaardigheid was egter aanvaarbaar.
Re: Zuma vra verskoning [boodskap #4709 is 'n antwoord op boodskap #4705] Wo, 10 Mei 2006 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf

Zuma is 'n getroude
> man. Om die waarheid te se, by die laaste telling had hy vyf (5)
> vrouens. So - hy behoort eintlik verskoning te vra vir owerspel.

In die VSA is daar nou 'n groot jag op 'n Mormoon
wat nog altyd veelwywery bedryf. Hy is nou op die
FBI se most wanted lys. Veelwywery is onwettig
in die VSA en Kanada. In Kanada is daar egter
stemme wat roep dat mense wat na Kanada
emigreer, toegelaat moet word om hulle meervuldige
vrouens offisiëel die land in te bring. Op die oomblik
word een vrou wettig verklaar en die ander net as
familielede, en dit lei tot die gevolg dat die man
uiteindelik nie verantwoordelik gehou kan word
deur die staat vir die vrou en die kinders van so
'n vrou, as sy nie offisiëel sy vrou is nie.
Ek neem aan dis wettig in SA om meer as
een vrou te hê in die nuwe grondwet. Het enige
witmens al ooit van die situasie gebruik gemaak?
Kan 'n wit ou vervolg word as hy meer as een vrou
het?
En as veelwywery toegelaat word in SA,
is veelmannery onwettig?

Gloudina
Re: Zuma vra verskoning [boodskap #4715 is 'n antwoord op boodskap #4709] Wo, 10 Mei 2006 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 10 May 2006 05:53:54 -0700, bou...@rogers.com wrote:


is veelmannery onwettig?>>[/color]


Ek sou se die situasie is so eenvoudig soos dit: Jy kan met soveel
vroue of mans woon as wat jy wil (of hoeveel van hulle wil) en jy kan
met sommige of elkeen 'n kontrak maak as jy wil.

Die dominee van die NG kerk gaan natuurlik n koroner skiet as jy in
die betrokke kerk wil bly.

Aan die ander kant, dalk se hy jy is ten minste nie gay nie of so
iets.
Re: Zuma vra verskoning [boodskap #4716 is 'n antwoord op boodskap #4709] Wo, 10 Mei 2006 15:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sal nogal interessant wees om te sien wat sal gebeur as gereg en
geregtigheid in ons land geskied en een van die jong Owambo skoolmeisies het
die moed van hulle oortuiging en kla een van die onderwysers aan vir die
kind wat hy vir haar gegee het. Daar loop 'n storie by die swart mense dat
as 'n man 'n kind by 'n maagd verwek, danis hy immuun teen Vigs, die wit man
se siekte. Skoolmeisies van 12, 13, 14 word gelooi. Daar is van die
Owambo mans wat oor die 24 kinders het!
wrote in message
news:1147265634.138831.185480@i40g2000cwc.googlegroups.com.. .

Jonas skryf

Zuma is 'n getroude
> man. Om die waarheid te se, by die laaste telling had hy vyf (5)
> vrouens. So - hy behoort eintlik verskoning te vra vir owerspel.

In die VSA is daar nou 'n groot jag op 'n Mormoon
wat nog altyd veelwywery bedryf. Hy is nou op die
FBI se most wanted lys. Veelwywery is onwettig
in die VSA en Kanada. In Kanada is daar egter
stemme wat roep dat mense wat na Kanada
emigreer, toegelaat moet word om hulle meervuldige
vrouens offisieel die land in te bring. Op die oomblik
word een vrou wettig verklaar en die ander net as
familielede, en dit lei tot die gevolg dat die man
uiteindelik nie verantwoordelik gehou kan word
deur die staat vir die vrou en die kinders van so
'n vrou, as sy nie offisieel sy vrou is nie.
Ek neem aan dis wettig in SA om meer as
een vrou te hê in die nuwe grondwet. Het enige
witmens al ooit van die situasie gebruik gemaak?
Kan 'n wit ou vervolg word as hy meer as een vrou
het?
En as veelwywery toegelaat word in SA,
is veelmannery onwettig?

Gloudina
Re: Zuma vra verskoning [boodskap #4717 is 'n antwoord op boodskap #4715] Do, 11 Mei 2006 02:29 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie. Ja snaaks dat dit nou juis jy is wat die gay-aspek
ophaal.

Veelwywery is teen die wet. Behalwe vir 'n sekere deel van die
bevolking. En, as jy nou nie eens jou laerskool opleiding voltooi het
nie, dan is geheptheid met die onderste gedeelte verstaanbaar.)

Owerspel is nie 'n misdryf nie.
Vorige onderwerp: Nuusflits
Volgende onderwerp: " Die ANC dryf weg van sy eie denke " deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 12:05:48 MGT 2024